‘n Hasie genaamd “Sosialisme”

-Johan van der Merwe Ek was nog altyd nuuskierig oor kulkunstenaars. Vir jare lank het ek gewonder of daar nie ‘toordery’ betrokke is nie. Soos wat mens ouer raak besef…

Boere-Afrikaner Volksraad vergaderings

Die Boere-Afrikanervolksraad is besig met vergaderings reg oor die land, om terugvoer te gee aan hul kieserskorps. So ‘n vergadering is onlangs in Ellisras gehou, na die gemeenskap ‘n beroep…

“Professor Sam”, en die kaperjolle van die bedorwe brokke…

Staatsleer (of “Politieke Wetenskap”) handel, soos alle ander geesteswetenskaplike studievelde, met die gedrag van mense – maar die probleem is dat menslike gedrag nie met ‘n skaal geweeg, of met…

Bedmaats

Die Afrikaanse webblad Praag berig dat die FW de Klerk stigting in ‘n e-pos bekend gemaak het dat die stigting besig is om ‘n konferensie te reel wat gehou sal…

Binnegevegte en verdeeldheid.

Die binnegevegte onder Boere-Afrikaners en mede volksgenote is nie uniek in die wêreld nie. Dit is nie korrek om tekene te gee dat die “verdeeldheid ons volksgenote” sy oorsprong het…

Traag om te betaal?

Traagheid met betalings het die Suid-Afrikaanse dirigent Gerhard Korsten, seun van Gé Korsten genoop om sy optredes met die Johannesburg Philharmonic Orchestra (JPO) vir hulle derde seisoen in Julie te…

Monsanto en wortelwurm

Monsanto, die maatskappy verantwoordelik vir geneties gemanipuleerde sade, mag dalk hard deur Moeder Natuur geslaan word. Deur baie verag vir die ongenaakbare wyse waarop hulle hulle sade op boere afforseer…

Spanje is kampioen

Spanje het Sondagaand die Europese Kampioenskap finaal teen Italië in Kiev, Oekraïne met 4-0 gewen. Soos die telling aandui, was die wedstryd eensydig. Spanje het alle fasette van die wedstryd…

Volkseie arbeid in volkseie ekonomie (5)

Die tyd het aangebreek vir elke regdenkende volksgenoot, om hand in eie boesem te steek, en te begin om volksgenote in nood by te staan. Op papier of soos hier,…

Passop die luiperd!

Die polisie van Noordwes het gewaarsku dat ’n losloper luiperd in Groot Marico en die Swartruggens-omgewing is en kan gevaarlik wees. Die dier is Maandag gedurende die oggendure gewaar op…

Psssssssst, gehoor wat se die slimmes van: Aarbeie?!

Die aarbeiplantjie groei die beste in ryk, vogtige goed gedreineerde grond en verkies sonnige plekke. Die blare van hierdie plant is ‘n seëning vir swanger vrouens (moet asb nie verdere…

Minder olie uit Iran

Die ANC regering het reeds geswig voor die druk uit Westerse lande om minder olie uit Iran te koop vanweë dié land se kernkrag-navorsing. Invoere het gedaal met sowat 1500…

Rufus is gesteel

Rufus, die opgeleide valk wat gebruik word om duiwe van Wimbledon se grasbane weg te hou, is aan sy eienaars terugbesorg nadat hy verlede week uit ‘n motor gesteel is….

REDAKSIONEEL – 2 Julie 2012

Vryheid beteken skeiding Gedurende die afgelope week is die media oorspoel met berigte oor die ANC regering se uitsprake oor verskillende onderwerpe tydens hul beleidskonferensie in Midrand. Hieroor het “Die…

Amerikaner aangeval

Andrew Oberle (26) ’n antropologie student van Texas het verlede week ’n nare ervaring gehad toe hy deur twee sjimpansees aangeval is. Die voorval het plaasgevind by die Chimp Eden…

Zuma se nuwe vliegtuig

Die Departement van Verdediging wou nie kommentaar lewer oor berigte dat hulle besig is met die aankoop van ‘n vliegtuig vir pres. Zuma nie. Minister Nosiviwe Mapisa-Naqkula, sal die media…

Kaapstad se nuwe naam?

Die hoof van die Khoisan in Kaapstad, Francisco McKenzie, in blou klere, het hierdie naambord langs die Kasteel in Kaapstad gehou. Die Institute for the Restoration of the Aborigines of…

Regering se kredietkaart misbruik

Humphrey Mmemezi, LUR vir plaaslike regering en behuising in die PWV (Gauteng), is al wéér in die moeilikheid as gevolg van bewerings van finansiële wanbestuur wat teen hom gemaak is….

Transnet wil eie treine vervaardig

Transnet sal uiteindelik sy eie treine en lokomotiewe bou, en wil dan die infrastruktuur elders in Afrika verskaf. Van die sowat 140 lokomotiewe wat tot nou by General Electric bestel…

“Swart Rassisme” sê Bheki Sibiya

Die stigting van die Black Business Council (BBC) is ’n voorbeeld van rassisme wat die land nie vorentoe neem nie, sê Bheki Sibiya, uitvoerende hoof van die Kamer van Mynwese….

Landbou Minister Tina se siening

“Daar is geen manier waarop ons wit boere sal destabiliseer nie,” het Tina Joemat-Pettersson gesê. “Ons is vasberade om voedselsekerheid te verseker. Ons het nie nodig om die Grondwet te…

ANC wil provinsies verminder

Luidens die ANC se besprekingsdokumente is daar ’n sprake om die getal provinsies te verminder. “Net die ANC-strukture en ons alliansievennote sal by die beraad wees. Ons gaan nie die…

MOTOR RUBRIEK – 4/7/2012

Daar is nou reeds vêr gevorder met die verduideliking van die basiese werking van ’n vierslag binnebrand petrol enjin. Die inlaatslag en kompressieslag is reeds behandel. Die volgende aksie staan…

Zuma se uitsprake

Gedurende die afgelope week het die ANC president verskeie aspekte aangeraak tydens die beleidskonferensie in Midrand. – Die Grondwet gaan nie verander nie – Die gewillige verkoper-koper beginsel werk nie…

Leegleers subsideer?

Die ANC se beleidkonferensie moes besin oor die moontlikheid om werksoekers met ’n “finansiële toelaag” te help om te oorbrug. Maniere moet gevind word om so ’n toelaag te betaal….

Volksmoord duur voort

Gedurende die afgelope maand het die moorde op blankes voortgeduur. Altesaam agt blankes is vermoor in Junie 2012 is gerapporteer deur ’n woordvoerder van Projek 2010. Die PWV gebied (Gauteng)…

Mej. SA mik na Mej. Heelal.

Melinda Bam, Mej. Suid-Afrika, sal nie aan die Mej. Wêreld-kompetisie in Ordos, China, deelneem nie. Melinda het gesê dit is ‘n persoonlike besluit en word nie toegeskryf aan bepaalde omstandighede…

Brandstof prys daal skerp

Die prys van 93-oktaan petrol daal met 89c per liter is deur die Departement van Energie aangekondig. Die 95-oktaan petrol sal met 85c verminder. ‘n Liter 93-oktaan petrol sal R10,11…

Romanz sanger betrap !

Adam Barnard, een van die Romanz sanggroep is op pad na ‘n vertoning in hegtenis geneem nadat hy teen 189 km/h in sy Renault gejaag het. Hy is ongeveer om…

Tragiese Lugskou ongeluk

‘n Italiaanse vlieënier met meer as 20 000 vliegure, is dood nadat sy Aaro L-39 Albatros tydens ‘n vertoning by die Klerksdorp-lugskou neergestort het. Jeff Wicks, woordvoerder van Netcare, het…

Duur beleidskonferensie

Die ANC se vierdae konferensie in Midrand het die party R40 miljoen gekos. Dit beteken dat die geleentheid sowat R11,000 per persoon gekos het. Dit sluit ook die huurkoste van…

Platinum Myne sukkel

Sowat 1 500 werkers by die Aquarius Platinum-myn naby Rustenburg in Wes-Transvaal gaan hul werk verloor weens ‘n besluit om werksaamhede op te skort. Berig is ontvang dat die wêreld…

Inry-teater sluit sy hekke

Die tyd van inry teaters het verby gegaan. Hierbo is ’n foto van die laaste fliek wat vertoon word in die Velskoen inry by Randburg wat na verlede Saterdag nie…

Rente afskryf.

Die Tshwane-metro is van plan om die rente op skuld van nie-betalers van munisipale dienste af te skryf en ’n “kommunikasieveldtog te begin om hulle te wys op die gevolge…

PPI hoër as VPI

Die statistiek oor die Produksie Prys Indeks (PPI) wat pas veskyn het, is teen die verwagting in, hoër as verwag. Dit is ook hoër as die Verbruikersprys Indeks (VPI). Terwyl…

KFC vra verskoning

Die kitskosrestaurant KFC het om verskoning gevra vir ‘n aanstootlike weergawe van die volkslied wat in een van sy restaurante in Kaapstad gespeel is. “Ons het onmiddellike en beslissende stappe…

Een uur treinrit van Johannesburg na Durban

Volgens inligting wat op 27 Junie tydens die Afrika Trein Uitstalling en Konferensie bekend gemaak is, is Suid-Afrika in gesprek met die Chinese onderneming CSR Korporasie oor die instelling van…

Afrikaner presteer

‘n Afrikaner matriek leerling het die eerste prys by ‘n internasionale wetenskap ekspo in Amerika verwerf. Chené Mostert (17) van Hoërskool Ladysmith in Natal het ’n sterilisering-toestel vir tandeborsels ontwerp…

KFC se Nuwe Nasionale Lied?

‘n Man het by KFC gaan koop en was glo geskok toe ‘n “vulgêre, onheilige” weergawe van die Nasionale lied oor die klankstelsel gespeel is. Iemand het aan die Cape…

Transvaal Rugby is wéér in krisis

Die Goue Leeus Rugby Unie, beter bekend as Transvaal, is al weer in ’n krisis gedompel. Sowat ’n jaar terug was daar groot gewag gemaak van die nuwe vennoot wat…

Puik!

Geagte Redakteur Baie dankie vir ’n puik koerant. Dit kom soos manna ! Betyds na die verraad met die destydse Volksradio wat nou in die hande van die Facebook-Twitter bende…

Banke Korrup?

Barclays Bank is met £300 miljoen beboet nadat hulle skuldig bevind is dat hulle tussen 2002 to 2009 gemanupileerde syfers verskaf het om hulle posisie beter voor te stel as…

Matikana Hospitaal

’n Inwoner van Pretoria het ’n nare ondervinding gehad by ’n hospitaal in Pretoria. Gert Peens is vandag gelukkig genoeg om te kon bly leef om die gebeure te kan…

Voorsitter van Boere-Afrikaner Volksraad spreek SEGE toe

Mnr. Andries Breytenbach, Voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad, het die Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis op Maandag 25 Junie toegespreek. Inleidend het hy genoem dat dit ondenkbaar was dat Genl. Louis…

Ysland se President – ’n ware demokrasie

Ysland se spesiale vervolger insake die bankkrisis van 2008, het bevestig dat arrestasies gemaak is. Die Sentrale Bank van Ysland is een van die banke wat ondersoek word. Die hoof…

Bokkieweek 2012

Afrikaner Volkseie Sport (AVS) se Bokkieweek vind hierdié jaar plaas vanaf 2-6 Julie te Kroonstad. Die opening, wat soos gewoonlik beloof om ’n besondere hoogtepunt te wees, sal Maandag 2…

Boere-Afrikaner Volksraad se siening

Die Boere-Afrikaner Volksraad het in ’n verklaring verwys na die grondgryp siening van die ANC en sy Jeugliga. Die rassespanning wat veroorsaak is deur die uitlatings van sogenaamde jeugleiers van…

Sweepslag 4

Ou Angie se stoel is nou vuurwarm! Die laaste keer wat ‘n minister omring was deur so groot gemors was…wel…seker gister en die dag voor dit en die dag voor…

Blankes moet sorg – Zimbabwe

Terwyl die blankes uitgedryf word van hulle plase, blyk dit dat hulle nog steeds die boere is wat moet sorg dat daar voedsel in die land is. Van die boere…

Uit die Woord – Joh. 8: 31b-32

Joh. 8: 31b-32 “As julle in my Woord bly is julle waarlik my dissipels. En julle sal die waarheid ken en die waarheid sal julle vrymaak” Hierdie woorde van Jesus…