Demis Roussos besoek Suid-Afrika

Demis Roussos besoek Suid-Afrika aan die begin van Desember. Hy sal vier konserte vanaf die 2de tot 9de in die Kaap en in Johannesburg gee. Die Griekse sanger het in…

Ek sien dit so!

Ek is vandag ‘n trotse Boer! Nou die dag gaan loer ek bietjie in by die kubervolkstaat, Bravoland. Daar lees ek toe een van die onderwerpe wat handel oor ‘n…

Monsanto: Verbied dit in Suid-Afrika.

Kort op die hakke van Frankryk en Rusland wat ‘n verbod op Monsanto se geneties-gemanipuleerde voedsel geplaas het, het die Afrika Sentrum vir Bioveiligheid (ASB) ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse…

Kataloniërs gou na stembus.

Katalonië het ‘n spoedreferendum aangekondig. Die streek se leier Artur Mas soek onafhanklikheid van Madrid en het openlik selfregering geëis. In dieselfde beroep waarin hy eenheid met Spanje gepleit het,…

Egpaar terug geneem na hulle woonbuurt

Twee ystervarke is in ’n wildreservaat hervestig nadat honde hul skuilplek onder ’n houthuis in Moreletapark, in die ooste van Pretoria, verklap het. ’n Huiswerker van Christelle Skead, wat reg…

Arbeidsonrus en ANC leiers stryd is negatief vir ekonomie

Daar word in spanning gewag op die internasionale handelsyfers vir Suid-Afrika vir September, wat gewoonlik in die tweede helfte van elke daaropvolgende maand bekend gemaak word. Die syfers vir Augustus…

Gemete saketoestande in RSA

Die Kagiso ABI (Aankope Bestuurdersindeks, Engels “PMI) vir Suid-Afrika het in September gedaal tot 46,2. Dit was in Augustus nog bo die belangrike 50 merk wat die skeiding tussen ekonomiese…

Motormark steier in EU

Te midde van die motorskou wat in Parys, Frankryk, plaasvind gaan dit nie goed met motorvervaardigers nie, veral die Franse produkte kry besonder swaar. Op ‘n jaar-tot-jaar basis het motorverkope…

KATSTERT / BULBINE FRUTESCENS

Dit is weer lente, winter is verby …… en saam met die lente kom die insekte!! KATSTERT / BULBINE FRUTESCENS: Hierdie plant kom in soveel tuine voor. Ons dink dis…

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – 4 OKTOBER 2012

In die vorige rubriek is daar verwys na die droogproses van die onderlaag. Wanneer hierdie proses voltooi is, kan die finale afwerking van die onderlaag plaasvind. Die onderlaag kan met…

Hoe onskuldig is Suid-Afrika se militêre eenhede?

Die vermoede word al sterker dat militêre betrokkenheid nie uitgesluit is van die lede van ’n Outomatiese Tellermasjien-sindikaat in Verwoerdburg. Die polisie raak al hoe meer bekommerd nadat nog drie…

BlackBerry se verlies kleiner

BlackBerry, die Kanadese selfoonmaatskappy, se verlies van $235 miljoen vir die afgelope kwartaal is kleiner as wat verwas was. Daar word staat gemaak op die BlackBerry 10, om die groep…

Vodacom beplan 4G

Volgens Vodacom die die Suid-Afrikaanse eenheid van Brittanje se Vodafone, se woordvoerder Shamed Joosub, beplan hulle ‘n nuwe generasie LTE-standaard diens. Dit sal as 4G-hoëspeod diens teen die einde van…

“PRETORIA BLY PRETORIA” VELDTOG BEGIN WEER

’n Vergadering word Saterdag 6 Oktober 2012 om 10.00 vm gehou in die stadsaal van Pretoria Die vergadering word gehou met die doel om die naam van Pretoria te verander…

S.A. se kredietgradering verlaag

Moody’s, Investors Service’s het Suid-Afrika se kredietgradering verlaag van A3 na Baaa1. Dit kan die land se vermoë om internasionale beleggings te verkry beïnvloed, asook om lenings teen goeie rentekoerse…

Bejaarde word vermoor in veilige woongebied

‘n Bejaarde dame, Reina Louwrens, (94) is in die Montana Renaissance-aftreeoord in die noorde van Pretoria vermoor. ‘n Skoonmaker van die aftreeoord het verlede Saterdag op Reina Louwrens se lyk…

Armoede die rede waarom baba weggegee word

Armoede en desperaatheid is skynbaar die dryfveer agter alles wat ’n man noop om in Brakpan se strate rond te gaan en sy drie-maande oue baba vir aanneming aan te…

Drie terroriste opgespoor

Drie mans van Zimbabwe afkomstig, wat daarvan beskuldig word dat hulle die voormalige swaargewig-bokskampioen Corrie Sanders vermoor het, het in die Brits-landdroshof verskyn. ’n Polisiewoordvoerder het gesê die mans is…

Seun weer oppad na hofsaal

Die 16-jarige skoolseun wat beskuldig word dat hy die Steenkamp-gesin van Griekwastad vermoor het, is weer oppad hof toe om te verneem wanneer sy verhoor begin. Hy is op 3…

Bevelvoerder pronk met ander se kalwers

Die nuwe bevelvoerder van die Durban Light Infantry word vervolg omdat hy ’n gestorwe kameraad se medaljes op ’n amptelike parade gedra het. Lt. kol. Sibusiso Mbuyazi het blykbaar die…

Hou die hartsake reg

Suid-Afrika se hart- en beroerte stigting (HSFSA) het weereens ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om self verantwoordelikheid te aanvaar vir hul hartgesondheid. Dit was op 29 September Wêreld Hart-dag en…

September – ’n donker maand

’n Woordvoerder van Projek 2010, wat die moorde op blankes moniteer en in ’n databank aanteken, het aan Die Vryburger gesê dat September ’n donker maand was. Hy het daarop…

Geleerdheid nou van weinig belang in Nuwe SA

In ’n eksklusiewe onderhoud met Die Vryburger, het ’n kenner op onderwysgebied namens die Republikeinse Vrouebeweging sterk menings gelug na aanleiding van die mynwerkers se eis om R12,500-00 per maand…

Die eerlike burgers word daagliks besteel

Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, het gevra dat elektrisiteit spaarsamig gebruik word. Hy het ook versoek dat onwettige krag-verbindings en kabel diefstal gerapporteer word want elektrisiteit is skaars in…

’n Dapper meisie – nou sonder pyn

Die dapper jong dame, Megan Croucamp het gewys sy sal haar pynlike lewe oorkom en het die dokter beveel om haar been te amputeer. Vir sowat drie jaar het sy…

Fietsry rekord spat op 101 jaar

‘n Fietsryer het die wêreld verstom toe hy 100 km-fietsry wedren in minder as vyf ure voltooi het en dit gedoen het op ’n ouderdom van 101. Robert Marchand, wat…

Studiebeurs slegs vir blanke studente

Dit is binne iemand se reg om ’n beurs slegs aan studente van witmense beskikbaar te stel, het die appèlhof beslis. Die beslissing kom nadat Daphne de Villiers van Stellenbosch…

Ruimtetuig vertel wat lank reeds vermoed word

Nasa se Curiosity-verkenningstuig het ontdek dat daar eens ’n stroom water gevloei het alhoewel dit duisende jare gelede gebeur het, het die ruimteagentskap gesê. Wetenskaplikes het al voorheen ander bewyse…

Klimaatverandering tref die hele wereld.

Die eienaardige weer patrone dwarsoor Kanada hierdie jaar het die herfs blare beïnvloed. Die uiterste weerstoestande het veroorsaak dat die helder oranje, geel en rooi van die herfs blare nie…

Volksgenote biddend vir Clive se vrylating

Die verontregde Clive Derby-Lewis se vrou, Gaye, het aansoek om mediese parool gedoen vir haar man wat tot nou toe parool geweier is omdat die onbehoorlike gedoen word, naamlik dat…

Sweepslag – JuJu vir Dominee!!

JuJu vir Dominee!! Julian Muller het nou die arme NG lidmate so deurmekaar soos ‘n DA stemmer by ‘n Geloftefees, alles is vreemd. Die arme mense kan net nie uit…

Uit die Woord – Mat 22:29

“Julle dwaal omdat julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie” – Mat 22:29 Dit is skokkend om stories te hoor van hoe mense,…

Brics wil eie ontwikkelingsbank stig

Die BRICS alliansie (Brazilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) oorweeg dit om hulle eie ontwikkelingsbank te stig en sal by hulle byeenkoms eerskomende Maart in Durban finaal daaroor besluit. Hulle…

Stakers nou hard besig om anargie te vestig

Stakers nou hard besig om anargie te vestig

Veelsgeluk TLU SA

TLU SA vir vanjaar sy 115 de verjaarsdag. Die Vryburger wens TLU SA voorspoed toe op hulle pad vir die volgende 115 jaar. Die Redaksie se gelukwense gaan ook aan…

TLU SA – Ontwikkelaar van die land

Tydens die jaarlikse kongres van TLU SA het die president, mnr. Louis Meintjes, ’n paar grepe uit die verlede aangehaal wat die geweldige invloed van dié landbou organisasie aangedui het….

Ek sien dit so!

Soos ek nou hier sit, dink ek aan baie dinge…sien ek baie dinge. Meeste mense dink aan, en sien seker ook, baie dinge. Meeste mense hoef egter nie daardie dinge…

Optog by Amerikaanse Ambassade 25 Sept 2012

Die Boere-Afrikanervolksmoord komitee het op Dinsdag, die 25ste September 2012, ‘n opvolg memorandum by die VSA se ambassade in Pretoria oorhandig. Dit volg op ‘n memorandum wat hierdie komitee op…

Die Boere-Afrikanervolk is nie die kleinste volk nie

Suid-Afrika se oppervlakte beslaan 1 221 000 vierkante kilometer en het amptelik volgens die statistiekdiens 50 586 751 burgers. Van die bykans 50 miljoen burgers is 23 181 997 stem…

Pssssssssssssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: jogurt?

Jogurt is ‘n Turkse woord vir suurmelk, wat dik geword het. Jogurt is ryk aan proteïene en bevat vriendelike bakterieë wat broodnodig is in die behoorlike vertering van die kosse…

Nuusflitse

• ’n Vyfjarige seun sal binnekort met sy ma in Turkye herenig word nadat sy pa meer as ‘n jaar gelede met die kind na Suid-Afrika gevlug het. • Volgens…

Wie sit agter die volksmoord!

Honderde, nee duisende moorde is reeds gepleeg. Moorde wat almal basies dieselfde patroon het! Dit is iets van ’n verrassingsaanval en word uitgeoefen met militêre presiesheid; die aanvallers is meestal…

Nog meer Amerikaners wantrou die massa-media.

Amerikaners se wantroue in die media het ‘n nuwe rekord geslaan. Sestig persent het gesê dat hulle min of geen waarde aan die massa-media heg wanneer dit by nuusrapportering kom….

Diewe besteel Hervormde Kerk

’n Geskiedkundige koper borsbeeld deur Coert Steynberg is voor die oudste kerkgebou in Transvaal gesteel. “Die historiese en sentimentele verlies is erger as die geldverlies,” het ds. Willem Kok, predikant…

Terroriste aanval op voormalige atleet

Nog ’n voormalige kampioen, Karen Harmse (gebore Wilkinson) is in die skouer geskiet en erg beseer tydens ’n aanval op hul plaas Rietfontein, naby Rustenburg. Karen was in jare negentigs…

Vierkleur in Rome

Talloze kathedralen, ontelbare pizzeria’s, Romeinse cultuur… Je hebt weken nodig om de Italiaanse hoofdstad Rome een beetje te ontdekken. Voor mij is het de mooiste stad ter wereld. Wie er…

Verlore Turner skildery ontdek.

‘n Oliverf skildery wat op ‘n veiling by ‘n gholfklub in Engeland vir £3,700 gekoop is en nou aanvaar word dat dit ‘n verlore werk van die meester is, sal…

Bolivië gee Wettige Regte aan die Aarde

Bolivië is die eerste land in die wêreld wat wetlike regte aan die aarde toegeken het, nie alleen om klimaatsverandering te bekamp nie, maar ook om die vernietiging van die…

Herrie na studies bewys dat Monsanto se “voedsel” kan kanker veroorsaak.

Rotte wat ‘n lewenslange dieët van een van Monsanto se top geneties gemanipuleerde mielies gevoer is, het kankergewasse en orgaanskade opgedoen, volgens ‘n Franse studie wat verlede week gepubliseer is….

Ongewone Nobelprys

Daar is verskillende kategorië Nobelpryse wat toegeken word en dit dek omtrent elke lewensterrein. Een van die eienaardigste is die “Ig Nobel” prys wat ook vir prestasies op verskillende lewensterreine…