Knoeiery in Boeremag saak ontbloot

’n Voormalige misdaadintelligensie-offisier kapt. Deon Loots het daarop gewys dat die polisie ’n insypelaar opgelei het om die sogenaamde Boeremag te leer hoe om plofstof te gebruik. Kapt. Loots het…

Volksbyeenkoms – program van verrigtinge

Op die 13de Oktober 2012 word daar ‘n volksbyeenkoms gehou te Paardekraal deur die Boere-Afrikanervolksraad. Die program vir die byeenkoms sien as volg daarna uit: Volksgenote kan reeds vanaf Vrydag…

Zwelakhe Sisulu skielik oorlede

Walter Sisulu se seun, Zwelakhe Sisulu, is glo in sy slaap dood. Hy is een van die ryk magnate en was direkteur van Eastern Platinum Ltd en direkteur van Dirleton…

Lugmag uniform

In die verlede was daar ’n duidelike verskil in die uniforms van die verskillende magte. So was die Weermag se uniform bruin. Die Lugmag se uniform was blou en die…

Vryheidstryders kom bymekaar by Paardekraal

Volksgenote kan reeds vanaf Vrydag middag 12 Oktober 2012, kamp op die feesterrein. Die koste beloop R75 per staanplek per aand. Saterdag skop die program om 09h00 af met opening…

Verbruikers se skuldlas vergroot

Die Nasionale Skuld Mediasie Vereniging se nuutste inligting toon dat verbruikers wat aan skuldinvorderaars oorhandig word aan die toeneem is. Die Nasionale Kredietreguleerder (NKR) se syfers vir die tweede kwartaal…

Boere kortwiek terroriste se moordplan

“Drie lewens kon in die slag gebly het.” Dit is die woorde van mnr. Willem Cloete (28) van Middelburg in Oos-Transvaal nadat hy ’n terroriste aanval op hom en sy…

Welbekende deur terroriste vermoor

Mev. Elize Louw (95) van Klerksdorp en haar tuinier (55) is eergister in haar huis vermoor deur ’n onbepaalde getal terroriste.. Volgens iemand wat ten nouste met mev Louw saamgeleef…

Twee broers verongeluk in botsing

“Ons is bly hulle is sáám weg. Hulle was onafskeidbaar.” was die pa se woorde. Frits Meintjes jr. (23) en sy broer, Berno (20), van Malmesbury is albei studente aan…

Stakers wil hawens tot stilstand bring

Die stakers in die vervoerbedryf wil nou hulle staking uitbrei na werkers in die hawes van die land om sodoende hulle eise om groter vergoeding, vêrder te neem. ’n Woordvoerder…

Leierstryd in ANC gaan hewig word

Die ANC se provinsiale uitvoerende komitee in Sentraal Transvaal het Kgalema Motlanthe gister benoem as nuwe president van die land.. Mashatile, die provinsiale leier, het dit bekend gemaak. Hoewel die…

Noord-Kaapse boere beleef ernstige krisis

Boere veg steeds teen die grootste veldbrande in baie jare in dié Kuruman streek. Die skade van miljoene Rand is deur die verwoestende vlamme veroorsaak. Van die boere het in…

Kunstefeeste –in Afrikaans godslasterlik

’n Woordvoerder van die Verkennersbeweging sê dat die kunstefeeste die geleenthede bied om godslasterlike uitlatings te maak. Tydens die Aardklop-kunstefees word Jesus Christus, in die toneelstuk Woza Andries?! as ’n…

Mynhuise moeg vir onwettige stakers

Leiers van Cosatu en die mynwerkersvakbond Num gaan na verwagting vandeesweek mynwerkers by die platinum-myn Swartklip Union by Northam in Noord-Transvaal toespreek oor die bestuur se planne om 8 000…

Duur kosbare skilderye nou skoonveld

Suid-Afrikaanse kunswerke wat klaarblyklik miljoene rande werd is het spoorloos verdwyn uit die Randfontein-munisipaliteit se galery. Minstens 37 skildery deur onder andere Pierneef, Adriaan Boshoff, Pieter Hugo Naudé, Gregoire Boonzaier,…

Toe verdrink die dief!

‘n Selfoon dief het in die Dieretuin meer van Johannesburg gespring en verdrink. Hy was klaarblyklik ‘n veiligheidswag by die Dieretuinmeer en moontlik dronk. Die dief het ‘n vrou verlede…

Ateïs Albert Einstein se brief verkoop

‘n Brief waarin die wêreldberoemde wetenskaplike en ateïs Albert Einstein die Godheid as ‘n produk van menslike swakheid verwerp, word teen ’n openings prys van R28 miljoen op die afslaers…

Aquarius se mynbaas bedank

Die platinum-myn Bokoni het sowat 4 000 werkers kennis gegee dat hulle afgedank word. Dié werkers neem al vir ‘n week deel aan ‘n onbeskermde, onwettige staking. Die mynbestuur sê…

S.A. Banke se Kredietwaardigheid neig afwaarts

Moody,s, die kredietgraderingsinstansie, het op 5 Oktober vyf van die land se grootste handelsbanke se kredietgradering afwaarts aangepas. Die graderings is verlaag van A3 na Baaa1, wat in lyn met…

VVK maak ’n opname van kiesers se grondbesit

Teen Mei 2013 verstryk die tydperk wat die huidige Boere-Afrikaner Volksraad het om nasionale- en internasionale uitweë te volg tot vreedsame herstel van die volk se reg op territoriale selfbeskikking….

SO WORD DIE BOERE-AFRIKANER SE SAAK GEDRA

Die wêreldwyse organisasie, bekend as die Boer Afrikaner Genocide Committee het ’n optog beplan om by die Suid-Afrika Ambassade in Warsaw, Pole hul misnoeë oor te dra op Vrydag, 5…

Romney slaan Obama vir ’n ses!

Die Republikeine se presidentskandidaat, Mitt Romney, het ná ‘n paar moeilike weke, Obama totaal en al oorskadu en werklik uitgeblink in sy eerste debat in Denver. Al die ontleders meen…

Vrou skiet terroris morsdood

‘n Blanke vrou het ‘n inbreker in haar huis in Margate, KwaZulu-Natal, doodgeskiet. ’n Polisie woordvoerder het gesê twee mans, wat met messe gewapen was, het die 39-jarige vrou aangeval….

Mugabe bedel vir referendum

Zimbabwe se verkiesingskommissie sê hulle benodig R800 miljoen om ‘n referendum te organiseer vir die opstel van ‘n nuwe grondwet. Die nuwe grondwet sal glo Zimbabwe in staat stel om…

Nog ’n egpaar ontkom die dood

Mnr. Johan Greyling (79) van Marquard is herhaaldelik met ‘n mes gesteek toe hy by sy huis ingestap het. Hy is inderhaas na die hospitaal in Bethlehem geneem. Volgens berigte…

Lesotho soos Zimbabwe – hongersnood

LESOTHO word deur honger¬snood geteister wat ernstige gevolge vir Vrystaat se boere inhou. Die produksie van mielies, die bevolking se stapelvoedsel toon ’n afname van 77% weens die swak weersomstandighede…

Genade op genade vir Botes egpaar

Rita Botes (30), die moeder van die babaseuntjie Wiehan, (foto) wat deur die terroriste vermoor is in Delmas, is weer swanger. Hierdié keer is dit ’n tweeling. Botes het gesê…

Terroriste aanval net-net oorleef

Die polisie in Wes-Transvaal soek na vier terroriste wat die bejaarde boer HK Grobler oorrompel, aangerand, geboei het en toe met drie van sy jaggewere gevlug. Volgens ’n polisiewoordvoerder het…

Tyson, die verkragter

Nieu-Seeland het die voormalige swaargewig-bokskampioen Mike Tyson se visum na die land gekanselleer. Dié besluit kom enkele dae nadat die land se premier hom uitgespreek het teen Tyson se beplande…

Renier se tragiese einde

Reiner le Roux ’n driejarige seun het verlede week in Mosambiek van ‘n bakkie afgeval. Hy was geruime tyd in die Garden City-hospitaal se hoësorg eenheid maar uiteindelik is besluit…

ONDERWYS VAL TOT KRISIS VLAK

Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Vrystaat Universiteit het die regering versoek om ‘n nasionale krisis in onderrig te verklaar. Jansen het ‘n toespraak gelewer tydens die vyfde jaarlikse Imam…

AAS moet bly

Die ANC-regime se minister van handel en nywerheid, Rob Davies, sê dat AAS (Aandele Afpersing vir Swartes), (Engels BEE), steeds belangrik is en dat die ekonomie nie in die hande…

Allergiese baba kan melk drink

Navorsers in Nieu-Seeland het blykbaar ‘n koei geneties gemanipuleer. Die doel daarvan is om melk te produseer wat min van ‘n sekere proteïen bevat wat ‘n allergiese reaksie by kinders…

KENNISGEWING – VVK

REGISTRASIES TE LANDBOUKORRELS-BOEREDAG, CULLINAN DATUM: 6 Oktober 2012 PLEK: Cullinan Boere Unie Terrein TYD: vanaf 08h00 VVK EN VOLKSRAAD VERGADERING TE BLOEMFONTEIN DATUM: 10 Oktober 2012 TYD: 19h00 PLEK: CVO…

Regering help vallende SAA

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het ‘n R5 miljard waarborg van die regering gekry vir ’n tydperk van twee jaar. Die waarborg stel die lugdiens in ’n posisie om elders in…

Geskors, maar kry baie geld

Die uitvoerende hoof van Pacofs, Spirit Monyobo, wat meer as twee jaar met volle salarispakket van byna R1 miloen per jaar geskors is, het gister bedank. Hy sou vandeesweek in…

Nuwe politieke party

Gedurende Augustus is ’n nuwe politieke party geregistreer wat beplan om aan verkiesings deel te neem. Die nasionale sekretaris van die Federale Vryheidsparty, mnr, Francois Cloete, het in ’n mediaverklaring…

Zuma se weeldehuis kos belastingbetalers baie

Die regering gaan ’n hoëvlakondersoek instel om vas te stel hoe ’n sogenaamde “hoogs geheime” dokument by City Press beland het. City Press het op grond van dié dokument onthul…

Boere-Afrikaners is nie juis gretig om aan ’n vakbond te behoort nie.

In ’n wetenskaplike ondersoek deur ’n onafhanklike navorsingspan is bevind dat behoudende Afrikaners en Boere-Afrikaners geensins belangstel om aan ’n vakbond te behoort nie. Die gegewens wat vrygestel is dui…

Kersboom in Oktober!

Ek stap net die ander dag met ‘n vriend van my wat graad gevang het se toga en sertifikaat rond in die winkel toe ‘n koerant my oog vang wat…

Uit die Woord – Gal 6:10

“Laat ons dan, terwyl ons geleentheid het, aan almal goed doen, maar die meeste aan die huisgenote van die geloof”- Gal 6:10 Daar is soveel behoefte in die wêreld. Veral…

Die mooiste maand

Dit is verreweg die mooiste, mooiste maand wat tuine aanbetref. Blomme blom, bome bot en die voëltjies kattemaai. Al jou harde werk kan jy nou waardeer. Kyk om jou rond…

Koraalrif kan vernietig word

Die Groot Koraalrif in Australië gaan tans gebuk onder ‘n seester-spesie wat die bykans die helfte van sy lewende koraal wegvreet. Dit is die kern van ’n wetenskaplike verslag wat…

Voedselvoorraad kan ook so verminder

Wetenskaplikes bevind dat verskeie visspesies as gevolg van aardverwarming met sowat 20% kan krimp. Warmer water kan suurstof vlakke ernstig beinvloed en visse se liggaamsgewig sal daardeur aansienlik verlaag, is…

Het jy nog brood op die tafel?

Terwyl kospryse bly styg as gevolg van die wêreldwye ekonomie wat sukkel en struikel, tesame met die groot droogtes in verskillende wêrelddele, moet Suid-Afrikan ook begin bekommerd raak oor die…

Michael Sata sê Mugabe leef in weelde

Zimbabwe se mense leef in armoede as gevolg van sanksies deur die Weste, terwyl pres. Robert Mugabe in weelde leef, het Michael Sata, Zambië se president, aan Amerikaanse beleggers gesê….

Vennootskappe tot groter eenheid

In die kort bestaan van Die Vryburger het menige leser hul mening gelug oor groter eenheid en beter vennootskappe onder volksgenote. Die graad van daardie eenheid verskil van persoon tot…

Demis Roussos besoek Suid-Afrika

Demis Roussos besoek Suid-Afrika aan die begin van Desember. Hy sal vier konserte vanaf die 2de tot 9de in die Kaap en in Johannesburg gee. Die Griekse sanger het in…

Ek sien dit so!

Ek is vandag ‘n trotse Boer! Nou die dag gaan loer ek bietjie in by die kubervolkstaat, Bravoland. Daar lees ek toe een van die onderwerpe wat handel oor ‘n…

Monsanto: Verbied dit in Suid-Afrika.

Kort op die hakke van Frankryk en Rusland wat ‘n verbod op Monsanto se geneties-gemanipuleerde voedsel geplaas het, het die Afrika Sentrum vir Bioveiligheid (ASB) ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse…