Foutbal

Dit was lank gelede wat ’n boksgeveg Afrikaners se verbeelding aangegryp het soos die geveg tussen Suid-Afrika se Francois Botha en Sonny Bill Williams van Nieu-Seeland. Hierdie geveg het in…

RSA onderwys sneuwel

Sadou, die onderwysvakbond betoog voor die Departement van Onderwys in Pretoria oor arbeidskwessies wat sy lede raak. Die grootste klag is dat 75% van die land se kinders daagliks beleef…

Vervoer-reus nou bankrot

Die vervoermaatskappy Slabbert Burger Transport se goed word opgeveil. Dié gelikwideerde maatskappy se hele vragmotor depot in Brakpan word opgeveil. Volgens die afslaers is daar sowat 100 Volvo-vragmotors asook 100…

Beesvleis dalk ou perd?

Mnr. Gerhard Schutte sê Suid-Afrika het streng wette, ¬reëls en regulasies wat verbruikers beskerm en die Rooivleis-produsente Organisasie (RPO) het nie klagtes ontvang van verbruikers oor die moontlikheid van perdevleis…

Ek sien dit so!

Hierdie week het op ‘n baie hartseer noot begin. Ek dink elke vryheidstrewende volksgenoot se hart het gebloei met die nuus van Volksraadslid Etienne le Roux se afsterwe. Aan die…

Troepe na SAR kos miljoene

Die belastingbetalers gaan meer as R1,2 miljard opdok om 400 Suid-Afrikaanse soldate vir die volgende vyf jaar in Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) te ontplooi. Dit is bekend gemaak nadat pres. Jacob…

Studente oproer in Oos-Kaap

Chaos het op die Universiteit van Fort Hare in Alice se kampus losgebars toe studente beveel is om die kampus te ontruim. Studente het alle ingange versper, buitebande gebrand en…

“Dokter” in hegtenis geneem

’n Sogenaamde “kruiedokter” wat as algemene praktisyn gepraktiseer het, is agter tralies in Hartswater. Gert Meyer het gister in die landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog. Meyer is glo in…

ANC leiers bestorm Potchefstroom

Pres. Zuma, tesame met ANC leiers het op Potchefstroom afgestorm “om eenheid te herstel”, word berig. Die verdeeldheid is blykbaar die hoofrede waarom die spandabelrige burgemeester nie weer gekies is…

Lugdiens skors Hoof

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens het die waarnemende hoof, Vuyisile Kona, geskors. Die skorsing is gebaseer op sekere bewerings wat onder die Lugdiens se raad bekend geword het. “Dit moet benadruk word…

Alles draai om vrywording

Die heengaan van ’n Boere-Afrikaner Volksraadslid, Etienne le Roux, laat ’n leemte wat nie net vir die Volksraad ’n verlies is nie, maar ook ’n groot leemte laat in sy…

Rentekoers voorspellings

Ekonome voorspel dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die huidige repkoers gaan behou vir die res van die jaar en dat daar eers ‘n half persent verhoging teen die vierde kwartaal aanstaande…

Johannesburg verloor in Afrika

Volgens MasterCards se nuutste groei-indeks is Johannesburg se dae as die nommer een ekonomiese stad in Afrika iets van die verlede. Al hoe meer stede in Afrika is besig om…

“Die grootste ekonomie in Afrika”, hoe lank nog?

Byna met elke TV berig oor die ekonomie van Suid-Afrika volg daar die woorde: “die grootste ekonomie in Afrika”. Hoe lank sal dit nog duur voordat Nigerië daadie eer sal…

Huldeblyk – Etienne Jacobus (“Etienne”) Le Roux

Dit is met groot hartseer en leedwese dat die Boere-Afrikanervolksraad moet afskeid neem van ‘n geliefde en waardeerde vriend, Volksraadslid en opregte volksgenoot. Etienne Le Roux het oor etlike dekades…

Promosie – Kom koop jou Vierkleur vlag

Die Republiekeinse Vrouebeweging (RVB), is ‘n volkseie kultuurbeweging vir vroue wat noue bande het met die Verkennersbeweging van Suid-Afrika. Verskeie takke bestaan landswyd en die dames hou hulle besig met…

Kommandostelsel moet herleef

Die Vryburger plaas hiermee die woordelikse verklaring soos deur die Verkennersbeweging uitgereik is. Die volledige verklaring is soos volg: Die skok onthulling deur ‘n voormalige lid van die regime se…

Cosatu optog laat verkeer stilstaan

Cosatu-betogers het die verkeer in die Pretoria se middestad feitlik tot stilstand gebring in die optog oor die e-tolstelsel. Sowat 100 motors het aan die buitewyke van Pretoria voor 10:00…

Boere-Afrikaner volksraadslid oorlede

Die Boere-Afrikaners treur oor die heengaan van Volksraadlid Etienne le Roux na dit bekend geword het van sy afsterwe vanoggend op 11 Februarie 2013. Etienne is gedurende Desember 2012 gediagnoseer…

NG Kerk laat twee predikante loop

Jarelange tweedrag in die Douglas gemeente het daartoe gelei dat die twee leraars van die gemeente albei losgemaak is en dat die kerkraad bedank het. Die kerkraad het besluit dat…

Curro skool bars uit sy nate

Die private skool Curro het die nuwe skooljaar begin met ’n toename van 67% meer leerlinge as ’n jaar gelede. Curro het nou bykans 21,000 leerlinge van graad 1 tot…

Telkom adverteer lekker

Vanaf Desember 2011 tot November 2012 het Telkom meer as R34 miljoen vir advertensies in The New Age koerant in Soweto betaal, het City Press berig. Die mees onlangse Nielsen…

ANC beplan onregverdige grondbelasting

Die ANC het tydens die Bloemfontein konferensie ook resolusies aanvaar wat meebring dat boere op sogenaamde “onbenutte” grond belas gaan word terwyl buitelanders voortaan nie meer eiendom in Suid-Afrika mag…

LUR wou joernalis omkoop

Die LUR van Noord-Transvaal, Clifford Motsepe, het glo probeer om ‘n verslaggewer, ene Sipho Masondo van City Press om te koop, het die koerant verlede Sondag berig. Motsepe het later…

Malema word uitverkoop

Die Hooggeregshof het ‘n kennisgewing uitgereik dat Julius Malema, se eiendom Vrydag op ‘n veiling verkoop sal word. Die balju in Pietersburg sê die eiendom kan eers op die dag…

Motor rubriek – DSG ratkas

Die DSG (Direkt Schalt Getriebe) ratkas of te wel “direkteskakelratkas” se werking kan in breë trekke soos volg beskryf word. Die ratkas gebruik twee koppelaars om een rat te skakel…

Melk skaarste oppad

Indien die produsenteprys van melk nie spoedig aansienlik opwaarts aangepas word nie, gaan die land binnekort ’n ernstige melk tekort ondervind. Dit is die mening van die Melkprodusente organisasie van…

Premier oorhoops met haar man

Die Vrystaatse dagblad, Volksblad. berig dat die huweliksbootjie van premier Hazel Jen¬kins van die Noord-Kaap en haar man, David, is op die rotse. ’n Buite-egtelike verhouding word aangegee as een…

Wes-Kaapse regering spandabelrig soos ANC

Die Wes-Kaapse DA beheerde regering het R170,000 spandeer om vergaderings by te woon. Vyf Wes-Kaapse LPP verteenwoordigers en twee amptenare het die vlugte meegemaak. Die sewe mense het na George…

S.A. se oorregulering strem beleggings uit die buiteland

Die H.U.B. van die Johannesburgse Effektebeurs, Nicky Newton-King, het in ‘n KPMG seminaar gesê dat die toename in koste weens owerheidsregulerende voldoening ‘n “regulerende tsunami” is. Sy het verder gesê…

Terroriste vermoor jong moeder

Carmen van der Westhuizen, ’n jong ma van 38 jaar en haar gesin met twee kinders het onlangs verhuis na Riebeeckstad. Sy is op grusame wyse met ’n panga of…

Geen twyfel oor Afriforum

Die linkse dagblad Beeld het as volg berig oor Rabaleni Dagada, een van talle anderskleurige Afriforum lede: Hy het by AfriForum, die burgerregte-beweging van Solidariteit, aangesluit omdat dié organisasie ’n…

Duitsers ietwat verlee?

Mnr Andries Breytenbach, voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad meld dat een vriend van die Volksraad talle Duitsers op die neus laat kyk het deur pro-aktief op te tree. Mnr. Breytenbach…

ANC regering wil gegradueerdes belas

Die ANC het tydens die sogenaamde Bloemfontein Konferensie ’n resolusie aanvaar wat daarop neerkom dat gegradueerdes in die land ’n ander belastingskaal moet kry. Die volledige besonderhede is nog nie…

Feite oor minimum lone

• Om vir R60-00 per dag te werk is beter as om niks te verdien nie • Om huisvesting te geniet vir jou gesin, is beter as om in ’n…

Eienaardige “vrug” en onbekend .. die “Durian”

Die Durian klassifiseer onder die Malvaceae familie. Dit is oorspronklik van Indonesië en Maleisië Dit groei in tropiese gebiede. Hierdie vrug word deur die Suid-Oos Asiërs as die “koning van…

Nog ’n dubbele moord deur terroriste

Die derde dubbele moord op ’n egpaar binne maande het die Vrystaat weereens geruk. Die vooraanstaande egpaar wat ’n leiersrol in die Christelike gemeenskap gespeel het, is in hul huis…

Volkstaat gedagtes

Sunette Bridges Wat op aarde is ‘n Volkstaat en hoe kan selfbeskikking vir ons mense tot voordeel wees? Ek het vandag deur heelwat slim mense se skrywes hieroor gelees, maar…

Belê nie in S.A. nie

Volgens die HUB van Randgold Resources, Mark Briston, het Suid-Afrika se mynbousektor aantreklikheid verloor vir beleggers. Sy mynbougroep is aktief betrokke in Wes-Afrika en elders in Afrika, maar Suid-Afrika word…

Vreesloos Afrikaans in Toronto

Toronto, Ontario, is Kanada se stad met die mees uiteenlopende kulturele agtergrond van enige stad in die land. ‘n Studie het 10 jaar gelede getoon dat daar ongeveer 103 verskillende…

Wending in Boeremag saak – Loots verklaring

BEëDIGDE VERKLARING – Deon Loots Ek, die ondergetekende DEON LOOTS verklaar hiermee onder eed soos volg: 1. Ek is ‘n meerderjarige man met Identiteitsnommer xxxxxxx, ‘n voormalige lid van die…

Boeremag saak se wending

Wilhelm Pretorius skryf op Facebook die volgende verslag oor die gebeure in die Boeremag saak: Al die beskuldigdes met hulle regsverteenwoordigers het vanoggend gekonsulteer met adv. Jurg Prinsloo SC nadat…

Boeremag 2 – Nuwe wending

Bloemfontein – In ‘n interesante wending het die staat alle klagtes teen Louis Lategan terug getrek vandag wat in onlangs in hegtenis geneem is op klagtes van hoogverraad. Die staat…

Meganisasie

Na aanleiding van die berig oor stakings en van meganisasie op plase, net die volgende. Ons leef vandag in ‘n wonderlike tyd waar die moderne tegnologie die lewe vir ons…

Ehrenreich se “Grondoorlog” dreigemente is aanhitsing tot plaasmoorde.

Wye reaksie is ontvang oor die gewraakte uitlating van Cosatu se voorsitter in die Wes-Kaap oor sy uitlating dat boere hulle grond gaan verloor as hulle met afleggings begin. Die…

Franse verander diskriminasie wet

’n Wet wat sedert 1799 op die wetboek is wat vroue verbied om ’n broek in Parys te dra, is van die wetboek verwyder. Die wet het bepaal dat geen…

Afleggings versnel

Meer as 2,000 plaaswerkers het reeds afleggingskennisgewings ontvang, het Business Day berig. Dit vind plaas te midde van die groot aantal afleggings wat voor die implementering van ‘n nuwe minimumloon…

Die gesondste pad na geld spaar

Suid-Afrikaners wat noustrop trek, hoef nie kanse met hul gesondheid te waag bloot omdat hulle nie ‘n doktorskonsultasie of voorskrifmedisyne kan bekostig nie. Met meer as 100,000 nie-voorskrif- of oor-die-toonbankmedisynes…

Sonkrag-projek in aanbou

Die oprigting begin van 28 sonkrag-projekte wat in die eerste ronde van die regering se sogenaamde groenkrag-aankoopprogram. Grond word nou ook gereed gemaak deur die Amerikaanse groep Solarreserve vir “son…