’n Appel ’n dag

Psssssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: Appels?! “An apple a day, will keep the doctor away”, het die ou mense altyd gesê. Vandag sê ons: ‘n Appel…

Angola se wit olifant

30kom buite Angola se hoofstad, Luanda is die nuut geboude stad Nova Cidade de Kilamba wat uit 750 agt verdieping geboue bestaan wat as wooneenhede bedoel is. Meer as ‘n…

Boere blink uit by Olimpiese spele

“Al die harde werk van die laaste vier jaar het nou vrugte afgewerp. As daar regtig iets soos ’n perfekte ren bestaan, het ek dit vanaand gehad en op presies…

Wat doen Selebi ?

Jackie Selebi, die voormalige polisiekommissaris van Suid-Afrika, het klaarblyklik meer as ‘n week lank nie vir dialise-behandeling by die Steve Biko hospitaal opgedaag nie. Selebi is veronderstel om elke tweede…

Toespraak – Tiaan Theron, Kaapstad, 7 Julie 2012

In hierdie stinkende sinkende aarde Waar selfs die wolwe moet vlug Soek ek as ‘n amper bejaarde Na die beter wêreld se vrug Dít liewe volksgenote wil ek glo is…

Nee vir swartes

‘n Swart paartjie van Mississippi in die VSA was baie geskok nadat ‘n pastoor hulle in laat weet het dat hulle nie in sy kerk kan trou nie, omdat hulle…

MOTOR RUBRIEK – 02 AUGUSTUS 2012

In die Motor Rubriek van 26 Julie 2012, is daar verwys na die 4 X 4 bedryf in Suid-Afrika. ’n Ander produk wat goeie aanklank vind by die 4 X…

So word jy besteel

Suid-Afrika se munisipaliteite het sowat R250 miljoen spandeer net vir die buite-departementele hulp om finansiële state voor te berei.. In 90% van die munisipaliteite was daar geen vakante poste in…

Ek sien dit so!

Versoening? Reënboognasie? ‘n Beter lewe vir almal? Enige van bogenoemde drie kan op enige gegewe tydstip deel uitmaak van ‘n snaakse grappie. Een van die hoof grapmakers in Suid-Afrika, Jacob…

Ek doen dit vir myself !

Suid-Afrika se nuwe Olimpiese held, Cameron van der Burgh, het breed geglimlag nadat hy die land se eerste medalje, en dit ’n goue, op die Spele verower het. Hy het…

Kernkrag aangedrewe vervoermiddels

In 1958 het die Ford motormaatskappy ‘n prototipe voertuig ontwerp wat deur kernkrag aangedryf word genaamd die Ford Nucleon. Die voertuig sou ‘n stoomenjin gebruik wat aangedryf word deur ‘n…

Obama redelik goedkoop!

‘n Islamitiese militante groep van Somalie, Al-Shebab het ‘n beloning op die kop van die VSA president, Barack Obama geplaas van 10 kamele. Dit volg na die VSA ‘n totale…

Nog afleggings

Anglo Platinum myngroep het 725 werknemers van sy sentrale dienste kennis gegee dat hulle afgelê word. Die werknemers is ingevolge art.189 van die Wet op Arbeids¬verhoudinge formeel in kennis gestel…

PERLEMOEN DIEWE

Die polisie in die Wes-Kaap het beslag gelê op meer as drie ton perlemoen. Lionel Adendorf, ’n woordvoerder van die Departement van Visserye, het gesê beamptes het saam met die…

Ope brief aan AfriForum

Die Afrikaanse webwerf Praag het op 9 Julie 2012 in ‘n artikel die bewering gemaak dat Mnr. Ernst Roets gesê het dat ras geen rol speel in plaasmoorde nie en…

Rupert skenk miljoene

Die Uitvoerende Voorsitter van Richemont, Johann Rupert, het vanjaar minder verdien, maar het soos gewoonlik sy verdienste van £3,6 miljoen (R47 miljoen) aan liefdadigheid geskenk. Business Day berig dat Rupert…

Wat van meneer Clive Derby Lewis?

Die feit dat Jackie Selebi op parool is weens sy gesondheidstoestand het talle vrae laat ontstaan. Eers was dit mnr. Shaik wat weens sy gesondheid op parool uit die tronk…

Nuusflitse

1 ‘n Aardbewing van 5,8 het die eiland Mauritius in die Indiese Oseaan getref. Volgens die Amerikaanse Geologiese Opname (USGS) was die aardbewing se middelpunt 341 km noordoos van Rodrigues-eiland….

Tenkskip in vlamme

Vyf mense word vermis nadat ‘n brand op ‘n Maleisiese tenkskip uitgebreek het. Die skip het by ‘n metaangas aanleg in die Suid-Chinese Seegebied aangegaan. (AP) Die Vryburger se spesiale…

Brief van dank

Hiermee ‘n groot dank en gelukwensing met die opstel en verspreiding van Die Vryburger – wat ‘n pragtige e-nuusbrief! Dit is groot en tydige aanwins vir ons Boere. Mag die…

Onderwys in SA – geleenthede nou daar

Onderwys in Suid-Afrika verkeer onder toenemende druk. Daar is sonder twyfel aanduidings dat die onderwysstelsel nie aan verwagtinge beantwoord nie. Gewoonlik word dit aan gebrekkige bekwaamheid, onopgeleide personeel en ontoereikende…

FW steeds in dwaling

FW de Klerk het die ANC se beleidsvoorstelle vir sy nasionale verkiesings-konferensie in Desember as gevaarlik bestempel. Hy steun die ANC regering se ontwikkelingsplan. Hy is van oordeel dat die…

Breytenbach in gesprek met Stanton

Mnr Andries Breytenbach, Voorsitter van die die Boere-Afrikaner Volksraad, het op Maandag die 23ste Julie 2012 ‘n vergadering gehad met Dr. Gregory Stanton van Genocide Watch wat tans Suid-Afrika besoek…

Ys smelt te vinnig

Die oppervlak van Groenland se ysplaat smelt elke jaar gedeeltelik tydens die somermaande, maar die ys smelt tans teen ’n veel vinniger tempo. Die wetenskaplikes vind die tendens buitengewoon ,…

Dwelms oral bekombaar

Die polisie se misdaadintelligensie-eenheid het twee dwelm-laboratoriums in woonhuise in Bryanston gevind. Die een laboratorium is in Mount-straat in Bryanston , waar ‘n man en sy vrou in hegtenis geneem…

Kleinfontein bied uitkoms

Die Christelike Maatskaplike Raad Roodeplaat se maatskaplike werker, dr Mariëtta van der Merwe, het die afgelope ses maande twee gesinne uit ’n wit plakkerskamp na Kleinfontein verskuif. “Hierdie mense se…

Boeremag-uitspraak: Dag 5

“Broer en vertroueling” Vrydag, 27 Julie 2012. Gister het André du Toit, Beskuldigde 2 in die Boeremag-saak, gehoor hoe sy broer die eerste persoon in dekades word wat in Suid-Afrika…

Boeremag-uitspraak: Dag 4

“Eerste valbyl val…” 26 Julie 2012. Vandag gaan die uitspraak voort aangaande Beskuldigde 1 – Mike du Toit. Sedert die Regter se afgelope bevindings dat die staatsgetuies teen Mike du…

Boeremag-uitspraak: Dag 3

“Staat se getuies is geloofwaardig – holisties beskou…” 25 Julie 2012. Agttien van die 20 oorlewende aangeklaagdes in die “Boeremag”-saak daag by die Hof op vir voortsetting van die verrigtinge….

S.A. groeikoers en rentekoers afwaarts aangepas

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het die land se groeikoers vir die jaar afwaarts aangepas vanaf 2,9% na 2,7%. Die Wêreldbank het die land se groeikoers afwaarts aangepas tot 2,5%. Sommige…

Duitsland, Nederland en Luxemburg se graderings afwaarts

Drie van die gesondste ekonomië in die Europese Unie, Duitsland, Nederland en Luxemburg is deur die graderingsagentskap, Moody’s, afgegradeer weens hulle blootstelling aan die swakker lede in die EU. Griekeland…

Wetgewing vir soutverlaging in voedsel

Die Gesondheidsdepartement is van mening dat die inwoners van Suid-Afrika se soutinname te hoog is en dat dit die bevolking se gesondheid negatief beïnvloed. Een van die gevolge is hoë…

VOLKSEIE ARBEID IN ʼn VOLKSEIE EKONOMIE – 24 Julie

Verlede week het ons kortliks die frustrasies betreffende swak diens deur verkoopspersoneel aangeraak. Daarby is ook aangelas die irritasie wat straatverkopers meebring. Hierdie week wil ek rigting inslaan na ‘n…

Redaksioneel – Groter hoogtes

Die Vryburger het kennis geneem van die sterk standpunt wat Sunette Bridges ingeneem het teen die verafgoding van die eertydse terroris, Nelson Mandela. Die poging van die vêr-linkse liedjieskrywer, ene…

Boeremag-uitspraak: Dag 2

“Pretorius-broers kry slae” 24 Julie 2012. Regter Eben Jordaan gaan voort met sy Uitspraak, en laat val dat hierdie elle-lange voorlesings, wat waarskynlik nog meer as drie weke gaan duur,…

Prieska Geloftefees vir 2012

’n Groot byeenkoms word beplan vir die Geloftefees in Prieska. Die Fees sal ook ’n verootmoediging geleentheid wees wat gehou gaan word van die 14 de Desember tot die 21…

Kulula koop Boeing vliegtuie

Comair, ‘n laekoste-lugredery, het ‘n vloot nuwe Boeing 737-800-vliegtuie vir sy Kulula.com-vlugte beskikbaar gestel. Die maatskappy het R2,5 miljard op sewe vliegtuie spandeer. Drie van die vliegtuie is verlede week…

Uit die Woord

“Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Kwel julle dus nie oor die dinge van more nie, more…

Sweepslag – O, die pyn!

Wat ‘n pyn in die buik! Dit blyk dat die probleem met Jackie Selebi se krop elke ander krop in die land dwars penetreer. Dit is te verstane nadat die…

Elite versteek miljarde in geheime rekenings

’n Internasionale super-ryk groep het skuiwergate in inkomstebelasting-regulasies gebruik om minstens $21-miljard in verskillende geheime rekenings te versteek. Die bedrag wat deur ’n navorsingspan deur die groep Tax Justice Network…

Nuwe sending na Mars

Die mees gesofistikeerde verkenningstuig wat nog gelanseer is sal eersdaags met ’n besondere soort hyskraan op Mars neergesit word. Die tuig is so groot soos ’n gemiddelde motor en weeg…

Vrot regeerders

Slegs dertien van die land se 283 munisipaliteite het skoon oudit-verslae vir die tydperk tot einde Junie 2011 gekry. Dit is ses meer as die vorige boekjaar! Van die belangrikste…

Terroriste aanval – sterfte na maande

Byna sewe maande nadat hy sy vrou en seun in ’n terroriste aanval verloor het, is Kobus Coetzee (47) in die Montana hospitaal oorlede onderwyl hy die soveelste operasie ondergaan…

R5 miljoen se Dagga

Die polisie in die Oos-Kaap het beslag gelê op dagga wat meer as R5 miljoen werd is. Dit het gebeur tydens ’n ondersoek op die N2 in Kinkelbos naby Port…

Slaggate word toegemaak

‘n Kontrakteur is aangewys om sowat 2 000 slaggate op die pad tussen Wepener en Zastron te herstel. Die kontrakteur, ene Pro-Phalt, is glo van 18 Junie 2012 op die…

Engelse kat oorleef

n Kat met die naam Thomas, soos wat hy gedoop is deur die DBV, het vir 190 km onder ‘n trein vasgeklou en die rit oorleef. “Hierdie kat het byna…

Onrus op Pelgrimsrus

‘n Aantal verontregte sakelui van Pelgrimsrus sal ‘n dringende aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om hul uitsetting te keer uit die sakegeboue in die dorp. Dít volg nadat die…

Ek sien dit so!

Sunette Bridges versus Anton Goosen! ‘n Heel onregverdige bekgeveg as iemand my sou vra. Met Sunette, ‘n dame wat kán sing, die dogter van ‘n geliefde sanger, een wat nogal…

Selebi los?

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi moet blykbaar ‘n lang lys voorwaardes nakom terwyl hy in “aanhouding by die huis is”, het ‘n woordvoerder gesê. “Van Maandag tot Vrydag het hy…

Mugabe dalk vry

Brittanje en die EU oorweeg die moontlikhede om sanksies teen pres. Robert Mugabe en sy medewerkers op te hef. Dit word oorweeg in ‘n poging om die Mugabe te oortuig…