Jeugliga se adjunk

Suid-Afrika benodig ‘n minister van nasionalisering, het Ronald Lamola, adjunkpresident van die ANC-Jeugliga in Durban gesê. Die minister sal ‘n mandaat hê wat in lyn sal wees met die Vryheidsmanifes,…

Uit die Woord (3)

1 Tim 3: 2,4 “‘n Opsiener moet dan onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig… …een wat sy eie huis goed regeer…

Sweepslag 3

Die eerste keer in sewe jaar wat ‘n Suid Afrikaner die Comrades wen, wil dit lyk dat hy so hoog was op een of ander self gestookte tipe mampoer dat…

Projek2010 statistiek

Gedurende die afgelope byna twee dekades sedert die ANC die land oorgeneem het as regeerders, het die volksmoord op die Boere-Afrikaners begin en in felheid toegeneem. Hieronder is ’n tabel…

Regering lag protes af

Ons treur oor die moorde….. Op Dinsdag, die 19de Junie 2011 is ‘n optog na die uniegebou gehou waar ‘n memorandum aan die regering oorhandig is. Verskeie versoeke is aan…

BCVO Winterspele

Die BCVO (Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys) hou weer hul jaarlikse winterspele, waar CVO skole teen mekaar meeding in streeksverband. Rugby en netbal is die hoogtepunte. Hierdie jaar bied die…

Elza van den Heever optrede

Die Suid-Afrikaanse dramatiese sopraan, Elza van den Heever, kan op 8 Julie in Kaapstad gehoor word. Elza, ‘n dogter van die voormalige televisie-aanbieder, Rita van den Heever, is besig om…

Verbruikers gaan hoes!

Eskom se skuld gaan in die volgende vyf jaar van R182 miljard tot R350 miljard groei ten einde sy bouprogram te kan volhou. Sy kapitaalbesteding – hoofsaaklike bouwerk aan sy…

Hongersnood met Grondgryp

‘n Geskarrel om goedkoop boerderygrond in Afrika in die hande te kry, kan miljoene mense sonder water laat en die vasteland se riviere laat opdroog, het Landbou.com verlede Donderdag berig….

Saturnus verrassing

Londen – Wetenskaplikes het die verrassende vonds gemaak van ‘n meer wat ryk is aan metaan naby die ewenaar van Saturnus se grootste maan. Mere is al voorheen naby Titan…

Groter vryheid vir Shaik

Die veroordeelde bedrieër Schabir Shaik geniet die voordele van parool-voorwaardes wat aansienlik verslap is, het Mnikelwa Nxele, streeksbevelvoerder vir die KwaZulu-Natalse korrektiewe dienste, bevestig. Shaik se aantal ure wat hy…

Verdere regulering vir korttermyn versekeringsbedryf?

Die ANC regime se Tesourie departement het bekend gemaak dat korttermynmaatskappye vasgevat gaan word oor hulle optrede in die mark met afkeuring van eise wat grens aan swak diens. Daar…

Duitsland onwillig as EU melkkoei

Die verkiesingsuitslag in Griekeland het menige lid laat sug van verligting deurdat die pro-Europa party die meer konserwatiewe, Nuwe Demokratiese Party (NDP), die meerderheidstem van 30,04% verkry het teenoor die…

Regering oneerlik sê LP Abram

Die staat koop baie plase en nasionaliseer reeds die land daarmee omdat dié grond sy eiendom bly en nie oorgedra word nie, sê mnr. Salam Abram, ANC-LP. Salam sê die…

Nuwe lisensie maatreëls

Nuwe bestuurders sal dalk voortaan eers ‘n “proefjaar” moet voltooi voordat ‘n rybewys aan hulle uitgereik word, het die Cape Times berig. Indien hulle gedurende hierdie periode sekere oortredings begaan,…

VOLKSEIE ARBEID IN ʼn VOLKSEIE EKONOMIE

Soos verlede week genoem, sal ons vlugtig kyk na ons volk se geskiedenis in terme van selfwerksaamheid. Waar kom volkseie arbeid vandaan? Wie was die arbeiders toe Jan van Riebeeck…

Hof uitspraak ruk Vakbonde

Vakbonde sal geldelik verantwoordelik gehou kan word vir die skade wat by hul byeenkomste of in protesoptogte aangerig word. Die konstitusionele hof het gister ’n “kragtige uitspraak wat ’n oorwinning…

Nokia afleggings skrikwekkend

Die selfoonreus Nokia beplan om nóg 10 000 mense regoor die wêreld uit diens te stel en het gewaarsku dat die verlies in sy tweede kwartaal groter as verwag sal…

Nadal word besteel

Die polisie in Parys het ‘n R3 156 000 horlosie, wat van Rafael Nadal uit ‘n hotelkamer by die Franse Ope gesteel is, teruggevind en ‘n hotel werker is in…

Dwelms gevind

Beslag is Donderdag gelê op dwelms met ‘n straatwaarde van meer as R900 000 in Kaapstad, het die Wes-Kaapse polisie gesê. Vier mans, tussen die ouderdomme van 32 en 37,…

RSA nie in resessie

Ontleders sê Suid-Afrika se ekonomie is gevaarlik naby aan negatiewe terrein indien die huidige tendense voortduur, het die jongste Beti-indeks getoon. Mike Schüssler, hoof-ekonoom van Economists.co.za, sê die goeie nuus…

GHA se gedigtekompetisie gee aan digters ’n uitlaatklep

Woorde het krag en wanneer dit in digvorm gegiet word, kan daar met die nodige ritme, rym en emosie ’n nuwe bewussyn geskep word wat vir ons as volk van…

MOTOR RUBRIEK – 20 JUNIE 2012 (3)

Die binnebrand enjin is een van die interessantste uitvindings en ontwikkelings in die 19de en 20ste eeu. Baie van ons motoriste is nie bewus van dit wat in ’n motor…

Stadig met bestuursbonusse!

Dít was Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, se boodskap aan Eskom. Die totale vergoeding van sy direksie en bestuurspan het verlede jaar ’n volle R54 miljoen beloop. Zola Tsotsi,…

VN looi RSA oor wette

Den Haag. – Kritiek is deur verskeie lande in die Verenigde Nasies se Menseregtekommissie op Suid-Afrika se Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting (muilbandwet) uitgespreek. Dit het gebeur op ’n…

Kopwind ’n probleem

Die Vryburger het onlangs rapporteer oor die verstommende resultate van die sonkrag aangedrewe vliegtuig. Nou is een tekortkoming bekend. ‘n Sterk kopwind het veroorsaak dat die sonlig-aangedrewe Solar Impulse sy…

Klein Pippie vorder goed.

Die kleuter Pippie Kruger se nuwe Amerikaanse vel is 90% suksesvol oorgeplant, het dr. R. Mia gisteraand gesê. “Die klein gedeeltes waar die vel nie gevat het nie, sal deur…

Plakkers geweld

Sky News het ontstellende beeldmateriaal bekom van township-inwoners wat die reg in hul eie hande neem en misdadigers self vasvat. Dié “strawwe” lei dikwels tot die dood. Die nuusbron noem…

Brand saai verwoesting in Hermanstad

’n Brand het verwoesting gesaai in Hermanstad, Pretoria toe ’n aantal store aan die brand geraak het. Die vermoede bestaan dat die brand ontstaan het toe gras in die naby…

Kragvoorsiening krisis

Eskom se woordvoerder in Mpumalanga, ene Kungwane, het op Middelburg bekend gemaak dat hoofde van groot mynmaatskappye binne die Nkangala-distriksmunisipaliteit vergader het met die burgemeester op die dorp weens hul…

Afriforum verleen regshulp

Die Rooimiere het in oorleg met die burgerregte-organisasie Afriforum plakkershutte op ‘n besette stuk grond by Wallmanstal verwyder. Die “erwe” op dié stuk grond tussen die Wallmannstal-weermagbasis en Ludwig’s Roses…

Lewe op Mars?

Die ruimtetuig Mars Express het blykbaar sterk bewyse gevind dat ’n oeroue oseaan vroeër ’n groot deel van dié planeet beslaan het. Die MARSIS-radar, wat aan die Europese Ruimte-agentskap (Esa)…

NASIONALE UITSAAIER BANKROT?

Die SABC het Woensdag bevestig dat hy tussen April 2011 en Februarie 2012 meer as R16 miljoen spandeer het om motors te huur. Die uitsaaier het in die parlement op…

Motorfiets jaers!

‘n Motorfietsryer wat op die R21 in hegtenis geneem is vir jaery het beweer hy was op pad om sy meisie te gaan troos nadat haar perd gevrek het, het…

CHAOS OP BEYERS NAUDÉ RYLAAN

Die polisie moes ingryp ná betogers op Beyers Naudé-rylaan naby die Zandspruit- informele nedersetting motors met klippe bestook het. Die pad is intussen weer oopgestel. Minnaar sê die inwoners het…

“DIE VRYBURGER” – E-LEESSTOF OP DIE VOORPUNT !!

Uit die VSA word verneem dat Tablet-rekenaars en elektroniese lesers binnekort ‘n einde aan die ink- en papier-era bring, veral omdat dit die manier verander waarop mense tydskrifte lees, op…

OPENBARE DEBAT TUSSEN VVK EN DA

In ‘n verklaring sê Die Republikeinse Vroue Beweging (RVB) dat hulle dit goed gedink het om ‘n openbare debat te reël tussen die VVK, Verkenners aan die een kant en…

Olieprys verlaag

Die prys van ru-olie neig steeds laer en staan op 13 Mei op $96-90. Verlede Vrydag het dit op $99-76 gestaan, einde April op $119-56, einde Maart op $122-80 en…

Verkenners en VVK nie deel van dreigement

In ’n gesamentlike verklaring deur die President van die Verkennerbeweging en die voorsitter van die Volksraad Verkiesing Kommissie (VVK) distansieer die twee organisasies hulle van die optrede en dreigemente van…

Uit die Woord (2) – Ps. 92 : 13,14

“Die regverdige sal groei soos ‘n palmboom; hy sal opgroei soos ‘n seder op die Libanon. Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van…

Sweepslag 2

Dit is lank reeds bekend dat Tannie Zille ‘n agtergrond danseres is vir die DA, maar dit blyk nou of sy bevorder is tot voorsangster. In Pietersburg maak sy toe…

Wêreld ekonomiese krisis verhoog

Die Europese ekonomiese krisis spoel nou vinnig oor na die res van die wêreld. Aanvanklik was die EU krisis tot enkele lande soos Griekeland, Spanje, Ierland, Italië en Portugal beperk….

Volkseie arbeid in ‘n volkseie ekonomie (2)

Om voort te gaan op wat verlede week gesê is, bly een ding seker – ʼn volkseie werker sal jou nie vir ure aaneen martel en daarna met ʼn glimlag…

Motor rubriek – 13 Junie 2012

In die vorige uitgawe van Die Vryburger is van die komponente van ’n binnebrand enjin bespreek. In hierdie uitgawe gaan ons kyk hoe term “Vier Slag” ontstaan het. Wanneer ’n…

Projek2010 – Volksmoord verslag

Gedurende die afgelope tien dae het die volksmoord onverpoos voortgegaan – dit verteenwoordig bykans een moord elke tweede dag Volledige besonderhede word in ’n databasis opgeneem deur Projek 2010. Lesers…

Japan se skeepsdok na VSA

‘n Massiewe skeepsdok wat verlede jaar deur ‘n tsoenami van ‘n Japanse hawe afgeskeur is, het 8 050 km verder aan die Amerikaanse weskus uitgespoel. Berig is ontvang dat die…

Aanstigting tot Plaasbesettings

Die ANC Jeugliga se visepresident Ronald Lamola se dreigemente om blanke boere se plase deur massa-aksie te roof op soortgelyke wyse as wat in Zimbabwe gevolg is, het wyd neerslag…

Voortrekkermuseum heet nou Umsindusi

Die Voortrekkermuseum te Pietermaritzburg is deur die ANC regime verander na ’n Nuwe Suid-Afrika naam. Hierdie museum wat as Geloftekerk opgerig is na die oorwinning by Bloedrivier is en was…

Soliforum en Spies

Ek het onlangs die onderstaande uittreksel ontvang vanaf ’n vriend. Die verstommende is dat dit hieruit duidelik word dat Afriforum, Solidariteit en die nuut gekaapte Radiostasie blykbaar beheer wil neem…

Die Boere-Afrikaner volk se eis

Die kragtige optrede van die Boere-Afrikaner Volksraad word weerspieël in ’n opvolg brief aan die ANC se President waarin dit duidelik gestel word dat die Volksraad voortgaan om binne die…