Meerkat byt babaseuntjie

Mev. Jenine Neethling van Reitz is bekommerd nadat ’n meerkat haar eenjaar oue babaseuntjie in hul huis gebyt het. Mev. Neethling sê haar seuntjie, Lehann is in hul huis op…

Duikboot eers oor ’n jaar operasioneel

’n Battery vir die duikboot SAS Manthatisi is steeds nie herstel of vervang nie. Die boot is nou reeds ses jaar lank in die droogdok en lê daar in onbruik….

RSA nederlaag teen rebelle kos miljoene Rand

Die Weermag se nederlaag in die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) kos die land miljoene Rand. Die bykomende uitgawes vir die ontplooiing van soldate en toerusting wat plaasgevind het met sowat 20…

Foutbal

Krieket: Vir die eerste keer in ses jaar het die Transvaalse krieketspan weer silwerware in die vertoonkas. Hulle het Sondag die span van Noord-Transvaal met ’n allemintige 30 lopies geklop…

Lid van die Boere-Afrikaner Volksraad in Europa

Die Vryburger het kennis ontvang van die geslaagde besoek wat deur ’n lid van die verkose Boere-Afrikaner Volksraad aan Europa gebring het. Die besoek het daartoe aanleiding gegee dat die…

Radio Pretoria en die Konsentrasiekampe

Die voormalige Volksradio het weereens bewys dat hulle skaam geword het vir die Boere-Afrikaner en sy kultuur. Dit is die opmerking van ’n omroeper wat voorheen werksaam was by die…

Oorlog se hoë prys

Die twee oorloë in Irak en Afghanistan se koste vir die V.S.A. is astronomies in finansiële terme. Daar word bereken dat dit die land ongeveer $5-triljoen kan kos, waarvan op…

Restaurant op hete kole: minister word siek

’n Bekende restaurant op Hermanus was geskok toe Marthinus van Schalkwyk, Minister van Toerisme, siek geword het en na die hospitaal geneem is. Hy het middagete by The Burgundy-restaurant geniet…

O koeksisters!

Ons vra verskoning vir die vreemde dialek. Alweer apartheid se skuld!

Stropers teiken volstruise

Volstruisboere loop nou ook deur onder stropers soos wat met renosters die geval is. Hulle pluk die voëls se vere gedurende die nag. Mnr. Piet Kleyn, hoof-uitvoerende beampte van die…

Spanning verhoog tussen Duitsland en Brittanje

Premier Cameron van Brittanje verkeer in isolasie en dit word al duideliker dat Europa nie bereid is om na Engeland se pype te dans nie. Die meerderheid Europese lande weier…

Vergeet apartheid asseblief

Die tyd het aangebreek om van apartheid te vergeet. Die regering moet nou self verantwoordelikheid aanvaar vir sy doen en late. Die ANC is volgende jaar reeds twee dekades lank…

Omstrede Spear skildery verhuis

The Spear, die skildery wat pres Zuma uitbeeld volgens die skilder se denke, is in sy beskadigde vorm deur ‘n Duitser gekoop. Dié koper het R120,000 vir die skildery betaal,…

Berlyn byna tot stilstand geruk

Trein pendelaars in Berlyn was gewaarsku dat treine vertraag kan word nadat ’n bom uit die Tweede Wereldoorlog op ’n bouperseel gevind is. Die perseel waar die bouwerk gedoen word,…

Vyf skelm polisiebeamptes betrap

Die Valke het bekend gemaak dat vyf polisiebeamptes in Oos-Londen in hegtenis geneem vir beweerde dwelmhandel. Die vyf beamptes is van die eenheid vir misdaadvoorkoming en is by die Mdantsane-polisiekantoor…

Terroriste wond boer twee keer

’n Boer in die Vredefort distrik is in die vroeë oggendure deur terroriste in die hand en been geskiet tydens ’n terroristeaanval. ’n Polisiewoordvoerder het bevestig dat mnr. Dries Cox…

Nog ’n Muldersdrift moord

Mnr. Paul Schulte, die landgoed Heia Safari Reservaat se bestuurder, is in Muldersdrift aan die Wes-Rand koelbloedig vermoor by sy woonplek in die wildreservaat. Meneer Schulte is die soveelste slagoffer…

Verkenners-AKB projek

Die vindingryke Verkenners het in samewerking met Afrikaner Kultuurbond die meegaande projek begin om Groot Trek 175 ’n werklikheid in elke huis te maak. Lesers word aangemoedig om deel te…

Bang Polisie

Bang polisie?

Speelstasie

Speelstasie vir Afrika

Visvang

Enige iemand lus vir visvang in die ruwe SA?

Nuusflitse

• Amptenare in Saoedi-Arabië het Woensdag ‘n man van Jemen onthoof, waarna hulle sy liggaam gekruisig het, het die ministerie van binnelandse sake in die koninkryk gesê. Hy is daaraan…

Hooggeregshof beslis oor borgtog vir Martin Keevy

Verraad teen regses en hul organisasies behoort voor ’n vuurpeloton tereggestel te word. Dit is een van die hof se bevindinge wat aanleiding gegee het tot ’n mislukte appèlaansoek om…

Betaal die regering vir onrus teen landbouers?

’n Organisasie, die Black Association of Wine and Spirit Industry, wat ’n leidende rol in die onlangse landbou-onrus in die Boland gespeel het, gaan in die volgende 24 maande meer…

BAI daal in Maart

Die Bestuurdersaankope Indeks (BAI) vir Maart het gedaal tot 49,3. Dit is ‘n teleurstelling, aangesien die syfer vir die eerste keer in maande vir Februarie bokant 50 gestyg het tot…

Suid-Afrika wil nederlaag wreek

Pres. Zuma wil blykbaar die vernedering en nederlaag wat die SANW in die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) oorgekom het, wreek. Hy het aangekondig dat meer troepe en toerusting na die rebelle…

Ekwador wil ‘n derde van sy reënwoud aan China te verkoop.

Ekwador beplan om meer as drie miljoen hektaar van sy ongerepte Amazone reënwoud aan Chinese oliemaatskappye te verkoop. Hierdie stap het nie net die huidige bewoners van die streek woedend…

PAASNAWEEK

‘n Jong vader is koelbloedig in sy huis vermoor. Die één plek waar ons elkeen verwag om veilig te wees. En dit is net van die nuus wat die koerante…

Ter wille van wie?

Blaai deur die berigte van Die Vryburger en daar is talle kere iets wat ’n mens se bloed laat kook. Berigte wat daarop dui dat die volksmoord teen versnelde pas…

Na-oorlog Irak en olie

Daar is mense wat beweer dat die oorlog in Irak oor sy olie gegaan het. Hoe lyk die land se olie-omgewing tien jaar na die V.S.A.-Britse inval? Daar word bereken…

Diewe kry borgtog

Drie diewe wat blykbaar miljoene gesteel het en nog baie meer wou steel, is borgtog toegestaan van R15,000 elk. Die boewe het in die Secunda-landdroshof verskyn, het ’n woordvoerder van…

Wie lieg vir Suid-Afrika?

’n SANW majoor, ene Jiyane, wat in bevel was van die taakmag in die Sentraal-Afrika Republiek vertel sy verhaal oor die gebeure toe 13 soldate aldaar doodgeskiet is deur rebelle…

Nadelige handelsbalans kleiner

Suid-Afrika se nadelige handelsbalans het volgens SARS in Februarie verlaag tot R9,5-miljard, teenoor Januarie se R24,5-miljard. Uitvoere van R62,3-miljard se toename was 17% en was hoofsaaklik te danke in hoër…

Bangui rebelle maak gekke van SANW

Die rebelle van Sentraal Afrika Republiek is besig om gekke te maak van die Suid-Afrikaanse Weermag en die soldate wat aldaar veronderstel is om vrede te help bevorder. Die rebelle…

Karin Muir sterf

Die wêreldbekende Karen Muir, Suid-Afrika se swem legende van die sestiger jare het haar lang stryd teen kanker verloor. Karen is gisteraand oorlede. Sy is in 2009 met borskanker gediagnoseer….

V.S.A. en EU voel ekonomies bedreig

Die V.S.A. en die EU is besig met verkennende gesprekke oor die moontlikheid vir ‘n belastingvrye handelsone. Die besluit word waarskynlik aangehelp deur die BRICS lande wat hulle eie ekonomiese…

BRIC(S) Nabetragting

Die Brics lande (Brazilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) se byeenkoms het verlede week in Durban geëindig en dit het tot ‘n redelike mate die internasionale nuus gehaal. Die Brics…

Blanke mans verdien die meeste in Sentraal Transvaal

Blanke mans in Sentraal Transvaal is blykbaar Suid-Afrika se topverdieners volgens die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings se jongste verslag. Statistiek Suid-Afrika se ontleding toon dat blanke mans in die gebied,…

Vir die huisvrou – Ingelegde hoendereiers

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week is dit Die Vryburger se voorreg om ‘n resep oor ingelegde eiers vir die lesers te…

Stappers gered in Drakensberge

Elmarie Mackear (41) moes twee nagte in die koue van die suidelike Drakensberge deurgebring terwyl sy en haar makkers vir nooddienste gewag het. Sy en vyf ander mense het gaan…

Outa-biografie?

Die president het verlede naweek die eerste hoofstuk van sy outa-biografie in die vorm van ‘n toespraak aan ‘n Zoeloebyeenkoms voorgehou. Hy vertel daarin van sy jongdae en waar hy…

Opstanding

“En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking vergeefs en vergeefs ook julle geloof” – 1Kor 15:14 As Christus nie uit die dood opgestaan het nie, was…

Vir elke probleem is daar oplossing

Vir elke probleem in Afrika is daar ‘n oplossing… Of nie?

Afrikaans – soveel beter

Afrikaans waarsku mens net beter!

Afrika dagsorg?

Dink julle die regte ma en die boom-ma is ewe slim? Net in Afrika!

Sit belt?

Maak vas julle sit belt in die ruwe SA!

Domste polisieman?

Is die dalk die domste polisieman in Johannesburg?

Groot loer broer!

“Big brother is watching!”

Nuwe wending in koerantbedryf

Die ontwikkeling op tegnologiese gebied het die gedrukte media met ’n donderslag getref. Die liggelowiges het met ’n frons neergesien op die koms van Die Vryburger as e-koerant. Doemprofete het…