Vulkaan uitbarsting ontwrig Nieu Seeland

Vlugte is gekanselleer en ander moes vertraag word nadat ‘n vulkaan in ‘n nasionale park in Nieu-Seeland uitgebars en tonne vulkaanstof die lug ingestuur het. Die regeringsagentskap GNS Science het…

Ma veg kaalhande tot terroris vlug

’n Ma het met alles in haar liggaam teen ’n swart terroriste aanvaller geveg om haar seuntjie op sy derde verjaardag ’n drukkie te kon gee. Nadia Gibbens (31), is…

Sirkus en chaos heers in die SABC

Die SABC het ’n rigtinglose sirkus geword en daar is geen interne beheermaatreëls. Dit is die uitspraak van ene Themba Godi, voorsitter van die staande komitee oor Openbare Rekenings (Skoor)….

Minimum lone styg al weer

Die minimum loon vir huiswerkers sal vanaf 1 Desember aansienlik styg. Iemand wat nog van volksvreemde arbeid gebruik maak, moet deeglik hiervan kennis neem. Die lone word op eg kommunistiese…

Ek sien dit so!

Welkom in Afrika! Sedert 1994 het dinge stelselmatig verander, of sal ons dit waag om te sê verswak. Nou kyk vriende, Neelsie gaan nie eens begin praat van die bloedvergieting…

Soweto is die vlieg in die salf

Slegs 20% van die totale kragverbruik in Soweto word uiteindelik betaal. Die res kom klaarblyklik uit die sakke van die gereelde en pligsgetroue betalers wat telkens ook die verhoogde tariewe…

Optogte vir Vryheid

Kom ondersteun die Volksraad met jou deelname aan die Optogte vir Vryheid Vrydag, 30 November (9:30 vir 10:00) Nederlandse ambassade (Deelnemers met vanne van Nederlandse afkoms): v  Koningin Wilhelmina Rylaan…

NUUSFLITSE

• ‘n Man is dood ná ‘n swerm bye hom in Mayfair gesteek het, het Johannesburgse nooddienste gesê. Toe hulle op die toneel aankom, het hulle probeer om die 38-jarige…

Op Koers

In die week se uitgawe sal lesers meer te wete kom oor die toestand van mev. Brits, die eggenote van wyle ds. Brits wat twee weke gelede wreed vermoor is…

Briewe – Arbeidstakings

Die redakteur Die Vryburger Pretoria Meneer Ek verwys na die volgende twee sinne op bladsy 15 van u uitgawe van 13 November 2012: Die Vryburger het uit betroubare bron verneem…

Wiskunde en wetenskap – RSA heel swakste

‘n Gratis, aanlyn wiskunde en wetenskap program wat daarop gemik is om die gehalte onderwys in die land te verbeter, is deur ‘n plaaslike maatskappy beskikbaar gestel. SAS Institute is…

CVO GROMAR hou prysuitdeling

Op 9 November het CVO Gromar hul jaarlikse prysuitdeling gehou waartydens die spesiale toekennings en bekers waarvoor so hard gewerk is, uitgedeel is. Van die mees gesogte toekennings wat uitgedeel…

Pssssst, gehoor wat sê die slimmes van kool?!

Kool is in antieke tye gebruik vir mediese sowel as voedende doeleindes. Kool was vroeër ‘n straf vir kinders om te eet vanweë sy bitter (magnesium) smaak. Vandag se kool…

Nog studente bedrog

Sowat 500 studente van die Universiteit van Johannesburg het vervalste dokters briewe gebruik om nie eksamen te skryf nie . Hierdie studente gaan gestraf word. Berigte lui dat tugstappe teen…

Tronkvoël getalle styg met 2,400%

Die Minister van Korrektiewe Dienste, Sbu Ndebele, het gesê Suid-Afrika het die meeste gevangenes in Afrika en die negende grootste aantal ter wêreld. Ndebele het die opmerking gemaak tydens ‘n…

Pastorie moeder nog in koma

Mev. Dorothea Brits, eggenote van die vermoorde ds. Willem Brits het nog nie haar bewussyn herwin nie. Sy het intussen ‘n breinskandering ondergaan, het ’n woordvoerder van Mediclinic in Bloemfontein,…

Cosatu verloor geloofwaardigheid

Floyd Shivambu, die ANC Jeugliga se voormalige woordvoerder, sê dat die vakbond Cosatu sy integriteit verloor het en dit klaarblyklik nooit weer sal terug wen om vertroue by sy lede…

Zuma in die spervuur

Kaapstad se hooggeregshof sal blykbaar ‘n hofaansoek deur opposisiepartye aanhoor om die speaker van die Nasionale Vergadering, Max Sisulu, te dwing om die gevraagde debat te skeduleer om ’n mosie…

Verslankingsmiddel veroorsaak kanker

’n Sogenaamde natuurlike verslankingsmiddel van Chinese oorsprong word tans in die land bemark onder die naam LeanGenie se JS Slim-verslankingskapsules. Daar is nou bevind dat die produk ’n lakseer middel…

Gruwelike terroriste aanval

Mnr. Jacques Botha (51) van ’n kleinhoewe by Muldersdrif is voor sy 3 jarige kind en sy vrou doodgeskiet deur ’n aantal terroriste wat hulle oorval het. Botha het ’n…

ANC Jeugliga het finansiële moeilikheid

Die Mangaung-kongres van die ANC is voor die deur, maar nou sukkel ’n diensverskaffer reeds vier jaar lank om sy geld uit dié party se jeugliga te kry. Dit is…

Polisie moet R100,000 opdok

Die polisie gaan die Sunday Times se joernalis, ene Mzilikazi wa Afrika, wat in hegtenis geneem is nadat hy twee jaar gelede berig het oor ongerymdhede met die transaksie vir…

Plase deur Veiligheidsmaatskappye bewaak.

Die boere in Ceres distrik wat baie miljoene Rand skade het as gevolg van die sogenaamde stakers se barbaarse optrede, is nou gereedheid vir soortgelyke aanvalle deur private veiligheidsmaatskappye te…

Kantoor op wiele

Twee Duitse polisielede het drie keer gekyk na die “kantoor” van ’n man wat aangekeer is omdat hy 130 km gery het in ’n 100km sone. Die voertuig was deeglik…

Telkom se keuse

Telkom het aangekondig dat hy ‘n voormalige casino- en hotelbaas, Jabulane Mabuza as die nuwe voorsitter gekies het. Mabuza, wat die week as lid van die Telkom raad gekies is,…

SAPD uiters beroerd

Dit blyk dat daar dele van die land gebuk gaan onder gewelddadigheid weens die swak optrede van die polisie. In die Vrystaat begin die polisie met ’n ondersoek nadat polisiebeamptes…

VIR DIE TUINIER – KALADIUMS

Hierdie pragtige plante is van die kleurvolste plante wat uitsluitlik vir hul sierlike loof gekweek word. Hulle behoort aan die Olifantsoor- en Aronskelkfamilie . Daar is meer as 1000 verskillende…

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – 22 NOVEMBER 2012

Die binne herstelwerk van ’n veteraan motor is ’n spesialisveld op sy eie. Wanneer die sitplekke se oorspronklike bekleedsel uit leer bestaan moet u besluit of u weer leer gaan…

Terroriste vermoor byeboer

Die gedeeltelik ontbinde lyk van mnr. Walter Niedinger (70) is onder ’n boom naby sy plaashuis naby Potchefstroom gekry. Hy is gedurende die vorige naweek vermoor en sy bure het…

Terroriste pleeg moord voor gesin

Twee terroriste het die 65-jarige Ockie Naude voor sy vrou en twee kleuters onsedelik ontbloot en toe doodgewurg met ’n elektriese kabel. Die terroriste het mev. Naude herhaaldelik gewaarsku om…

China vervaardig nou taxis in S.A.

China, die grootste motorvervaardiger in die wêreld, het aangekondig dat hulle ‘n taxi-monteringsaanleg in Springs gaan begin wat in 2015 in volle produksie sal wees. Daar word strawwe mededinging met…

EU amptelik in resessie

Die Europese Unie het vir die derde kwartaal ‘n tweede opeenvolgende negatiewe groei ondervind, wat die EU amptelik in ‘n resessie toestand plaas. Die vorige resessie was in 2009, aan…

TLU SA neem Wes-Kaapse onrus na hoogste vlak

Na aanleiding van die onluste in De Doorns en ander gebiede in die Wes-Kaap, het TLU SA briewe gestuur aan die Sekretaris-Generaal van die ANC, die Minister van Landbou en…

Is dit die aanloop tot oorlog?

Blade Nzimande, die sekretaris-generaal van die SAKP sê ‘n nuwe wet moet geskryf word om pres. Zuma teen beledigings te beskerm. Hy sê Suid-Afrikaners toon weinig respek vir swart mense…

Landbouers word gedwing tot gewelddadige optrede

In ’n verklaring sê die sekretaris van die FVP dat die ANC en Cosatu besig is om ’n oorlog te voer teen landbouers waarin hulle gedwing word om hulle lewens…

SAPD skiet om dood te skiet

Die polisie het bevestig dat ‘n 28-jarige man in onluste by Wolseley dood geskiet is. Vyf ander mense is in dieselfde geval beseer, het lt.kol. Andrè Traut in ‘n verklaring…

Herinnering: Radio Pretoria Algemene Jaarvergadering

Beste Radio Pretoria-lid, Hiermee herinner ek u graag aan die Algemene Jaarvergadering van Radio Pretoria wat vandag om 15:00 by die Verwoerdburg (Centurion) Raadsaal op die hoek van Rabie- en…

Groot verwagtinge vir BlackBerry 10

Research in Motion se hoofuitvoernde beamte, Thorsten Heins, sê dat die BlackBerry 10, wat op 30 Januarie 2013 op die mark kom, RIM sal kan red van ondergang. Die foon…

Sanksies kos Iran $109 miljoen per dag

Westerse sanksies het tot gevolg dat Iran elke dag meer as $109 miljoen se verlies ervaar. Dit is meer as $2,5 miljard per maand. Die sanksies word toegepas weens Iran…

Pa ry dogtertjie dood

’n Pa van Ladismith is in rou nadat hy per ongeluk sy dogtertjie omgery het. Annieka Nel (2,5 jr.) is later in die George Mediclinic oorlede. Mnr. Rudi Nel van…

Smokkelhandel duur voort

’n 25 jarige Libanees verskyn in die streekhof in Kempton Park weens die besit van R20 miljoen se diamante wat hy onwettig landuit wou smokkel. Hy is op die Johannesburgse…

Die nuwe land se nuwe banknote

Dit is kwalik ’n week nadat die Mandela banknote die “lig” gesien het, toe verskyn die vervalste note ook. Die eerste noot is in Kaapstad gevind by ’n vulstasie in…

De Doorns geweld

Ek het nou net met my skoonsuster gepraat wat diep in De Doorns boer: die situasie is baie erger as wat dit op die TV lyk: hulle ervaar dit as…

Bid vir De Doorns boere

Ek stuur die mail vir julle aan. Met Gebed is alles moontlik. Ek wil graag vir elkeen vra om asb ‘n gebed te doen vir die De Doorns plase. Dit…

Voertuig bande word verder belas

’n Gereelde ondersteuner en adverteerder by Die Vryburger het bekend gemaak dat die regering vanaf 1 November 2012 ’n bykomende R2.35 plus BTW hef op elke kilogram van bande. Na…

Pretoria se Telkom-lyne stort in duie

Gedurende die afgelope tyd word sakemanne en huishoudings geteister deur die swak diens wat deur Telkom gelewer word. Dit is die gevolgtrekking waartoe gekom word na aanleiding van n persverklaring…

Fransman wen R1,8 miljard

‘n Fransman, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, het die boerpot van R1,8 miljard in die Euro-millions-lotery gewen. Dié bedrag wat gewen is, kan byna vier ton…

Bekgeveg oor e-tol saak.

Die humeure van teenwoordige mense by die openbare sitting rakende die e-tol besigheid het sp warm geword dat dit in ’n “bekgeveg” ontaard het. Dit het daartoe gelei dat ’n…

Dom voorstel van ANC-lid

Die ANC se woordvoerder in die Oos-Kaap, ene Mlibo Qoboshiyane vra dat Suid-Afrikaanse wyn geboikot word. Dít volg op die voortslepende staking deur plaaswerkers wat deur intimidasie nou eise stel…

As niks verander nie, sal alles dieselfde bly

In 2008 was Barack Obama se slagspreuk “ja ons kan”. Daar is talle Amerikaners wat vier jaar later van hom verskil en glo “nee hy het nie”. Tog is dit…