Landbouers moet paraat wees

Die oproer en onluste wat deur agitators en vakbonde aangeblaas word in die Wes-Kaap het daartoe gelei dat landbouers tot R10,000 per dag betaal aan sekuriteitsmaatskappye om hulle eiendom te…

Polisie sal landbou onluste beheer

Die land is nog nie in ’n oorlog gewikkel nie. Dit beteken dat die polisie nie die weermag gaan vra om in te gryp in die Wes-Kaap se stakings en…

Weermag nou swakker as in 1930

Die Suid-Afrikaanse Lugmag en Vloot , sowel as die Militêre Gesondheidsdiens, ondervind ernstige probleme. Die lugmag het nie die begroting om die 26 Gripen-vegvliegtuie in die lug te hou nie,…

Ouma in trane oor motor

Mev. Joey van Zyl (67) het in trane uitgebars van blydskap toe hulle haar laat weet dat haar motortjie gevind is. “Dit is ek en my kleindogter, Bianca, se verjaardag-…

Geen ru-olie uit Iran vir S.A.

Suid-Afrika het in Oktober, vir die 5de opeenvolgende maand, nie ru-olie uit Iran ingevoer nie. Alhoewel daar ‘n vergunning aan Suid-Afrika is, word invoere uit daardie oord onmoontlik gemaak deurdat…

Petrolprys verlaag vir Desember

Die prys van petrol word vanaf 5 Desember met 9c per liter verlaag. Die Departement van Energie, wat die pertrolprys maandeliks vasstel, het bekend gemaak dat alhoewel die prys van…

S.A. se handelsbalans versleg

Suid-Afrika se handelstekort vir Oktober was aansienlik groter as verwag met R21,2 miljard, teenoor September se R13,8 miljard. Daar was verwag dat die handelstekort vir Oktober R15,35 sou wees. Die…

Spaanse banke gered

Uiteindelik kan Spanje weer asem haal met sy banke wat gered is. ‘n Bedrag van €37 miljard moes verdeel word na Bankia €18 miljard, Catalunya Banc €9 miljard, Novagalicia Banco…

Die Vryburger medewerker skryf volksgerigte berig

Die lewensverhaal van die Boerespioen Fritz Joubert Duquesne kan in die DeKat wat nou in die winkels is, gelees word. Fritz se pa was ‘n jonger broer van Genl Piet…

Kanadese Samaritaan gee vroeë Kersfees

‘n Normale weeklikse inkopie tog het uitgedraai in ‘n les van goedgesindheid in Hamilton Ontario vroeër hierdie week. ‘n Barmhartige Samaritaan wat verkies het om naamloos te bly, het $485…

Groenland en Antarktika verloor vier triljoen ton ys

Meer as vier triljoen ton ys het in die afgelope 20 jaar in Groenland en Antarktika gesmelt. Dit dra by tot die styging van seevlakke en bied volgens ‘n studie…

ANC in Oos-Kaap verwerp Zuma

Die ANC se tweede grootste streek in die land, die Oos-Kaap se OR Tambo, steun Kgalema Motlanthe as leier van die party. Jacob Zuma, wat reeds die steun van die…

Die ANC-jeugliga leier is verraaier

Julius Malema, die geskorste president van die ANC-jeugliga, het sy opvolger, Ronald Lamola, ‘n “verraaier” en ‘n “uitverkoper” genoem. “Hy is gekompromitteer. Hy is uitverkoop met sy uitverkoper neigings en…

Ryk Neethling nog ryker

Ryk Neethling, swemster van Suid-Afrika het een van sy luukse huise in die Val de Vie-landgoed in die Paarl-Franschhoek-vallei vir meer as R11 miljoen aan ’n buitelandse koper verkoop. Dit…

Cosatu wil e-tol vernietig

Cosatu beplan om die strate in te vaar om teen die omstrede e-tol stelsel te betoog. Volgens onbevestigde berigte dreig die vakverbond om die tolpaaie se stellasies op die hoofweë…

Spesiale Verslag: ANC gaan privaatbesit in Suid-Afrika nasionaliseer

“Die ANC-regime gaan so gou moontlik Suid-Afrika se “Bilaterale Beleggingsooreenkoms” met die Europese Unie kanselleer – dit beëindig die laaste waarborg dat daar nie privaatmaatskappye genasionaliseer sal word nie. Daarna…

Wees versigtig.

Die Vryburger het berigte ontvang wat moeilik getoets kan word hoe korrek en waar dit is. In die lig daarvan, word die besonderhede kortliks aan lesers bekend gesmaak ten einde…

Peerce familie kry bitter swaar

Miljoene mense oor die hele wêreld lees wat met Chris Peerce gebeur het op sy plaas in Ficksburg distrik. Dit is die gedagte wat sy seun geuiter het. Die moord…

Meerkat skenk baie meer

Waarskynlik is die eerste meerkat wat geboorte skenk aan agt babas, in die distrik Oudtshoorn waargeneem. Dit kan ’n wêreldrekord wees. Die waarneming is gedoen tydens ’n opname vir die…

Megan kry ’n nuwe “been”

Megan Croucamp het nou ’n pienk hardloop “been” met donkerpienk blomme. Die been, wat veel ligter is as die vorige kunsbeen wat sy gekry het, sal haar help om makliker…

Australiese strande gesluit na bloedrooi see

Toeriste by die Bondi Strand in Australië is vandeesweek teleurgestel na ‘n seldsame natuurverskynsel wat die water bloedrooi kleur. Bondi is een van die verskeie gewilde strande in en rondom…

Arafat se liggaam opgegrawe vir toetse

Die oorskot van Yasser Arafat, die jarelange Palestynse leier, se liggaam is onlangs opgegrawe. Dit vorm deel van ‘n ondersoek na bewerings dat hy vergiftig is. Die gebied rondom Arafat…

ANC-raadslid betaal nie huur

‘n ANC-raadslid woon al nege maande in ‘n verpleegsterhuis sonder om huur te betaal. Hope Papo, LUR vir gesondheid in die PWV-gebied, het vandag bevestig dat Nokuthula Xaba drie kamers…

Persimmon – “Sharon Fruit”

Ag hoe heerlik soet, koel en sag op die tong!!! Vir u wat dit al op die groente en vrugte rakke gesien het, en nog altyd te versigtig was om…

Slaggereed

In ’n slagting wat enige diereregte-aktivis aan sy soja- burger sal laat stik het 12 koeie by Nkandla die onderspit gedelf. Uit ’n onlangse berig in Die Vryburger is dit…

Uit die Woord – Flp 1:9-10a

“En dit bid ek dat julle liefde nog meer en meer oorvloedig mag word in kennis en alle ervaring, om die dinge waar dit op aankom, te onderskei…” Flp 1:9-10a…

Omstrede Wetsontwerp in finale stadium

Die ANC het die finale weergawe van die Muilband Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting aanvaar. Sapa berig dat die Kommunisties gesinde regering van Suid-Afrika die dokument in die afwesigheid…

Is Boere-Afrikaners hiermee tevrede?

Die woelinge op bykans elke gebied duur voort en vererger op talle terreine. Vakbonde manipuleer hul lede en dwing hulle tot onbehoorlike optrede. Die volksmoord se pas is onrusbarend versnel…

Briewe – Radio Pretoria

Geagte Redakteur Die Vryburger Die gesegde is oud genoeg om die toets van die tye te kon deurstaan. Nou is daar ’n sekere aantal mense wat beweer het hulle gaan…

Psssssst, het jy gehoor wat sê die slimmes van: knoffel?

Wat ‘n fantastiese groentesoort wat die Here gemaak het! Dit gee die asem wel so ‘n vreemde klankie, maar sy voordele is net eenvoudig wonderlik: • Knoffel is ‘n eeue-oue…

Kamera verkoop vir R19 miljoen

Die kamera wat gebruik is om die lewe van Pablo Picasso te dokumenteer, is vir ‘n rekordprys van R19 miljoen verkoop. Die Westlicht-galeryse woordvoerder het gesê die Leica kamera het…

Vrystaat beleef ’n terroriste oorlog

In ’n tydperk van 68 uur is die Vrystaat geteister met vier plaasaanvalle. Die reeks terroristiese aanvalle was vanaf Saterdag by Ficksburg, Clocolan, Virginia en Wesselsbron. Saterdagaand is Chris Peerce…

Studente se slaagsyfer uiters swak

Slegs 14% van alle studente wat in 2007 en 2008 vir drie- en vierjaar graadkursusse aan universiteite ingeskryf het, het gegradueer. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge het in ’n verklaring…

Minister van Landbou ook spandabelrig

Die bevindings teen Tina Joemat-Pettersson, die land se Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, is blykbaar net die oortjies. Dít was gister adv. Thuli Madonsela, die openbare beskermer (OB), se…

Skotland wil wegbreek.

Skotland se plek in die Verenigde Koninkryk is tans die grootste kwessie in Britse politiek en ‘n groot kommer oor Europa. Verlede maand het die Britse Premier, David Cameron en…

Texas se eis vir onafhanklikheid stu voort

Min mense weet dat Texas in werklikheid nie ‘n staat van Amerika is nie, maar ‘n besette grondgebied wat met bedrog en geweld in die unie ingeforseer is. Hierdie is…

Die Tollenaars gaan miljarde inpalm

Indien e-tol op die hoofweë ingestel word, sal padgebruikers meer as R71 miljard betaal vir die paaie wat R15 miljard gekos het om te bou. Sanral het in hul hofdokumente…

Kataloniërs vorder op vryheidspad

Kataloniërs is ‘n stap nader aan hulle afstigtingsideaal nadat hulle ‘n pro-sesessie meerderheid in die afgelope verkiesing ingestem het. Pro-onafhanklikheids partye het as duidelike wenners uit die stryd getree en…

Polisie het geweet hulle gaan mense doodskiet

Die SAPD se besluit om met R1- en R5-gewere op mynwerkers te vuur is ’n duidelike bewys dat die polisie se “bedoeling was om dood te maak”. Adv. Dumisa Ntsebeza,…

Die mense is bederf met keuses sê Motlanthe

Suid-Afrikaanse verbruikers is “bederf met keuses”. Veel eerder moet verbruikers oortuig word om plaaslike produkte te koop, het adj.pres. Kgalema Motlanthe gesê. “Ons mense, as verbruikers, is bederf met keuses….

Smokkelbendes floreer in RSA

Vyf dwelmsmokkelaars sal in die Kempton Park-landdroshof verskyn in verband met sowat 60 kg dwelms met ‘n geraamde straatwaarde van R16 miljoen. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se doeane-afdeling sê altesaam…

Twaalf beeste geslag vir Zuma

Jacob Zuma se familie het die naweek 12 koeie in ‘n ritueel geslag, word berig. Die ritueel hou klaarblyklik verband met die ampstermyn wat kom. Die simboliek ter ondersteuning van…

Hoe ruïneer jy ‘n boer?

“Vir wat wil jy ‘n Volkstaat he, die Kaap is die antwoord?” vertel iemand my so jaar of wat terug en voeg hy by “Helen Zille bestuur die Kaap effektief…

MOTOR RUBRIEK – VETERAAN MOTORS – (vervolg)

Die deurpanele van ’n Veteraan motor maak ’n belangrike deel uit van die binne – afwerking van ’n motor. Dieselfde materiaal wat vir die sitplekke gebruik word, word ook vir…

Dracontium Amorphophallus

Hier kom ons weer by die Aronskelkfamilie. Hierdie rare Amorphophallus is van die Aronskelke familie en die plante is in 1692 vir die eerste keer gesien, maar nog nie geïdentifiseer…

O.S.I. stel perspektief

Die bestuur van Oranje sake Instituut het ’n ander perspektief gestel na aanleiding van die AHI se vreemde siening oor die Departement van Handel en Nywerheid se nuwe kodes om…

Korrupte polisievroue betrap

Twee polisievroue van Bethanie in Wes-Transvaal sal in die landdroshof in Ga-Rankuwa op aanklag van korrupsie verskyn, het ’n polisiewoordvoerder gesê. Die polisiewoordvoerder het gesê die beamptes is verlede Vrydag…

Barbaar gevang voor verkragting

’n Bejaarde dame van Boshoff in die Vrystaat is net betyds uit die kloue van haar moontlike verkragter gered toe bure haar alarm gehoor het en onraad gemerk het. ’n…

RSA: gee liewer die wapens terug!

Die ANC/SAKP regering van Suid-Afrika kan ten minste R70 miljard verhaal deur die transaksies met verskaffers te kanselleer en die meeste wapentuie aan hulle terug te gee. Dit is die…

Curro-groep koop ’n skool vir R157 miljoen

Die bekende groep Curro het ’n privaatskool in Pietersburg oorgeneem teen ’n bedrag van R157 miljoen. Die aankondiging is gemaak nadat die ooreenkoms tussen die twee instansies onderteken is. Die…