Projek 2010 doen verslag

Gedurende die afgelope jaar het die bestuur van Projek 2010 gepoog om elke moord op volksgenote te dokumenteer met die nodige bewyse wat beskikbaar was vir elke besondere geval. Die…

Vaarwel 2012- welkom 2013

Ons groet die jaar 2012 wat verby gegaan het. Ons verwelkom 2013 met ’n ietwat onsekere gemoed maar met vaste geloof dat alles wel sal wees met ons volk. Die…

Vinnige optrede red seuns

Twee seuns is gedurende die week tussen Kersfees en Nuwejaarsdag in twee afsonderlike gevalle deur slange in die voet gebyt. Die optrede van ouers sowel as die dokters en hospitaalpersoneel…

Werker steel duisende Rand se platinum

’n Mynwerker by Lonmin se platinum myn is in hegtenis geneem weens beweerde diefstal van rou platinumpoeier ter waarde van meer as R800 000. ’n Polisiewoordvoerder sê die man is…

Skaf skoolvak af !

’n Skool in Noord-Transvaal sal volgende jaar nie meer ’n rekenaar vak kan aanbied nie omdat al sy rekenaars stukkend is. Die skoolhoof van die Mafolofolo Secondary School, sowat 30…

Negentig poste – 35,000 aansoekers

Die herrie is los nadat ses werksoekers in Natal aan hitte-uitputting dood is toe hulle ’n fiksheidstoets moes aflê om as verkeersbeamptes aangestel te word. Die provinsiale verkeersdepartement het sowat…

Waterval eis gesin se lewens

Pieter Prinsloo (38) sy vrou Adele (34) en die 13-jarige Shanté het blykbaar ’n rivier aan die bopunt van die Rietfontein-waterval hand aan hand probeer oorsteek. Die vermoede bestaan dat…

Seun sterf weke ná pa doodgeskiet is

Gerhardus Jacobus Rudolph, die seun van Gerald Rudolph, wat buite Brits deur terroriste aangeval is by die slaghuis, het in die hospitaal beswyk aan die talle skietwonde wat hy opgedoen…

Terroriste vermoor pensioenaris

Mnr. Daan Fourie (73), ’n afgetrede sakeman wat op ’n kleinhoewe buit Vanderbijlpark woon, is dood in sy slaapkamer gevind met verskeie meswonde aan sy liggaam. Een van sy werknemers…

Swart werknemer deel van komplot teen boer

Drie boewe waarvan een ’n swart vrou, is in hegtenis geneem nadat ‘n boer vroeër in Desember op sy plaas, Angora in die Arlington-distrik besteel en aangerand is. ’n Polisiewoordvoerder…

ANC ignoreer sy eie beleid

Die hemde, pette, komberse en ander toebehore wat by die ANC se Mangaung-konferensie verkoop is, is ingevoer vanaf Pakistan en Indië en niks is plaaslik vervaardig nie. Dít het gebeur…

Terroriste skiet vrou in maag

’n Dame van Rustenburg, is tydens ’n vleisbraai deur twee gemaskerde terroriste geskiet. Mev. Anna-Maria Coetzee (57) het nog baie pyn, maar sy is in die hoësorgeenheid van die Ferncrest-hospitaal…

ANC se onuitvoerbare taalbeleid

Die ANC se ondeurdagte besluit tydens die Konferensie om leerlinge teen 2014 landwyd te verplig om ’n inheemse Afrikataal tot in matriek te neem, is prakties onuitvoerbaar en totaal onmoontlik….

Zuma se sienings

Jacob Zuma het in ’n toespraak gesê dat die gewoonte om geld te spandeer om ‘n hond te koop en dié hond na die veearts of op uitstappies te neem,…

Voorvadergeeste……..!!!!!!!!!!!!

Zoompie het toe sy twaalf koeie geslag vir die voorvadergeeste en dit geoffer. Dit lyk of sy “offerhande” aanvaar is want hy is toe weer gekies vir President. Wat baie…

Motor Rubriek – Veteraan Motors (vervolg)

In die vorige week se rubriek is verwys na die ewenaar van ’n voorwiel aangedrewe veteraan motor. ’n Bekende en gewilde motor in die veteraan motor wêreld is die DKW…

VEILIGHEIDSRIGLYNE – TLU SA

ARBEIDSONRUS OP PLASE Betogings en stakings deur onrus stokers en moontlik plaaswerkers soos wat dit in die Wes Kaap voorgekom het, mag mettertyd weer voortgesit word en moontlik ook na…

Vlamlelie vir die tuinier

Die vlamlelie is ’n rankplant met geel en rooi blomme wat omkrul en die stuifmeel lyk dan of dit aan die onderkant sit. Daar is ook ’n meer bosserige vlamlelie…

Vryheid geoffer op die Altaar van die Euro. 2012 oorsig.

Die Eorsosone skuldkrisis is besig om sy tol te eis. Onverantwoordelike optredes deur banke waarvoor die belastingbetaler moet instaan wat slegs die instandhouding van EU en die banke ten doel…

Swede se wrewel teen die Euro skiet die hoogte in.

Soos wat die Eurosone sukkel om kop bo water te hou in die skuldkrisis wat dreig om sekere lande in te sluk, en die Europese Unie poog om sy nate…

Ons ou vet vriend

Het mense al ooit oorweeg hoe hulle hul eie geloofwaardigheid by hul kinders aantas? Laat jou hamstertjie bietjie sy wieletjie draai oor die saak. Jy as ouer kom vertel vir…

Die ware Christus

“Want ‘n Kind is vir ons gebore, ‘n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader,Vredevors…”…

Pssssst, gehoor wat sê die slimmes van: olywe?

Olyfbome dateer sover terug as 3500 v.C. en word vir eeue al gebruik in kos sowel as in medisyne. • Olyfolie is ‘n baie kragtige anticholesterol-middel; • Olywe het baie…

Heilbron word verbrand

In Heilbron word die inwoners en polisie die afgelope ses maande geteister deur ’n brandstigter wat maar net nie betrap word nie. Die jongste voorval is in die oggendure beleef…

Mandela beeld – bom dreigement

Op Naval Hill, in die Rosestad staan die agt meter hoë standbeeld van Mandela. Die terrein is Saterdag enkele ure vir die publiek gesluit nadat ’n dreigoproep deur die polisie…

Boewe skiet om dood te skiet

’n Man wat tydens ’n rooftog deur die kop geskiet is, het gister self vertel hoe hy dit oorleef het. Dis ’n wonderwerk en die slagoffer sê hy het ’n…

Herdenking van Christus se geboorte

Vrede op aarde ….. dit is die bekende woorde wat elke Christen ken. Dit is nie die wêreldse vrede nie, maar die één Vrede wat saam met die Liefdesgebod ons…

TB toetse vereis deur Brittanje

Suid-Afrikaners sal van 2013 vir TB toetse moet gaan indien hulle na Brittanje gaan vir langer as ses maande. Die reël geld ook voortaan vir inwoners van Lesotho en Swaziland….

FVP vra dat Interpol help met ondersoek

In ’n verklaring wat deur die Federale Volksparty uitgereik is, word versoek dat ’n onafhanklike ondersoek deur Interpol gedoen word aangesien die indruk gelaat is dat die Staat betrokke is…

Zimbabwe te bankrot vir verkiesing

Zimbabwe kan finansieel nie bekostig om volgende jaar ’n verkiesing te hou nie en versoek noudat die internasionale gemeenskappe hulle finansieel moet help. Die grootste uitdaging is die finansiering van…

Nederlanders wil nie volksmoord aanvaar nie

Die Laerhuis van die Nederlandse Parlement het ’n mosie wat plaasmoorde afkeur, verwerp. Die mosie is voorgestel deur Raymond de Roon, lid van die regse Partij voor de Vrijheid (PVV),…

Motor rubriek – Veteraan motors – (vervolg)

Belangrike onderdele van die ewenaar van ’n agterwiel aangedrewe motor is die olieseëls. Daar is ’n olieseël aan die wielkant van elke sy-as. Dit word binne-in die ewenaar omhulsel gepas…

FVP bekommerd oor inhegtenisneming sonder afdoende bewyse

Die sekretaris van dié Party het in ’n persverklaring gemeld dat daar klaarblyklik nie voldoende bewyse bestaan om die twee geskorste lede in hegtenis te neem nie. Die verklaring word…

Graad 3 leerling ’n “Ystervrou”

Die jong Tasha Cronje word genoem die ystervrou van Kilimandjaro. Dit is hoe die Swahili-berggidse dié 10-jarige meisie van Bloemfontein noem wat die jongste meisie is wat dié berg se…

Selfoon verklap vier “regses” se planne

Die sogenaamde regse samesweerders wat in hegtenis geneem is en van terrorisme en hoogverraad aangekla word, het in selfoon-teksboodskappe gespog oor hulle wapentuig. Hulle het volgens die boodskappe reeds 54…

Swarttaal verpligtend op skool

Teen 2014 sal leerlinge landwyd verplig word om ’n inheemse taal te leer. Dit is besluit deur afgevaardigdes op die ANC se leierskonferensie. Paul Mashatile, Minister van Kuns en Kultuur…

Negejarige Kirstein is toppresteerder

Ethan Kirstein verstom almal oor hoe vinnig en akkuraat hy die somme van die graad 7 leerlinge doen al is hy in graad 3. Ethan, het vanjaar graad 3 aan…

Sunette aangekla by Menseregte Kommissie

Die uitgesproke Sunette Bridges het aan die Menseregtekommissie erken dat sy FW de Klerk “ ’n vark” genoem het. Sy het ook erken dat sy gesê het sy weier om…

Vir die Feesseisoen: Krismisrose

Krismisrose (Hydrangea) is so lonend en gewild en boonop blom hulle gedurende die feestyd. Daar is alreeds sowat 70 tot 75 verskillende spesies en hul is oorspronklik van Suid- en…

Swanemeer

Ballet en film het gewoonlik niks in gemeen nie. Twee van die topkunstenaars in hulle onderskeie velde het egter nou kragte saamgesnoer om ‘n 3D-weergawe van “Die Swanemeer” die lig…

Tenoor Le Roux maak opgang

Die 29-jarige Suid-Afrikaanse tenoor,Jacques le Roux, tans verbonde aan die Linzoperahuis in Oostenryk tree op 26 Desember op tydens die bel canto-gala ter geleentheid van die amptelike opening van die…

Konserwatiewes oorwin in Suid-Korea

Die konserwatiewe Park Geun-hye is as die eerste vroue-president van Suid-Korea gekies. Sy het die verkiesing oortuigend gewen teen die liberale Moon Jae-in. Park het in haar toespraak gesê dat…

Poets gebak

‘n Video van ‘n arend wat ‘n baba in ‘n park in Kanada gryp, was ‘n poets. Die video is Woensdagaand oor die wêreld heen as die ware Jakob aanvaar…

Renosterstropery en volksmoord vererger

Altesaam 633 renosters is reeds vanjaar doodgemaak, het die Departement van Omgewingsake bekend gemaak. In die Kruger Wildtuin is 395 renosters weens stropery gedood. In Wes-Transvaal, Natal en Noord-Transvaal is…

Buurvrou laat diewe hulle vasloop

Drie diewe en rowers wat ’n man in sy rolstoel oorval en aangerand het, is deur die Vanderbijlpark-polisie op heterdaad betrap en gearresteer. Die arrestasie is te danke aan die…

Griekeland se gradering verbeter

Griekeland se kredietgradering is deur Standard & Poor’s (S&P) opwaarts aangepas na B-. Dit is goeie nuus vir die Europese Unie se ekonomie, aangesien Griekeland die afgelope maande ‘n remmende…

Twee senior lede van die FVP geskors

In ’n persverklaring maak die Uitvoerende Partyraad van die Federale Vryheidsparty bekend dat twee van sy lede geskors is. Die twee lede, die President Hein Boonzaaier en Operasionele Bestuurder Johan…

Vervolgingsgesag ondersoek Winnie Mandela optrede

Die Nasionale vervolgingsgesag het ‘n ondersoek begin nadat twee mans spoorloos verdwyn het. Na bewering is die twee mans laas gesien in teenwoordigheid van Winnie Mandela. Die Nasionale Vervolgingsgesag se…

Suid-Afrika – min wapens, baie moorde

Amerikaners besit baie meer vuurwapens as Suid-Afrikaners, maar in Suid-Afrika is die moorde met wapens byna ses keer hoër. Obama se nuwe rigting om vuurwapens strenger te beheer en die…

Padsterftes skiet die hoogte in

Byna 700 mense is sedert die begin van die maand in motorongelukke dood. Die Padverkeerbestuurskorporasie se verslag wat uitgereik is, is daar sedert 1 Desember 676 mense in 564 motorongelukke…