Griekwastad moorde: Hof besoek terrein

Die Noord-Kaapse Hoggeregshof het besoek gebring aan die plaas waar die Steenkampgesin vermoor is. Die moorde op mnr. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul dogter, Marthella, het byna ’n…

Voorbeeld van verval in land: Carlton Hotel

Die eens spog hotel in die Johannesburgse middestad is deesdae net ’n hool waar misdaad en dwelms hoogty vier. Die hotel wat eens ’n statussimbool was van waar die rykes…

Grondwethof bepaal verblyfreg op plase

Werkers op plase wat die reg het om in die beskikbare huise te woon op die plaas, het nie die reg om enige aantal uit hulle hele familie daar te…

Motor rubriek – DSG ratkas(vervolg)

Die “R” skakeling verteenwoordig trurat. Soos in die geval van “D”, is die werking binne-in die ratkas dieselfde maar in ’n truaksie met slegs een rat. Wanneer “R” geselekteer word…

Munisipale raad ignoreer gesag

Die munisipale bestuur van ’n Vrystaatse dorp het nie opgedaag vir hul verskyning voor die Menseregtekommissie (MRK) nie. Die bestuur van Viljoenskroon se munisipaliteit moes verduidelik wat die stand van…

Regering steun minister in geveg met vakbond

Die ANC-kabinet het besluit om die omstrede minister Angie Motshekga, te steun in haar geveg met die onderwys vakbond Sadou. Sadou dring daarop aan dat Motshekga bedank oor ’n geskil…

Nog ’n jongman vermoor

Die goedgeaarde mnr. Peet du Plooy (36) ’n meganiese ingenieur van Johannesburg wat alles vir sy medemens en die omgewing wil doen, is in sy huis vermoor. Mnr. Du Plooy…

Renosters val bewaarders aan

Twee wildbewaarders is ernstig beseer toe hulle deur drie swartrenosters by ‘n wildtuin in Natal aangeval is. Dit het in die Hluhluwe-gebied plaasgevind, het die Netcare woordvoerder, Chris Botha gesê….

Gautrein in gevaar

Talle aggressiewe betogers het in Pretoria gedreig om Gautrein waens aan die brand te steek indien die Metrorail-diens in die hoofstad nie gou verbeter nie. ’n Woordvoerder van die betogers,…

TopTV wil 24 uur per dag pornografie beeldsaai

Die omstrede TopTV wil glo 24 uur per dag, sewe dae per week, pornografie uitsaai en nie net vir die tydperk tussen 20.00 nm. tot 5.00 vm. nie. TopTV, doen…

Word sommige boere gekul?

Van die boere in die Wes-Kaap is baie bekommerd dat hul aansoeke om kwytskelding van die nuwe minimumloon vir werkers, nie by die Departement van Arbeid uitgekom het nie. Carl…

Ouma is 103 jaar jonk

Sy vier die 18 de Maart haar 103de verjaardag en sê elke dag dankie vir die Here vir al haar seëninge. Ouma Mattie Viviers is die oudste inwoner van die…

Wiskunde slaagsyfer is hopeloos

Suid-Afrika se openbare skole toon ernstige gebreke. Meer as die helfte van matrikulante wat in 2012 wiskunde as vak geneem het, het minder as 30% behaal in die eindeksamen. Wat…

Klavieruitvoering deur oproeriges ontwrig.

Volgens berigte in oorsese koerante is anti-zionisme die rede vir die ontwrigting van die klavieruitvoering deur die Joodse pianis Yossi Reshef. Reshef wat verlede week by die Universiteit van die…

Chaos in Siprus

Duisende inwoners van Siprus onttrek hulle geld uit banke te midde van die Europiese Unie se drakoniese vereistes vir finansiële hulp aan die klein land. In ‘n ooreenkoms met die…

Terroriste vermoor middeljarige boer

Twee terroriste het ’n boer van Ventersdorp distrik, mnr. Johan Stighlingh met ’n bofbalkolf dood geslaan en sy vrou Cora ernstig beseer. Mev. Cora Stighlingh het met ernstige beserings nog…

Kulturele leierskapsopleiding

Die FAK het, in samewerking met Radio Pretoria, 2013 se eerste kulturele leierskapsopleidingsessie gehou. Daar word beplan om jaarliks vier van die bogenoemde sessie aan te pak om hulpmiddels en…

Goliat van Gat Pampoenkompetisie en musiekfees

Die jaarlikse Goliat van Gat Pampoenkompetisie word hierdie jaar gekombineer met ’n musiekfees, om dit ’n nog groter en aangenamer gesinsfees te maak. Daarom word dié fees hierdie jaar genoem…

Nkosilied is ‘n simbool van onderdrukking

Die Verkennersbeweging van Suid-Afrika het in ’n skerp bewoorde verklaring gesê die “nasionale lied” is ’n simbool van onderdrukking. Die volledige verklaring lui soos volg: In die lig daarvan dat…

Skuldinvorderaar laat skuld vermeerder

Bloemfontein: Die skuldinvorderaar, Renako Lebusho is deur die Bloemfontein Munisipaliteit aangestel om R1,2 miljard uitstaande skuld in te vorder. Hy is in Oktober 2010 aangestel en het die pos beklee…

Die voorvadergeeste word geraadpleeg

Dr. Mamphela Ramphele het onlangs haar nuwe party gestig. Daar is selfs blankes wat gedink het dit kan ’n moontlike alternatief wees. Sy is baie ontevrede oor die bedrog in…

Nuwe pous aangewys

Die Roomse Katolieke het gisteraand kennis gekry wie die 266ste Pous is. Kardinaal Jorge Bergoglio (76) van Buenos Aires, Argentinië, is as die opvolger van pous Benedictus XVI aangewys. Hy…

Advokaat word vreemd aangerand

Advokaat Jaap Cilliers SC was oppad uit die hofgebou toe hy eensklaps voel hoe hy ’n inspuiting in sy een boud toegedien word. Dit het gebeur pas na afloop van…

Vrou eis miljoene teen Afriqiyah Airways

Mev. Ilse Matthee (46) van Stellenbosch kry byna R13.5 miljoen van die Franse Afriqiyah Airways nadat die gesin se primêre broodwinner dood is toe ’n vliegtuig in Tripoli, Libië, neergestort…

Klerksdorp sug van verligting

Na ure se gesprek tussen Klerksdorp Munisipaliteit en Eskom, is ’n skikkingsooreenkoms uiteindelik bereik Die Munisipaliteit sal die eerste helfte van sy skuld onverwyld vereffen en Eskom sal nie die…

Lewe op mars

Die ontleding van ‘n grondmonster op Mars wat deur die ruimtetuig Curiosity ontleed is, toon aan dat minerale soos waterstof, koolstof en suurstof op die planeet is. Dit is die…

Saoedi-Arabië onthoof gewapende rowers

Sewe mans, wat van gewapende diefstal en plundery skuldig bevind is, is in Saoedi-Arabië onthoof. Die teregstellings het blykbaar in Abha plaasgevind. Die sewe mans is aanvanklik in 2006 in…

Brandweerwa rol weens reën

‘n Brandweerwa het in Pretoria omgeslaan toe dit oppad was na ’n ongelukstoneel. Johan Pieterse, die woordvoerder van die Nooddienste, het gesê die bestuurder het in die reën beheer oor…

Broederbond-truuks

Die ou Broederbond-truuks werk dus nog steeds deur onder die volgende generasie! Ek was ‘n mede-oprigter van ‘n nie-profyt organisasie in Nederland, die Afrikaner Reddingsaksiefonds, laasjaar. Met die beste bedoelings…

Ek eis verskoning!

Ek verwys na die volgende artikel: Solidariteit Quo Vadis? Ek het my al menigmaal uitgespreek oor die sinlose binnegevegte tussen Afrikaner organisasies soos Solidariteit/Afriforum en die HNP/Verkenner/Volksraad groepering. Dit vir…

Betoging teen Metrorail swak diens

Betogers het by die Bosman-treinstasie in Pretoria bymekaargekom en beter diens van Metrorail geëis. Reuben Rathelele is blykbaar die woordvoerder van die betogers. Hy reken dis ‘n frustrasie vir duisende…

Gewapende rooftog helder oordag

Minstens een persoon is gewond tydens ‘n rooftog by ‘n juwelierswinkel in The Grove-winkelsentrum aan die ooste van Pretoria. Die voorval is die tweede gewapende rooftog binne ’n week by…

Grootbek op “Facebook” kry sy straf

Die swarte wat etlike maande gelede op Facebook gesê het hy gaan ‘n partytjie hou om die Westdene-busramp, waartydens blanke skoolkinders omgekom het, herdenk, sal nou die slagoffers se grafte…

Witvel maak van jou ’n potensiële slagoffer

Twee gewapende swartes het ’n DA-raadslid en sy vrou in Bloemhof, Wes-Transvaal aangehou, vuurwapens, geld, skootrekenaars en juwele gesteel nadat die skurke hulle albei vasgebind het en toe met die…

Ouditeur-Generaal se skokkende bevinding

Die Ouditeur-Generaal se verslag wys onreëlmatige uitgawes het in dié afgelope boekjaar R28,3miljard beloop. Dit is baie meer as die R22,1miljard van vorige jaar en geweldig baie meer as die…

Staatsdepartemente druip ouditeuringstoets

Volgens die ANC-regime se Ouditeur-Generaal, Terence Nombembe, het minder as 25% nasionale en provinsiale departemente die afgelope jaar met skoon ouditeursverslae geëindig. Vyftig wat die vorige jaar ‘n skoon verslag…

OTM onttrekkings laer

Volgens SCI (Spark Cash Index) was daar vir Februarie slegs ‘n geringe groei van 0,69% in OTM kontantontrekkings, nadat daar in Januarie ‘n afname van 9,18% teenoor Desember 2012 was….

Nuusflitse

• ’n Vrou se Duitse herdershond het voorkom dat sy selfmoord pleeg deur ’n geweer wat sy na haarself gemik het weg te stamp, het die plaaslike polisie gesê. Die…

ANC se nuutste truuk met skole

Openbare skole en beheerliggame is ontevrede oor die Onderwysdepartement van Sentraal Transvaalse toelatingsregulasies wat vir 2014 van toepassing is omdat dit volgens hulle weer op ’n administratiewe nagmerrie afstuur. Ene…

2012 Eindig met swak groei – SARB

Volgens die nuutste verslag van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, wat op 12 Maart vrygestel is, was die laaste kwartaal van 2012 gekenmerk deur stadige groei en minimale werkskepping. Die sektore wat…

Skrik vir vreemde ligstraal

Kaapstad – Mense in Goodwood, Kraaifontein en ander dele van die Skiereiland het groot geskrik toe ’n besonder helder, wit ligstraal met ’n lang stert gedeelte Dinsdagaand soos blits oor…

Diewe vasgetrek

Drie swartmans is gevang ná ‘n gewapende rooftog op ‘n plaas naby Harding in Natal. Die drie diewe is in hegtenis geneem in verband met ’n rooftog wat in Januarie…

Die norm – verkwisting!

Terwyl die Rand se waarde nuwe laagtepunte bereik, die korrupsie voortduur, word Suid-Afrika by die dag armer en armer… In hierdie week se bydraes kom die verkwisting weereens skerp na…

Geen borgtog toegestaan

Die Nege swart polisiemanne van Daveyton aan die Oos-Rand wat daarvan aangekla is dat hulle ’n taxi¬bestuurder agter ’n polisievoertuig gesleep het, is gister borgtog geweier. Die Streeklanddros, Sam Makuna,…

Oudpremier se huis onder die hamer

Die huis van Beatrice Marshoff, oudpremier van die Vrystaat se huis word opgeveil weens die skuldbedrag wat uitstaande is by die bankiers. Sibongile Besani, die provinsie se sekretaris se huis…

Boerseun foeter twee diewe

Mnr. Noël Viljoen (52) van Lyttelton in Verwoerdburg het ’n vermeende inbreker en sy maat van die muur afgetrek en beide met sy vuiste gefoeter. Dit was ’n verbete geveg…

Zumaville se spoke loop rond

Dit het aan die lig gekom dat Nkandla (Zumaville) ook R49 miljoen betaal het aan kontrakteurs Die kontrakteurs, en die bedrae aan hulle betaal is soos volg: – Mustapha &…

Verraaiers

Aan die begin van die Tweede Vryheidsoorlog van die Boererepublieke was daar 78 000 burgers opgeroep. Teen die einde van die oorlog was daar slegs 14 000 burgers oor in…

Leuenstoele

By geleentheid het ek beleef hoe iemand sy wonderlike nuwe loopfoon beskryf as die beste ding sedert elektriese motorvensters omdat dit feitlik onbreekbaar is. Om die punt te bewys sê…

Wees gewaarsku!

“En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal vervolg word. Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word.”…