O.N.O.K. het groot planne

Die Oranje Nywerheids Ontwikkelings Kooperasie (ONOK) se direksielede is selektief deur stigterslede aangestel aan die hand van hul unieke vaardighede en die potensiële bydraes wat hulle kan lewer. Die Kooperasie…

Begroting: Staatskuld wek kommer

TLU SA het begrip daarvoor dat die Minister van Finansies nie baie beweegruimte gehad het met sy begroting nie. Wat TLU SA egter die meeste bekommer, is die toename in…

S.A. se ekonomiese groei beter as verwag

Volgens die nuutste inligting van Statistiek S.A. het die land se ekonomie in die vierde kwartaal van 2012 met 2,1% gegroei, bereken op ‘n siesoenale aangepaste basis. Die derde kwartaal…

Aussies kruip weg vir sikloon

Australië se belangrikste hawe vir die uitvoer van ystererts is gesluit. Die inwoners van ’n afgeleë landstreek aan die weskus het behoorlik skuiling ingeneem terwyl hulle ‘n kragtige sikloon inwag….

Skuilkrans Laerskool was ook daar!

Die leerlinge van Skuilkrans Laerskool het weer hul opwagting gemaak by Majuba. Die afgelope sewe jaar het toegewyde onderwysers gesorg dat die leerlinge van die skool die feesverrigtinge bywoon sodat…

Radioaktiewe stof in voedsel

Die moontlikheid is nie uitgesluit dat groente, vrugte en melk wat langs die Wonderfontein- en Tweelopiespruit aan die Wes-Rand verbou word, nie besmet is met radioaktiewe stowwe nie. Die landbou…

ANC skrik te laat wakker

Die 12 Landboukolleges in die land gaan opgradeer word teen ’n koste van R387 miljoen. Die Kolleges moet glo “sentrums van uitnemendheid” word. Tina Joemat-Pettersson, die Landbou minister het aangekondig…

Suid-Afrika is siek

’n Elfjarige anderskleurige is in polisie aanhouding in St. Francisbaai nadat hy vermoedelik die moord gepleeg het op ’n sesjarige seun. Die slagoffer het messteke opgedoen in sy nek. ’n…

So word Suid-Afrika vernietig

Gedurende die afgelope dae is die veertiende trein deur swartes aan die brand gesteek. Die jongste voorval is ’n trein, wat van Parkstasie na Vereeniging onderweg was. Die totale verlies…

Suid-Afrika is woedend!

Lulu Xingwana, die Minister van Vroue, Kinders en Gestremdes, het bepaald haar amp misbruik en haar waardigheid finaal geknak. Dit is die algemene gevoel oor die minister. Selfs die links-liberale…

China bedreig met 140-miljoen werkerstekort

Volgens die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) word China se ongelooflike hoë ekonomiese groei binnekort bedryg deur die land se eie toedoen deurdat daar ‘n tekort aan jong mense ontstaan het….

Good morning! Goeie more!

Good morning! Goeie more! Ek maak verskoning vir die Engels, maar dit was ‘n bietjie baie om te vertaal en ek wou julle graag van ons naweek vertel. I’m attaching…

Staatsinmenging bemoeilik kleiner sakebedryf

Volgens die nuutste Klein- Mediumsakebedryf Groei-indeks (KMSGI), (Engels SME Growth Index), word dit al hoe moeiliker om ‘n klein tot medium grote ondernemings in Suid-Afrika te bedryf. Die indeksdeelnemers verwag…

Kernafval lekkasie in VSA

Daar is aanduidings dat minstens ses ondergrondse tenks wat kernafval huisves besig is om te lek. Die kernafval het ontstaan tydens die vervaardiging van kernbomme wat oor verskeie jare gedoen…

Terroriste skiet man by woonhuis

Twee terroriste het mnr. Bertus Coetzee (42) van Vanderbijlpark koelbloedig by sy huis se agterdeur doodgeskiet net toe hy by die huis gekom het. Hy het rondom tienuur die aand…

Kernafval lekkasie in VSA

Daar is aanduidings dat minstens ses ondergrondse tenks wat kernafval huisves besig is om te lek. Die kernafval het ontstaan tydens die vervaardiging van kernbomme wat oor verskeie jare gedoen…

Die klein jakkalsies tjank

Die Vryburger is reeds 38 weke aan die gang. Sy eerste week het sowat 20 berigte gebied aan lesers. Verlede week was daar bykans sewentig berigte. Die koerant groei steeds…

Nuusflitse

• Luidens ’n verklaring deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap is alle tariewe by tolhekke aangepas in ooreenstemming met die verbruikersprysindeks vir die voorafgaande 12 maande. Die tradisionele vier voertuig klasse…

Denel werkers is te wit

Die Departement van Verdediging sê hulle sal minder as 200 Denel-tegnici in diens neem wanneer dié kontrak met Denel einde Maart verval. Denel het verlede jaar bekend gemaak dat sowat…

Suid-Afrika word ’n plakkerskamp

Die Nasionale Vergadering het ’n wetsontwerp goedgekeur wat bepaal dat laekoste behuising (HOP-huise) opgerig kan word in enige woonbuurt. Die argument en siening dat sulke huise die waarde van luukse…

Terug na apartheidsdae se metodes

Die regering se plan om die voormalige Onderwyskolleges te heropen het waarskynlik begin toe die Siyabu¬swa-kampus in Oos-Transvaal die eerste honderd onderwysstudente ingeneem het. Die kampus was voorheen bekend as…

Nog meer korrupsie?

Die ANC/SAKP regering het ongeveer R1 miljard meer betaal as wat die kontrak was vir die Departement van Vervoer se padverkeer inligtingstelsel (eNaTIS). Aanvanklik is die kontrak aangegaan vir die…

Bulgarye protesteer steeds.

Ofskoon die eerste minister en sy kabinet bedank het, gaan die Bulgare voort met hulle protesoptogte. Bulgare het ‘n week gelede in massa-optogte geprotesteer teen stygende elektriesekrag-voorsiening. Verlede week Dinsdag…

Laksheid in onderwys kos miljarde Rand

Die Parlementslede moes aanhoor dat onderwysers sowat 7,5 miljoen dae afwesig was van die werk gedurende 2012. Dit verteenwoordig 19 werksdae per onderwyser per jaar. Angie Motshekga, die Minister van…

Nestlè wil nou alle natuurlike bronne beheer.

Peter Brabeck, besturende direkteur van die wêreld se grootste voedselmaatskappy, het met planne vorendag gekom om die lug wat ons inasem binne die munisipale grense te privatiseer. Soos wat die…

Combrink uitgeskop deur ANC

Prof. Annette Combrinck is nie meer burgemeester van die Potchefstroom munisipaliteit nie. Die ANC het dreigemente deur die DA dat dit om tegniese redes onwettig sou wees om weer ’n…

Die donkie is ’n bees!

Wetenskaplikes van die Universiteit van Stellenbosch het bevind dat Suid-Afrikaners ook voedsel koop wat bedrieglik as beesvleis bemark word. Die wetenskaplikes, Donna-Maree Cawthorn en Louw Hoffman het gevind dat soja,…

Blanke man borg geweier

Roedolf Viviers is aangekla dat hy ‘n Moslem-man verlede jaar doodgeslaan het en is borgtog geweier. Viviers (28) en Zayne van Tonder (33) is daarvan aangekla dat hulle Muhammad Kazi…

Die groot leuen oor grondbesit

Die jaar 2013 sal in die geskiedenis afgaan as die jaar van die groot leuen oor die geskiedenis van grondbesit in Suid-Afrika het mnr Louis Meintjes, president van TLU SA,…

Twee blankes aangekla vir moord

Die Landdros van Brits het borgtog geweier vir Anthony Erasmus (5) se ma, Denise Cindy-Lee Jansen (25), en haar kêrel, Marco Rudolf Barnard (30). Die twee mense staan tereg op…

Psssssst, gehoor wat sê die slimmes van: uie?

Wat ‘n fantastiese groentesoort om in jou huis en in jou lewe te hê! Dis juis rou uie wat uiters gesond is vir jou, maar moenie dat ‘n skerp asem…

Waternood in Potchefstroom

Die Potchefstroomse Universiteit roep nou die weermag en brandweer se hulp in om water aan te ry sodat die kampus se waternood verlig kan word. Na wat berig word is…

TLU SA geniet wye steun

’n Groot aantal boere regoor Suid-Afrika steun die klag wat TLU SA teen Tony Ehrenreich, Wes-Kaapse sekretaris van Cosatu, aanhangig gemaak het. TLU SA het ’n klag van intimidasie deur…

Geveg oor e-tol verskerp

Nomvula Mokonyane, die Sentraal Transvaalse premier sê dat dit geen nut het om ’n referendum oor die e-tolstelsel te hou nie. Sy het ook gesê as leier moet jy leiding…

Ruwe Suid-Afrika

Volgens vroeë berigte word die pad tussen Middelburg en Groblersdal (N11) met brandende buitebande en klippe versper. Dit vind plaas op die gedeelte van die pad wat onder konstruksie is…

Alberton in donker Afrika

Hoofsaaklik die middedorp van Alberton is reeds vir etlike dae sonder elektrisiteit. Die afgelope se dae is groot dele van die dorp in stikdonker gehul. Daar is ook geen antwoorde…

Geheime verslag lek uit

In ’n geheime verslag, wat so pas uitgelek is na die media, word verwys na een amptenaar wat R180 000 vir oortyd betaal is, ’n junior verpleër is glo aangestel…

Terroriste aanval in Wes-Transvaal

’n Voormalige Britse burger wat die laaste jare op ’n plaas by Wolmaransstad gewoon het, is in ’n terroriste aanval doodgeskiet. ’n Swart vrou is deur die polisie in hegtenis…

LUR verdink van moord

Die Wes-Transvaalse LUR, ene China Dodovu, is blykbaar gearresteer omdat hy verdink word van sameswering om Aubuti Chika te vermoor. Die moord op Chika (32), die ANC-streeksekretaris in die provinsie…

Ek sien dit so!

Na afloop van ‘n heerlike Majubafees, kon ek nie anders as om terug te sit en ‘n goeie vriend van my se woorde te leen vir hierdie week se uitgawe…

Die Boerkwasdissel of silybum marianum

Hierdie plant is ook bekend as die melkdissel. Dit is ’n geharde eenjarige plant wat jou tuin sal verryk en jou gefassineerd hou. Hierdie plant groei oral oor die wêreld….

Baasspeurder Piet gee sy mening

Baasspeurder Piet Byleveld sê glo die staat het tot ‘n sekere mate ‘n prima facie-saak teen Oscar Pistorius. Sy woorde was: “Ek sê altyd moord is moord. Die polisie moet…

Staak oor kragtariewe

Die vakbond Numsa gaan glo ‘n massa-optog hou oor Eskom se voorgestelde tariefverhoging van 16%. Die vakbond wil ook ‘n dringende aansoek indien by die hooggeregshof oor die beoogde verhoging….

Nog ’n eis teen die Staat

Mnr. Mike Waters, ’n sakeman wat uit die polisie afgetree het, het gewen met sy eis teen die Minister van Polisie. Die saak spruit uit ’n voorval nadat hy in…

Rook totaal verbode

Pres. Vladimir Putin van Rusland het ’n wet ingestel wat rook in openbare plekke verbied, het die Kremlin bekend gemaak. Dié wet word beskou as die hoofpilaar in die regering…

Wes-Kaapse skole gesaboteer

Meer as R5 miljoen is die afgelope tien maande spandeer om herstelwerk by Wes-Kaapse skole te doen. Die herstelwerk is gedoen weens die skade wat deur vandalisme veroorsaak is. Bronagh…

Oscar saak: Top ontleder aangewys

Die staat het glo planne om ‘n top selfoon-ontleder van die Valke se hulp ingeroep om die inligting op al die selfone wat by Oscar Pistorius se huis gevind is,…

Nog ’n Pistorius aangekla

Carl Pistorius (28), die ouer broer van Oscar Pistorius, staan tereg op aanklag van strafbare manslag. Hy was blykbaar veronderstel om verlede week in die landdroshof op Vanderbijlpark te verskyn,…

Boer gaan eis teen Standard Bank

Mnr. Danie Thomas gaan waarskynlik n eis van miljoene Rand teen Standard Bank instel. Dit volg nadat Standard Bank se pogings in die Vrystaatse hooggeregshof misluk het om die boer…

Bakhand staan moet stop

Die ANC regering kan nie meer bekostig om die sogenaamde behoeftige Suid-Afrikaners met elke nasionale begroting nog vêrder afhanklik van die staat te maak nie. Dit is die waarskuwing wat…