Petrolprys skok weereens!

Syfers deur die Departement van Energie verskaf dui daarop dat motoriste op 95 graad petrol ‘n prysverhoging van ongeveer 80c per liter en ongeveer 60c per liter op die dieselprys…

Gaan Poskantoor die stakers vasvat?

Die Bestuur van Suid-Afrika se Poskantoor oorweeg tugstappe teen sy werkers wat sedert verlede week oor salarisverhogings staak. Volgens die werkers het die bestuur blykbaar nagelaat om hul belofte van…

Aansporingsvergoeding vir AAS

Die waarnemende direkteur-generaal van die Departement Handel en Nywerheid, het in die parlement aangekondig dat daar bepan word om aansporingsvergoeding te betaal aan ondernemings wat aandele afstaan aan die regime…

Lekota voer striemende aanval op ANC

Die leier van Cope het die tronk jare van weleer se besluite bekend gemaak in ’n striemende aanval op die president en die ANC. “Skaam julle! Julle het jul volk…

Nuusflitse

• Lauren Marbe (16) van Essex, Engeland, is amptelik slimmer as professor Stephen Hawking, Bill Gates en selfs Albert Einstein. Die tiener het 161 behaal in Mensa se intelligensietoets. Hawking,…

Aankondiging deur die VVK

Weens die hartseer afsterwe van Etienne le Roux, in lewe die Volksraadslid vir Natal, is laasgenoemde setel tans vakant. Gevolglik nooi die Volksraad Verkiesing Kommissie volksgenote uit om ‘n kandidaat…

Meet jou rolmodel!

En julle het navolgers van ons geword en van die Here deurdat julle die word in baie verdrukking ontvang hetmet die blydskap van die Heilige Gees… – 1 Thes 1:6…

On-rede-lik

Die kompetisie wat geheers het tussen die berigte oor die staatsrede en dié oor Pistorius om ‘n voorblad te haal is slegs oortref deur die kompetisie van die teenstrydige berigte…

“MISS ALLY” VERDWYN IN NOVA SCOTIA

Die 13.5 meter vissersboot, die “Miss Ally” het omtrent 120 kilometer suidoos van Liverppool op die suidelike kus van Nova Scotia, Kanada verdwyn. Die boot het in die moeilikheid geraak…

Onbevoegde amptenare veroorsaak probleme

Nadine Enslin (35) is ’n ma met drie kinders wat oornag van naam verander het weens die optrede van onbevoegde amptenare by die Departement van Binnelandse Sake. Haar nuwe ID…

Skooldogter sterf in Magaliesberg

Logan Chamberlain (14), ’n leerling van Benoni aan die Oos-Rand, het saam met ander leerlinge, onderwysers en ’n toergids gestap in die Magaliesberg se Aasvoelkrans omgewing naby Rustenburg Hulle het…

Massiewe protesoptogte in Bulgarye

Die grootste protesoptogte wat die land die afgelope twintig jaar gesien het, woed tans in Bulgarye. Meer as 300 000 mense protesteer teen die deurlopende diefstal deur die banke en…

Die Stadigste dier geniet ‘n bootrit.

‘n Drievinger luiaard, (Sloth) het ‘n onverwagse rit op ‘n snelboot gekry. Die drievinger luiaard (daar is ook ‘n tweevinger) het volgens die persoon wat die video geneem het, Patrick…

Musieklesse vir die jongeling

Navorsing bewys dat om kinders so jonk as sewejaar te stuur om ‘n klassieke instrument te leer speel, mag nou wel nie van hom ‘n Mozart maak nie, maar hy…

Nog belastinggeld in die bodemlose put

Die Natalse ANC-regering het blykbaar “per ongeluk” ’n bedrag van R77 miljoen aan werknemers betaal wat gedurende die afgelope boekjaar bedank het. Die regering het tot hede R18,6 miljoen terug…

Staat laat vaar aanklag teen beskuldigde

Die staat het al die aanklagte teruggetrek teen ’n man wat van die moord op Bruno Bronn, eienaar van ‘n nagklub, aangekla is. Cape Times berig dat Teunissen, die aanklaer,…

HULDEBLYK AAN WYLE ETIENNE JACOBUS LE ROUX

Gelewer by geleentheid van die begrafnisdiens op 15 Februarie 2013 deur Paul Kruger. Die familie het versoek dat ek ‘n paar woorde sê by hierdie geleentheid; en ek wil terselfdertyd…

Sensasie

Gedurende die afgelope week het die wereld se media floreer met hulle sensasiewekkende beriggewing oor die tragedie wat afgespeel het in die huis van ’n wêreldbekende atleet, Oscar Pistorius. Die…

Onderwyseres het spoorloos verdwyn

Die polisie is op soek na ‘n laerskoolonderwyseres en haar twee kinders wat in Alberton, suid van Johannesburg, verdwyn het. Mev. Jacobs en haar drie- en agtjarige kinders is omstreeks…

Onluste oorsaak van nuwe staking

Anglo American Platinum se 40 000 werkers by Rustenburg het besluit om nie vanoggend te gaan werk nie en is besig om in die Blesbok-sokkerstadion saam te trek. Ene Joseph…

Diewe steel 10 kilogram diamante

Gewapende rowers het ‘n groot aantal diamante gesteel terwyl dit op ‘n vliegtuig by die Brussel-lughawe gelaai is.. Altesaam 10 kg diamante, ter waarde van sowat R4 miljard is gesteel….

Oscar se huis is in die mark

Die woonhuis in die spogbuurt Silver Woods-landgoed, oos van Pretoria waar Oscar Pistorius woon, is al sedert 2011 in die mark. ’n Eiendomsagent van Pam Golding-eiendomme, het glo bevestig dat…

Nog skuldiges met perdevleis

Nestlé , die welbekende Switserse voedselreus het die jongste nywerheid geword wat deur die perdevleis-skandaal getref is. Die maatskappy het pasta disse van supermarkte se rakke in Italië en Spanje…

Wes-Transvaalse premier vra kastrering van verkragters

Thandi Modise, die premies van Wes-Transvaal vra dat mans wat skuldig is aan verkragting van vroue en kinders, moet deur middel van chemiese kastrasie gestraf word. Chemiese kastrasie kan dien…

Talle lande wil SA landbouers weg lok

Die regering van Portugal is die jongste land wat hulle voeg by die ander dertig lande wat graag die Suid-Afrikaanse boere wil lok na hulle land. Daar is tans meer…

Pssssssst, gehoor wat sê die slimmes van: suurlemoen?

‘n Huis sonder suurlemoen is ‘n halwe huis! Suurlemoen word geslagte reeds vir sy terapeutiese doeleindes gebruik. Suurlemoen is baie ryk aan vitamien C (wat jou immuunstelsel bou en versterk)…

Nog ’n gewelddadige oproer

Ten minste 13 mense is beseer tydens hernude arbeidsonrus by Amplats in Rustenburg, het die polisie bekend gemaak. Vier veiligheidswagte tel onder die beseerdes en hulle is blykbaar met pangas…

Koper diewe stroop nywerheid

Die werkswinkel van ’n ondersteuning sektor in die elektriese en petrochemiese bedryf, die Steinmüller-groep,is verlede naweek deur ses rowers van sowat R500,000 se elektriese kabel en sweis masjiene besteel. Steinmüller…

VSA se nuwe wapen

Die VSA het ’n nuwe bom ontwerp en getoets wat Iran se kernwapen-program kan stuit. Die nuwe wapen beskik glo oor die vermoë om selfs die diepste Iranse kernaanlegte uit…

Ek sien dit so!

Neelsie het dit goed gedink om iets te doen wat hy nie graag doen nie. Daardie iets is om ‘n in diepte gesprek te voer met ‘n aardbewoner wat in…

SAPD gaan betaal dat hulle bars

Die Jagonderneming Scottco (Edms) Bpk se eis het geslaag teen die polisie en die Polisie moet skadevergoeding van sowat R50 miljoen betaal weens die verlies aan inkomste. Die verlies is…

FVP ondergaan poligraafoetse

Die FVP se woordvoerder het in ’n persverklaring aangekondig dat die Party se hele bestuur bereid is om poligraaf toetse te ondergaan. Die verklaring word hier woordeliks gegee soos dit…

Jongman sterf na hy die “ja-woord” kry

’n Skrander, jong onderwyser van Bloemfontein, Paul Jenkinson (27) wat sy vriendin verlede Vrydag gevra het om te trou, is dieselfde aand in ’n motorongeluk dood. Paul was ’n onderwyser…

Ramphele se “Land van ons drome”

Dr. Mamphela Ramphele het tydens ‘n nuuskonferensie in Johannesburg gesê sy gaan ‘n “politieke platform” stig om die “land van ons drome” te herbou. Die naam van die forum is…

Nog verhogings vir belastingbetalers

Die nuwe munisipale waardasie van miljoene Suid-Afrikaanse eiendomme word op 1 Julie in werking gestel. Eiendom eienaars het dan ’n ¬uiters beperkte tyd om die korrektheid daarvan te kontroleer en…

Pistorius pleit onskuldig

Volgens die regsverteenwoordiger van Pistorius, Adv. Barry Roux SC, is daar geen rede waarom sy kliënt nie onskuldig sal pleit nie. Die staat het besluit om Pistorius se aansoek om…

Motor rubriek – DSG ratkas(vervolg)

’n DSG beheerde ratkas maak gebruik van ’n vloergemonteerde rathefboom. Dit is soortgelyk aan die van ’n konvensionele outomatiese ratkas. Die verskil is egter dat waar die konvensionele ratkas se…

Zuma-staatsrede irrelevant

Verlede week, op Valentynsdag, is die nuus oorheers deur die gebeure rondom Oscar Pistorius. Selfs die staatsrede van pres. Zuma het kwalik die voorblaaie van koerante gehaal. Die Vryburger het…

Zuma en apartheid

President Zuma sê geweld in die samelewing het sy oorsprong uit die apartheidsera. Sy woorde is duidelik: “Ek dink nie ons as ‘n nasie het oornag gewelddadig geword nie. Geweld…

’n Nuwe ANC benadering oor skuld

Gerugte doen die ronde dat krediet-amnestie oorweeg gaan word wat meer as 2 miljoen mense in die land wat met ’n swak kredietgeskiedenis sit, gaan bevoordeel. Die rede? As boewe…

Werksku onderwysers kos land miljarde

Angie Motshekga, die Minister van Onderwys het aangekondig dat ’n biometriese klokstelsel ingebring gaan word om seker te maak onderwysers is gedurende die skoolure op sy pos. Die plan gaan…

Mag onderwysers staak?

Hoekom is daar altyd ‘n heftige reaksie wanneer onderwysers staak? Hulle reg om te staak is sekerlik in ons “Wonderlike nuwe Grondwet” ingeskryf. Hulle word verteenwoordig deur vakbonde en die…

Nog ’n vetplant vir die hitte: Hoodia gordonii…..

Hier het ons weer ’n skaars plant wat ons nie sommer in ons eie omgewing sal vind nie. Die Hoodia groei natuurlik in Suid-Afrika en Suidwes-Afrika. Hy is vir die…

Die amptelike program vir Majuba 2013

Vrydag 22 Februarie 2013 18h00 – opening en verwelkoming in Van Blerksaal 18h15 – Rolprent – Majuba in Van Blerksaal 20h00 – fakkelloop teen die berg op. Saterdag 23 Februarie…

Groot Trek 175 ’n vergadering

Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) in samewerking met ander organisasies soos die Afrikaner Kultuurbond (AKB), Krugergenootskap, Aksie Vrouekrag en die Beweging vir Christelik Volkseie Onderwys (BCVO) hou…

Oupa in sy huis vermoor

Die 75-jarige oupa, Derek Cornelius is dood in sy huis in Weltevredenpark, Roodepoort gevind. Toe die kleinkinders nie soos gewoonlik by die skool gaan haal is nie, het die ma…

Vrystaatse boer veg kaalhand teen terroris

Die vlaag terroriste aanvalle in die Vrystaat woed voort. Die jongste voorval is ’n panga-aanval op ’n boer van Steynsrus. Mnr. Christo Prinsloo (53) is helder oordag in sy plaashuis…

Geen Staatsrede –eerder “Struggle” rede

Die TLU SA het pres. Zuma se rede as ‘n “struggle toespraak” bestempel, terwyl die belangrike kwessies nie behoorlik aandag gekry het nie. Daarmee het hy die onsekerheid wat bestaan…

SAPD onverskillig met voertuie

In buitekant str, Kaapstad, het ‘n SAP voertuig in geparkeerde voertuie in gejaag. Niemand behalwe die twee roekelose SAP lede is in die botsing beseer nie. Derduisende belasting Rande word…

Nadraai van Oscar skietery

Mashadi Motsogi, ‘n vriendin van Reeva Steenkamp, het gesê sy kon nie glo haar vriendin is doodgeskiet nie. Steenkamp is in die vroeë oggendure na bewering deur die bekende Paralimpiese…