Matikana Hospitaal

’n Inwoner van Pretoria het ’n nare ondervinding gehad by ’n hospitaal in Pretoria. Gert Peens is vandag gelukkig genoeg om te kon bly leef om die gebeure te kan…

Voorsitter van Boere-Afrikaner Volksraad spreek SEGE toe

Mnr. Andries Breytenbach, Voorsitter van die Boere-Afrikaner Volksraad, het die Studiegroep vir Eietydse Geskiedenis op Maandag 25 Junie toegespreek. Inleidend het hy genoem dat dit ondenkbaar was dat Genl. Louis…

Ysland se President – ’n ware demokrasie

Ysland se spesiale vervolger insake die bankkrisis van 2008, het bevestig dat arrestasies gemaak is. Die Sentrale Bank van Ysland is een van die banke wat ondersoek word. Die hoof…

Bokkieweek 2012

Afrikaner Volkseie Sport (AVS) se Bokkieweek vind hierdié jaar plaas vanaf 2-6 Julie te Kroonstad. Die opening, wat soos gewoonlik beloof om ’n besondere hoogtepunt te wees, sal Maandag 2…

Boere-Afrikaner Volksraad se siening

Die Boere-Afrikaner Volksraad het in ’n verklaring verwys na die grondgryp siening van die ANC en sy Jeugliga. Die rassespanning wat veroorsaak is deur die uitlatings van sogenaamde jeugleiers van…

Sweepslag 4

Ou Angie se stoel is nou vuurwarm! Die laaste keer wat ‘n minister omring was deur so groot gemors was…wel…seker gister en die dag voor dit en die dag voor…

Blankes moet sorg – Zimbabwe

Terwyl die blankes uitgedryf word van hulle plase, blyk dit dat hulle nog steeds die boere is wat moet sorg dat daar voedsel in die land is. Van die boere…

Uit die Woord – Joh. 8: 31b-32

Joh. 8: 31b-32 “As julle in my Woord bly is julle waarlik my dissipels. En julle sal die waarheid ken en die waarheid sal julle vrymaak” Hierdie woorde van Jesus…

Oorstromings in Kanada

Die afgelope week het Kanada gebuk gegaan onder besondere swaar reën neerslae. Riviere het hul walle oorstroom en paaie was plek-plek onbegaanbaar. “Die Vryburger” se spesiale korrespondent in Kanada berig…

VOLKSEIE ARBEID IN ʼn VOLKSEIE EKONOMIE – (4)

Nou dat ons besef dat selfwerksaamheid moontlik en nodig is, ontstaan die volgende vraag: Watter stappe kan geneem word om ʼn volkseie arbeider in die hande te kry? Die maklikste…

Nuwe tegnologie ingespan

Vingerafdrukke gaan gewoonlik gepaard met ‘n negatiewe reaksie van die publiek, nogtans is dit noodsaaklik vir sekuriteitsdoeleindes. Daar word dus voortdurend navorsing gedoen oor beter en gebruikersvriendeliker metodes. IDair se…

Selfoon operateurs gedreig

Die ANC se minister van kommunikasie, Dina Pule, het weereens ‘n beroep op selfoonoperateurs gedoen om hulle oproeptariewe te verlaag. Sy dreig dat as hulle dit nie wil doen nie,…

Tenoor Herman Theron in Suid-Afrika

Die Reakopana Operafees skop af met ‘n opvoering van Leonard Bernstein se operette, Candide in die Atterbury-teater gedurende Augustus. Daar sal drie opvoerings in Pretoria plaasvind en in November weer…

Blackberry opgradeer

Die eerste BlackBerry met Research in Motion (RIM) se nuwe sagteware, sal nie toegerus wees met ‘n fisiese sleutelbord nie. Die aankondiging is gemaak dat dié toestel toegerus sal wees…

Verkenners – Onderdrukking en volksmoord

Die Verkennersbeweging van SA het by monde van sy president, mnr. Ben Geldenhuys, in ’n mediaverklaring gesê die ANC se vlag is ’n simbool van onderdrukking vir die Boere-Afrikaners en…

Voorbereiding nou ‘n kwessie van lewe of dood

Die Verkennersbeweging van SA ondersteun TLU SA in die standpunt dat volksgenote hulle moet voorberei vir oorlog. Die uitsprake van ANC Jeugleiers dui daarop dat hulle nou gereed is om…

Oorlog Klimaat verhoog

Die DA se Anthony Benadie het ‘n kriminele klag gele van intimidasie teen die ANCYL se waarnemende President Robert Lamola. In antwoord hierop het die ANCYL by monde van Magdalene…

AANVALLE OP VOLKSGENOTE

Die Noord-Kaap polisie het vier verdagtes in hegtenis geneem in verband met ‘n plaasaanval naby Kuruman waarin ‘n bejaarde man ernstig beseer is. ’n Woordvoerder het gesê mnr. Joseph van…

Nuusflitse

1 Die departement van basiese onderwys se versuim om handboeke te voorsien aan verskeie skole in Limpopo is onwettig en oortree die grondwet, is in die hooggeregshof van Pretoria beslis….

Miljoene Rand eis teen Transnet

’n Groep van 850 pensioentrekkers van Transnet het ’n oorwinning in die hooggeregshof in Johannesburgse behaal wat die Transnet-pensioenfonds (TPF) miljoene rande uit die sak kan jaag. Al 850 het…

Vrou geskiet – nou parapleeg

Die boervrou wat verlede Woensdag langs haar man in die bed geskiet is, is weens die skietwonde nou ’n parapleeg. Mev. Gloudien van Rensburg (65) het geen gevoel van haar…

Egipte se Morsi regeer

Ná die onsekerheid het Egipte se verkiesingskomitee gister uiteindelik die aankondiging gemaak waarop talle gewag het: Die Moslem-Broederskap se Mohamed Morsi is Egipte se eerste demokraties verkose president. Dié gematigde…

Owerhede knel ekonomie

Korrupte plaaslike owerhede is besig om dit vir eiendomsmaatskappye al hoe moeiliker te maak om in nuwe ontwikkeling te belê. Daar is reeds tekens dat maatskappye begin kyk na projekte…

Tornado in die Vrystaat

Twee persone is verlede Saterdag dood nadat ‘n tornado chaos gesaai het in dele van die Vrystaat. ‘n Vrou is dood toe sterk winde vier sinkhuise uit die grond geruk…

Teerpaaie al gevaarliker

‘n Paartjie is ernstig beseer nadat hul bakkie ‘n groot klip op die R70 pad getref het Die bakkie het omgeslaan en gerol nadat dit ‘n groot klip, wat op…

EU Leiers vergader

Vier van die vooraanstaande regeringshoofde, Duitsland, Frankryk, Italië en Spanje het Vrydag 22 Junie vir ‘n blitsvergadering byeengekom waar daar op belangrike sake ooreengekom is om die Europese ekonomie te…

RSA Ekonomie sukkel

Syfers wat op Donderdag, 21 Junie, deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank vrygestel is, dui daarop dat die ekonomiese groeivooruitsigte vir die land sal steeds verder afwaarts aangepas moet word. Die inligting…

Red taal en dialekte

San Francisco – Google het met ‘n plan om die tale wat besig is om uit te sterf, te red. Vakkundiges en taalkundiges word betrek in die internetreus se program…

William erf baie

Prins William het verlede Donderdag sy 30ste verjaardag gevier. Volgens bepalings in sy ontslape ma se testament erf hy £10 miljoen (sowat R130 miljoen). Diana, het die grootste deel van…

Sonkrag vliegtuig vorder

Die sonlig-aangedrewe vliegtuig, het Vrydag in Ouarzazate, Marokko aangekom. Dit is die eindbestemming van ’n eerste interkontinentale vlug wat vanaf Europa na Afrika geneem is, het die woordvoerder van die…

VF Plus veroordeel moorde

In ’n verklaring veroordeel die VF Plus se ondervoorsitter van Noord-Transvaal (Limpopo) , mnr. Johan Willemse die moord op mnr. J van Rensburg (77) en wys daarop dat dit nou…

Comrades ondersoek is rassisme

Die Comrades-wenner Ludwick Mamabolo, wat ondersoek word as gevolg van beweerde gebruik van opkikkers word as ‘n slagoffer van rassisme beskou deur sy familie. “Hy het tweede gekom in sy…

ZIMBABWE

’n Vorige lid van die Europese Parlement, Glenys Kinnock, wat ook voorheen ’n minister met die portefeulje as minister van Afrika sake in die Verenigde Koningryk was, het tydens ’n…

MOTOR RUBRIEK – 28 JUNIE 2012 (4)

In die vorige uitgawe van Die Vryburger, was daar gekyk na die Inlaat-aksie van ‘n petrol aangedrewe binnebrand enjin. In hierdie uitgawe word daar gekyk na die Kompressie slag van…

Afriforum – “ruil Rande vir Dollars”

Die burgerregte groep Afriforum het Vrydagmiddag ‘n vergadering gehad met die ANC jeugliga. Nog geen amptelike verklaring is van enige van die partye ontvang waaroor die vergadering gegaan het of…

Redaksioneel 22-6-2012

‘Ons het gebeure so kragdadig as ’n oorlog nodig om die land weer in besit van Afrikane te kry’, het Lamola volgens berigte in die media gesê.” Hierdie uitlating van…

OORLOG ?

“Dit wil voorkom asof boere geen ander keuse het nie as om hulleself te moet voorberei vir oorlog.” So sê TLU SA se Adjunk-President en Voorsitter van die Veiligheidskomitee, mnr….

De Villiers is Bok kaptein

Die Springbok-breier, Heyneke Meyer, het by Woensdag se spanaankondiging vir die derde toets in Port Elizabeth teen Engeland, onthul dat Jean de Villiers die span vir die res van die…

Antonis Samaras

Antonis Samaras, die leier van die konserwatiewe Nuwe Demokrasie, is as Griekeland se nuwe premier beëdig. Hy het ingestem tot ‘n koalisie met die sosialistiese Pasok en die kleiner Demokratiese…

Sterk groei is die prioriteit

Die G20, die 20 rykste industriële land in die wêreld, het op 20 Junie 2012 byeengekom vir ‘n twee dae vergadering om die wêreldekonomiese probleem aan te pak. Die verklaring…

Verbruikersinflasie : Werklike en vooruitskatting

Die amptelike verbruikersinflasie vir Mei 2012, wat so pas bekend gestel is, toon die lang verwagte afname na 5,7% op ‘n jaar tot jaar basis gemeet. Die enigste verhoging in…

Jeugliga se adjunk

Suid-Afrika benodig ‘n minister van nasionalisering, het Ronald Lamola, adjunkpresident van die ANC-Jeugliga in Durban gesê. Die minister sal ‘n mandaat hê wat in lyn sal wees met die Vryheidsmanifes,…

Uit die Woord (3)

1 Tim 3: 2,4 “‘n Opsiener moet dan onberispelik wees, die man van een vrou, nugter, ingetoë, fatsoenlik, gasvry, bekwaam om te onderrig… …een wat sy eie huis goed regeer…

Sweepslag 3

Die eerste keer in sewe jaar wat ‘n Suid Afrikaner die Comrades wen, wil dit lyk dat hy so hoog was op een of ander self gestookte tipe mampoer dat…

Projek2010 statistiek

Gedurende die afgelope byna twee dekades sedert die ANC die land oorgeneem het as regeerders, het die volksmoord op die Boere-Afrikaners begin en in felheid toegeneem. Hieronder is ’n tabel…

Regering lag protes af

Ons treur oor die moorde….. Op Dinsdag, die 19de Junie 2011 is ‘n optog na die uniegebou gehou waar ‘n memorandum aan die regering oorhandig is. Verskeie versoeke is aan…

BCVO Winterspele

Die BCVO (Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys) hou weer hul jaarlikse winterspele, waar CVO skole teen mekaar meeding in streeksverband. Rugby en netbal is die hoogtepunte. Hierdie jaar bied die…

Elza van den Heever optrede

Die Suid-Afrikaanse dramatiese sopraan, Elza van den Heever, kan op 8 Julie in Kaapstad gehoor word. Elza, ‘n dogter van die voormalige televisie-aanbieder, Rita van den Heever, is besig om…

Verbruikers gaan hoes!

Eskom se skuld gaan in die volgende vyf jaar van R182 miljard tot R350 miljard groei ten einde sy bouprogram te kan volhou. Sy kapitaalbesteding – hoofsaaklike bouwerk aan sy…

Hongersnood met Grondgryp

‘n Geskarrel om goedkoop boerderygrond in Afrika in die hande te kry, kan miljoene mense sonder water laat en die vasteland se riviere laat opdroog, het Landbou.com verlede Donderdag berig….