Is dit aardafkoeling?

Op Mars is temperatuur lesings aangeteken van -35 grade Celsius, en nou is daar plekke in die VSA wat ook sulke lae temperature beleef. In die staat Kentucky het ’n…

Water bedreig Laingsburg weer

’n Vloed, byna so erg as 1981 se ramp, het die inwoners van dié Karoodorp paniekerig laat voorsorg tref om nie weer onkant gevang te word as die stormwater weer…

Byna omgekom in stormwater

Mnr. Barry Hugo en sy vrou Ester, en hulle gesin van Durban, het ’n noue ontkoming gehad toe hulle, na ’n hewige stortbui reën van 200 mm binne 70 minute,…

As die nood hoog raak!

As die nood hoog raak, en Ma wil geboorte skenk aan ’n seuntjie, en die spruit is oorlopens toe vol, en die tyd raak min, dan is dit net genade…

Buitelandse reserwes verhoog

Volgens inligting wat deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank op 8 Januarie 2013 vrygestel is het die reserwes in goud en buitelandse bates in Desember met $239-miljoen toegeneem tot $49.59-miljard. Vreemde-valuta reserwes…

Sulke derduiwels

Die volksvreemde politiek van hierdie land laat my dink aan die ou uitdrukking van ons mense, wanneer iets verkeerd geloop het – veral as dit deur iemand veroorsaak is! Dan…

Dakar Tydren – 2014

Die Dakar tydren is sedert 1979 in bedryf en aanvanklik was dit in die Noorde van Afrika of in Europa gehou maar as gevolg van politiek en druk is dit…

Polisiebeampte steel voertuig

Dit is nie waar dat motors net deur kapers en skelms gesteel word nie, polisiebeamptes steel ook deesdae voertuie. Dit is die mening van ’n voormalige polisiebeampte. Die beampte sal…

Kamera laat vrae ontstaan

Op Nuwejaarsdag het twee jong studente van die Universiteit van Pretoria die Drakensberge se pieke aangedurf en daar ’n Canon digitale kamera opgetel. Beide Niel Mostert en Nardus Heymans, is…

Die bekamping van plaasaanvalle (2)

Voorbereiding en oriëntering Daar bestaan nie handleidings en voorskrifte oor hoe te werk gegaan kan word om werklose blankes op plase te vestig nie. Daar is ook geen betroubare relevante…

Getroue skip werk nou harder

Na meer as 35 jaar se getroue diens as ’n staatmaker wat sy vrag vervoer het vanaf die Kaap tot by die Suid-Afrikaanse Nasionale Antarktiese basis, het die boot uiteindelik…

Spinnekop byt onnie

Maak die huis eerder elke maand behoorlik skoon, en vermy daarmee die moontlikheid om deur ’n spinnekop gebyt te word wat jou weke se ellende kan besorg. Dit is wat…

Tweede satelliet gelanseer

Uit die VSA word verneem dat die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk se ­SpaceX-maatskappy het sy kommunikasiesatelliet, die Thaicom 6, met sy Falcon 9-vuurpyle gelanseer vanaf die Amerikaanse basis.. Thaicom 6…

Sy vang vis kaalhand

Wie het gedink ’n dame uit die koue Oos-Kaapse dorp, Barkly-Oos, het die vernuf om ’n yslike kabeljou van 30kg naby Witsand te vang – en dit met die kaal…

Man spring na sy dood

Rodney Kok (30) het op Nuwejaarsdag op tragiese wyse na sy dood gespring toe hy van ’n krans by die Meiringspoort-waterval, buite De Rust gespring het en blykbaar ’n rots…

Dit reën in Karoo!

Swaar reën neerslae in die Karoo het die Floriskraaldam naby Laingsburg vir ’n tweede keer hierdie seisoen laat oorloop. Die reën het verlede Maandag begin neer kom en heel gou…

Klag teen SAPD vir onregmatige optrede

As jy deur die polisie se blitspatrollie voorgekeer en in hegtenis geneem word, omdat jy beskuldig word van diefstal van jou eie motor, is sake maar donker, So het dit…

Tydelike oplossing vir vissers

Die chaotiese toestand wat veroorsaak is deur die verdagte optrede van die betrokke Departement oor visvangregte, is tydelik opgelos. Lynvissers wie se visvang permitte nie hernu is nie, kan nou…

Pa hou steeds wakende oog

Die tweejarige dogtertjie wat erg beseer is deur die ma se kêrel, en wat uiteindelik weens erge beserings, in die hospitaal behandeling moes kry, se toestand het effens verbeter en…

Sanral verduidelik hul foute

Die jongste inligting wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) bekend gemaak is, word deur kenners as ’n “flou poging om die land se wette te omseil” beskryf. Sanral sê…

Kleuter val van balkon

Sy Oom het gou gaan vrugtesap koop by ’n naby geleë kafee, net om by sy terugkeer die ontstellende te sien dat die driejarige seuntjie van die balkon geval het…

Ek sien dit so!

Ons lewe beslis in ‘n donker tyd wanneer blanke, sowel as swartes op barbaarse wyse onskuldige kindertjies verniel. Laat ons liewer fokus op die blankes, aangesien boeke wat handel oor…

Oppad na Mars?

Oor die ganse wêreld is daar mense wat aansoek gedoen het om op Mars te gaan woon. Van die meer as 200,000 aansoekers het 25 uit Suid-Afrika reeds die tweede…

Ons weet dit reeds

Die interessante gegewens wat vrygestel is oor mense se voorkeure om inligting en nuuswaardigheid te bekom, is vir menige ’n verrassende brokkie nuus, maar vir die redaksie van Die Vryburger…

Die e-koerant gewildste media

In ’n intensiewe navorsingsprojek is verstommende ontdekkings gedoen oor die jongste neigings van mense met hulle voorkeure en menings oor inligting-verskaffers. Die navorsing wat oor ’n tydperk van 18 maande…

Gedrukte koerante stort in duie

Die gedrukte koerant, of te wel, die sogenaamde “harde kopie” is besig om in die stof te byt. In Nederland het al die grootste koerante vir ’n derde kwartaal agtereenvolgens…

Oogtoegang

As dit van Voxx afhang sal wagwoorde binnekort iets van die verlede wees. Die 45 jaar oue maatskappy, Voxx International Corporation, van New York het die afgelope week sy produk…

Skelm breek toe sy been!

Toe die vermeende kaper deur die veiligheidswagte van Fidelity gejaag word in Pretoria, is hy uiteindelik in hegtenis geneem nadat hy van ’n vier meter hoë muur afgespring het. Die…

Franse Goodyear-werkers woedend

Woedende werkers by ’n Goodyear aanleg naby Parys, Frankryk, het uit protes twee van die senior bestuurders van die vervaardiger in ’n fabriek toegesluit en hulle die nag daar laat…

Moet dit nou reen in Wes-Kaap?

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel nog reën vir die Wes-Kaap vir die volgende week, en sê dit kan tot ’n 80% kans inhou dat swaar reën in Kaapstad, Worcester, Paarl, Grabouw…

China vernietig tonne ivoor

Om onwettige handel in ivoor te bekamp, het die regering van China sowat ses ton ivoor, hoofsaaklik olifant tande, vernietig in ’n poging om die land se beeld te herstel….

Merkel beseer in ski-ongeluk

Bondskanselier dr. Angela Merkel van Duitsland, stap deesdae met behulp van krukke vanweë ’n ernstige besering wat sy opgedoen het van haar bekken tydens ’n ski-ongeluk. Vir die volgende maand…

Sneeustorting eis vier lewens

In die berge van Switserland het ’n berggids en drie lede van sy toergroep omgekom in ’n massiewe sneeustorting. Duie berggids het ’n groep van ses gelei op ’n ski-toer…

Uitstaande presteerder

Suid-Afrika het een baie besondere presteerder wat afkomstig is van die Hoërskool Reitz, in die Vrystaat. Hierdie begaafde jongman word beskou as die voorste jong redenaar van die land, en…

Wees versigtig vir Facebook

In die afgelope paar jaar het die wereld ’n ommekeer gemaak en het die sosiale media letterlik oorboord gegaan met 1010 verskillende aspekte wat die gewone gebruiker daarvan dikwels onkant…

Vooruitsigte vir die Rand

Die jaar 2013 was nie ‘n goeie jaar vir die Rand nie; dit het op 11 Januarie 2013 teen R8.66 teenoor die VSA dollar verhandel, teen die middel van die…

Die Toring van Babel

Kleuter maatjies, hier is tannie Rhona se Bybelstorie oor die Toring van Babel Http://youtu.be/3dv030SKsNg    

Polisie skut luukse busse

Drie splinternuwe busse van Intercape-busdiens is verlede Saterdag deur die Vrystaatse Departement van polisie, Paaie en Vervoer geskut. Die optrede van die polisie word in ’n ernstige lig gesien deur…

Duiker nou geïdentifiseer

Die persoon wat as ’n seeduiker gevind, se lewelose liggaam is in die wrak van die Rockeater, gevind en kon nou geïdentifiseer word as James McGee (56). McGee het blykbaar…

Jongman vermis in Hermanus

Inwoners en polisiebeamptes van Hermanus is bekommerd oor die skielike verdwyning van Stephen Rabe (20) wat vir ’n laaste keer op 29 Desember gesien is, en nie weer daarna nie….

Agang nie bankrot

Gerugte doen die rondte dat die nuwe politieke party, Agang, reeds bankrot is voordat hulle kon deelneem aan ’n Algemene Verkiesing. Berigte is ontvang dat dié party nie sy amptenare…

Nog terugslae vir Kaap-na-Rio wedvaart

As gevolg van die geweldige storm waarin die deelnemers hulle bevind het op die tweede dag van die wedvaart, moes nege seiljagte aan die Kaap-na-Rio wedvaart hulle voorlopig onttrek. Die…

Nuwejaarsvoorneme – Minister wil Staatsdiens regruk

Lindiwe Sisulu, Minister  van Staatsdiens en Administrasie sê sy gaan in 2014 alles doen wat nodig is om haar Departement reg te ruk. Sy het ’n beroep gedoen op staatsamptenare…

Soedan – SA Leer moet help

Die bankrot SA Leer is versoek om ’n bataljon soldate, asook ’n aantal pantservoertuie beskikbaar te stel in Suid-Soedan om te help orde vestig in die oorlog geteisterde land. Die…

Zuma-stigting laat Bybel vertaal

Met die hulp van die Rooms-Katolieke Kerk gaan die Jacob Zuma-stigting die Bybel laat vertaal en het daarvoor R500,000 beskikbaar gestel. Die Bybel gaan glo direk van Grieks en Hebreeus…

Matriekuitslae bevraagteken

Minister Angie Motshekga is in die wolke oor die verbetering van 4,3% in die slaagsyfer van matrikulante wat die 2013 eksamen geslaag het. Die slaagsyfer het opgeskuif na 78,2%, en…

Polisiebeamptes die moordenaars?

In Sentraal Transvaal is vier polisiebeamptes in hegtenis geneem nadat hulle op 25 Desember ’n motoris vir dronkbestuur aangekeer het. Enkele ure later was die paramedici na die polisiekantoor ontbied,…

Aanslag gemaak op rekord

In Somerset-Wes het vier yweraars besluit om die wereldrekord vir vleisbraai, terug te bring na die bodem waar vleisbraai sy ontstaan gekry het, en steeds die bakermat van lekker eet…

Fiat dink groot

Die Italiaanse motormaatskappy, Fiat, se droom om ‘n stewige vastrapplek in die VSA motormark te verkry het ‘n groot stap vorentoe beweeg met sy beherende aandeel wat in Chrysler, teen…

China se ekonomie onder druk

Alles is nie wel met die monetêre beleid in die Chinese ekonomie nie en ‘n spoedige oplossing sal gevind moet word om die groter wordende krake in die land se…