Sanral advertensie gestop

Die SA Nasionale Padagentskap (Sanral) moes hul radio advertensie staak waarin hulle die bewering maak dat hulle reeds 1,2 miljoen e-tol skywe in Sentraal Transvaal verkoop het. Die SA Gesagsowerheid…

Vasstaan vorentoe

Dit is nou twee jaar gelede dat Die Vryburger sy eerste berig geplaas het. Daardie eerste dag was die sowat 300 lesers aangenaam verras oor die 20 berigte wat gedurende…

Vir die huisvrou – pampoenkoekies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   As mens dink aan Boerekos, waaraan dink ‘n mens? Pampoenkoekies! Dit kan saam met enige vleisgereg bedien…

Bybeltjie nr. 37.

Maatjies, hier is tannie Rhona se skakel na Bybeltjie nr. 37.   http://youtu.be/CfDRorN_q_U   Bybeltjie nr. 37 leer ons die verhaal van hoe Saggeus moeite gedoen het om vir Jesus…

Boere-Patagoniërs is uiters gewild

Nog vertonings van die kortfilm, Die laaste Boere van Patagonië (“The last Boers of Patagonia”), sal waarskynlik gehou word omdat die kaartjies vir die eerste vertoning daarvan reeds uitverkoop is…

31 Mei: Republiekdag – Bittereinderdag

In die geskiedenis van die Boere-Afrikaner roep 31 Mei sekerlik uiteenlopende gevoelens na vore: Baie van ons het groot geword met “Republiekdag”, die herdenking van 31 Mei 1961, toe ons…

Kies jou plek

Sowat 100 jaar gelede, toe die demografie van Suid-Afrika nog redelik ten gunste van die blankes in hierdie land was, sou die volk (Afrikaner-Boerevolk) waarskynlik op 50% van die grondgebied…

Die minister sê die waterprobleem is opgelos

Minstens een baba van nege maande is in Bloemhof dood weens diarree, wat vermoedelik deur besoedelde water veroorsaak is. Honderde mense in dié omgewing het sedert verlede week siek geword….

SA vrouens word vetter.

Navorsing deur die Universiteit van Washington se Instituut vir Gesondheidstatistieke en Evaluasie het bevind dat die gemiddelde Suid-Afrikaanse vrou word net vetter en vetter. Wat interessant is van die navorsing is…

Twee terroriste-aanvalle op gesin

  Vir die tweede keer in vier weke het terroriste weer op ‘n plaas in Delmas toegeslaan en drie gesinslede met ‘n strykyster gebrand.  Jan Berg (78) is Dinsdag op…

Munisipale tariewe aan Oos-Rand styg

Inwoners van die Oos-Rand se munisipale rekeninge sal van 1 Julie af met gemiddeld 7,3% styg.  Die stygings van die onderskeie dienste wissel tussen 2,4% en 8,06%. Eiendomsbelasting word van…

Wetgewing oor medici ‘n ramp

Die nuwe voorskriftelike wetgewing waarin die regering sal kan bepaal waar ‘n mediese praktisyn se praktyk kan wees, gaan rampspoedig wees.  So meen Casper Venter, uitvoerende hoof van ’n konsultasiefirma…

Nuusflitse – 3 Junie

Reinach Tiedt, een van die sogenaamde Waterkloof-vier, sal binnekort ’n nekoperasie moet ondergaan want een van sy nekwerwels is gebreek tydens verlede week se motor ongeluk in Pretoria. Alles lyk…

Werker besteel Absa

Thandiwe Ngcito (29), die ma van twee, waarvan die jongste ’n baba van vier maande is en wat vir Absa gewerk het, gaan nou twee jaar lank in die tronk…

Internasionale kartel oopgevlek

’n Pakistanse man sal eersdaags in die hof verskyn nadat die polisie toegeslaan het en ’n internasionale dwelmkartel vasgevat het in ’n woonhuis te Crown Gardens, Johannesburg. Die straatwaarde van…

Hof skrap Amcu aansoek

Die arbeidshof het Amcu se aansoek om ‘n dringende hofbevel teen twee mynhuise, Implats en Amplats verwerp waarin gevra is om die myne te verbied om regstreeks met die 70,000…

Duisende sebras trek 500 km

Dit is bekend dat sowat 2 miljoen wildebeeste en sebras jaar na jaar oor die Serengeti-vlakte in Kenia en Tanzanië trek wanneer die droogte tydperk aanbreek. Die minder bekende trekkers,…

Die monster en die barbaar

Aan die Oos-Rand is ’n man in hegtenis geneem omdat hy na bewering sy vrou en kinders hulle lewe lank ingeperk het en kon nie die erf verlaat waar hulle…

Apartheid – rede vir swak mediese diens

Die uitermatige swak mediese diens by hospitale in die Vrystaat, word toegeskryf aan die klein mediese geriewe wat deur die apartheidsregering opgerig is. Dit is die mening van Mondli Mvambi,…

Studente kla oor kragonderbrekings

Jy kan nie ’n finale jaar ingenieur student wees wat die eksamen met gerustheid tegemoet gaan sonder elektriese krag nie! Dit is die kommer wat studente, van die Universiteit van…

Besetters dalk eersdaags haweloos

Sowat 600 inwoners van ’n sogenaamde skuiling vir swart haweloses in die middestad van Pretoria, is dalk binnekort sonder enige herberg as die metroraad hulle planne deurvoer. Die gebou wat…

Okavango-skema voorspel katastrofe

Die hidroëlektriese skema by een van die watervalle in die Okavango­ gaan ’n katastrofale impak uitoefen op die wêreld se grootste Ramsar-gebied, die Okavango-delta. Die is die mening wat deur…

Onderwys – Suid-Afrika se powere vertoning

Van die 148 lande wat deelgeneem het aan die Wereld Ekonomiese Forum (WEF) se navorsingsprojek oor die gehalte van onderwys met die fokus op onderrig in wiskunde en wetenskap. En…

Twee ervare swewers sterf

Mnre. Nico Basson en Laurie Frates, albei ervare skermswewers het we van Pretoria gesterf nadat hulle tandem skermsweeftuig onverwags neergeval het. Kort voor die tuig neergeval het, het plaaswerkers van…

Gaan Amerika nog ‘n staat kry?

  Kiesers in twee noordelike distrikte van Kalifornië, Del Norte en Tehama, gaan op 3 Junie besluit of hulle ‘n voorstel tot sesessie gaan steun sodat ‘n onafhanklike soewereiniteit, bekend…

Bring terug die lat.

Meer as die helfte van onderwysers wil hê lyfstraf moet terugkom. Faranaaz Veriava, ’n onafhanklike konsultant, sê 58% van onderwysers steun lyfstraf vir ongehoorsame kinders.  Baie onderwysers skryf die tans onwettige gebruik…

Iemand anders kry skuld vir Nkandla.

’n Voormalige waarnemende direkteur-generaal en nog nege amptenare van die Departement van Openbare Werke (DOW) sal moontlik die skuld vir Nkandla moet dra.  Die spesiale ondersoekeenheid (SOE), wat die verbeterings van…

31 Mei – die regslui ingestel

Met die volksbyeenkoms op 31 Mei, is die prosedures behoorlik toegepas tydens die aanvang van die verhoor wat teen mnr. F W de Klerk plaasgevind het. Op die meegaande foto…

Oranje-projek tydlyn

In die vroeë oggend het volksgenote gretig deelgeneem aan die tydlyn kompetisie wat aangebied is op Saterdag 31 Mei tydens die volksaamtrek by die Willie Marais Afrikanersentrum. Die entoesiasme waarmee…

Boer kritiek na plaas aanval

Mnr. Robert Rushmere (34), is vier keer van agter geskiet deur terroriste toe hy na buite gelok is deur ses terroriste. Die terroriste het bale hooi aan die brand gesteek…

Koning Carlos abdikeer

Die Spaanse koning, Juan Carlos, gaan binnekort abdikeer en die troon aan sy seun, kroonprins Felipe oordra. Koning Juan Carlos (76), wat Spanje se oorgang van ‘n diktatorskap na demokrasie…

Groot belangstelling oor Laaste Boere in Patagonië

Groot opgewondenheid heers oor die kortfilm, Die laaste Boere van Patagonië (“The last Boers of Patagonia”), wat eersdaags in Suid-Afrika vertoon gaan word. Die Suid-Afrikaanse publiek neem baie ywerig deel…

Gaan die laaste Afrikaanse Universiteit ook val?

Groot onsekerheid heers by personeel, studente en ondersteuners van die Potchefstroomse Universiteit (NWU), nadat ‘n kommissie van ondersoek sy verslag na beweerde wanpraktyke en menseregteskendings afgehandel het en aan die…

Vakbonde wys onhaalbaarheid van kommunisme

As selfs die ANC amptelik sy kommer kenbaar maak oor die huidige vlaag stakings, is die toestand waarskynlik baie ernstiger as wat oppervlakkig mag voorkom. Die stakings in die platinum-bedryf…

Nog ‘n blanke gedood deur terroriste

Mnr. Awie Cilliers (73) van Andersonstraat, Hartswater in die Noord-Kaap is dood nadat terroriste die egpaar vermoedelik Sondag in hulle huis aangeval het. Mev. Joey Cilliers (74) is blykbaar met…

Nuusflitse – 2 Junie

Die skietdood van ’n polisieman (33) ná ’n argument met sy vrou het die Kaapstadse Internasionale Lughawe gisteraand geruk. ’n Polisiekonstabel het in die restaurant Ocean Basket sy vrou en…

Verbrokkel die ANC?

Die voormalige speaker Max ­Sisulu (68) het as ANC-parlementslid bedank.  Luzuko Jacobs, woordvoerder in die speaker se kantoor, het bevestig dat Sisulu sy bedankingsbrief ingedien het. sonder dat hy redes…

Swanesang vir Madiba, die opera.

Opera Suid-Afrika moes die speelvak van sy jongste produksie, Madiba -The African Opera, ná drie aanbiedings kanselleer weens ’n tekort aan geld.  Die opera, wat Nelson Mandela se vroeë lewensverhaal vertel, het…

Mathys Roets se nuwe rystoel.

Hoewel dit nie die normale rystoel vervang nie, gee Segfree jou baie meer om te geniet, het Roets gesê toe hy by Fort Klapperkop in Pretoria gewys het wat hy daarmee…

Oekraine rebelle bots met regeringsmagte

In die oostelike deel van die Oekraïne het rebellemagte, wat pro-Russies is, ’n militêre helikopter van die Oekraine afgeskiet met 14 soldate en ’n veggeneraal aan boord. Al die insittendes…

Reinach word aangekla

Die ongeluk wat verlede week plaasgevind het waarin Reinach Tiedt betrokke was, het ’n nuwe wending geneem nadat die dame in die ander voertuig in ’n kritieke toestand opgeneem is…

Nuwe minister oortree arbeidswet

Die nuwe Minister van Landbou, Bosbou en Vissery is self ’n wetsoortreder wat sy arbeiders minder betaal as die voorgeskrewe minimum loon. Minister Senzeni Zokwana, se 21-jarige beeswagter, ene Ndabambi…

Boer oorleef plaasaanval

Mnr. Piet van Tonder (70) is verlede week op sy plaas buite Machadodorp in Oos-Transvaal deur vier swartes aangeval en beroof. Van Tonder het pas by sy huis aangekom toe…

Skokkende voorvalle van kindergeweld

Die bekende Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg se koshuis is blykbaar ’n vesting waar afpersing, marteling en aanranding aan die orde van die dag is. Berigte is ontvang van kinders wat…

Swendelaar mislei Vrystaat boere

’n Skema van ’n swendelaar wat geopereer het in die Vrystaat en Noord-Kaap, het tientalle boere oortuig verkeerde inligting te verstrek en sodoende die Inkomstediens van duisende Rand te verkul….

Cosatu – Skeuring kry aandag

Die vyandskap tussen Cosatu en ander vakbonde onder leiding van Numsa word tydelik gesmoor deur die toetrede van die nuwe adjunkpresident van die land, mnr. Cyril Ramaphosa. Hy het opdrag…

Nigerië verklaar oorlog

Die Nigeriese staatshoof, pres. Goodluck Jonathan, het ’n algehele oorlog teen terrorisme verklaar nadat etlike honderde skoolkinders deur terreurgroepe ontvoer is in sy land. Berigte is egter ontvang dat 35…

Veediefstal ruïneer landbouers

Die Nasionale Veediefstalforum het bekend gemaak dat die toenemende veediefstal in Suid-Afrika, wat nie deur die veiligheidsmagte hokgeslaan kan word nie, beloop sowat R700 miljoen per jaar en hou die…

Suid-Afrika is ‘n skandemaker

Die geesdriftiges in die vliegtuig-wêreld gaan waarskynlik erg teleurgesteld wees, en selfs baie boos word omdat die moontlikheid al sterker word dat die veelbesproke eerste besoek van die B-52 Bomwerper…

Onbemande vliegtuie onwettig in SA

Moenie dink jou speelding gaan uitgesluit wees van die nuwe regulasies nie. Enige vorm van onbemande vliegtuie (speelgoed ingesluit) is glo onwettig in Suid-Afrika en oortreders kan swaar gestraf word,…