Staatsamptenare – skool toe!

Lindiwe Sisulu, Minister van Staatsdiens en Administrasie, het glo gesê dat alle staatsamptenare gaan verplig word om ’n nuwe diens-manifes te onderteken en die nuwe “regering skool” moet ook bygewoon…

Tuks dosent loop oor haatspraak

Dr. Louise Mabille, ’n dosent in filosofie, aan die Universiteit van Pretoria (UP) het haar bedanking ingedien na bewerings dat sy haar skuldig gemaak het aan rassisme en haatspraak.  …

Jan van Riebeeck die skuldige

In die Pretoria stadsraad het ene Apson Makaung, ’n ANC raadslid te kenne gegee dat dit Jan van Riebeeck is wat Pretoria sy naam gegee het sonder om eers te…

Moenie jou boete betaal

Die verkeersboetes wat deur die Johannesburgse metropolisie uitgereik is, vir sowat 2,5 miljoen oortredings wat voor 31 Junie uitgereik is, hoef nie betaal te word nie. Dié boetes is ongeldig…

Nog RSA-soldate gewond

Een van die Verenigde Nasies se soldate is dood en twee Suid-Afrikaanse soldate is ernstig gewond tydens hernude gevegte tussen VN Magte en die M23-rebelle ivan die Demokratiese Republiek van die…

Dis September en boomplantmaand

Dis September en boomplantmaand   Dis lente en dis boonop boomplantmaand en tuiniers kan sommer sien die groeityd is hier.  Let op hoe pragtig groen word die grasperke en dis…

Bemanning mag nie RSA verlaat

Negentien bemanningslede van die Kiani Satu moet in Suid-Afrika bly en mag voorlopig nie die land verlaat nie.. Die hofbevel het gekom ná ’n hofaansoek deur die eienaars en hul…

Dolfyne herken mekaar

Twee dolfyne wat mekaar as kleintjies gesien het, het mekaar na twee dekades weer gesien en het hulle mekaar herken.   Dié twee pragdiere het mekaar uitgeken aan fluitgeluide wat…

Petrolprys aangepas

Die Departement van Energie het bekend gemaak dat die nuwe maandelikse aangepaste petrolprys vanaf Woensdag, 4 September, verlaag met 5c per liter. Diesel met 0.05% en 0.005% swaelinhoude verhoog onderskeidelik…

Julie se handelsbalans gly verder

SA Inkomste Diens se datavrystelling van Julie se handelsyfers toon ‘n tekort van R14.42-miljard vir die maand. Uitvoere was R75.69-miljard en invoere R89.89-miljard. Beide invoere en uitvoere het effens verhoog…

Lapa praatjies

Die anderdag sit ek en buurman en praat oor die baie gebeure in die land wat nou vreemd geword het vir ’n beskaafde Westerling wat nog volhardend werksaam bly op…

Terroriste verniel middeljare dame

In nog ’n plaasaanval in die Thornville omgewing naby Pietermaritzburg. is ’n 63-jarige dame ernstig beseer toe terroriste haar met ’n stomp voorwerp geslaan het. Die aanval is omstreeks middernag…

Presteerders het "lied in die hart"

Baie geluk aan die Blokfluit-ensemble van die CVO Moot wat deel is van die wenstreek, Sentraal-Transvaal, wat die Nasionale Kultuurfeestrofee verower het tydens die pas afgelope Kultuurfees van BCVO-skole op…

PPI styg

Die Produksie Prys Indeks het in Julie 2013 toegeneem tot 6.6% op ‘n jaar-tot-jaar basis, teenoor die 5.9% in Junie.   Die styging in Julie vir ‘n maand-op-maand basis was…

Melkboere bly hoopvol

Daar is aanduidings dat die vooruitsigte vir Suid-Afrika se melkbedryf kan verbeter.   Tydens die afgelope jaarlikse kongres van MPO (Vrystaat Melk Produseerdersorganisasie) het die hoofuitvoerende beampte van SA Melk…

Moordenaar opgespoor en gevang

Gerhard Jansen van Vuuren, die man wat gevlug het voordat hy sy straf kon uitdien as gevolg van die moord op sy meisie, is in Brasilië opgespoor en in hegtenis…

ANC Vroueliga gaan toi-toi

Die ANC ry weer mense met busse en treine aan vanoor die hele land om die koue reënweer van die Wes-Kaap te trotseer in hulle poging om die wereld daarop…

Eskom steeds onderpresteerder

Te midde van talle besparings vir gewone huishoudings, kon die nasionale elektrisiteit voorsiener nie daarin slaag om die prys van kragopwekking te verlaag nie.   Eskom het tydens die boekjaar…

Sasol aangevat deur SAKP

Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het sy misnoeë te kenne gegee omdat Sasol voortgaan om ‘n pretroleumaanleg in Louisiana in die VSA te vestig. Die aanleg, soortgelyk aan sy Secunda-opset, sal…

Zuma moet praat

Voor eerskomende Sondag moet pres. Jacob Zuma bekend maak wie die Nasionale Vervolgingsgesag se hoof sal wees, maar sy kantoor weet nie wanneer hy sy onderneming sal nakom nie.  …

Zim bou eie Disneyland

Chris McIntyre, ’n toeroperateur van Brittanje, wat in Afrika werksaam is, sê mense besoek Zimbabwe omdat dit alles bied wat ag uit Afrika is.   McIntyre van Expert Africa, sê…

ANC regering in die knyp

Die regering van Suid-Afrika bevind hom in ’’n uiters moeilike posisie met die krisis in die oorlog geteisterde Sirië vanweë sy eie pogings om betrekkinge met Oosterse, sowel as Westerse…

RSA weermag vertoon swak

Minstens nog een Suid-Afrikaanse soldaat is tydens skermutselings met rebellemagte gewond toe sogenaamde VN-vredesoldate in die Demokratiese Republiek (DRK) gister in ’n aanval op rebelle se stellings betrokke was. ’n…

Is 7de-Laan af van die baan?

Die gesloer by die “SABC” om die kontrak met die vervaardigers van die sepie, Sewende Laan, te hernu, kan meebring dat die sepie vir weke nie te sien sal wees…

Seuntjie doodgebrand

Klein Zaydon Jooste,(3) van Bethal in Oos-Transvaal, is Woensdagoggend dood as gevolg van veelvuldige brandwonde toe ’n kragopwekker naby hom aan die brand geslaan het.   Zaydon het erge brandwonde…

Volkshulp 2000 reageer oor skinderstories

Volkshulp 2000, wat oor die afgelope twee dekades waarlik pragtige werk gedoen het om verarmde volksgenote van hulp te wees, word nou deur sekere instansies verdag voorgestel. In ’n persverklaring…

Mugabe is nie toiletpapier nie

Takura Mufumisi (26), ‘n stemgeregtigde Zimbabwiër word daarvan aangekla dat hy ‘n verkiesingsplakkaat van pres. Robert Mugabe iewers van ’n paal of muur verwyder het en dit as toiletpapier gebruik…

Diewe wond twee in winkelsentrum

Twee winkelassistente is gewond tydens ‘n gewapende rooftog in Oriental City, Bruma, Johannesburg toe 12 swartes by ’n winkel ingestorm het. Toe die eienaar hom teensit, het die gewapende boewe…

Nasionale park in VSA bedreig

’n Geweldige groot veldbrand wat die Yosemite-Nasionale Park bedreig, is aan die nader beweeg te midde van die duisende brandbestryders se poging om te verhoed dat die gewilde park vernietig…

Stropers doodgeskiet in Wildtuin

Die afgelope naweek is vier renosterstropers in die Krugerwildtuin doodgeskiet deur veldwagters wat op diens was. Die veldwagters het glo verlede Saterdag op ses stropers in die Krugerwildtuin afgekom en…

Nuusflitse

·        Sasol se finansiële hoof, Christine Ramon, tree in September ná sewe jaar by die maatskappy uit. Sy sal ook bedank as direkteur van Sasol en as direkteur van alle filiale…

Kontrakteur aangekla oor R35 miljoen

Mnr. Johann Ströhfeld (52), ’n welbekende boukontrakteur van Bloemfontein, het in die Streekhof verskyn op 38 aanklagte van bedrog en vervalsing ten bedrae van sowat R35 miljoen Die verhoor voor…

Regering bevoordeel seker boere

’n Vernietigende veldbrand in die Oos-Kaap het ook die plaas van Gwede Mantashe, die sekretaris-generaal van die ANC, geruïneer. Boere van dié provinsie moes verskeie kere hoor dat daar nie…

Drie doodgeskiet, twee gewond

Fochville: Een man is dood en een gewond in ’n tweede skietvoorval op die grond van mnr. Bertus Moolman, wat sy grond verhuur aan mynwerkers, wat op sy plaas woon…

Beroof jy God?

Mag ’n mens God beroof? Want julle beroof My, en julle sê: Waarin het ons U beroof? In die tiendes en die offergawe. Met die vloek is julle belaai, en…

Reg ‘n slag-ting

Ek besef dat Suid Afrika alle moontlike pogings aanwend om hand-om-die-blaas te wees met elke enkele land in die wêreld. Ons ministers spandeer meer ure in die lug as op…

Padongelukfonds moet betaal

Regter Corné van Zyl het in sy uitspraak gese die Padongelukkefonds (POF) moet maar die eis van R8,2 miljoen betaal aan ’n voormalige omroeper wat breinbeserings opgedoen het weens ’n…

Veediewe se vragmotor gevind

Die Vragmotor wat blykbaar gebruik is in die diefstal van beeste in Noord- en ook Wes-Transvaal, is glo deur die polisie opgespoor.   Die dief het sowat 160 beeste ter…

Hy steel fietse se saals

In Tokio het die Japanse polisie na baie kopkrap uiteindelik uitgevind waarom die ongewone misdaad plaasvind van fietse waarvan die saals gesteel word.   Dit is ook net saals wat…

Muskiete se dae getel

Malaria sterftes kan dalk dramaties daal as die nuwe Kite-plakker sy werk doen soos wat verwag word.   Die plakker wat op ’n mens se klere geplak word, is so…

Pa ry sy kind dood

Mnr. Martin Kruger (35) van Dewetsdorp het die een oomblik nog met sy klein eenjarige dogtertjie gepraat, en oomblikke later was sy dood nadat hy oor haar gery het.  …

Word ons afgetrek tot ‘n laer vlak?

Dis met kommer in die hart dat ons berigte moet plaas oor mense met Afrikaanse vanne wat kinders, klein blonde kleuters, met skokapparate martel.   Oor die jare het Suid-Afrika…

Nuwe eenheid sal ongerymdhede ondersoek.

‘n Gespesialiseerde eenheid wat ongerymdhede met behuisingsprojekte sal ondersoek, gaan deur die ANC in die Vrystaat gestig word.   William Bulwane, Vrystaatse ANC-sekretaris, het op ‘n perskonferensie gesê dié party het…

SAID-spook by Malema se huis

Die halfgeboude huis in Johannesburg, wat oorspronklik deur Julius Malema laat bou is, en op ’n veiling gekoop is, se nuwe eienaar word nou ook deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)…

Liberië se matrikulante dop almal

Die Libiese Minister van Onderwys het bekend gemaak dat nie ’n enkele matriekleerling daarin kon slaag om die eksamen vir universiteitstoelating suksesvol af te lê nie.   Sowat 25,000 matrieks…

Ondersteun ons kinders

Volkskool, Brakpan, is ’n volkseie instelling wat ook een van die grootste CVO-skole in die land is.   Volkskool hou weer ’n hengel kompetisie waar groot pryse gewen kan word….

Bekende Noord-Kaapse boer oorlede

Die welbekende boer, mnr. Eric de Wet (59), en direkteur van Oranjerivier-Wynkelders (OWK)  is in die Medi-clinic van Upington oorlede na hy in ’n motorongeluk betrokke was. Sy dogter, Marize…

Nog nie reëntyd nie

Die son steek sy kop vroeër uit, die voëltjies maak jou vroeg wakker, die eerste blomme spog in die tuin, sekere boomsoorte wil al bot, maar die reëntyd het nog…

Russe waarsku Yankees

Sergei Lawrof, Rusland se Minister van Buitelandse Sake, het Amerika se John Kerry, gewaarsku dat daar gevaarlike gevolge kan wees van militêre aksies wat teen die Siriese regering gevoer mag…

Ek sien dit so!

Daar is nog goeie mense daarbuite, Neelsie weet, aangesien daardie goeie mense van tyd tot tyd skenkings van klere, komberse en ander noodsaaklikhede by hom kom aflewer vir verdere verspreiding….