Amerikaanse sesessie-beweging kry stoom

Die sesessie-beweging in Amerika kry stoom hoofsaaklik as gevolg van die frustrasie oor ‘n groeiende federale regering wat uit beheer is. ‘n Aantal konserwatiewe, landelike Amerikaners praat al hoe meer…

Zuma weer geboe

Verlede Woensdag is die ANC president, Jacob Zuma, wéér uitgejou en selfs getart toe sy naam genoem is in die FNB stadion waar die Bafana’s wéér ’n wedstryd verloor het…

Wanvoorstellings

Om die fyner kunsies van die liberaliste te verstaan, moet jy dikwels vir ’n oomblik fyn luister na wat gesê word, en moet jy dan nog fyner kyk om te…

Ek sien dit so!

Nog ‘n Majubafees is agter die rug, en kan ons weer soos gewoonweg aangaan met ons lewens. Die Ruwe SA se uiters sirkusagtige verkiesing is om die draai. Hierdie bose…

Sit jou voet neer!

Suid-Afrika se poging om van die Oscar Pistorius saak ‘n OJ Simpson ding te maak is genoeg om selfs die mees skaamtelose mense se wangetjies skarlaken te verkleur. Blykbaar sal…

Robot-vliegtuie eis Al-Kaïda lewens

Uit Jemen word berig dat vier lede van die Al-Kaïda terroriste gedood is toe robot vliegtuie van die VSA twee missiele afgevuur het op ’n Al-Kaïda voertuig wat oppad was…

EFF ondersteuner val dood neer

Terwyl die ondersteuners van Julius Malema se EFF rondgedans en gespring het op Kerkplein in Pretoria waar dié party die hof genader het oor die betaling van R600,000 vir deelname…

Oekraïne en Frankryk praat

Samesprekings is gevoer tussen die Frankryk se minister van Buitelandse Sake, Laurent Fabius, en die tussentydse minister van Buitelandse Sake van die Oekraïne, minister Andriy Deshchytsya oor die sogenaamde krisis…

SAR benodig nog soldate

Die Verenigde Nasies (VN) se woordvoerder sê dit is nodig dat nog sowat 12,000 soldate in die oorlog geteisterde Sentraal-Afrika Republiek (SAR) ontplooi om die geweld in die land teen…

Boer vat ministers hof toe oor mynwetgewing

‘n Oos-Transvaalse boer, mnr. Werner Weber van Piet Retief, wil blykbaar die hooggeregshof nader vir ‘n verklarende bevel om die staat te dwing om hom te vergoed vir verliese gely,…

Lyk uit wrak gehaal

Die lewelose liggaam van mev. Meisie van Tonder(56) wat by ’n laagwaterbrug by De Kroonspruit naby Brits deur ’n sterk stroom water meegesleur is, is gevind en uit die motorwrak…

Cholera eis lewens in Namibië

In die buurstaat Namibië het sowat 20 mense reeds die lewe gelaat weens cholera, en 550 gevalle is aangemeld, maar die owerheid sê die aangeleentheid is onder beheer. Die uitbreking…

Waarheen vlieg SAL se geld?

Die geld wat deur die SA Lugdiens (SAL) vermors is, het van R4 miljoen in die vorige boekjaar, tot bykans R20 miljoen in die nuwe boekjaar vermeerder. Asof dit nie…

Soldate se belasting agterstallig

Na raming is byna 5,000 soldate van die Weermag se belasting agterstallig en gaan maatreëls toegepas word om dit onverwyld in te vorder. Die agterstallige bedrae moes in een aftrekking…

Honderde polisie wapens raak weg

Die polisie verloor gemiddeld 2,000 wapens elke jaar, en het in die afgelope vyf jaar reeds meer as 10,000 vuurwapens verloor. Die skrikwekkende erkenning is in die parlement gedoen deur…

Noord-Kaap boere is verlig

Toe die Noord-Kaapse boere die vrag veevoer aflaai van die vyf treintrokke, was hulle verlig en dankbaar vir die uitkoms. Asof hulle ryklik geseën moet word, het swaar onweerswolke dieselfde…

Sies, dit is vieslik

Die reaksie van mense van Botrivier, in die Wes-Kaap, was een van uiterste skok toe ’n bobbejaan verlede week in die openbaar op die dorp geslag is. Een inwoner het…

Skaliegas sal speelveld verander

Edna Molewa, die Minister van Water en Omgewingsake sê die ontginning van skaliegas sal die speelveld vir die land verander, maar die impak van die omgewing moet deurlopend in berekening…

Afrikaans in howe afgeskeep

Dit blyk dat Afrikaans in die howe geminag word deur talle mense wat veronderstel is om ’n tolk te wees wat behoorlike diens lewer. Dit is opvallend dat ’n groot…

Stemmers word al minder

Die totale aantal mense wat stemgeregtig is, en hulle stem tydens verkiesings uitbring, verminder elke keer met ’n verkiesing wat gehou word. Dit is die bevinding van die Suid-Afrikaanse Instituut…

Vrou sterf in watervloed

Mnr. Ben van Tonder het nog enkele woorde met sy vrou gepraat, toe is haar selfoon stil en dit was die laaste keer dat hy met haar kon praat. Sy…

Riverdance

http://www.youtube.com/watch?v=u_jTujiRdi8   Riverdance is ‘n teatervertoning wat uit tradisionele Ierse volksdanse saamgestel is. Ierse volkdanse is bekend vir hulle vinnige voetwerk waartydens die arms grootliks stil langs die sye gehou…

Stel almal op die proef!

“Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê…

Kleuter kry nagmerries na straf

‘n Saak van kindermishandeling is deur ‘n vierjarige kleuter se ouers by die Garsfontein-polisiekantoor aanhangig gemaak na sy onderwyseres hom in ‘n stikdonker stoorkamer toegesluit het omdat hy nie in…

Poetin soek nie oorlog nie

In ‘n perskonferensie vandag het die president van Rusland, Wladimir Poetin, gesê dat Rusland sal nie oorlog maak teen die Oekraïne nie, maar sal sy troepe gebruik om die inwoners…

Yankee en Mugabe bots

Mel Reynolds, ’n voormalige kongreslid van die Republikeinse Party in die VSA, het blykbaar uit Zimbabwe gevlug omdat hy glo vir sy lewe vrees. Reynolds is uit Zimbabwe gedeporteer en…

So is Majubadag gevier

Die jongmense het elke oomblik van die naweek benut om te leer en te geniet soos maar net Boere-Afrikaners dit kan geniet. (Die Vryburger se dank aan Andre De Beer…

Majubadag – Volksfees om te onthou

Die mis oor Majubaberg het nog skaars opgeklaar, toe sowat 50 leerlinge van VCO Gromar, die oggend van 28 Februarie, die bergtop inneem. Gewapen met swepe, Vierkleure en blikkieskos was…

Kerknuus

Nuus van Afrikaanse Protestantse Kerk Beroep ontvang: Proponent FJJ Neveling na Carolina, ds. WJ van der Westhuizen (Kareedouw) na Kuruman, ds. JS Coetzee (Brits) na Hluhluwe, ds. PW Botha (Reitz)…

Maklike macaroni en kaas

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Hierdie week deel ons ‘n maklike macaroni en kaas met ons lesers. Veral die kinders is mal daaroor!…

Ma steel R1 miljoen

Sy is die ma van twee pragtige kinders, was self op haar dag dux-leerling, werk reeds 23 jaar by dieselfde werkgewer, en is nou vasgetrap omdat sy meer as R1…

ANC bedrieër dalk ambassadeur

ANC ondersteuner, Jacques Nell van Pietersburg, wat weens beweerde bedrog van R9 miljoen in hegtenis geneem is, het nou ’n ambassadeurspos in Italië losgeslaan wat deur die ANC regering vir…

Rowers geflous by kitsbank

Toe rowers die kitsbank by ’n Spar-sentrum in Northcliff, Johannesburg opblaas, het hulle gedink die sowat R250,000 in die kitsbank is alles hulle s’n. Wat was hulle verbasing toe al…

Gewapende boewe beroof aktrise

Natasha Sutherland, wat voorheen met Steve Hofmeyer getroud was, en haar tienjarige seun Benjamin is verlede week in Braamfontein, Johannesburg, deur ’n aantal gewapende boewe besteel. Sy het op die…

Landdros verloor miljoene Rand

Hy sou ’n eis om skadevergoeding van sowat R9,4 miljoen kon instel, maar nou is hy elke sent daarvan kwyt. Die voormalige landdros, Machiel Reinecke, het nie alle opsies om…

Aangrypende verlede – helder toekoms

Die jaar 1914 het inderdaad aangrypende gebeurtenisse gelewer wat ’n onuitwisbare merk op die nageslag gelaat het. Die Eerste Wêreldoorlog het begin, wat ook sou aanleiding gee tot die 1914…

Terroriste vermoor gesin

Die dood van ’n gesin in Natal is in die afgelope dae skerp veroordeel deur verskeie volksgerigte organisasies. Mnr. Eckhardt Schutte (77), sy vrou Elizabeth (66) en sy seun Lutz…

Man beswyk na terroriste aanval

Mnr. Derek Woods (53) van Johannesburg, wat in sy bakkie gewag het vir sy dogter om uit die skool te kom, is met ’n handwapen swaar gewond en van R40,000…

Krokodil verloor die geveg

Die gevaar om met ’n krokodil slaags te raak is aan ieder en ’n elk bekend, maar daar is een wat nie geskrik het vir die gevaar nie. In Australië…

Chinese separatiste eis vryheid

’n Minderheidsgroep bekend as die Moslem Uighur-groep in die Yunnan-provinsie van China wat streef na ’n onafhanklike staat, vry van die dominante Chinese regering, is nou in omstredenheid gedompel nadat…

Skiet om te dood!

Volgens ’n Engelstalige koerant is die polisie weer die afgelope naweek aangevuur om te skiet as hulle lewens bedreig word, en dan moet hulle skiet om dood te skiet. Die…

Kluisenaar word skatryk

Toe die ontwikkelaars gedink het hulle koop ’n ou hotel om plat te slaan, was dit bedoel om ’n winsgewende transaksie te wees. Hulle was onkant gevang toe ’n kluisenaar…

Numsa wil ook politiek toe

Die swart vakbond, National Union of Metalworkers of SA (Numsa) het bekend gemaak dat hulle in 2019 as afsonderlike party aan die algemene verkiesing in die land sal deelneem. Tydens…

Zuma se jongste blaps

Die gedenkdiens in Londen wat gehou is vir die voormalige ANC leier, Mandela, is bygewoon deur die emeritus aartsbiskop Tutu, wat daartoe gelei het dat president Jacob Zuma besluit het…

Sanral kyk na Noord-Transvaal

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) kyk glo na die moontlikheid om e-tol te vestig in Noord-Transvaal nadat meer as 1,600km se paaie in dié provinsie aan Sanral toegewys is. Dit…

Onderwys begroting onder soeklig

Die Departement van basiese onderwys kry hierdie finansiële jaar die grootste enkele gedeelte van die begrotingskoek naamlik R177,6 miljard. In sy begrotingstoedeling vir die Onderwys, beplan min. Pravin Gordhan die…

KleinBybeltjie Nr.24 – Goeie Vrydag

Hier is die ons maatjies se storie oor Goeie Vrydag wat tannie Rhona gestuur het. Die Avonture van die Klein Bybeltjie leer ons oor Goeie Vrydag en dat Jesus gesterf…

Verdediging – uitkoms is in sig

Die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê sy is nie bekommerd oor die huidige klaaglike stand van die verdedigingsbegroting nie, want uitkoms is in sig. Tydens ‘n mediakonferensie op die Waterkloof-lugmagbasis in…

Egpaar ontdek goue munte

‘n Egpaar in Noord-Kalifornië wat met hulle hond op hulle eiendom gestap het, het ‘n groot bonanza gekry toe hulle op $10 miljoen se goue muntstukke wat in ’n puik toestand…

Ysland se visie inspireer

Deur selfonderhoudende plase, besighede en inisiatiewe om die meeste uit hulle natuurlike bronne te tap, het Ysland nou die moontlikheid om ‘n selfondersteunende nasie te word, waarvan ander kan leer. Ysland…