Dagga is reg, dobbel is weg

Sowat 50% van die Amerikaanse bevolking reken dat alhoewel hulle nie heeltemal gemaklik is met die vrye beskikbaarheid van dagga nie, kan dit nog aanvaarbaar wees. Maar om die nuwigheid,…

Verkiesing bring geen verrassings

Die algemene verkiesing het geen verrassings opgelewer nie, en die status word gehandhaaf met die ANC op die voorpunt en korrupsie gaan voort asof dit deel van ’n verpligting is….

Voël-smokkelaar vasgetrek

Die neiging om met bedreigde voëlspesies te smokkel, is besig is om toe te neem in Europese lande. Verlede week is ’n vrou uit Duitsland betrap met 103 voëls in…

VSA ambassade sluit in Jemen

Verlede week het die Amerikaanse ambassade in Jemen sy deure vir die publiek gesluit. Die gebeure volg in reaksie op onlangse aanvalle op buitelanders en uit vrees dat Al-Kaïda wraak…

Rooftogte by MTN winkels neem toe

Die Wes-Kaap ondervind ‘n toename van rooftogte by MTN winkels in die laaste paar maande.  Volgens die selfoonmaatskappy is 10 mense reeds vanjaar in die provinsie vir rooftogte op sy winkels…

Vragmotor dood joernalis

Steve Wicks, bekende joernalis en -fotograaf is verlede week dood nadat ’n dubbelas-vragmotor hom op sy bergfiets in Edenvale aan die Oos-Rand getref het.  Ao. Jean Olckers, polisiewoordvoerder, het gesê Wicks (53) het…

Renosterwesie kry nuwe tuiste

’n Drie maande oue renosterkalfie wat wees gelaat is nadat stropers sy ma doodgemaak het,  het ‘n nuwe huis asook ‘n pleegma gekry nadat die Hoedspruitsentrum vir bedreigde spesies hom…

Lang model en kort vriend trou

Met ‘n lengte van 2,03m is sy meer as ‘n kop langer as haar aanstaande, maar die langste tienermodel, Elisany de Cruz Silva, het die jawoord aan haar vriend, Francinaldo…

Al weer ongeskiktheid by kliniek

Bonita Meyer (23) van Alberton is erg verontwaardig en sê haar menseregte is deur verpleegsters in die plaaslike kliniek geskend toe hulle haar en ander siekes weggewys het om na bewering…

Sluipers besteel motoriste

Gewapende sluipslapers wat hulle beplanning noukeurig gedoen het vanuit ‘n verlate myn wat hulle onwettig bewoon, veroorsaak groot gevaar vir werkers van die Paarl Print Media in City Deep, Johannesburg. …

Gille en chaos toe bus omslaan.

‘n Kaapse student, Monica van der Merwe (19), het die gebeure beskryf toe ‘n bus van Intercape in die vroeë oggendure in ‘n ongeluk op die N12 tussen George en…

Sjimpansees moet van kant gemaak word

’n Sjimpansee wat ‘n man gebyt het sal ongelukkig van kant gemaak moet word. Die groot hartseer is dat ‘n ander sjimpansee wat hom gevolg het, dieselfde lot in die…

Mantashe se siening van apartheid

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC het by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se uitslagsentrum aan ’n groep jongmense gesê wat ná 1994 gebore is, dat hy die term "born frees"…

Fotograaf getuig oor waterdood.

Sarah Dix, ‘n videograaf wat op die haaikyk-boot, White Point gewerk het, het in die Wes-Kaapse hooggeregshof getuig oor die gebeure toe die haaikyk-boot Shark Team, deur ‘n brander omgedop…

Dis sout in die wonde

Twee sout-mynmaatskappye wat in 2005 briewe aan mekaar en twee staatsdepartemente geskryf het oor die geldigheid van mynpermitte en gepaardgaande huurkontrakte, word nou op ‘n spits gedryf.  In ‘n siviele geding eis Saamwerk…

WGO bekommerd oor besoedeling.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), beweer dat inwoners van die meeste stede ter wêreld asem lug in wat hulle ernstig siek kan maak en selfs tot hul dood kan lei.  Hierdie stelling…

Verkiesingsbedrog

Dr. Mamphela Ramphele konfronteer een van die OVK beamptes wat ’n pak stembriewe dra, wat almal gemerk is ten gunste van die ANC. Stembrief houers by ’n stemlokaal in Sentraal…

Stemming in Orania

Die vreemde optrede van stemmers bly onvoorspelbaar as in ag geneem word dat mense van Orania selfs vir die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) stem, asook vir die Zille-party. Orania het 4…

Nuusflitse

’n Busongeluk wat tussen George en Oudtshoorn gebeur het, het elf mense se lewens geëis en sowat 20 in die hospitaal laat beland waarvan 9 ernstige gevalle is.   Een…

Dit is nie verniet nie.

Dit is nie verniet dat ’n klomp volksgenote begin het met die Oranje Projek om ons volksgenote op finansiële gebied te ondersteun nie. Dit is nie verniet dat die volk…

Ek sien dit so!

Uiteindelik! Die stemmers het gaan stem, die wegblyers het weggebly, en die resultate sal weinig verskil van die vorige verkiesing s’n. – Net ‘n mening, ek het nog nie gekyk…

Witbank diewe vasgetrek

Die Valke-eenheid van die polisie het vier vermeende diewe vasgetrek wat R87 miljoen buit gemaak het by die SBV-transito Maatskappy in Witbank in die Oos-Transvaal. Twee van die vermeende diewe…

Vir die huisvrou – Pampoenkoekies

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel). Na verlede week se sjokolade jaffels, het ons hierdie week nog iets vir die soettand. Die tradisionele pampoenkoekies…

Polisie keer veediewe betyds

Die op en wakker polisie van Bultfontein en die veediefstal-eenheid het verhoed dat veediewe met 120 uitsoek Santa Gertrudis beeste wegkom. Vyf vermeende veediewe wat klaarblyklik deel vorm van ’n…

Geheime verslag ontbloot chaos in Parkeraad

‘n Geheime verslag wat verlede Saterdag aan die media bekend gemaak is het die kaderaanstellings en korrupsie in die Oos-Transvaalse Toerisme en Parkeraad, ontbloot. Die verslag wat saamgestel is deur…

Sy weet van wildjag!

Mev. Magaret Botha (38) is ’n vrou wat haar vrou kan staan, wat ’n geweer kan hanteer, wat wild ken soos dit van kenners verwag word, is ingestel op natuurbewaring…

Aansoek om hofbevel teen regering beteken

Kennisgewing van ‘n aansoek deur die Boere-Afrikanervolksraad by die Hooggeregshof om ‘n bevel wat die Regering sal dwing om te sê of hy bereid is om met die Volksraad in…

Nas. Intelligensie ingespan vir verkiesing

Die omstrede Nasionale Intelligensie (NI) is ingespan om die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) op hoogte te hou van wat in die land aan die gang is en hoe stemdag vooruitsigte lyk….

Federer-gesin vergroot vinnig

Roger Federer is nie net gelukkig op die tennisbaan nie, maar is ook die gelukkige pa van ’n twee tweelinge in die huisgesin. Hy het so pas aangekondig dat sy…

Boer vat stropers vas

Hy het meer as ’n jaar gelede die voetspore op sy plaas gesien van stropers wat sy wildsbokke bygedam het in die distrik van Port Alfred. Mnr. Mike Japp boer…

Boko Haram ontvoer nog Nigeriërs

Die Islamitiese ekstremiste van die Boko Haram beweging is besig om amok te maak in Nigerië nadat nog ’n aantal skooldogters in die land na bewering deur hulle ontvoer is….

Sakspinnekop se byt gevaarlik

Mnr. Danie Coetzee van George in die Suid-Kaap was onbewus daarvan dat ’n sakspinnekop hom gebyt het aan sy pinkie, wat uiteindelik gelei het tot ’n operasie aan sy vinger….

Miljoener kluisenaar oorlede

Cornelius Gurlitt (81) is na afloop van ’n hartoperasie, enkele dae daarna, in sy woonstel in München oorlede. Gurlitt het van die wereld se beroemdste skilders se werke in sy…

ANC regeer met minderheidstem

Die verkiesings wat in Suid-Afrika gehou word, is ’n algehele klug en grens aan die absurde aangesien daar nie sprake is van ’n ware demokratiese bestel nie. Dit is die…

Rowers skiet en besteel sakeman

’n Bekende sakeman van Pretoria, wie se naam nie genoem mag word nie, is deur swartes aangeval, geskiet en beroof van R100,000 kontant. Die vyftigjarige sakeman verkeer tans in die…

Parapleeg staar terroriste in die gesig

Dis met ‘n gevoel van magtelose woede dat die17-jarige Luday van der Merwe die twee vermeende terroriste, wie se koeël hom verlam het, vir die eerste keer van aangesig tot aangesig…

Man in hof oor kindermoord

Die verkragting en moord van Jasmin-Leë Pretorius (4) van Brakpan het soveel emosies losgelaat dat die ma besluit het om liewer nie die hofverrigtinge by te  woon nie. Die vermeende…

Zuma se nuutste storie

Pres. Jacob Zuma het nou ’n nuwe verhaal opgedis oor Nkandla wat moeilik gekontroleer kan word, maar wat na ’n dooie rot ruik. Dit is die woorde van ’n politieke…

Aanklaer spring na sy dood

Die senior staatsaanklaer, Louis Heunis, wat diens gedoen het in die landdroshof in Kimberley, is vanoggend dood nadat hy klaarblyklik van die elfde verdieping van die Departement van Openbare Werke…

Geneeskunde kry nog ‘n terugslag

Afstuderende mediese studente, wat eersdaags hulle beroep kan beoefen, word nou deur sie regering gehiet en gebied, en geld die vryemarkstelsel hoegenaamd nie, en kom bevoordeling van swartes eerste, ongeag…

Duitsland bal sy vuiste

In die jare gedurende Wêreldoorlog 11 is dit gesê dat Duitsland te groot is vir Europa, maar net-net te klein is om die wêreld te oorwin. Nou, na byna 60…

Duitsland sê Oekraïne is naby oorlog

Die Duitse Minister van Buitelandse Sake, Frank-Walter Steinmeier, het gewaarsku dat die plofbare spanning in Oekraïne nou afstuur op ’n oorlog. Hy het daarop gewys dat dosyne mense reeds gesterf…

Stem reg!

Gegewe die naderende verkiesing is almal in die politieke sektor so stil soos wanneer ‘n plaaswerker gevra word hoekom hy aangejaag het wat hy aangejaag het. Daar is mos geen…

Dankie!

“Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid…

Nuusflitse

ʼn Vrou van Colorado is besig om te herstel nadat sy vir vyf dae in haar motor vasgekeer was nadat haar motor verlede van die pad gerol het en nie…

Bejaarde dame aangerand

Drie inbrekers het mev. Hettie Steyn (74) wreed aangeval in haar huis op Excelsior in die Vrystaat in die donker van die vroeë oggendure. Drie swartes het ingebreek in haar…

Veteraan vlieënier verongeluk

’n Lugskou, waar meer as 110,000 toeskouers hulle vergaap het aan die menige toertjies wat vlieëniers uithaal in die lug, het in ’n tragedie geëindig toe ’n voormalige baasvlieënier, Edward…

Kyknet kry hewige kritiek

Die allervreemdste erediens is op Kyknet aangebied wat talle kykers erg ontstem het en wye reaksie van ontevredenheid uitgelok het. Die erediens wat verlede Sondag uitgesaai is in die program…

Kat help eendjies grootmaak

Die vreemste voorval het plaasgevind in die dorp Clara in Ierland waar Della, die huiskat besluit het om die beste moeder van alle tye te word toe sy drie kleintjies…

Gupta – Minister word gedagvaar

Lt. kol. Christine Anderson het besluit om die Minister van Justisie te dagvaar vir laster, en gaan benewens die saak, nog twee ander regsaksies begin om die hele Gupta-debakel op…