Volksjeug opgeroep na kamp

  Beste voornemende Schildpaddop-kampeerders! Ons kamp DV 12 tot 19 Julie 2014 – die kampbrief en inskrywingsvorm, of meer inligting, kan aangevra word van die kampbestuur. (kontakbesonderhede hieronder) Onthou om…

Verkiesing en Selfbeskikking

Die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad, mnr. Andries Breytenbach, het in ’n mediaverklaring bekend gemaak dat daar slegs een korrekte metode is hoe volksgenote steun kan verleen aan ’n stryd om…

Honderde nuwe lesers

Die redaksie van Die Vryburger het bekend gemaak dat die koerant in Februarie ’n rekord aantal nuwe lesers bygekry het, wat selfs die beste verwagtinge vêr oortref. Alhoewel Februarie die…

Man sterf weens nalatigheid

Nadia Crous (23) van Pretoria is hewig ontstel weens beweerde nalatigheid in die Kalafong-hospitaal waar haar vader, Gerhardus vir ’n bloedoortapping opgeneem is nadat beenmurg kanker by hom gediagnoseer is….

Pukke – Dit word ‘n lagwekkende grap

Die sogenaamde “Hitler-Nazi-groet” wat by die Pukke plaasgevind het, en wat deur kenners beskryf is as ’n gemoderniseerde All-Black haka, word nou die ANC regime se nuutste haatveldtog. Die siening…

Korkie – onderhandelings gestaak

Pierre Korkie, die gyselaar van Al-Kaïda terroriste in Jemen, se gesondheid het blykbaar drasties agteruit gegaan in die afgelope maande, en kan nie meer hoor nie. Ingeligte waarnemers sê sy…

Terroriste slaan weer toe

Die weduwee, Joan Pieters van Virginia in die Vrystaat het verhuis na ’n veiliger omgewing en haar intrek sowat drie maande gelde geneem in ’n woonstelletjie in Highlands Court. Selfs…

Absa praat uit twee monde.

Aan die eenkant sê Absa dat hulle nie meer geld gee vir verkiesings nie, terwyl geld wel aan sekere partye gegee word. Die VF+ en die UDM kon nie geld…

Kerk gaan voort om kultuur te ondermyn

In ‘n nuwe stap wat die Verenigende Gereformeerde Kerk van Suidelike Afrika (VGKSA) en die NG Kerk nader aan Marxisme bring, wil hulle nou die destruktiewe mag van rassisme pak….

Veterane bly in ‘n gat trap.

Veterane wat op die Departement van Militêre Veterane (DMV) se Bakkiesblad gevra het waar hulle navraag kan doen oor hule besonderhede op die sentrale databsis, was ontstoke toe hulle by die ANC…

Oekraïne se president aangekla

Die sogenaamde tussentydse regering van die Oekraïne het Maandag ʼn dagvaardiging uitgereik vir die inhegtenisneming van president Wiktor Janoekowitsj.  Hy word aangekla van misdade teen die protesteerders wat vir maande lank…

Tuisgemaakte Meusli

Goeie dag dames (en mans wat ook die liefde vir kos-maak deel).   More stond het mos goud in die mond! Begin jou oggend met ‘n bordjie van hierdie heerlik…

Jong dogter verloor haar stryd

Sy was nie net ’n ster in die lewe van haar familie nie, sy was ook ’n dapper vegtertjie en ’n lieflike vriendin vir haar skoolmaats by die Hoër Meisieskool…

Bejaarde verwilder skelm

Tant Ansie van Wyk (89) van Hermanus het haar deel gedoen om ’n vermeende kwaaddoener die skrik op die lyf te jaag toe hy gemik het om sy misdaad te…

Stilswye oor Bosch-moord

Die kunstenaar Cornelius Bosch se moord van drie jaar gelde is nog steeds in ’n donker wolk gehul en die forensiese ondersoek na die oorsaak van sy dood word nog…

Eskom dreig met beurtkrag

Dit blyk asof Eskom in die komende winter ernstige tekorte aan elektriese krag voorsiening gaan hê en dat daar nou reeds op verbruikers ’n beroep gedoen word om krag uiters…

Weermag gaan duur voertuie kry

Die Infanterievoertuig, bekend as die Badger, wat nagenoeg R66 miljoen elk kan kos, gaan belastingbetalers weer ’n slag toedien. Die kontrak wat nou reeds vir etlike jare sloer, is blykbaar…

Man voor sy seun geskiet

Mnr. Panesh Paparau (50) van Heuweloord in Verwoerdburg is verlede Saterdagaand voor die oë van sy 24-jarige seun doodgeskiet. Paparau het probeer verhoed dat die terroriste sy huis binne gaan…

Plaas verloor weens hofkoste

Te midde van Hooggeregshof bevele wat Zeerust munisipaliteit moes dwing om sekere voorwaardes na te kom teenoor die Geldenhuys-familie, het die munisipaliteit nie gehoor gegee aan die hof se bevindinge…

Zille se eierdans

Ten einde die derduisende blankes se stemme wat nou vir die Zille-party verlore gegaan het met haar ondersteuning van die ANC se grond-gryp beleid, het sy nou glo uitgevaar teen…

Plaasaanvalle en volksmoord in perspektief

As jy die koue loop van ’n pistool teen die slaap voel, en ‘n swartman sê gedemp dat jy nie geraas moet maak nie, en dan hoor jy die klikgeluid…

Koue dryf vlermuise in huise

Inwoners van die Kanadese dorp, Windsor, in Ontario kry deesdae al hoe meer te doen met vlermuise in hulle woonhuise weens die abnormale koue weer. Mense word oor die algemeen…

Betrekking gevra

Neels Meyer is op soek na ’n betrekking as ’n plaasbestuurder. Hy is op die oomblik werksaam by ’n hoenderboerdery, maar sy kontak verstryk eersdaags. Neels het ook ervaring in…

Die vet, die dronk en die karakterlose

Die boosaardige, barbaarse en menslikheid-ontnemende praktyk van ontgroening is die laaste tyd aan die grootklok gehang. Mens moet toegee dat sekere praktyke wel onaanvaarbaar is. As ek ‘n seun op…

Bybelse liefdadigheid

Ons beveel julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, dat julle jul onttrek aan elke broeder wat onordelik wandel en nie volgens die oorlewering wat hy van…

Wen die Kultuurstryd

Net na die Tweede Vryheidsoorlog is die vraag aan pres. M.T. Steyn gevra oor wat nou gedoen kan word. Alles is verlore. Sy antwoord was: "Nee, ons het darem nog…

Majubadag – Feestyd op Majuba

Geagte Volksgenoot MAJUBA 2014 Die laaste week het aangebreek voor daar by Majuba saamgetrek word van 28 Februarie – 2 Maart 2014. Heelwat navrae word ontvang oor die beste roete…

Lekker om apartheid te blameer.

Stan Mathabatha, premier van Noord-Transvaal sê die tekort aan huise en werk, die swak gesondheidstelsel en tekort­kominge in die onderwys is apartheid se skuld. Volgens hom het apartheid ’n voetspoor…

Prokureurs – tariewe ingeperk

Dit is ongrondwetlik en verkeerd vir prokureurs om hul kliënte meer te vra as dit waarvoor die Wet op Gebeurlikheidsgeld voorsiening maak, selfs al het die kliënt ingestem daartoe. Die…

Miljarde Rand vir arm studente

Diane Parker, waarnemende adjunkdirekteur-generaal van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding, het in die parlement gesê die land se universiteite gaan vanjaar meer as ’n miljoen ingeskrewe studente hê…

Verkeerdstellende aksie sal lank bly

Die sogenaamde “Regstellende aksie” se rakleeftyd is nog lank nie verby nie, het pres. Jacob Zuma in die Nasionale Vergadering gesê. In antwoord op dr. Pieter Mulder, VF+-leier, wat gesê…

Puk-wuif gesien as Nazi-saluut.

‘n Verspotte liedjie op begeleiding van ‘n trom wat met handgebare gepaard gaan wat baie aan die Kiwi’s se haka lyk voor ‘n rugbywedstryd, is in Naspers se koerante tot so ‘n…

Geskiedkundige skat vir Oorlogsmuseum

Meubels afkomstig uit die raadskamer waar samesprekings destyds gevoer is om die Tweede Vryheidsoorlog te probeer verhoed, is die Oorlogsmuseum in Bloemfontein se nuutste toevoeging. Die meubels het 115 jaar lank in…

Miljarde na trustfonds vir skaliegas

Ernest Pringle, president van Agri Oos-Kaap het gesê dat voor die eerste boor die Karoo-aarde vir skaliegas ingestuur word, moet ’n trustfonds met minstens R3miljard daarin eers op die been…

Wapenskandaal – inligting in camera aangehoor.

Sekere sensitiewe inligting oor die vlootfregatte se aankoopproses kan moontlik hierdie week in camera voor die Seriti-kommissie aangehoor word, as dr. Richard Young sonder meer toegelaat gaan word om ’n Krygkor-getuie te…

Wondermiddel vir kopluise is gif

‘n Middel wat as ‘n wonderkuur vir kopluise aan ouers verkoop word, Beatle juice, bevat ‘n plaagbestryder wat in landbou gebruik word en is uiters giftig. Hierdie waarskuwing kom van…

SAR deur internasionale gemeenskap versaak.

Tensy die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad en Afrika-lande ingryp, staar tienduisende van hoofsaaklik die Moslem-inwoners in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) die gevaar om ook afgemaai te word soos wat steeds…

Talle newe-effekte van steroïede

Ongeag al die newe-effekte wat die gebruik van steroïede op die menslike liggaam kan hê, gee ouers en afrigters vir kinders hierdie middel net sodat hulle beter in sport kan presteer….

Duisende van Korrektiewe Dienste aangekla

Gedurende die finansiële jaar vir die tydperk 2012 tot 2013 is meer as 3,000 beamptes van Korrektiewe Dienste aangekla vir een of ander misdryf. ’n Woordvoerder van Korrektiewe Dienste het…

klein bybeltjie – Lasarus

Maatjies, hier is tannie Rhona se Bybelstorie oor Lasarus Lekker luister   http://youtu.be/Cwq1tPHrt4k    

Die swart-politiek woed

Die politiek tussen swartes is besig om in ’n verwoede geveg te ontwikkel, en dit blyk dat die ANC se pogings om Malema te kelder, ’n totale mislukking is. Die…

Bokshandskoene opgeveil

Die handskoene waarmee Mohammed Ali ’n halfeeu gelede sy eerste wêreldtitel verower het, is in die VSA opgeveil vir sowat R9 miljoen. Die onbekende koper het verlede Saterdag die handskoene…

Terroriste kry nog ‘n gyselaar

Uit Jemen word berig dat die Al-Kaïda terroriste nog ’n onskuldige as gyselaar gevange geneem het. Hierdie keer ’n Tsjeggiese dokter wat enkele ure nadat sy in die hoofstad gevange…

Lipstiffieplant / Aeschynanthus radicans

Hierdie plant is een van die ongewone plante wat ons nie maklik sien nie. Die naam, lipstiffie, beskryf die blommetjies pragtig. Aeschynanthus radicans is oorspronklik van Maleisië en verkies ook…

VVK ontken Politici aansprake

In ’n verklaring het die VVK ontken dat daar enige onderhandeling tussen dié struktuur en instansies soos dr.Dan Roodt en die Front Nasionaal was. Die verklaring lui soos volg: Dit…

Protokol die probleem

Suid-Afrika maak die een na die ander blaps wat die land op internasionale gebied in erge verleentheid bring. Suid-Afrika was veronderstel om die gasheer te wees vir 16 lande wat…

Weermag basis in chaos

Die militêre basisse van die Weermag in Sentraal- en Wes-Transvaal is in ’n chaotiese toestand en dringende aandag moet gegee word aan die vervalle toestande. Dit blyk dat die weermag…

Mugabe se groot geskenk

Pres. Robert Mugabe, wat op Vrydag 21 Februarie, sy 90ste verjaardag herdenk, het ’n aangename geskenk ontvang toe ’n welmenende diamanthandelaar van Suid-Afrika besluit het om sy bedra te maak…

Motor rubriek – Ford Mustang

Die eerste Ford Mustang’s het gedurende 1964 die eerste keer op die pad verskyn en sedert daardie tyd het dit ’n bewese rekord verkry as ’n baie gewilde motor. Sommige…

Voorman tree op teen boewe

Mnr. Jeremy Berlyn (34) ’n boer in die Bainsvlei gebied naby Bloemfontein, wat deur 4 gewapende terroriste by sy huis aangeval is, het ter nouer nood aan die dood ontkom…