Category Archives: Sport

Brug is geen Dobbelspel

Sal ek vir julle sê lekker speel, want dit is wat brugspelers vir mekaar sê wanneer hulle mekaar die stryd aansê. Dit is soortgelyk aan vissermanne wat stywelyne aan mekaar…

Duiwe in Oorlogtyd

Met die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog was duiwediens vinnig ingestel. Duisende duiwe het aan die kuste van Suid-Afrika diens gedoen en ook in die Midde-Ooste. In elke vliegtuig wat…

Geniale Brugpersoonlikheid (1901 – 1991)

Charles Goren was ‘n briljante persoonlikheid. Hy het die graad LLB in 1922 aan die McGill Universiteit verwerf en op 22-jarige leeftyd ‘n meestersgraad, dieselfde jaar as wat hy tot…

Duiwevoeding en Energie

  Die hoeveelheid kos wat ‘n duif inneem word met ondervinding aangeleer, maar vir ‘n begin, ‘n duif vreet ongeveer 30 gram kos per dag. Wanneer daar kos oorbly, moet…

Brugmaatstawwe

Kom ons kyk aan watter maatstawwe ‘n roepstelsel moet voldoen. Wetenskaplikheid: Dit is verfynde kennis van feite, verskynsels en natuurwette verkry en bewys deur waarneming, ondersoek, toetsing en logiese beredenering….

Abbott roep SA krieket vaarwel

Kyle Abbott , die Protea krieketspeler, is verlore vir Suid Afrika. Abbott het na die 2de Toets teen Sri Lanka aangekondig dat hy klaar is met SA krieket en sy…

Oud-Golfer pleeg selfmoord

Die oud golfspeler, Wayne Westner, het volgens berigte homself geskiet na ‘n rusie met sy vrou in Pennington aan die Suidkus. Westner was ‘n gewilde speler en het onder andere…

Wedvlugduiwe: kos- en waterbakke

Kosbakke is noodsaaklik om skoon kos aan die duiwe te voorsien. Kosgeetyd vreet die duiwe almal tegelyk, dus moet die kosbak groot genoeg wees sodat hulle sonder stoei by die…

Kaap na Rio begin Maandag

Alhoewel die amptelike Kaap na Rio-seiljagvaart op 1 Januarie afskop, begin dit eintlik reeds op 26 Desember. Maandag sal die stadiger bote vertrek en die vinniger seiljagte sal op Nuwejaarsdag…

WP rugby-unie gelikwideer

Die eens trotse unie van Danie Craven-faam is gister finaal gelikwideer nadat die unie se laste hul bates met meer as R6,3 miljoen oorskry het. Likwidateurs is hierdeur toestemming verleen…

Le Clos skitter in die swembad

Chad le Clos het swemgeskiedenis gemaak toe hy sy derde goue medalje by die Kortbadwêreldkampioenskap in Windsor, Kanada, gewen het. Hy is die eerste manswemmer wat die 50-, 100- en…

Blitsbokke val vas

Suid-Afrika se sewes-rugbyspan het op die laaste verloor, net toe dit lyk of hulle beter doen as die nasionale Springbokspan. Hulle het 17 -19 teen Engeland verloor in die eindstryd…

Coetzee dalk uit?

Daar is sprake dat Allister Coetzee na 13 Desember 2016 sy pos as Springbokafrigter kwyt kan wees.  Hy moet op die 13de voor ‘n sub –komitee van SARU verskyn waar…

WP Rugby onder voorlopige likwidasie

Die WP Rugby-unie het ‘n hofbevel verkry wat die unie onder voorlopige likwidasie geplaas het. Bewerings kom nou egter na vore dat die unie beskuldig word van onetiese besigheidspraktyke en…

Brug – Boere

Die laaste van die prentkaarte, die boer (jack in Engels), het ook ‘n geskiedkundige agtergrond. Die boer van skoppens verteenwoordig Hogier, die seun van Geoffrey, koning van Denemarke. Sy seun…

Rosberg word Formule 1 kampioen

Alle pogings van Lewis Hamilton om die wedren vir Nico Rosberg moeilik te maak, het klaaglik misluk, en het die Duitser uiteindelik tweede geëindig in die finale wedren in Abu…

Springbokke bereik laagtepunt in geskiedenis

Die Springbokke kan na Saterdag se nederlaag teen Wallis bykans met die nasionale sokkerspan Banana Banana vergelyk word. Allister Coetzee word nie alleen verantwoordelik gehou vir die patetiese vertoning van…

Teelduiwe se Genetika

Waar teelduiwe in ‘n gesamentlike hok aangehou word waar hulle vrylik met mekaar meng, gebeur dit dikwels dat ‘n teelkoppel kleintjies teel wat geneties nie moontlik is nie, byvoorbeeld blou…

SARU van plan om Springbok bestuurspan af te dank

Die Suid-Afrikaanse Rugby-Unie (Saru) se president, Mark Alexander, het in ‘n verklaring gemeld dat die hele land teleurgesteld is in die eens magtige Springbokke na hul soveelste nederlaag, en dit…

Swart dag vir rugby

Allister Coetzee se Springbokke het hul patetiese vertoning gekroon met ‘n neerlaag teen Italië. Intussen beweer Coetzee dat die Bok-kamp ‘n goeie plan het met hul afrigting, maar hy het…

Kaartvrouens

Die vrou van skoppens verteenwoordig Pallas Atena, in die Griekse mitologie is sy die godin van wysheid en oorlog. Volgens die legende het sy uit die kop van haar vader,…

Wedvlugduif-beplanning

Oor die korter afstande kan ‘n duif elke week aan ‘n wedvlug deelneem, maar wanneer die wedvlugte langer en moeiliker word, langer as 500 km of 6 ure se vlug,…

Brugkaarte

Sommige brugspelers is geneig om allerhande verskonings uit te dink oor waarom hulle nie goed presteer nie. ‘n Brugspeler wat toevlug neem tot verskonings, vind gou uit dat daardie toevlugsoord…

SA Rugby en Sokker siek?

Sport in Suid-Afrika is op ‘n glybaan na bankrotskap en wanbestuur. SAFA sal na bewering volgende maand op sy jaarlikse kongres, verliese van meer as R40 miljoen aankondig. Die veelgeroemde…

Waarde van Wedvlugduiwe (2)

Gedurende die Eerste Wêreldoorlog is duisende duiwe gebruik en baie kan geskryf word oor die heldedade wat hulle verrig het. In Frankryk is ‘n gedenkteken ter nagedagtenis aan die duiwe…

Brugstelsels

Bie of roep het nie altyd ‘n regstreekse betekenis nie. In een stelsel mag ‘n roep van 1 klawer beteken dat die betrokke speler besonder goeie kaarte het terwyl dit…

Waarde van Wedvlugduiwe

Wanneer wedvlugduiwe, destyds posduiwe genoem, die eerste keer in Suid-Afrika gebruik of ingevoer is, kan nie met sekerheid bepaal word nie. Teen die tyd van die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het…

Brugbieding

Vir doeleindes van bieding is range aan die onderskeie kleure en geen troef toegeken. In dalende orde is die rangorde: Geen troef Skoppens      =          die hoof- Hartens                      kleure Ruitens          =         …

Wedvlugduiwe – deelname

Duifwedvlugte is nie soos by renperde wat gelyktydig wegspring en by dieselfde wenstreep eindig nie. ‘n Duiweboer plaas sy duiwe ‘n duiwemandjie. Dit is ‘n houer met goeie ventilasie. Hy…

SA jaer wêreldkampioen

Die Suid Afrikaanse motorfietsjaer, Brad Binder, het die eerste Suid-Afrikaner geword wat ‘n wêreldtitel gewen het sedert Jon Ekerold. Hy het die Moto3 wêreldtitel ingepalm met sy tweede plek in…

Kano roeiers wen goud

Die SA paar van Hans McGregor en Jasper Mocke se wen Sondag in Duitsland, plaas hul in die nommer een posisie in die K2 klas.  Louis Hatting en Andy Birkett…

WȆRELD  BRUGKAMPIOENSKAPPE   Die grootse kampioenskappe is nou afgehandel en die uitslae met medaljes is soos volg:   Spanne: Mans – 1. Nederland  2. Monaco  3. Pole Vroue – 1….

BRUGBESKRYWING Deur Kruistroef Elke speler moet ‘n kaart van dieselfde kleur as die eerste kaart speel. Die hoogste kaart van die vier wat gespeel is, wen die pakkie. Elke speler…

Oud krieketspeler steun rassekwotas

Die voormalige krieketspeler, Gary Kirsten, het hom uitgespreek ten gunste van die ANC-bewind se rassistiese kwotas vir krieketspanne. Hy sê dit is ‘n goeie praktyk wat eintlik al veertig jaar…

Formule Een kry nuwe eienaars

Die 75-jarige John Malone, eienaar van die Formule Een (F1) onderneming, het besluit om die aanbod te aanvaar en verkoop F1 teen ’n astronomiese bedrag. Die nuwe eienaars, Liberty Media…

Brugkampioenskappe

Suid-Afrika se mansspan het pas in die rondomtalie-reeks teen Duitsland gespeel. Die telling was Duitsland 32, Suid-Afrika 11. Bygesê, Duitsland is een van die sterker spanne. Alhoewel dit nie ‘n…

Brug op universiteitsvlak

Die agste brugkampioenskappe vir universiteite het pas in Lodz, Pole, ten einde geloop. Hierdie toernooi word tweejaarliks aangebied, dog Suid-Afrika het nog nie hieraan deelgeneem nie omdat die studente nie…

Wêreldbrug

Die Wêreld Brugspele vind vanjaar die eerste twee vol weke van September 2016 in Wroclaw, Pole plaas. Gewoonlik neem tussen 130 en 140 lande aan die brugkampioenskappe deel. Brugspelers maak…

BRUG – Eerste treë

Deur Kruistroef Teen die 14de eeu het kaartspeletjies in Europa ‘n gewilde tydverdryf geword. Die pak het uit 78 kaarte bestaan, in vier kleure verdeel plus ‘n troefkleur en die…

Die groot oos-wes-stryd

Die jaarlikse rugbystryd tussen Kleinfontein en Orania, het al sedert 2012 ‘n instelling geword. Dié kragmeting tussen die twee Afrikanergroeipunte vind beurtelings plaas op Kleinfontein en Orania. Op Saterdag  3…

SA Vlaamperd – geskiedenis

Die Vlaamperd is tydens die 19de eeu in Suid-Afrika geteel. Dit is ‘n kenmerkende perd waar die Hantamperd of Boerperd aanvanklik met volbloed Arabierse hingste gekruis is. Lord Charles Somerset…

Wedvlugduiwe – Hoe vind ‘n duif sy hok?

Deur Witveer Die eerste vraag wat ‘n oningeligte aan ‘n duiweboer vra, is hoe vind ‘n duif sy hok oor ‘n lang afstand?  Ongelukkig kon duiweboere en wetenskaplikes nog nie…

Caster Semenya die rede vir Rio- onrus

Die bewering is gemaak op die sosiale netwerk van ’n half vrou, half man-atleet van Suid-Afrika,  wat dan ook die belangrikste onderwerp onder bespreking tussen die atlete is by die…

Krieket getransformeer tot nuwe vlakke van korrupsie

Krieket SA (KSA) het bekend gemaak dat vier spelers geskors is vir tydperke wat wissel van 7 tot 12 jaar. Dit behels dat hul krieket loopbane effektief tot ´n einde…

Kaartspel Brug – Betroubare voorbereiding

Waar agt of meer spelers die spel tydens byeenkomste geniet, wat gewoonlik die geval is, word dieselfde brughande (kaarte) deur verskillende spelers gespeel om te bepaal wie die hoogste tellings…

Bedrog, omkopery en korrupsie

Krieket Suid Afrika het vier swart spelers geskors wat die Teen-korrupsie Kode vir Spelers verbreek het.  Die vier spelers is Jean Symes, Ethy Mbhalati, Pumelel Matshikiwe en Thami Tsolekile.  Die…

Wedvlugduiwe – Verskille met ander voëls

Daar is slegs drie hoofkleure wat by duiwe voorkom, naamlik bruin (wat uiters skaars is), rooi en blou. Blou en swart bevat dieselfde kleurpigmente, net die digtheid van die pigmentasie…

Slegs 271 Russe by Spele

Die skandaal wat deur Rusland se sport owerheid veroorsaak het dat die Olimpiese Komitee steeds nie alle Russiese deelnemers wil toelaat tot die Rio Spele nie, het internasionale reaksie ontlok….

Olimpiese Spele grootliks mislukking

Die Olimpiese Spele in die Brasiliaanse hawestad Rio de Janeiro is beslis nie so ’n gewilde sportgeleentheid as wat algemeen verwag is nie. Afgesien van die span Russiese atlete wat…

Wedvlugduiwe – Hokke die hoeksteen

‘n Hok is een van die stewigste hoekstene vir sukses in wedvlugte. ‘n Hok wat nie aan goeie vereistes voldoen nie beteken dat die duiwe liefhebber nie konstant goed kan…