Category Archives: Vervoer

Motorrubriek – Lexus LC500

  Waar die Lexus LC500 beweeg, trek dit aandag. Die hoofligte wat deel uitmaak van die voorste stamper en die agterligte wat se lyne bykans ooreenstem met die van die…

Motorrubriek – Toyota Yaris Pulse Plus met CVT ratkas.

Die Toyota Yaris is sedert 2013 in SA beskikbaar. Tot onlangs het dit elke jaar dieselfde gelyk maar die heel nuutste weergawe se aansig is verander en dit het ook…

Motorrubriek – Kia Picanto 1.25 Smart

Hierdie “pikante” Kia Picanto motor het reeds ‘n groot hoeveelheid aanhangers gewerf en is baie gewild. Die derde in ‘n reeks en wanneer daar gekyk word na die motor, merk…

Motorrubriek – Honda CR-V 1.5T awd Exclusive

  Die nuwe Honda CR-V awd Exclusive is die vyfde in die reeks wat beskikbaar gestel is. Alhoewel daar ‘n aansienlike prysverhoging is, is dit nogtans die moeite werd. Veral…

Motorrubriek – Subaru Impreza 2,0i-S Lineartronic CVT

  Subaru is ‘n Japanese produk wat deur die jare ‘n reputasie van betroubaarheid opgebou het en alhoewel die Impreza nie ‘n renmotor is nie, is Subaru bekend vir die…

Motorrubriek – Audi RS3 Quattro S Tronic

  Wanneer daar gekyk word na die werkverrigting syfers van die Audi RS3 Quattro, kom ‘n mens onder die indruk dat die Audi ingenieurs deeglike huiswerk gedoen het. Hierdie kompakte…

Motorrubriek – Fiat Panda 0.9 Cross

  Die Fiat Panda 0.9 Cross is ‘n ware 4×4 klein “parmant” en dit is ‘n blywende indruk wat ‘n mens ondervind wanneer daarna gekyk word. Fiat het sy derde…

Motor rubriek – Fiat Panda 875t Lounge

  Die Fiat Panda is ‘n gewilde voertuig en dit is ‘n bekende feit dat renjaer, Michael Schumacher op ‘n stadium een gebruik het as sy privaat voertuig. Die nuutste…

Motorrubriek – Mazda MX-5 RF

  Die Mazda MX-5 is al sedert 1989 met ons en selfs vandag is die ouer voertuie baie gewild en dit is eintlik moeilik om dit tweedehands te bekom. In…

Motorrubriek – Porsche 911 Carrera GTS PDK

  Wanneer daar aan die Porsche 911 Carrera GTS gedink word gaan ‘n mens se gedagtes onwillekeurig terug na die dae toe die eerstes in die 1960’s op die toneel…

Motorrubriek – BMW M4 Coupé DTM Champion Edition

  Dat daar groot verwagting gekoester word van die BMW M4 is verseker. Daar word slegs 15 van die 200 wat gebou gaan word, beskikbaar gestel in SA en dit…

Motorrubriek – Mazda3 Astina Plus

  Die Mazda Astina Plus vir 2017 is een van die luikrug motors wat dadelik aandag trek waar dit ookal op die pad beweeg. In besonder wanneer dit vanaf die…

Motorrubriek – Suzuki Ignis 1.2 GLX

  Suzuki is een van die Japanese fabrikate wat al geruime tyd behoorlik gevestig is in SA. Onwillekeurig gaan ‘n mens se gedagtes terug na die SJ410 wat gedurende 1984…

Motorrubriek – Ford Everest 2.2 XLS awd

  Die vorige reeks Ford Everest het slegs uit twee modelle bestaan en in beide voertuie was dieselfde grootte kragbron gebruik naamlik ‘n 3,2 liter diesel enjin, vier wiel aandrywing…

Motorrubriek – Ford Fiesta ST200

  Een van Ford se produkte wat baie gewild is, is die Fiesta ST. Hierdie is ‘n blitsbuks in die ware sin van die woord en met die beperkte hoeveelheid…

Motorrubriek – Fiat Tipo 1.4 Pop Hatchback

  Fiat is een van die oudste motors in die motor mark en bekend daarvoor dat dit ‘n betroubare motor is wat selfs in die tydren wêreld sy nalatenskap bewys…

Motorrubriek – Dodge Challenger SRT Demon

  Van tyd tot tyd is dit nodig om so effe na die internasionale motorwêreld se produkte te kyk en ‘n mens kry dan die geleentheid om die spreekwoordelike lippe…

Motorrubriek – Hyundai Creta

  Die Hyundai Creta is ‘n nuwe toevoeging tot ‘n reeds baie gewilde reeks van Hyundai. Dit is vernoem na die bekende Griekse eiland Creta en die doel is dan…

Motorrubriek – Jeep Renegade 1.4T Limited awd

  Jeep produkte is vir verskeie jare wêreldwyd bekend maar met die dat Fiat nou ook betrokke is by Chrysler, kon ‘n mens verwag dat daar interessante dinge gaan plaasvind….

Motorrubriek – Isuzu KB250 X-Rider 4×2

  Daar kan met vrymoedigheid gesê word dat Isuzu sedert hulle toegetree het tot die bakkiemark in SA, nog net sukses behaal het. Van die vroegste jare af was die…

Motorrubriek – Toyota Corolla 1.4 D- 4D

  Die Toyota Corolla is seker en van die bekendste en gewildste Japannese produkte in die motormark. Die 11de generasie E170 maak in sommige gevalle nog gebruik van 1980 tegnologie….

Motorrubriek – Jeep Grand Cherokee SRT

  Persoonlik sal daar altyd ‘n sagte plek in my hart wees vir enige Jeep produk – het ek dan nie self opgegroei met ‘n 1947 Willys Overland stasiewa nie?…

Motorrubriek – Volkswagen Amarok 3.0 TDI

Die 3.0 liter Volkswagen Amarok is ‘n heel nuwe voertuig en een van die redes daarvoor is dat dit op dieselfde vlak moet wees as die kompetisie. Van die begin…

Motorrubriek – Volkswagen Polo1.0 TSI R –Line DSG

  Onmiddellik wanneer ‘n mens “3 silinder, 1 liter sien”, dan begin ‘n mens wonder! Gaan hierdie Volkswagen Polo aan my verwagtinge voldoen? Gaan daar nie gesukkel word om weg…

Motorrubriek – Suzuki Baleno 1.4 GLX

  Die 2017 Suzuki Baleno is ‘n opgekikkerde weergawe van die vorige model en dit is 145 mm langer, 50 mm breër en hurk 50 mm nader aan die padoppervlakte….

Motorrubriek – Mitsubishi Triton 2.4Di-D dubbelkajuit

  Wanneer die naam Mitshubishi ter sprake kom kan ons ouer garde nie anders as om hulle gedagtes te laat gaan na vroeër jare toe die Mitsubushi Colt luikrug motor…

Motorrubriek – Toyota C-HR 1,2T

  Net wanneer ‘n mens begin dink Toyota raak rustig, dan kom hulle met ‘n nuwe produk na vore. Die Toyota C-HR is in ‘n klas waar die kompetisie baie…

Motorrubriek – Isuzu KB 300 D-Teq 4×4

  Die Isuzu KB 300 vir 2017 is ‘n egte plaasbakkie in die ware sin van die woord. Die ontwerp daarvan is van so ‘n aard dat dit werklike harde…

Motorrubriek – Lexus IS 200 tE

  Sommige mense reken die Lexus is maar net nog ‘n Toyota. Dit is egter nie heeltemal korrek nie. Dit is inderdaad ‘n motor wat uit die Toyota stal kom…

Motorrubriek – Renault Sandero Stepway Dynamique

  Sedert 2014 het daar nie veel veranderings aan die Renault Sandero plaasgevind nie. Dit wat wel plaasgevind het die algemene aansig van die voertuig verbeter en dit meer verbruikers…

Motorrubriek – Alfa Romeo Giulia Quadrifoglia Verde

Hierdie Alfa is die droom motor van enige Alfa ondersteuner! Wanneer daar rondom die motor gestap word en die vloeiende lyne aan die kant, die vier uitlaatpype aan die agterkant…

Motorrubriek – Mazda BT-50 3.2 4×4 A/T

  Die Mazda reeks was nog altyd een van die gewildste bakkies in die land. Tot onlangs het dit half in die skaduwee van die Ford gestaan maar dit het…

Tesla motorverkope styg dramaties

Dit is blykbaar nie net die Suid-Afrikaans gebore Elon Musk se ruimteprogram wat deurbrake maak met sy SpaceX nie, maar ook sy Tesla elektriese motorvoertuie maak geskiedenis. Die Tesla motorvervaardiger…

Motorrubriek – Maserati Levante 3.0 D

  Die Italianers is bekend daarvoor dat hulle vir geen motorvervaardiger terug staan nie. Weer eens het hulle die spreekwoordelike “haas uit die hoed” getrek toe hulle die Maserati Levante…

Motorrubriek – Chevrolet Corvette

  Van tyd tot tyd is dit nodig dat daar terug beweeg word in die geskiedenis van die motor wêreld. Die voertuig wat onder die loep geneem word, is die…

Motorrubriek – Opel Mokka X 1.4 T

  Gedurende November 2016 het die Opel Mokka ‘n gedaanteverwisseling ondergaan en in die proses is die manier waarop die naam “Mokka” geskryf word verander. Die kleinletters is verander na…

Motorrubriek – Honda Civic 1.5T Sport CVT

  Die Honda Civic 1.5T Sport CVT is die tiende Civic sedert die eerste motor beskikbaar gestel is. Daar het heelwat veranderings plaasgevind. Inteendeel, dit is eintlik ‘n heel nuwe…

Motorrubriek – Volvo V40 CC D4

  Wanneer die motor naam Volvo gehoor word gaan ons ouer garde motoreienaars se gedagtes onwillekeurig terug na die dae van die 444, 544 en daarna die B18. Hierdie was…

Motorrubriek – Kia Cerato 1.6 EX

  Die Kia Cerato is ‘n baie gewilde motor onder motoreienaars en is oral op ons paaie te sien. Dit is prakties en bruikbaar met gerieflike sitplekke vir die insittendes…

Motorrubriek – Ford Fiesta 2017

  Die Ford Fiesta was nog altyd ‘n baie gewilde motor onder bejaardes sowel as die jonger geslag. Die motor vir 2017 beloof om weer eens ‘n wenner te wees….

Motorrubriek – Renault Kwid 1.0 Dynamique

  Die Renault Kwid is die jongste toevoeging tot die Renault reeks wat beskikbaar is in SA. Dit word in Indië vervaardig en die eerste voertuie het reeds in die…

Motorrubriek – Volkswagen Passat 2.0 TDI Luxury

  Die Volkswagen Passat vir 2017 is aansienlik aangepas in vergelyking met verlede jaar se model. Op die oog af is dit nie waarneembaar nie maar die motor is 2…

Motorrubriek – Kia Rio 2017

  Sedert die toetrede van Kia tot die motormark in SA, kon ‘n mens nog altyd ‘n verrassing te wagte wees. Dit is dan ook die geval met die Kia…

Motorrubriek – Volkswagen Move Up!

  Met die Up slaag Volkswagen weer eens daarin om ‘n motor te voorsien wat prakties is en die ideale motor is wat verskeie doele kan dien. Dit is ideaal…

Motorrubriek – Suzuki Baleno 1,4 GLX

  Sedert Suzuki se toetrede tot die motormark in SA het dit bekendheid verwerf vir goeie, betroubare en ‘n bruikbare produk.  Die nuutste toevoeging tot die reeks in die B…

Mercedes oortref sy opponente

Die Duitse motorvervaardiger, Daimler, het in ’n nuwe fase gekom gedurende die afgelope maande en daarmee sy konkurrente uitgestof en agter gelaat. Daimler se Mercedes-Benz voertuie se verkope het die…

Motorrubriek – Wolseley 24/80

Die Wolseley 24/80 dateer uit die sestigerjare en vir daardie jare was dit ‘n motor van formaat. Dit was ‘n vierdeur sedan en is vervaardig deur British Motor Corporation in…

Motorrubriek – Ford Everest 2.2

Die Ford Everest is ‘n ou bekende op ons land se paaie maar in die nuutste gewaad vir 2017 is dit ‘n indrukwekkende sportnutsvoertuig. Alhoewel die Ranger gebruik is as…

Motorrubriek – SVM 3000 V6

Gedurende die tagtigerjare het ‘n veldren legende, Cliff Barker, die behoefte geïdentifiseer dat ‘n viertrek (4 x 4) voertuig in Suid Afrika gebou moet word wat sal voldoen aan plaaslike…

Motorrubriek – Volkswagen Tiguan 1.4 TSI Comfortline DSG

Die Volkswagen Tiguan bevind hom in ‘n baie kompeterende sportnutsmark maar dit het inderwaarheid nie ‘n bekommernis nie. Daar is veranderings aangebring aan die model vir 2017 wat dit eintlik…