Category Archives: Kultuur

Negejarige-sangsensasie in Suid-Afrika

Die negejarige sangeressie van Nederland, Amira Willighagen, wat ‘n sensasie op YouTube geword het nadat sy op die TV-talentsoektog, Holland’s Got Talent, ‘n opera aria van Puccini gesing het, se ouma het…

Walstyd

Hierdie tyd van die jaar begin die viering van Johann Strauss, pa, en seuns in oploop na die Oujaarsaandkonsert en natuurlik die tradisionele uitvoering van Johann Strauss II se operette,…

Jong 11-jarige sing soos ‘n engel

Sy mag net 11 jaar oud wees, maar in sommige kringe staan Lara Badenhorst bekend as die meisie met die engelstem. Die jong meisie stel eersdaags haar debuut laserplaat, “The…

Nabucco van Verdi

Om te luister:  druk “ctrl” en klik op die skakel:  http://www.youtube.com/watch?v=06I5iqqN_0I Iets meer oor hierdie pragtige werk. Hierdie koorwerk uit die opera Nabucco, is seker een van Verdi se mooiste en…

Kersklanke word Mondig

Die Vryburger het die volgende skrywe ontvang van twee welbekende vriende in die kunswêreld. Hierdie jaar vier Kersklanke sy mondigwording. Met groot dankbaarheid bereik ons hier in 2013 die mylpaal…

Opera-aria laat kleintjie wen

Die negejarige Amira Willighagen van Nijmegen in Nederland het beoordelaars Saterdagaand op die TV-talentsoektog Holland’s Got Talent, sprakeloos gelaat ná haar uitvoering van die aria "o mio babbino caro" (o,…

Bekende aktrise sterf.

Die aktrise Sandra Ferreira is ná ‘n lang stryd teen emfiseem op 61-jarige ouderdom oorlede. Ferreira, wat te sien was in Sonkring, Onder draai die duiwel rond, Dryfsand en Mattewis…

Kunswerk kry voete

Een van die waardevolle kunswerke, ’n bronsbeeld van Henry Moore, is uit ’n Skotse opelugmuseum gesteel. Die kunswerk, ’n staande figuur, is een van vier werke van die kunstenaar, in…

Vir die kleingoed

Hier is die skakels vir die kleuters se stories Alhoewel die eerste een reeds verlede week geplaas is, word dit op versoek weer geplaas. Die Vryburger gee graag erkenning aan…

Mimi vereer

Mimi Coertse (81), die wêreldbekende opera-diva, is in Pretoria vereer met ’n eredoktorsgraad, tydens ’n gradeplegtigheid, deur Prof. Mogege Mosimege van Unisa. Tydens die geleentheid is daar hulde gebring aan…

Irma Stern se sjarme

‘n Werk van die Suid-Afrikaanse skilder, Irma Stern, het R19,630,500 behaal op ‘n veiling van die afslaer Bonhams in Londen. Die skildery, Malay Bride, is een van drie werke van…

DIE LANGE HOOP

Resensie – Die Lange Hoop Skrywer: C.S. Steenekamp Plek: Senotaafsaal, Voortrekker Monument tot Saterdag. Die opvoering van Die Lange Hoop het net weer bevestig hoe talentvol die Afrikanervolk is. ‘n…

CVO-Skool Moot – alweer die wenners

Van ‘n klein nederige begin 13 maande gelede, tot ‘n wenspan met 13 blokfluitspelers, wat deel van Sentraal-Transvaal se kultuurspan vorm en wat die BCVO se Kultuurbeker vanjaar – in…

Van Gogh skildery ontdek

In Amsterdam, Nederland, het die Van Gogh-museum ‘n verlore Vincent Van Gogh werk geïdentifiseer wat ook die eerste volledige werk is wat van dié meester ontdek is sedert 1928. Die…

Presteerders het "lied in die hart"

Baie geluk aan die Blokfluit-ensemble van die CVO Moot wat deel is van die wenstreek, Sentraal-Transvaal, wat die Nasionale Kultuurfeestrofee verower het tydens die pas afgelope Kultuurfees van BCVO-skole op…

Pianis laaste toer in SA

Die legendariese pianis, David Helfgott, se laaste optrede in Suid-Afrika, vind op 7 September in die ZK Matthewssaal by Unisa plaas.   Helfgott het bekendheid verower na die Oscarbekroonde rolprent,…

Kunswerk met vuurhoutjies

Mnr. Jan van Wyk (81) van Benoni het ’n kunswerk gebou van vuurhoutjies deur ’n model te bou van die eertydse HMS Victory boot.   Dit het mnr. Van Wyk…

Jannie Moolman en Helena konsert

Na die baie geslaagde konsert deur Jannie Moolman en Helena Ceronio verlede jaar in die Centurionteater, is die twee kunstenaars deur die Gereformeerde Kerk, Akasia genooi om vir hulle op te tree….

Joubero Malherbe sterf.

Joubero Malherbe (89), bekende in kuns- en uitsaaikringe is verlede week in haar huis in Brooklyn, Pretoria, oorlede. Haar loopbaan by die radio het van 1961 tot 2004 gestrek. Sy…

Twee SA sangers by Bayreuth

In die gesogte Bayreuth-fees vanjaar sal twee Suid-Afrikaanse sangers, Johan Botha (tenoor) en Michelle Breedt (mezzo-sopraan) gehoor word. Die jaarlikse fees word sedert 1876 gewy aan die Duitse komponis Richard…

Beminde karakters kry nuwe lewe.

‘n Poppemeester, Hansie Visagie, laat beminde TV-karakters uit die eerste jare van die SAUK, opnuut leef. Karel Kraai, Sarel Seemonster, Haas Das, Bennie Boekwurm, Liewe Heksie en Kwaai Babatjie is…

Mierneefs

’n Dame van Kaapstad omgewing, Lorraine Loots het met ’n splinternuwe idee gekom om haar kunswerk aan die publiek bekend te stel. Sy noem haar kunswerkies, wat so 15 x…

“Die Lange Hoop” Versdrama

Kaartjies beskikbaar! Kom word saam met ons weggevoer! Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) gaan die versdrama Die Lange Hoop vanaf 24 tot 28 September 2013 in die…

Ben Schoeman na Cleveland.

Die Suid-Afrikaanse pianis, Ben Schoeman, vertrek binnekort na Amerika waar hy aan die gesogte internasionale klavierkompetisie in Cleveland sal gaan deelneem. Op ouderdom dertig was Schoeman in 2008 die eerste…

Operasanger Placido Domingo in hospitaal.

Operasanger en dirigent Placido Domingo is in die hospitaal a.g.v. ‘n klont in die longe. Domingo se verteenwoordiger, Nancy Seltzer, het gesê die 72 jarige sanger is in ‘n hospitaal…

Drakie kan nie wag om terug te gaan berge toe nie.

‘n Twaalfjarige seunsopraan, Dean Cronje, wat ernstige beserings in ‘n motorongeluk opgedoen het, kan nie wag om hom weer by die geledere van die Drakensbergse Seunskoor aan te sluit nie….

Skilder genees polisieman se spanning.

Kapt. Moray Slabbert (43), ‘n polisieman van Krugersdorp se kuns verskyn in die jongste uitgawe van ‘n Amerikaanse kunstydskrif. Slabbert, wat dertien jaar gelede met posttraumatiese stressindroom (PTTS) gediagnoseer is,…

Cobus du Toit wen Unisa Blaserkompetisie.

Die eerste wenner van die Unisa-Suider-Afrikaanse Blaserkompetisie is die agt-en-twintigjarige fluitspeler, Cobus du Toit. Cobus, ‘n Pretorianer wat aan die Universiteit van Colorado studeer se wenprys van R60,000 is verder…

Kurt Darren in motorongeluk.

Kurt Darren is in die Netcare Milpark-hospitaal se intensiewe sorgeenheid opgeneem nadat hy vroeg Sondagogend in ‘n motorongeluk was. Sy toestand word as ernstig maar stabiel beskryf. Aanvanklik was gevrees…

Opera 2000 se spogaand

Wie sal wil beweer dat ons volk nie sy eie kultuurerfenis lewendig kan hou nie? Opera en operette vorm so ‘n integrale deel van ons eie oorgeêrfde kultuur dat ons…

Uitvoering deur Opera 2000.

Daar is nog kaartjies beskikbaar vir Opera 2000 se opera- en operettekonsert beskikbaar. Die konsert begin 20h00 en sjerrie sal van 19h30 geniet kan word. Opera 2000 lewer as ‘n…

Uitvoering deur Opera 2000.

Opera 2000 lewer as ‘n kleiner groep weer uitvoerings. Die konserte is deel van die Groot Trek 175-Feesvieringe om op ‘n luisterryke wyse ons daaraan te herinner dat die Voortrekkers…

Bekendstelling: Afrikaanse drama – Die Lange Hoop

By die herdenking van Groot Trek 175, het daar ’n ligpunt in ons letterkunde verskyn, naamlik ’n nuwe versdrama in Afrikaans: “Die Lange Hoop”. Die naam is ’n sinspeling op…

Cezanne Verkoop vir R375 miljoen.

Die Lenteveiling van Impressionistiese werke deur Sotheby’s in New York het redelike goeie pryse behaal. Elkeen van die een-en-sewentig stukke wat aangebied was, het ‘n minimumprys gehad. Slegs 19 stukke…

Klavieruitvoering deur oproeriges ontwrig.

Volgens berigte in oorsese koerante is anti-zionisme die rede vir die ontwrigting van die klavieruitvoering deur die Joodse pianis Yossi Reshef. Reshef wat verlede week by die Universiteit van die…

Kosbare Van Dyck onder stof ontdek.

‘n Skildery wat weggesluit was in ‘n stoorkamer en stof vergaar het, is nou herontdek as ‘n klein meesterstuk van die 17de eeuse meester, Sir Anthony van Dyck. Die portret…

Skreeusnaakse vermaak op twee klaviere.

Ian von Memerty se A Handful of Keys is Suid-Afrika se suksesvolste revue. Hierdie skreeusnaakse produksie wat vermaak vir die hele gesin bied is van 16 April tot 5 Mei…

Van Cliburn oorlede.

Gedurende die laat vyftigs en vir die volgende dertig jaar daarna, was Van Cliburn die bekendste pianis op die planeet. Nie net vir sy netjiese voorkoms nie of dat President…

Wolfgang Sawallisch (1923 – 2013)

Die wêreldberoemde Duitse dirigent en pianis, Wolfgang Sawallisch, wat posisies by die Weense Simfonie, Staatsoperhuis van Bavarië en die Philadelphia Orkes gehou het, is verlede week dood. Die Philadelphia Orkes…

Onvleiende skildery van Elizabeth I

‘n Skildery van Elizabeth I, met onvleiende plooie word ten toon gestel. In ‘n vroeë voorbeeld van openbare betrekkings en propaganda het Elizabeth I ‘n dekreet uitgereik wat alles beheer…

Picasso “beter” Belegging as Italiaanse Meester.

Picasso se skildery wat hy in 1932 van sy muse Marie-Therese geskilder het, is vir ‘n verstommende $45 miljoen deur Sothebys in New York verkoop. Sy skildery, getiteld: “Femme assise…

Die brein maak sy eie musiek

Bets Botha Wetenskaplikes het daarin geslaag om breinaktiwiteit in musiek te herskryf. In die geval wat hulle getoets het dit baie na ‘n vrye vorm van Jazz geklink. Die nuwe…

Portret van Mozart gevind.

Bets Botha Vir eeue het die identiteit van ‘n jong, gryshaar man in ‘n 18de eeuse skildery, kenners aan die raai gehad. Maar die geheim is nou opgeklaar en die…

Kunsuitstalling ten bate van Kinders.

‘n Kunsuitstalling om die bewustheid van artritis onder kinders te verhoog, word van 2 – 8 Februarie in die Frank Joubert Kunssentrum, Vredenof, Keurboomstraat, Newlands gehou. Die kunstenaars wat aan…

Shakespeare en Wordsworth beter as selfhelpboeke.

Bets Botha Die lees van die groot meesters se werke kan die moraal opstoot en is ‘n uitstekende terapie volgens ‘n nuwe studie van die brein. Navorsers verbonde aan die…

Swanemeer

Ballet en film het gewoonlik niks in gemeen nie. Twee van die topkunstenaars in hulle onderskeie velde het egter nou kragte saamgesnoer om ‘n 3D-weergawe van “Die Swanemeer” die lig…

Tenoor Le Roux maak opgang

Die 29-jarige Suid-Afrikaanse tenoor,Jacques le Roux, tans verbonde aan die Linzoperahuis in Oostenryk tree op 26 Desember op tydens die bel canto-gala ter geleentheid van die amptelike opening van die…

Harde Opera

Ten spyte van ‘n vyfjaar restorasieprogram wat die Switsers 30 miljoen francs gekos het, kla die publiek dat dit sitplekke van die operahuis in Lausanne nie sitvlak-vriendelik is nie. Die…

Groot kunsveilings

Meer as 215 viole, altviole, tjello’s en boë sal op die 27ste November deur Christies in New York verkoop word. Na verwagting sal ‘n Joseph Henry vioolboog teen ongeveer $70,000-90,000…

Affie sluit Britse platekontrak

‘n Sewentienjarige Affie het ‘n kontrak by ‘n Britse platemaatskappy gesluit. Abigail Muller, ‘n gr. 11 leerling aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria het in Meimaand vanjaar ‘n demonstrasie-opname…