Category Archives: Kultuur

Gebruik van eretitels

In Engeland word eretitels aan wat beskou word as presteerders op enige gebied, toegeken. Dit was onder Britse bewind steeds ook aan Suid-Afrikaners toegeken. In 1925 het die regering van…

Omvang van Woordeskat

Daar is al soveel male van die voordele van moedertaalonderrig melding gemaak dat dit afgesaag klink. Dit is egter so ‘n uiters belangrike saak dat dit vanuit verskillende hoeke bekyk…

Afrikaans in Sport

Verlede Woensdag het Johann Russouw, tot onlangs bekende sportkommentator by die SAUK, hulde gebring aan die vroeëre Afrikaanse kommentators wat Afrikaans as sporttaal gevestig het. Dit was tydens ‘n praatjie…

Afrikaanse Taalverenigings

Daar bestaan verskeie Afrikaanse taalverenigings wat daarop aanspraak maak dat hulle ‘n stryd aanknoop vir die voortbestaan en ontwikkeling van Afrikaans. Dit klink edel en moet allerweë verwelkom word. Die…

Trots Afrikaans

  By verre na is die meeste Afrikaners trots op hulle taal en gebruik hulle dit suiwer. Dit is hierdie mense wat waarlik op die voorgrond tree en respekteer word….

Eerste Afrikaanse Taalkongres 1896

Op 15 en 16 Januarie 1896 is die eerste Afrikaanse taalkongres in die Paarl gehou. Ongeveer 100 verteenwoordigers vanoor die hele land het onder voorsitterskap van ds. S J du…

Afrikaanse Uitdrukkings

Daar is talle pragtige Afrikaanse uitdrukkings wat uiting gee aan begrippe wat andersins in ‘n lang verhaaltrant beskryf moet word om die werklike agtergrond en bedoeling te verduidelik. Let op…

Volkstigtingsgebed

Hoe dieper op die geskiedenis ingegaan word, hoe meer begrip kry ons van ons voorouers se optredes en van buitelanders se belangstelling in ons eerlikheid en vasberadenheid. Jan van Riebeeck…

Vroulike Taal

Die wese van ‘n taal word dikwels nie ten volle besef nie. Dit gaan nie net oor die woordeskat nie, maar ‘n taal se waarde word ook weerspieël in sy…

Geloftelied

Daar bestaan nog ‘n STEM wat in Suid-Afrika wortelgeskiet het en wat die Afrikanergelofte van 1838 weerspieël. Hierdie lied vorm deel van ons geskiedenis, kultuur en geloof en nakoming van…

Taalvervreemding

Die nuwe direkteur van die Afrikaanse Taalmonument en –museum, Michael Jonas, het gesê: “Afrikaans het ‘n unieke ontstaangeskiedenis met verskillende kulture wat almal ‘n bydrae gelewer het tot die totstandkoming…

Die Stem van Suid-Afrika

Wie van ons mense weet nog wie die Afrikaner se volkslied gedig het, wie dit getoonset het en wat die bewoording van al vier verse is? Gelukkig ken almal hierdie…

Rykdom van Afrikaans

Deesdae probeer wetenskaplikes om diere en plante so te beheer dat hulle nie met uitheemse rasse verbaster of verdring word nie. DNS-toetse is aan die orde van die dag en…

Treffend Afrikaans – Kunsmatige veroudering

Deur Taalstryder Ten spyte daarvan dat Afrikaans ‘n jong taal is, word verskeie woorde al as verouderd beskou en tans weinig deur beriggewers gebruik. Ek verwys na woorde soos pulwer,…

Die Afrikaner

deur Denker Beskrywende leesstof oor wie die Afrikaner is, is skaars omdat nie-Afrikaners voortdurend soek na klippe in plaas daarvan om die Afrikaner se goeie bedoelings te probeer verstaan. Wat…

Afrikanervroue het dit gedoen

Deur Denker Baie Boervroue het gedurende die Vryheidsoorlog as spioene gewerk. Twee bekendes was ’n mev. Van Warmelo en haar dogter Johanna, wat dwarsdeur die oorlog inligting aan die kommando’s…

Treffend Afrikaans – vreemde woorde

Deur Taalstryder Die huidige neiging om Romaanse woorde en vakwoorde in Afrikaans op te neem, het ook in die na-oorlogse jare (Tweede Wêreldoorlog) plaasgevind. Gelukkig het taalsuiweraars gedurende die tydperk…

Afrikaanse Woordeskat

Deur Taalstryder Wat onbegryplik is, is dat andertaliges kan voorskryf watter woorde ons in Afrikaans mag gebruik. Daar is dikwels woorde in een taal wat ‘n ander gevoelswaarde of bybetekenis…

Afrikanervroue se dryfkrag

Deur Denker Alle Afrikanervroue se standvastigheid kan ongelukkig nie aangehaal word nie. Slegs enkele dade word hier beskryf. Jan Besuidenhout het by die begrafnis van sy broer Frederik, wat deur…

Treffend Afrikaans – Samestelling

Deur Taalstryder ‘n Taal word nie verryk as die woordeskat uitermate uitgebrei word nie omdat die omvang daarvan te groot word vir gebruik van al die woorde. Wat egter belangrik…

Die Afrikanervrou

Deur Denker Die Tagtigjarige Oorlog van die klein Nederlandse volk teen die Spaanse Ryk was ‘n merkwaardigste gebeurtenis. Die belangrikste lesse uit dié lang stryd te leer, is die vurige…

Britte samel geld in vir skildery

Die Engelse het een van die belangrikste skilderye uit die Eiland se geskiedenis behou deur ’n nasionale veldtog op tou te sit en geld in te samel sodat die kosbare…

Treffend Afrikaans – Eerste Afrikaanse Volkslied

Die eerste weergawe van die eerste Afrikaanse Volkslied is nog voor die totstandkoming van die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) in 1875 deur die hoofstryders van die beweging geskryf. Hierdie…

Treffend Afrikaans – die stryd van kombuis- tot modetaal

Aan die einde van die agtiende eeu, begin negentiende eeu was mense in die algemeen minder gegoed as vandag en moes hulle groter opofferinge maak om te spaar en skraps…

Treffend Afrikaans – die kinderskoene van ‘n taal

Toe Jan van Riebeeck in 1652 met ‘n klompie Hollandse amptenare in diens van die Hollands-Oos-Indiese Kompanjie in Tafelbaai aan wal gestap het om hier ‘n verversingspos te stig, het…

Tjellis van Hermanus by La Scala

‘n Jong tjellis van Suid-Afrika, Tobias Kotzé (25) is as hooftjellis by die Simfonie-orkes van die La Scalateater in Milaan, Italië aangestel. Kotzé, ‘n boorling van Hermanus het saam met 40…

Sanguitvoering by Hartbeespoortdam

Die sopraan Henriet Fourie, wat ‘n aktiewe en veelsydige sangloopbaan in Chicago, VSA het, gee op Sondag, 13 Desember om 15:30 ‘n Afrikaanse Kunslieduitvoering saam met pianis Benjamin Fourie by…

Trou-skilderye kry nuwe base

Die regerings van Nederland en Frankryk het besluit om kragte saam te gooi en ’n aantal skilderye van die beroemde meester, Rembrandt van Rijn, aan te koop. Die twee lande…

Piccasso-skildery betyds terug gevind

Dit is niks vreemd dat daar pogings in die wêreld aangewend word om ’n Picasso te steel, en dan later op ’n veiling te gaan verhandel vir miljoene Rand nie….

Kunswerke gaan rekords laat spat

Dit blyk dat kunswerke se waarde so vinnig toeneem dat dit deur sommige kenners as die beste beleggingsveld beskou word, en word nuwe rekords verwag by ’n lenteveiling wat sopas…

Fritz Joubert Duquesne-konsert.

 ‘n Klassieke konsert waarin mnr. Paul Kruger ‘n kort opsomming oor die lewe van hierdie merkwaardige spioen sal lewer, vind op 21 Maart in die Hervormde Kerksaal, Meyerspark plaas.  Daar…

Gromar leerlinge op hulle beste

Gromar, die CVO skool te Groblersdal is vanjaar ook n skool van uitnemendheid wat hulle bydraes betref tot die kunste. Hier is enkele foto’s wat spreek van oorgawe en passie!…

Gromar Groblersdal – uitnemende presteerder

"You need three things in the theater – the play, the actors and the audience, and each must give something"  Kenneth Haigh   Op Saterdag, 2 Augustus, is dit presies…

SA koorsang van die beste

Die beste onder die bestes was toe die Universiteit van Stellenbosch se koor wat uitgestyg het bokant die ander toe hulle drie keer as wêreldkampioen aangewys is tydens die Wereldkoorspele…

Radetzky Mars.

https://www.youtube.com/watch?v=0_OoqkS_obY   Die Radetzky Mars, Op.228 is deur Johann Strauss Snr. in 1848 gekomponeer. Hy het dit opgedra aan Veldmaarskalk Joseph Radetzky von Radetz en die stuk het gou gewild…

Musiek vir Goeie Vrydag

 https://www.youtube.com/watch?v=lUJQbmHp4wY   Aan al ons lesers. Spesiaal vir Goeie Vrydag hierdie opname van "He was despised" uit Die Messias van Handel. Die sangeres is die Engelse alt, Kathleen Ferrier en…

Musiek – Die pad na Golgotha

  https://www.youtube.com/watch?v=6rwAI0AA7hc   Vandag se musiek is die tenooraria "Cujus Animam" uit die Stabat Mater van Rossini.  Die sanger is Luciano Pavarotti en die dirigent is Carlo Maria Giulini. Die…

Musiek vir Paastyd

Ons luister weer na ‘n “Sanctus.” Hierdie keer uit die Santa Cecilia Mis van Charles Gounod. Die solis is die bariton Jean-Philippe Lafont en die dirigent is Georges Pretre wat…

Duitse Mis van Schubert

Met die oog op Goeie Vrydag en die Paasnaweek, gaan ons bietjie luister na die musiek wat vir hierdie geleentheid gekomponeer is. Die uittreksel hierbo kom uit die Duitse Mis…

Duur skildery is skoonveld

In Hongkong is ’n skildery vir sowat R39 miljoen verkoop, maar het kort daarna spoorloos verdwyn. Hongkongse polisiebeamptes het ondersoek begin instel nadat mediaberigte verskyn het waarin aankondiging is dat…

Cato Brink-Felsenstein vereer

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het die Huberte Rupertprys vir Klassieke Musiek aan die Suid-Afrikaanse sangeres Cato Brink toegeken. Brink is sedert 1959 met die…

Mickey Rooney sterf.

Die vermaaklikheidslegende, Mickey Rooney, wat voordat hy twee jaar oud was met die verhoog kennis gemaak het, is Sondag oorlede. Hy was 93 jaar oud.  Van sy eerste optrede in…

Riverdance

http://www.youtube.com/watch?v=u_jTujiRdi8   Riverdance is ‘n teatervertoning wat uit tradisionele Ierse volksdanse saamgestel is. Ierse volkdanse is bekend vir hulle vinnige voetwerk waartydens die arms grootliks stil langs die sye gehou…

Die verhaal van Lippizaners

  Op hierdie video-opname is die dirigent Seiji Ozawa, en saam met die Annenpolka word ook die Elisenpolka van Johan Strauss uitgevoer. Die opname is weereens tydens ‘n Nuwekaarskonsert in…

Beroemde aktrise oorlede

Shirley Temple (85), een van die wêreldberoemde aktrises wat sedert haar derde lewensjaar op die silwerdoek was, het stil heengegaan aan natuurlike oorsake in haar woonhuis in Kalifornië. Sy het…

Bekende filmster oorlede

Die aktrise van die immergroen rolprent, Gone with the Wind is verlede Vrydag in die rype ouderdom van 98-jaar in Suid-Carolina oorlede. Alicia Rhett wat die rol van India Wilkes,…

Negejarige wen groot sangkompetisie

Die Suid-Afrikaans gebore Amira Willighagen (9) het die Nederlandse TV-talente program “Holland’s Got Talent” gewen met haar skitterende sang. Met ’n duidelike Afrikaanse aksent het sy haar blydskap te kenne…

Kerssang vir die Feestyd

Musiek vir die Feestyd   http://youtu.be/qBJObglpL9A Jonas Kaufmann   http://youtu.be/_ZGUofVnyak Weense Seunskoor   Die eerste item word deur die tenoor Jonas Kaufmann gesing. Dit is die bekende Kerslied van Adolph…

Uit Aida van Verdi

http://youtu.be/XP1vp_G9mLc    Hierdie week is daar twee uittreksels uit Verdi se opera, Aida. Die opera is op versoek van die khedive (onderkoning) Isma’il Pasha, van Egipte gekomponeer. Dit is nie korrek…

Nòg ‘n skildery behaal rekordprys

Nòg ‘n skildery, “Saying Grace” deur Norman Rockwell is op die New Yorkse veiling vir ‘n rekordbedrag van $46, miljoen (R481) verkoop. Die skildery het ’n voorver­koopskatting van tussen $15 miljoen…