Wat is die fondament van ons bouwerk?
Mat 7:24 Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het….
Mat 7:24 Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ‘n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het….
1 Petrus 2:20 “ …… Maar as julle verdra wanneer julle goed doen en ly—dit is genade by God. Wie van ons ken nie die verlammende gevoel van onreg nie!…
Mt. 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word. Hoe geneig is u en ek om wanneer daar…
Eks.20:17 Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy…
Eks. 20:16 Jy mag geen valse getuienis teen jou naaste spreek nie. “Natuurlik nie“ , is my eerste reaksie. Wie sal dit willens en wetens doen? Ja daar is misdadige…
Eks 20:15 Jy mag nie steel nie: Kort, maar so kragtig! Hoe kragtig, word duidelik uit die kerkvaders se omskrywing: God verbied nie alleen dié diefstal en roof wat die…
Eks. 20:14 Jy mag nie egbreek nie. Hoe lekker sou dit wees om aan die versoeking dat ons nie oor hiérdie gebod hoef na te dink nie, omdat die behoudende…
Eks. 20: 4 Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak… Wat het van hierdie gebod in ons samelewing geword? In die besonder twee verskynsels wat vra…
Eks. 20:3 Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie. Hoeveel sulke kort sinnetjies is daar in ons geliefde Woord wat só gelaai is met betekenis? In 1…
Filipense 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee. Wat ons hierdie week wil oordink in ons oordenking vanuit die Skrif is waarskynlik vir nie…
2Kn 1:3 Maar die Engel van die HERE (YHWH) het vir Elía, die Tisbiet, gesê: Maak jou klaar, gaan op, die boodskappers van die koning van Samaría tegemoet, en spreek…
Spr. 28:9 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is ‘n gruwel. Jer 7:16 En jy, bid nie vir hierdie volk nie…
Luk.6:37 En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle nooit geoordeel word nie. Julle moet nie veroordeel nie, dan sal julle nooit veroordeel word nie. Spreek vry, en julle…
Mt.6:14 Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. 15 Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader…
II Kor 5:21 Want Hy het Hom wat geen sonde geken het nie, sonde vir ons gemaak, sodat ons kan word geregtigheid van God in Hom. Luk 2:14 Eer aan…
Heb 7:26, 27 Want so ‘n hoëpriester was vir ons gepas, een wat heilig, onskuldig, onbesmet, afgeskeie van die sondaars is, en wat hoër as die hemele geword het; wat…
Jn. 15:16 Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en dat julle vrug kan bly, …… “. Die…
Ef. 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; God hou self sy kerk in stand!…
1 Petrus 2:9 Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit…
Spr 16:33 In die skoot word die lot gewerp, maar elke beslissing daarvan kom van die HERE (YHWH). Watter onmeetlike troos vir elkeen wat nie net met die mond bely…
1 Sam. 15:23 “ Want wederstrewigheid is ‘n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. …..” Hoeveel voorbeelde is daar in u en my lewe waarin ek sê:…
Ef. 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; Dit is goed dat ons onsself gereeld…
Gen 3:13 Daarop sê die HERE (YHWH) God aan die vrou: Wat het jy nou gedoen? En die vrou antwoord: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet. Ons…
Jak. 2:19 Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder. Elke mens glo in iets. Selfs die sogenaamde ateïste, hy glo…
Eks 23:7 Hou jou ver van valse sake af. En moenie die onskuldige en die wat reg het, ombring nie, want Ek sal die skuldige nie regverdig verklaar nie. Is…
Rom 12:1 Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike…
Ef.2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; Wees dood eerlik met uself! Het u ook…
Rom 3:20 aangesien uit die werke van die wet geen vlees voor Hom geregverdig sal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde. Lidmate van ‘n makro…
Rom 14:8 Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of…
Toe het ek afgegaan na die huis van die pottebakker, en hy was juis besig om ’n stuk werk op die skywe te maak. En die voorwerp wat hy…
En julle, kinders van Sion, juig en wees bly in die HERE julle God, want Hy gee julle die leraar tot geregtigheid en laat op julle neerdaal die reën,…
Die regverdige sal groei soos ’n palmboom; hy sal opgroei soos ’n seder op die Libanon. Geplant in die huis van die HERE, sal hulle groei in die voorhowe…
… Jesus Christus, wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ’n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke…
In dié dag sal aan Jerusalem gesê word: Vrees nie, o Sion, laat jou hande nie slap hang nie! Die HERE jou God is by jou, ’n held wat…
En in dié dag roep die Here … tot geween en tot rouklag … maar kyk, daar is vreugde en vrolikheid, beeste word doodgemaak en skape geslag, vleis geëet…
As jy aan die HERE jou God ’n gelofte doen, moet jy nie versuim om dit te betaal nie; want die HERE jou God sal dit sekerlik van jou eis,…
Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is ’n groot wins (1 Tim. 6:6). Daar was nog altyd mense wat dink dat dit goed sal gaan op aardse gebied met iemand…
Want ons burgerskap is in die hemele, van waar ons ook as Verlosser verwag die Here Jesus Christus (Filip. 3:20). Die bekende spreekwoord “Wanneer jy in Rome is, maak jy…
… Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle ’n Vader wees, en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige (2 Kor. 6:17,…
Want julle het nie ontvang ’n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van aanneming tot kinders, deur wie ons roep: Abba, Vader!…
Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit ’n vrou, gebore onder die wet, om die wat onder die wet was, los…
Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die…
Die sondes van sommige mense is baie duidelik en gaan voor hulle uit tot die oordeel, maar volg ander eers agterna. Net so is ook die goeie werke baie duidelik,…
En Jetro het hom verheug oor al die goeie wat die HERE aan Israel gedoen het, dat Hy hulle uit die hand van die Egiptenare verlos het …Nou weet ek…
Want ons evangelie het tot julle … gekom … in krag en die Heilige Gees en in volle versekerdheid … En julle het navolgers van ons geword en van die…
… omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is (Filip. 3:12). En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand…
Daarom hou ons ook nie op nie … om vir julle te bid … sodat julle … die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak het om deel te hê…
… en hulle siel sal wees soos ’n welbesproeide tuin, en hulle sal verder nie meer kwyn nie. Dan sal die jonkvrou haar verheug in die koordans, ja, die jong…
… En hy antwoord en sê: Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is … en die hofdienaar het hom nie meer gesien nie, want hy het sy…
Wees nie bly oor my nie, o my vyandin! Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in die duisternis, die HERE is ’n lig vir my…
Nuutste kommentaar