Category Archives: Sweepslag

Gepiep van die magtiges

Die regime se minister van onder meer justisie, Michael Masutha, het toe die rede gegee waarom Suid-Afrika van die internasionale strafhof en die Statuut van Rome gaan onttrek. Blykbaar sy…

Swart dag vir SA rugby

Die lesers of is dit kykers wat nog tyd voor die TV deurbring was deel van die wat gesien het hoe die “Springbokke” hul grootste neerlaag nog gelei het op…

Onwettige immigrante onder soeklig

Johannesburg se burgemeester het op ‘n byeenkoms ‘n oproep gedoen dat die grense van die land beskerm moet word om te voorkom dat onwettige immigrante die land instroom en ook…

Bande brand in PE

‘n 22-jarige student by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit is gearresteer nadat hy buitebande by die hoofkampus se ingang aan die brand gesteek het en sodoende toegang tot die universiteit…

Arme Winnie

Ja, die Moeder van die Nasie van Stompie-en-Vuurhoutjie-faam, leef nog. Winnie Mandela het onlangs 80 jaar oud geword, en die geleentheid gebruik om weer ‘n paar onbenullige uitsprake te maak….

Straf daai posbus…

In Langa in die Kaap, daar onder tannie Helen Zille en haar adjudantjie Patricia de Lille se kantoorvensters, brand die stemvee ook. Al gee die DA hoog op dat alles…

Gwede Matashe verdien ‘n Bells

Vir die eerste keer in maande  was iemand in ANC-kringe bereid om die studente onluste aan te spreek. Gwede Mantashe word aangehaal:  “As ek minister van Hoër Onderwys was sou…

Parlementswerkers effens “getrek”

Die dispuut wat bestaan by parlementswerkers is blykbaar nie arbeidsdispute of gekoppel aan diensvoorwaardes nie maar eerder die te gereelde neem van ‘n glasie drank terwyl hul aan diens is….

“Dankie SABC”-flop

‘n Groot “Dankie SABC”-konsert is die naweek in die Orlando-stadion in Soweto gehou. Wel, dit moes ‘n groot konsert gewees het, maar dit was nie. Die stadion het 40 000 sitplekke,…

Langenhoven se les aan Clinton

Hillary Clinton se opmerking dat die helfte van Donald Trump se ondersteuners : seksisties, rassisties en homofobies is, het nogal ‘n terugslag vir haar beteken en sy het die dag…

Parlementswerkers moeg

Die werkers in die parlement het weer eens hul gereedskap neergesit of is dit nou besems en emmers.?   Dit volg na ‘n weeklange etensuur protesoptrede deur die werkers.  Parlementsekretaris Gengezi…

Sweepslag – Jonathan Jameson

Groot nuus hierdie week is dat Jonathan Jameson gaan uittree as vise-kanselier en rektoor van die uiniversiteit van die Oranje Vrystaat. Jameson, gebore Jansen tot sy eie groot skaamte, het…

Die Sêditttie Kommissie

Ek het gedink dat ek myself naby die top sport van my veld bevind. Ek is immer een van die top swepe in die land. Baie ag my as dié…

Krokodille

Oor die jare heen het krokodille in Afrika al meer as een immigrante maaltyd geniet. Menige voornemende onwettige Spaza winkel eienaar het al deur riviere in die Kruger wildtuin gespartel…

Skewende laan

Voor ek enige verdere kommentaar lewer, laat ek net een ding duidelik maak. Ek kyk nie Sewende laan nie. Ek kyk nie eers na laan 1-6 nie, bloot omdat hulle…

‘n Party vir elke popo

Daar is sekere dinge wat ‘n mens kan doen wat doodeenvoudig, hoe jy ookal daarna kyk, sinneloos is. Sekere dinge maak eenvoudig geen verskil aan ‘n gegewe situasie nie. Om…

Primaat van Natal

Daar bestaan heelwat ongeloof en heelwat meer woede op die oomblik teenoor Senzo Mchunu, die pre-primêr van Natal. Dit is na ‘n sesjarige deur ‘n bobbejaan aangeval is en hy…

Skommeling

Wat ‘n aangename woord is skommeling nie! Om iets te skommel beteken gewoonlik die hoop van iets goeds. As daar in die restaurant se kombuis geskommel word beteken dit iemand…

Sweep

Komperspeurders Dit is dalk nou nie hoofnuus nie, maar ek kon nie help om die artikel raak te sien oor die winkelpoppe nie. Nee, met winkelpoppe bedoel ek nie daardie…

Selfbeeldkompleks

Daar is ‘n verskynsel in die wêreld vandag wat my dryf tot polskouery. Dit is dat baie mense in verskeie lande groot steun gee aan, en talle lande selfs regeer…

Nênê-nênê-nênê!

In Suid Afrika sit ons in die bevoorregte posisie om ‘n kulkunsvertoning voor ons te sien afspeel van dag tot dag. Toegegee, die hoof kulkunstenaar, die Ongeloofwaardige Zupta die grootpraterige,…

Rugby is ‘n kontaksport

Dit gebeur maklik op ‘n rugbyveld dat gemoedere hoog loop en daar ‘n vuisgeveg uitbreek. Dit is wel ook waar dat wanneer dit gebeur, die betrokkenes gewoonlik mense is wat…

Papiertiere

Dit word ‘n al hoe meer algemene verskynsel om mense op sosiale en ander tikgebasseerde forums aan te tref wat net te dapper is vir die woorde wat hulle skryf….

Oor FW, US, Wits en whites

Ons lewe in die era van die sogenaamde postmodernisme. Dit is die era waarin niks vas en seker is nie, maar alles relatief is. Wat egter relatief kopontploffend frustrerend is,…

Wat ‘n seen

  Die onlangse debakel rondom Andries Enslin en die R5.1 miljoen and point twenty and sewênty wins wat hy gemaak het was nie vir my ‘n groot skok nie. My…

#mustfallmustfall

Deesdae wil dit vir my lyk of jy net ‘n # kan sit voor wat ookal dit is wat jy wil hê moet gebeur dan is dit ‘n ding! Ek…

Internasionale ruiltransaksie!

Daar is blykbaar nou ‘n paar alternatiewe beskrywings wat gevoeg kan word vir die tsunamie wat Europa getref het. Tot dusver is liefies verwys na vlugtelinge, asielsoekers, behoeftiges, hongeres, en…

Twoepsies

Ekself kan nou nie juis heeltemal beskryf word as ‘n   12sosiale vlinder op die interweb nie, maar ons lewe in die tyd van sosiale media. Maar al is ek meer…

Kubaai

As ‘n mens begin praat van buitelanders wat selfs in SA die nuus haal sou mens dalk dink dat jy praat van die getrumpetter van die mop met die mond…

Kleuterskool boelie

Gewoonlik as Jacob Zuma beledig word oor die nuutste dom besluit lyk dit soos ‘n nuwe kar wat in die windtonnel getoets word soos al die kommentaar oor sy kop…

Vlieg hierin

Meer as 20 jaar gelede kan ek onthou van ‘n vreeslik progressiewe stadsraad wat vir die eerste keer, na baie druk, besluit het om die munisipale swembad van die dorp…

Vlugtelekker

As jy daagliks verstom word deur waar ‘n een en ‘n halfjarige seuntjie oral kan inklim om vas te sit, wat hy alles in die toilet kan gooi, hoe hy…

Verhoging u hoogheid?

Die Onafhanklike Kommissie oor die Vergoeding van Openbare Ampsbekleërs het verhogings van 5% vir onder andere die staatspresident en opposisieleiers, en 5-6% vir ander vlakke aanbeveel. Dit beteken dat die…

Uitvoere

In Suid Afrika is ons al vir jare gewoond daaraan om 10 jaar agter die weste te wees Dit wat nou in die VSA gebeur sal oor 10 jaar hier…

Nierassioneel

Dit is sekerlik net in Suid Afrika wat jy met ‘n lekker verversinkie agter jou rekenaar kan inskuif om gou op te vang met jou Vryburger nuus, net om jou…

Omdat ek weer mag…

Ek het al oor die optimisties benaamde SANW geskryf maar ek is altyd bly as ek weermag! Hierdie keer wil ek reageer op die mense se skok oor die nuus…

Onderweis

Sedert 1994 het onderweis in Suid –Avrika ‘n baie bestendige kirwe op die graviek gehantaaf. Dit het inderdaad bestendig gedaal! Die onderweis departiment het egter ‘n plan hiervoor gehaat. Sedert…

B. Kom

Dit is moeilik om simpatie te voel vir die universiteite wat nou brand. Ons weet almal hoe dit werk. Vir elke studierigting word eers ‘n kwota onderpresteerders ingeneem en daarna…

Skewe liefde

In die naam van liefde word die mees liefdelose dade dikwels gepleeg. So is dit dan ook nou In die NG Kerk gedoen. Voortaan sal die seën in talle gemeentes…

Mis-daad

Die meeste mense wat behoefte het aan ‘n misdaad belê doodeenvoudig ‘n hoëdruk ringsitting op witbank. As mens egter luister na die drek wat uit die monde van die polisiewoordvoerders…

Voortrekkers, agtertrekkers en deurtrekkers…

Die Voortrekkerbeweging was eens op ‘n tyd ‘n organisasie wat werklik voor getrek het. Maar die laaste twee dekades het die kompassie, dit is nou die morele een, verdwaald geraak…

Bok bok staan styf

So gebeur toe die wonderlikste sportgebeurtenis wat hierdie volk nog beleef het. En nee, soveel as wat ek dit geniet wanneer SeunSeun oortuigend verloor, selfs teen lande waarvan ek seker…

Aannames en aapname

Die ontdekking van ‘n klompie aap beendere by die “Cradle of human lies” het die hele wêreld nou weer op hol en ek het gevoel om ook my my straaltjie…

Spoke opjaag

Dit het onlangs aan die lig gekom dat daar in die Noordwes alleen reeds 36,000 spookwerkers vir die regering werk. Spookwerkers is nie voorvadergeeste wat ingeroep word om te help…

Wat is jóú houding?

Die jongeling wat nou op baie rassistiese en onsensitiewe wyse na verwys word as die “skêrsteker” word nou blykbaar getoets vir kranksinnigheid. Ek verstaan nie juis waarom nie. Sy misdaad…

Die spoor byster

Meeste van u het die nuus gehoor van die skitterblink, te-groot-vir-sy-spore, lokomotief wat by Modderrivier ontspoor het. Meeste van u het toe ook hul vingerpunte in die dakwaaiers in opgegeooi…

Kommentaar op kommentaar op kommentaar

  Kommentaar op kommentaar op kommentaar Ek wil hierdie week aansluit by van die lesers van die Vryburger se kommentare en menings want ek meen dat ek ook kommentaar wil…

DienSWAPEnarsenaal

Kort na nommer 1 se uitspraak oor die ontwapening van die land het agt gedienstige burgers die opdrag gaan uitvoer en ‘n polisiestasie in die Oos-Transvaal gaan ontwapen. Die feit…

Sokkersiek

Die internasionale ronnebolsport organisasie, FIFA (‘n akroniem wat van Frans na Engels vertaal as Federation for International Fiscal Acquirement) is tans sonder hoof. Die hele ding is ‘n mediese aangeleentheid….

Hoe klink die vark vir jou?

As deel van my normale gewoonte kom maak ek toe weer vanoggend nuwe oortjies oop vir elke Vryburger-artikelopskrif wat my interesseer, laat lag, huil of vloek. Daar is later soveel…