Category Archives: Redaksioneel

Berekende doelgerigtheid

Die gejaag na wind deur diegene wat die ergernis van ’n verkiesingskoors gehad het, is hopelik nou aan die gesond word en kan die lewe weer terugkeer na die abnormale…

My vriend se hoeder

Sedert die ontstaan van Die Vryburger het die redaksie met vreugde waargeneem dat lesers werklik soos volwassenes, maar ook soos opregte Boere-Afrikaners optree wanneer hulle kommentaar lewer op berigte. Alhoewel…

Ligte skuddings

Die nuus dat lede van die Boere-Afrikanervolk hul regsverteenwoordiger versoek het om ’n klagskrif op te stel en te beteken op die voormalige president van Suid-Afrika, mnr. F. W. de…

Geweld op geweld

Suid-Afrika het ’n week van donker beleef as die moorde op blankes getel word. Die graad van gewelddadigheid is steeds aan die toeneem, en asof die volksmoord nie vinnig genoeg…

Dit benadeel ons!

Miskien is die sinsnede ’n herhaling van wat voorheen gesê is, alhoewel die waarheid daarvan steeds geldig bly: ’n Klein Westerse volk van drie miljoen siele, kan nie vyftig miljoen…

Die Vryburger se toekoms

Die eienaars en redaksie van Die Vryburger het met waardering kennis geneem van die aantal versoeke, of aanbiedinge, van lesers wat vra dat daar hande gevat moet word om die…

Internasionale dubbelslagtigheid

As Clive Derby-Lewis twee keer aangeval word in sluipmoord pogings, dan swyg die ganse aarde, en as meer as 1,800 blankes in ’n volksmoord sterf aan die hand van anderskleuriges,…

Venesië is navolgenswaardig

Wanneer die trots van nasionalisme deur die are van ’n volk bruis, is daar geen wet of reël wat daardie volk se strewe na vryheid kan demp of keer nie….

Woelinge

Benewens die woelinge wat hier te lande waargeneem word, is daar ook abnormale woelinge in groot dele van die wêreld. Die Oekraïne en die Krim-skiereiland se kopstamp-skouerskuur situasie is plofbaar…

Misplaaste sensasie

Anders as die ganse wêreld, wat deur middel van die wêreldwye media-netwerk, besig is om miljoene Rand in hulle sakke te steek met sensasionele beriggewing oor die verloop van die…

Aangrypende verlede – helder toekoms

Die jaar 1914 het inderdaad aangrypende gebeurtenisse gelewer wat ’n onuitwisbare merk op die nageslag gelaat het. Die Eerste Wêreldoorlog het begin, wat ook sou aanleiding gee tot die 1914…

Wen die Kultuurstryd

Net na die Tweede Vryheidsoorlog is die vraag aan pres. M.T. Steyn gevra oor wat nou gedoen kan word. Alles is verlore. Sy antwoord was: "Nee, ons het darem nog…

Aangrypende verhale

In die geskiedenis van volke is daar verskeie sake wat telkens aangrypend beleef word, en in ons volk se kort bestaan, het die aangrypende verhale van gebeurtenisse miskien ’n groter…

Ons sal oorwin

Met die ontstellende nuus wat Suid-Afrika die afgelope weke soos ’n atoombom getref het, is dit menslik dat ’n vlaag van moedeloosheid kan spoel oor die strydende volksgenote wat letterlik…

Die betogers!

Oor die afgelope twee dekades het Boere-Afrikaners gesien hoe die land aan die brand bly deur betogers wat toi-toi, klipgooi, en afbrand wat hulle wil, en soms optree soos ’n…

Eendrag maak mag

Dit is nie sonder rede dat die Transvaalse Republiek (ZAR) die pragtige leuse gekies het nie, want die waarheid daarvan kan ons nimmer misken of ontken. Te midde van die…

Bouers en brekers

Elke volk het sy bouers, en elke volk het sy brekers. Die opvallende verskynsel is dat brekers nêrens op die volksakker werksaam is nie, veral nie wanneer die bouers besig…

Steeds ‘n geknelde land

Toe ’n geliefde volksman, F. A. Venter, die boek Geknelde land geskryf het, was hy sekerlik nie oortuig dat die land na soveel dekades, nog steeds ’n geknelde land sou…

Ons weet dit reeds

Die interessante gegewens wat vrygestel is oor mense se voorkeure om inligting en nuuswaardigheid te bekom, is vir menige ’n verrassende brokkie nuus, maar vir die redaksie van Die Vryburger…

Die 2014 moontlikhede

Sonder om te probeer voorspel wat in 2014 verwag kan word, is daar enkele onderwerpe waarvan ’n mens tog kennis neem omdat dit in ons volksbestaan noodsaaklik is om gereed…

Geseënde Christusfees

Dit is met dankbare harte dat Die Vryburger en sy redaksie die Feestyd saam met sy lesers kan ervaar en geniet. Gedurende die afgelope drie weke het lesers op vele…

Al die eer

Geloftedag is weer op besondere wyse herdenk. In die meeste gevalle is daar in nederige opregtheid, ’n atmosfeer geskep wat getrou is aan die gees van die Gelofte van 1838…

Dankie, hooggeagte Leser

Terwyl die wêreld in gekheid verval deur die dood van ’n man wat nie gehuiwer het om hom met terreurdade op te hou nie, het Die Vryburger sy lesers bedien…

Plaasbesetting

Dekades gelede het Suid-Afrika aanskou hoe die destydse blanke regering in Rhodesië omvêr gegooi is met die hulp van ’n papbroekige regering van Suid-Afrika. Menige blanke het grootdoenerig gesê sulke…

Aanloop tot Geloftedag

Met die pragtige samewerking van ’n gereelde leser, wil Die Vryburger se redaksie vanjaar ’n spesiale reeks berigte plaas rondom die gebeure van 16 Desember 1838 om daardeur ’n bydrae…

Is ons erns werklik opreg?

Hoeveel erns is daar by ons mense wanneer ons met die groter, en die dieper sake van ons volk besig is? Die dieper waardes wat in ons volk gevestig is…

Op die voorpunt

Dit is opvallend hoe daar in politieke kringe geskarrel word om nog ’n paar stemme te lok om ’n kruisie vir die party te laat trek met die 2014 verkiesing….

Verskil in denke!

As die president van Uruguay 80% van sy inkomste terug gee aan sy volk, dan is hy ’n volksman wat hom diensbaar stel aan die mense wat hom gekies het…

Maar was dit n Boeremag?

Die Vryburger wil perspektief stel oor die sogenaamde “Boeremag”. As 23 Boerseuns ’n “Boeremag” is, dan wonder ’n mens wat se “mag” sal dit wees as 230,000 van hulle stoffasie,…

Redaksionele kommentaar

Dit wikkel op skolegebied na die verkeerde kant toe soos wat die kommuniste hulle "her-opvoeding" van kleintyd wil afdwing dat almal goeie "kammerade" kan wees. Om hierdie rede word veral skole…

Redaksionele kommentaar

Die nimmereindigende "debatte" oor rassisme wat in skole, universiteitskringe en op elke vlak van die gemeenskap heers, begin nou irriterend word. Aan die spits is die gewone skynheilige, humanistiese linkse…

Redaksionele kommentaar

Dit is verblydend om te sien dat ons volk stadig maar seker besig is om te begin mobiliseer. Op ‘n vredeliewende manier soos nog altyd in ons geskiedenis bewys is….

Allerlei vreemde gebeure

Elke gereelde leser sal waarskynlik saamstem dat hierdie week se berigte oor die vreemdste gebeure denkbaar handel. Die polisie wil met “skoon hande” begin werk, so asof dit iets nuut…

Opgradering kom later

Die redaksie van Die Vryburger oorweeg verskillende moontlikhede om die koerant verder uit te bou, maar voordat dit aangepak kan word, moet ons eers probeer bepaal wat ons lesers dink…

Prysenswaardig

Dit is prysenswaardig dat die Verkennersbeweging die voortou geneem het om ’n gedenkmuur op te rig vir die slagoffers van die volksmoord wat plaasvind. Heel van pas is die besluit…

Doelbewuste verheerliking

As jy wegskram van die waarheid, of as jy probeer om die waarheid te verdraai, dan is jy besig om ten minste die waarheid skuins te hou, of kortom, blatant…

Om te verkwis

Dit is maklik om met ’n ander se geld te werk, en dit te verkwis, veral as die sin vir waardes nie dieselfde is as die eienaars van die geld…

Word ons afgetrek tot ‘n laer vlak?

Dis met kommer in die hart dat ons berigte moet plaas oor mense met Afrikaanse vanne wat kinders, klein blonde kleuters, met skokapparate martel.   Oor die jare het Suid-Afrika…

Een moord is te veel

Die graad van moordlustigheid in hierdie land is weer skerp op die voorgrond as berigte die wereld met ’n slag tref, soos wat nou weer die geval is met die…

Dankie geagte Lesers

Dit is 14 Augustus. Vandag is GRA-Dag. Die vegters vir die erkenning van Afrikaans het op hierdie dag begin toe die Genootskap vir Regte Afrikaners met ’n verbete stryd begin…

Ons koerant word wyd gelees

Gedurende die afgelope weke het ons tegniese manne baie ure ingesit om die “Nuus wat saakmaak” blitsvinnig op die voorblad te kry, vir vyf dae van die week, elke dag….

Die bloeddruk styg soms vinnig

Hierdie week se berigte vul mens met gemengde gevoelens en soms word die bloeddruk met moeite in toom gehou. Die ergste graad van verwronge insig is waarskynlik die uitlating dat…

Goeie nuus is soms skaars

Om nuus aan lesers te bied is nie elke dag ewe maklik nie, veral as die nuus geklassifiseer kan word as slegte nuus. Moord en doodslag, verkragting en diefstal, kapings…

Kom ons help!

Namens die redaksie van Die Vryburger wil ons langs hierdie weg ons dank uitspreek teenoor die talle lesers wat ons komplimenteer met die inhoudelike van die koerant. Een leser het…

Vreemde gebeure

Dit is sekerlik nie vreemd as vier tiere woedend is omdat vyf mans ’n welpie doodgemaak het en die mans dan in ’n boom op jaag en drie dae gyselaar…

Die media se breinspoel-pogings

Die afgelope twee weke is Suid-Afrika behoorlik gebreinspoel deur die media se wanvoorstellings. Aanvanklik was dit ’n klomp verslaggewers vanoor die ganse wêreld wat oënskynlik vir baie dae lank soos…

Spesiale promosie – Die Vryburger

Die Vryburger wil, in die lig van die uitmuntende groei wat ondervind word in die lesers getalle, iets terug ploeg na sy ondersteuners. Sakemanne, en lesers in die algemeen, kan…

Die Vryburger boer vooruit

Gedurende die afgelope drie maand het Die Vryburger se lesers met meer as 36% gegroei wat ’n gemiddelde van sowat 12% per maand beteken. Nog meer opwindende nuus is dat…

Week van groter rustigheid

Gedurende die afgelope week het Boere-Afrikaners meer rustigheid beleef met die alledaagse gebeure wat minder traumaties was as wat in die normale gang van sake in hierdie land die geval…

Diefstal, moord en druppels genade

Suid-Afrika het ’n paradys geword – ’n paradys vir diewe. Hierdie week is daar talle berigte oor diewe wat toeslaan. Die een werknemer besteel die bankier wat blykbaar verkeerdelik die…