Category Archives: Redaksioneel

Saamstaan vir wat?

Ons moet net saamstaan. Dit was die een versugting wat die afgelope week dikwels op die sosiale media opgemerk is, na die parlementêre sirkus tydens Zuma se sogenaamde staatsrede (wat…

Meer burgerlik en minder Afrikaner?

  Die nuwe vervolgingseenheid wat Afriforum op die been wil bring saam met die gesoute aanklaer-advokaat, Gerrie Nel, kan net verwelkom word. Alhoewel daar nog dikwels goeie uitsprake vanuit die…

Verlinkse arrogansie oor Trump is skokkend

Asof uit die dode herrys neem Netwerk 24 skielik kennis van die reeds vergete linkse emeritus prof. Sampie Terblanche. Die rede: hy braak negatiewe gal oor die nuut beëdigde Amerikaanse…

2017 diefstal-jaar

Die eerste tien dae van die nuwe jaar is reeds verby, en as alleen gekyk word na die uitsprake in hierdie kort tyd, word dit al hoe duideliker dat 2017…

Alles gaan oor ras

As die ANC staatshoof Jacob Zuma nou een ding reggekry het, is om seker te maak dat rassisme in die land sal bly, en dat die haat en jaloesie teenoor…

Geloftedag moet verdedig word

Dit het werklik ‘n droewige dag geword as Afrikaners nie meer eens hulle eie feesdae kan bywoon  nie. Hier verwys ons bepaald na die gebeure tydens verlede week se Geloftevieringe…

Betaal jou Gelofte

Vandag is Geloftedag vir die Godvresende Afrikaner, wat sy geskiedenis eer, sy voorvaders respekteer en ‘n toekoms vir sy nageslag wil nalaat. Daar is nie veel meer om te sê…

Ons is weer gekaap, maar mees vasbeslote

Vanaf gisteraand tot vanoggend was Die Vryburger vir die soveelste keer van die Internet nadat kuberkrakers weer eens ons stelsel kon frustreer. Die afgelope tyd word hierdie kapings al meer,…

Trump, hou by jou beloftes!

Amerika het gekies. Donald Trump sal, as niks onvoorsiens gebeur nie, die 45ste president van die Verenigde State van Amerika word. Sy oorwinning oor die “gunsteling”, Hillary Clinton, was een…

Abrahams moet gaan, sonder goue handdruk!

“Ek sal kyk of koppe moet rol”, was die gevleuelde woorde van die hoof van die NVG na dié instelling se verstommende en vernederende bollemakiesie-ommeswaai oor die vervolging van Pravin…

Deursigtigheid?

Die Suid-Afrikaanse Grondwet maak allerhande mooi praatjies van menseregte, beskerming van demokrasie, sogenaamde artikel 9-instellings, waaronder die Openbare Beskermer tel, en deursigtigheid. Die reg word as ‘n soort supergesag daargestel,…

Studenteboewery dui op dissipline probleem

Die boewery deur studente aan feitlik alle universiteite, dui op ‘n probleem met dissipline, wat wyer strek as net universiteite. Miljoene rande se eiendom is al op kampusse landwyd vernietig….

Ons is moeg uitgebuit

Unisa en Momentum het ‘n verslag die lig laat sien oor die stand van die geldelike posisie van mense in die middelklas en hoer inkomstegroepe. Daarvolgens het dit geblyk dat…

Die EU se toekoms

Die moontlikheid dat die Europese Unie (EU) na die uittrede van Brittanje in duie kan stort, word ’n al groter moontlikheid, veral as die Britte se uittrede nuwe voorspoed bring…

Demokrasie?

Telkens as verkiesingstye naderkom, word die argument gehoor dat mense nie mag kla oor die toestande in die land as jy nie gaan stem het nie. Op sigself is dit…

Onderstebo of agterstevoor

Die onsekerheid wat gewek word in Suid-Afrika oor wat uitgesaai gaan word en wat nie, laat twyfel ontstaan of alles onderstebo is en of dit dalk net heeltemal agterstevoor is…

‘n Diktatuur vereis streng sensuur

Die SAUK is ‘n voortslepende saak wat amper al in dieselfde kategorie as Nkandla en die wapentransaksie val. Die gemene delers kan gesoek word by swak leierskap en magsvergrype en…

Ons rou saam oor die Westerse beskawing

Baie huil saam met Frankryk oor die pas afgelope terrorisme-aanval tydens die herdenking van Bastilledag in Nice. Om verskeie rede het ons empatie met die slagoffers, waaronder daar talle kinders…

SA volg in Zimbabwe se spore

Die huidige inploffing van Zimbabwe laat die herinnering ver teruggaan. In die meer ‘onlangse’ geskiedenis sowat 38 tot 36 jaar gelede begin die “When wes” (“When we where in Rhodesia”)…

Vryheid van spraak loop met voetboeie

Die vryheid van spraak behoort eintlik ‘n gegewe te wees. In baie lande regoor die wêreld word aanvaar dat vryheid van spraak noodsaaklik is. Die wye publiek, skrywers, akademici en…

‘n Vis vrot mos van die kop af

Vrese bestaan dat die geweldpleging in Pretoria kan oorspoel na ander dele van die land weens ontevredenheid met kandidate wat op nasionale vlak deur die ANC vir burgemeestersposte benoem is….

Ons Bittereinder harte onthou ons mense

Vandag op 16 Junie word Konsentrasiekampdag gehuldig. Bykans in die hartjie van die winter herdenk die Boerevolk sy vrouens, kinders, oumense en volksgenote wat omgekom het in die Helkampe van…

Wat ‘n vooruitsig vir selfverryking!

Alles word nou op die langebaan geplaas tot nadat die plaaslike verkiesing verby is. Alles wat naastenby dringend noodsaaklik is, na werk lyk en eintlik maar net nie goed vir…

Water is lewe

Die boektitel, Water is lewe, klink eintlik so voor die handliggend wanneer dit gelees of gehoor word. Maar hierdie boek wat in 1975 verskyn het, het in die vergetelheid versink…

Om ‘n land te vernietig

Die land en sy parlement is besig om heeltemal uiteen te val. Een van die hoofredes is die feit dat ‘n terroriste beweging selde of ooit daarin slaag om ‘n…

Die pot kook kort-kort oor

Werkloosheid in Suid-Afrika word as ‘n tikkende tydbom beskou, veral onder die jonger garde omdat dit sou lei tot onrus en politieke onstabiliteit. Plaaslike betogendes se spoor van verwoesting kan…

Waarheen met ons landbouers

Terwyl die afgelope somer se versengende hitte, wat gepaard gegaan het met min reën, die plante en diere tot die uiterste beproef het, moes die boer dikwels toekyk hoe sy…

Met gebalde vuiste

Vir meer as twee dekades het die kommunistiese regering van die land daarin geslaag om die massas te mobiliseer deur die apartheid-kaart te speel. Elke jaar, net soos vanjaar, word…

Polisie opleiding

Terugskouend kan verklaar word dat Suid-Afrika op sy tyd een van die beste polisiemagte ter wêreld gehad het, wat nie net elke situasie kon hanteer as gevolg van die uitstekende…

Kultuurverskil?

Die sogenaamde Afrikane, beter bekend as swartmense, se onderlinge kultuur verskil tussen die onderskeie volke, is ’n bewese feit.. Dat daar wel baie gewoontes en tradisies is wat ooreenstem, soos…

Die President se vergrype

Dit is nie nodig om al die ergerlike dinge weer op te haal asof dit nuwe nuus is nie, en omdat dit tot skande van Suid-Afrika strek, vermy almal die…

AHMP se Voortrekkermeisie

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria (AHMP) wil nou hulle skoolwapen by die moderne dame aanpas. Die Voortrekkermeisie wat vir bykans ‘n 100 jaar met haar kappie en Voortrekkerdrag op die wapen…

Akademiese vryheid is nie rasverraad nie

Na al die geweldpleging by universiteite sedert die begin van die jaar, is dit hierdie week skielik hosannas na die toetrede van Solidariteit-Afriforum. Die feit dat Solidariteit in die FW…

Hierdie is oorlog

Die moderne manier van oorlogvoering is om dit nie te verklaar nie. Kry ‘n verskoning van hoe menseregte aangetas word (Libië); of daar is kernwapens wat die wêreld kan verwoes…

Genoeg is nou genoeg

Is dít wat nou op die universitietskampusse aangaan en in verskeie dorpe werklik protesoptrede of is dit naakte terrorisme. Volgens die Verklarende Woordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) beteken die…

Intellektuele barbare

Volgens ‘n nuusflits gisteraand het die Universiteit van Kaapstad aansoek gedoen vir ‘n dringende interdik teen 19 studente wat amok op die kampus maak. Dit sluit Nkululeko Molefe, die seun van…

Hoeveel onse in die pond?

President Jacob Zuma het in sy staatsrede aangekondig dat “ons moet ophou geld mors.” Daaroor sal almal seker hartlik saamstem. “Ons” voel ook al lankal dat “hulle” moet ophou om…

Twintig jaar later

Die sterk ekonomie, ’n Eerstewêreldse infrastruktuur, en ’n veilige land om in te woon, met uitstekende wapentuig en atoomkrag om die land se mense te beskerm, is oor ’n tydperk…

Dit word al moeiliker

Suid-Afrikaners vind dit al moeiliker om kop bo water te hou in ’n land wat nou teen ’n verbysterende snelheid uitmekaar val omdat die land sit met ’n owerheid wat…

Onreg op onreg

In Suid-Afrika is positiewe gebeure maar skaars, want hier gebeur te veel dinge wat rassewrywing veroorsaak omdat die gaping te groot is in kultuurverskille tussen die blanke Westerling en die…

Ons het die territoriale imperatief verloor

Watter redes daar ookal aangevoer word vir die benarde situasie waarin ons volk onsself vandag bevind, bly dit alles steeds oefeninge in futiliteit, tensy ons ophou om klippe na mekaar…

Probleme om Die Vryburger te lees

Die probleme wat sommige persone tans ondervind om Die Vryburger oop te maak, is te wyte daaraan dat bepaalde netwerkverskaffers Die Vryburger se numeriese webadres nie kan vind nie.  Die tegniese span werk sedert 29 Desember ononderbroke…

Elke ras glo aan sy meerderwaardigheid

Die ANC het sy kloue uit om met brute geweld enige opposisie in die komende verkiesing te onderdruk en soos gewoonlik speel hulle die rassekaart met oordrewe verontwaardiging. Die afgelope week…

Opvolg op gister se redaksionele kommentaar

Die Vryburger se tegniese span het bevestig dat die probleem by Vodacom nou opgelos is. Die fout was aan hulle kant gewees en hulle kon dit Maandag eers begin aanspreek….

Belangrike aankondiging

Oor die afgelope paar vakansiedae het die redaksie van Die Vryburger talle klagtes ontvang van lesers wat nie die koerant kon lees nie. Die persone wat aan die spits van sake in…

Laat ons 2016 met kennis en wilskrag aanpak.

Vooruitgang is altyd ‘n gegewe en kan nie gestuit word nie. Maar as dit ‘n bepaalde waardesisteem, nie net bedreig nie, maar ook vernietig, dan is dit miskien noodsaaklik dat…

‘n Stil Kerstyd

Hier kort voor Kersfees is dit moeilik om nie terug te dink aan die land soos wat dit was voor die oorgawe in 1994 nie. Weke voor die tyd was…

Die Taal is die Volk Self.

In hierdie kommentare is daar al dikwels oproepe gedoen dat volksgenote iets vir die volksaak moet doen. En telkens is van die antwoorde dat die stryd om oorlewing dit onmoontlik…

Politieke korrektheid is kollektiewe vrees

Hoewel daar mense is wat die gebruik van anti-biotika misbruik, is daar weer talle wat weier om dit te gebruik, selfs in gevalle waar dit lewensbelangrik is. Die argument wat…

Volk soek vryheid maar vryheid soek ook ‘n volk

Dag na dag en week na week word verslag gedoen van die ellendes wat oor ons volk gekom het, en word die ligpunte van wat daar gebeur om ons volk…