Category Archives: Briewe

Kom ons takel prysstygings

Gedurende die maer na-oorlogse jare toe ek ‘n kind op Kleindorp was, was daar ‘n pragtige ekonomiese stelsel tussen die boere en die dorpsmense vir die lewering van vars produkte.Wanneer…

Moaner se seun in koma

Die bekende rugbyspeler, Moaner van Heerden se seun Gerhard (30), is breindood en die masjiene wat hom aan die lewe hou, sal binne dae afgeskakel word. Gerhard is reeds breindood verklaar. …

Die oplossing vir Nkandla

Geagte Minister Gordhan,   As belastingbetaler en mede-slagoffer van die Nkandla-skandaal, wil ek graag die volgende beroep op u doen vir ´n billike oplossing. Aangesien die president meer as R2 miljoen per jaar verdien, en…

Grys Genade

Toe my ma in haar middel 90’s was, kuier ek op ‘n dag by haar. Hier kry ek die vroutjie met die groot gees en inmekaargetrekte osteoporose-lyfie besig om die…

Rassisme en Standard Bank

Die Redakteur In ‘n verklaring het die Hoof Uitvoerende Beampte van Standard Bank, Sim Tsabalala, met Chris Hart se skorsing ‘n onbedekde aanval teen blankes in SA geloods.  Blatante rassime en ongelykheid…

Wanbetaling/nie-betaling vir dienste

Die Redakteur,   Die Afrika kultuur van nie-betaling vir dienste gelewer is seker een van die groot redes waarom Suid Afrika tans in ‘n finansiele krisis verkeer.  Die “fees must…

Skrikkeljaar – Bonusjaar

  2016 is ‘n skrikkeljaar – ‘n jaar waarin ons die bonus van ‘n hele,  volle dag kry om vir ons volk te woeker! Elke mens kom in die lewe…

Kultuurplundering is vernietigend

Die Redakteur Tans is die verskuiwing van Totius (Jacob Daniël du Toit) se standbeeld van die Puk-kampus in die nuus. Dit is die gevolg van ‘n swart drukgroep, genaamd: ReformPUK…

Die Ef-EM vervreem verder

Geagte Redakteur Ek luister lankal nie meer na die radio uitsendings van die gekaapte Radio Pretoria wat deesdae EF-EM genoem word nie, maar kon nie help om te hoor wat…

Open letter to Nathi Mthethwa regarding "renaming" of history

To the Minister of Arts and Culture, Nathi Mthethwa:   From 1899-1902, the Boers defended their hard-won freedom and fatherland against British imperialism in the Second War of Independence (Tweede…

TLU waarsku regering oor moorde

Ope brief aan:  Die Agbare President, Adjunk-President, Kabinetsministers, Adjunk-ministers, Lede van die Nasionale Raad van Provinsies, Parlementslede van die Republiek van Suid-Afrika, Alle burgers van die Republiek van Suid-Afrika Die einde van…

Wat help dit om reg te wees?

The Editor, Herewith something I wrote in February 1990 just after Mandela was unbanned/released. Being prescient has its ups and downs and being ultimately right doesn’t mean you win. Pik…

Befondsingsplan vir onderwys

Geagte President Zuma, agbare lede van die Nasionale en Provinsiale Wetgewers, Stadsraadlede. Die politieke geskenk van gratis onderwys is só ‘n grootse gebaar, dat ek my voorgeneem het om minstens drie…

Brief van Krugergenootskap

OPE BRIEF RAKENDE DIE KRUGERSTANDBEELDGROEP, KERKPLEIN PRETORIA Die minister van Kuns en Kultuur, mnr N Mthethwa en Die Burgemeester van Pretoria, mnr K Ramokgopa Dit is met besorgdheid dat ons…

Ope brief aan SA Verbruikers

Die President van TLU SA, mnr. Louis Meintjes, het onderstaande ope brief gerig aan die verbruikers van Suid-Afrika Het jy al geëet vandag? Bedank dan die boer en sy plaaswerker,…

Wag en wag en ….

Geagte Redakteur,Daar sit ons toe in ‘n  tou voor die kantoor van Binnelandse Sake en wag….en wag.Ek tel dat van die mense voor ons, 25 vrouens is wat lekker rustig…

Ons verdiende loon?

Geagte Redakteur Ons volkie is begaan oor ons lot hier aan die Suidpunt. Ons is kriewelrig oor ’n geleerde prokureur ons land weg geteken het omdat hy ’n bangbroek is…

"Koerant FM"

Die Redakteur Die vreemde dinge wat in ons land gebeur laat mens soms wonder waarheen alles lei, want van korrupsie tot by politieke leiers wat openlik leuens verkondig, het nou…

Rusland se"anti-Westerse" retoriek

Die redakteur, Die verhouding tussen Rusland en die Anglo-Amerikaanse magsblok verdien ons aandag en kommentaar. Die hoofstroompers verwys deurlopend na “anti-Westerse” retoriek en sogenaamd “uitdagende” buitelandse beleid deur Rusland, nou…

Is dit die Jode?

Geagte Redakteur Ek rig hierdie skrywe in die lig van ‘n tendens wat ek in Die Vryburger se kommentaarkolomme opmerk. Daar word gereeld gepraat van die Jode, gewoonlik met verwysing…

Veloorplanting — dr. Kleintjes toe nie eerste nie!

Kaapstad –  Nuwe inligting wat pas vrygestel is, toon dat dr. Wayne Kleintjes se aanspraak op die uitvinding van ’n nuwe en goedkoper manier om veloorplantings te doen, nie ’n…

Neem standpunt in

Die Redakteur,   Ons het reeds, danksy die Calvinistiese Alliansie, kennis geneem van die aanslag op twee Christelike feesdae, wat tans as publieke vakansiedae erken word. Ons aanvaar wel dat…

Suid-Afrika word weer die muishond

Die veelvuldige foute wat op nasionale en internasionale vlak deur Suid-Afrika gemaak word, is besig om van hom die wêreld se muishond te maak. Dit is die mening van kenner…

"VE-dag" – oorwinning in Europa oor Duitsland, 1945

Die Redakteur Terwyl die wêreld hierdie oorwinning, vandag 70 jaar gelede vier, is dit ook nodig om nugter en objektief na die twintigste eeu te kyk. In kort was die…

Stemme werwers

Die Redakteur Toe ek in die winkel staan en wag, lees ek sommer so staan-staan in die linkse koerant van ʼn vrou, ene Dianne Kohler Barnard, van die ver-linkse DA…

Die Christelike vakansiedae

Geagte Redakteur In die lig van nuwe pogings om Christelike vakansiedae as amptelike vakansiedae af te skaf word baie oproepe tot gelowiges gemaak om ‘n stokkie daarvoor te steek. Met…

Haat teen vreemdelinge net simptoom

  Die Redakteur Tydens dieselfde tydperk waartydens nagenoeg sewe buitelanders in vreemdelingehaat omgekom het, is sowat 700 mense dood in die gewelddadige misdaad wat Suid-Afrika teister. Gemiddeld word sowat 50…

Oproep tot betrokkenheid

Meneer die Redakteur, Dit is verblydend dat daar diegene is wat, teen die vloedgolf volks-haat, standpunt neem teen die minagting, beskadiging en vernietiging van ons beelde-erfenis. Dit is egter ook…

En nadat die standbeelde geval het?

En nadat die standbeelde geval het?   Wat hier volg is die direkte vertaling van ‘n brief uit Engels wat in die Sowetan verskyn het onder die naam van ene…

Net een woord – sies!

Geagte Redakteur Ek lees van al die gebeure in die land, en wil my siening kortliks stel. Daar is diegene wat soos waansinniges tekere gaan oor standbeelde wat nou ewe…

Dit het tyd geword..

Die Redakteur Plekname, diewery, grondgryp, standbeelde, verkragtings, moorde, en wat nog alles, is besig om ons volk te vernietig. Ons kinders word ’n nuwe, vreemde geskiedenis geleer, en word in…

Max, man hou op tjank

Geagte Redakteur Eers geniet Max du Preez dit om gal te braak in die liberale koerant waar hy deesdae ook n eiertjie kan le, oor die triomf van nasionalisme wat…

Puk-gebeure simptoom van epidemie

Die Redakteur Wat tans by die Puk aan die gang is, is ‘n simptoom van al die siektes wat die afgelope twintig jaar in Suid-Afrika ‘n volskaalse epidemie geword het….

Ja-stemmers kry pak

Die Redakteur Dit wil lyk asof die Ja-stemmers in die NG Kerk ’n deeglike loesing opddie lyf geloop het toe die afgevaardigdes met ’n 68% Nee-stem die kerkleiers mooi laat…

Croucamp, jy tas mis

Die Redakteur   Miskien moes ek begin het deur te sê Croucamp praat “mis”, maar kom ons hou dit lig en op die man af. In een van die liberale…

Te perd met n Vierkleur

Die Radakteur   Ek is tans besig om te perd met die Transvaalse Vierkleur in die hand, deur die land te ry vir die herbevestiging van ons wettig en eerbaarbekomde…

Beswaar oor skou se reelings

Die onderstaande brief het op Die Vryburger se lessenaar beland.   Geagte Skou koördineerder,   Dit is vir my uiters omstellend om te verneem dat die Randfontein skou hierdie jaar…

Die gesiglose word verras

Die Redakteur Wel, die gesiglose kuberkraker kan seker nie glo dat die koerant terug op die lug is nie. Hierdie tipe kommersiële misdaad is gelykstaande aan die afbrand van ‘n…

Die derduiwels

Die Redakteur Die Vryburger   Kaping Die derduiwels sal ons koerant saboteer want dit is die een media wat nie val vir al die ssnert wat elders verkondig word om…

Die brullende leeus!

Die Redakteur Die vyande van Die Vryburger loop rond soos ‘n “brullende leeu” en gister het ons lesers dit beleef! Wat ‘n kwadedag? Wie het kon dink dat ‘n mens…

Die dwaling van die tyd

Die Redakteur Die Vryburger   Terwyl die linkse pers gal braak oor die voorval in Jan Kempdorp, waar vier blankes blykbaar ’n anderskleurige met ’n besemstok “verkrag” het, nou vir…

Die Vryburger moet uitstaan!

Die Redakteur Die Vryburger. 2015/02/09 Geagte Redakteur, Ek rig hierdie skrywe met groot omsigtigheid aan u maar dit is ‘n bron van kommer by my (en ook ander lesers van…

Daars rotse in die pad

Geagte Redakteur Ten eerste my dank aan u vir ’n puik koerant wat werklik bemoeienis maak met die belangrike nuusgebeure in die land. Vir my is daar nie net ’n…

Waarheen nou Volksgenote 2

Vroeër het my eerste skrywe die lig gesien en daar het ek gevra dat ons vir eers die strydbyle moet wegpak en kyk hoe kan ons die pad vat op…

Waarheen gaan volksgenote?

Die afgelope paar jaar volg ek op verskillende webwerwe media berigte en kommentare om myself nie net op hoogte te bring van die waarhede en leuens wat gepubliseer word nie…

Ons Christelike geloof

Die Redakteur Geagte christelik-behoudende Leser Die kommentare op die Vryburger loop soos ‘n grondpad besaai met landmyne. Myne van agnostisisme, evolusie, ongeloof, beskuldigings teen fundamentalisme en calvinisme, en prontuit lastering…

Terrorisme – die kookpot

Die Redakteur Die Vryburger   Die terroriste se aanval in Frankryk op mense van ’n koerant, het weer die soeklig geplaas op wat werklik nodig is om vrede te bewaar….

Ai tog, die slinksheid

Die Redakteur Die Vryburger Vir my bly dit ’n interessante verskynsel hoe die liberales meedoen om behoudende volksgenote te probeer beïnvloed met stellings en bewerings wat mens se lagspiere prikkel,…

Groter beheer gevra

Die Redakteur Die Vryburger Eerstens my dank aan ’n vorige briefskrywer wat vra dat die redaksie strenger moet optree teen die ongelowiges wat aanvalle doen op Christene en meer in…

Ons volk in 2015

Die Redakteur Die Vryburger Dit is maar riskant om jou lyf profeet te hou, maar in Suid-Afrika is daar ’n honger na inligting oor wat op ons wag, sodat mense…