Category Archives: Briewe

Kerk en Onderwys

Dit is interessant en insiggewend om die Afrikaanse kerke se standpunte na te gaan om te sien wat hulle as beginsels voorhou. So het ek afgekom op ‘n herderlike skrywe…

Afrikaners staan sterk

Met ‘n breë uitkyk na wat nou om ons hier in Suid-Afrika aan die gang is, laat my besef dat die geskiedenis herhalend is en dat ons voortdurend daaruit moet…

Verkeersbeamptes behoorlik korrup

U berig oor die korrupte verkeersbeamptes van “Centurion” in u uitgawe van 9 November 2017 verwys. Ek woon in dieselfde Verwoerdburg (ek kan nie daai ander kommunistiese woord uitspreek nie)…

Die uittog en ons toekoms

Praat jy met jou kinders of kennisse se kinders hoor jy daagliks van jong Blanke gesinne wat besig is om te trek. Nie trek na gebiede waar Blankes nog ‘n…

Swak diens

Soos ek dit sien kan die ANC nie sonder die SAKP (veral nie-swart kommuniste) se bystand oor die weg kom nie. Hulle is nie in staat om ‘n politieke party…

Staak rassisme!

Dankie vir die skrywers wat rassisme deur regerings- en ander woordvoerders uitwys. Wat het die sing van DIE STEM met rassisme te doen? Dit is mos ons volkslied en verwys…

Plaasmoord protes

Noudat die protes teen die plaasmoorde goed afgeloop het en ons almal sekerlik gelukkig was met die verloop van sake tot dusver, moet dieper na die saak gekyk word om…

Bly eerder weg

Beste ou Frikman (Lotz), Man, vreeslik dankie vir jou brief in die Vryburger van 2 November, waarin jy sê dat dit seker algemene kennis is dat ons Metsimaholoiaane een van…

Neem ingeligte besluit by tussenverkiesing

Soos baie alreeds weet vind die munisipale herverkiesing in Metsimaholo op 29 November plaas. Metsimaholo is ‘n munisipale gebied in die Vrystaat wat dorpe insluit soos Sasolburg, Deneysville en Oranjeville….

Swart boere

Skielik word daar ‘n groot kwessie van gemaak dat swart boere kastig min plase besit. Dit is skaamtelose politiek gebaseer op leuens wat kwaadwillig verkondig word. Dit is vir my…

Velroom-rassisme

Sopas is ‘n velroom in lande soos Nigerië, Ghana en Kameroen vertoon waar ‘n swart vrou ‘n velroom aan haar arms smeer en verklaar dat dit haar vel ligter maak…

Integrasie – Dwang

Integrasie gaan altyd gepaard met dwang. As jy nie saam met ander volke aan ‘n gemengde verkiesing uit ons almal se belastingfondse wil deelneem nie, word jy die vryheid ontsê…

Steve ala Helen Zille

In sy nuutste publisiteitsfoefie het Steve Hofmeyr op ‘n besige kruising van ‘n pad in Pretoria ‘n nuwe lied die lig laat sien.  Groot bohaai word gemaak oor die hommeltuig…

Goeie Afrikaans

Ag nee, Johan Wiesner. Ek verwys na jou muggiesiftery oor “enkele voorbeelde” wat Trots op Afrikaans gebruik het. Eerstens stem ek met sy woordgebruik saam omdat dit pas in die…

Terreur goedgepraat

Volgens berigte het Jacob Zuma by Groot Marico na sy en ander se arrestasie in 1963 verwys. Dit is ‘n voorval wat 54 jaar gelede plaasgevind het toe hy ‘n…

Nog oor Anglisismes

In u uitgawe van 4 Oktober 2017, maak “Trots op Afrikaans”, heel tereg, beswaar teen sekere Anglisismes wat in Afrikaans gebruik word. Maar net in die volgende sin, bedien Trots…

Help mekaar reg

Ons mense kan en moet saamwerk en mekaar ondersteun. Dit is ‘n vereiste vir volksgenote. Daar is egter ook ‘n ander kant van ‘n saak. As medevolksgenote die pad wat…

Ongeldige bewerings

Volgens koerantberigte het dr. Pieter Groenewald pas in Despatch gesê dat blankes moet ophou om skuldig te voel oor die verlede. Waar kom hy hieraan? Dit is vir my nuus…

Struggle?

Ek het belowe om my deel te doen en onder andere met volksgenote deur middel van Die Vryburger te skakel. So deel ons mekaar se sienswyses met behulp van ons…

Kallie Kriel/Afriforum veg vir model

Afriforum, wat volgens hul webtuiste die “regte van minderhede beskerm” en “spesifiek die regte van Afrikaners as ‘n gemeenskap  beskerm” gaan volgens hul HUB, Kallie Kriel, voort met hul aansoek…

Die Vryburger-werksaamhede

Dat Die Vryburger volgens die Redakteur geen vaste verteenwoordigers het nie, maak die koerant besonders. Die uitsonderlike nuusberigte wat myns insiens deurgaans betroubaar is met ‘n egte volkseie benadering, is…

Kleinmond ‘n kookpot

Twee weke gelede, en sedert die afgelope Maandag (11 September 2017), heers daar ongekende anargie en geweld in die normaalweg baie rustige vakansiedorp Kleinmond in die Wes-Kaap. Barbare het net…

Krag van Denke

Die krag van menslike denke lê in die daad. Om diepsinnig te dink en niks te doen nie, is om koersloos te wees. Die krag van die siel laat ons…

Nepotisme

Dit is maklik om familie- of vriende-begunstiging te ontken deur dit met ‘n ander rede te probeer omseil. In die geval van Nkosazana Dlamini-Zuma word aangevoer dat haar naam in…

Afriforum borg Staal Burger, nie HF Verwoerd

Die afgelope 2 weke reeds, word daar elke Saterdag- en Dinsdagaand op Pretoria FM ‘n nuwe reeks “Staal Burger”-programme uitgesaai. Volgens ‘n advertensie wat daarmee saam uitgesaai word, word die…

Fopnuus oor Steve se konsert

Ene Johan de Villiers, bekend vir sy nydigheid teenoor Afrikaners, het op 8 September 2017 ‘n brief met fopnuus aan die Huffington Post gestuur. Die opskrif was (in Engels) –…

Gaan VF+ uitstap na rassistiese uitjouery?

Die berig in u uitgawe van 30 Augustus 2017 oor die uitjouery en weglag van ‘n voorstel van ‘n VF+-raadslid, mev. Marcelle Maritz, van die Potgietersrusse stadsraad, dat ‘n oomblik…

Pretoria FM bevorder Engels

Daar is bykans geen nuusuitsending van die vreemde ding wat hulle klank koerant noem, om een uur in die middag, sonder om seker te maak dat Engels bevorder word nie….

Oor goeie en minder goeie swemmers

U berig in u uitgawe van 27 Julie 2017 oor die Suid-Afrikaanse swemmers wat weer so goed presteer het in Budapest, het my met nostalgie laat terugdink aan die Olimpiese…

ATKV rigting benadeel Afrikaans

Die ATKV wil nou ander tale ook inbring by die organisasie om dit glo meer inklusief te maak . Hul gaan blykbaar nog steeds omsien na Afrikaans en glo Afrikaans…

Opvolg Ope brief aan ATKV

Mev Deidré le Hanie Uitvoerende Hoof: ATKV Geagte Deidré, ‘n Paar dae gelede het jy, namens die ATKV, ‘n verklaring uitgereik, waarin jy vertel het hóé sensitief die ATKV glo…

Wat van respek vir Afrikaans?

Ope Brief aan mev. Deidre le Hanie, Uitvoerende Hoof: ATKV Geagte Deidre Ek verwys na die “mediagesprek” wat jy skynbaar op Maandag 17 Julie 2017 gehad het, en in Netwerk24…

Ope brief aan prof Wim de Villiers na straf van student

Prof Wim de Villiers Vise-Kanselier Universiteit van Stellenbosch   Prof De Villiers, Ek kan, gegewe dit waaroor dit hieronder gaan, u nie as “Geagte” aanspreek nie. Ek het op 11…

Waarheen witman?

Is jy tevrede met jou lewensomstandighede in die nuwe SA?  Het jy aanvaar dat korrupsie en bedrog deel van elke dag se gebeure gaan wees?  Is jy bereid om jouself,…

Oproep om selfbeskikking uit die vreemde

I always keep up to date on what is happening in once beautiful South Africa by reading Die Vryburger. PLEASE, PLEASE KEEP THE DEMAND GOING FOR Boer-Afrikaner people’s right to…

Valse Waarheid

In opvolging van my vorige brief: Ten spyte van die hulp en bystand wat die blanke regering aan die swartes verleen het, het hulle dit misken. Onverstaanbaar, maar dit is…

Apartheid keer aardverwarming

U artikel oor Antarktika wat besig is om te smelt, het skielik die lig by my laat opgaan: aardverwarming is as gevolg van apartheid! Darem eienaardig hoe hierdie eenvoudige feit…

Versiendheid

‘n Groot staatsman se eerlikheid en versiendheid word dikwels eers na ‘n lang tyd besef. In dr H F Verwoerd se geval is die waarheid opgesluit in sy eie woorde…

Sewende Laan teen blankes ingespan

Die SABC-sepie Sewende Laan is nou besig om in `n politieke poging te ontaard om blankes te laat skuldig voel oor die verlede. Eers was dit die rassevermenging maar nou…

Nederlander wil Afrikanervolk help, versoek ook hulp

Beste vrienden in Zuid Afrika, Vannacht een artikel getypt (03.00 uur klaar) over de laatste cijfers die bekend zijn gemaakt over alle moorden in Zuid Afrika sinds de Apartheid werd…

Verantwoord al dan nie

Die HAT gee die verklaring as volg vir verantwoordelik:  “aan die parlement verantwoordelik” – “verplig om rekenskap te gee of kan tot verantwoording geroep word.” Suid-Afrika beleef  tans ‘n regeerderskrisis…

Volk nie verdeeld, kort tog een gesagsliggaam

Dat die Afrikanervolk van vandag erg verdeeld is omdat elkeen sy eie ding doen, is onwaar. Hulle doen baie en stem saam met die doel. Daar is nie verdeling nie….

Rede tot Onvrede

Daar is talle pogings in Suid-Afrika aangewend om weer demokrasie en vrede te vind soos voor 1994, maar dit misluk telkens. Apartheid is die beste oplossing wat oral in die…

Afgeneemde grond moet teruggegee word

In 1994 is Afrikaners van hulle grond beroof en dit moet teruggegee word. Ook moet die staatkundige verbintenis met die vreemde regering verbreek word omdat hulle integrasie toepas wat met…

Ope brief aan Spur Korporasie

As beherende liggaam van Spur Steak Restaurante, Captain DoRegos, RocoMamas, Casa Bela, John Dory’s Fish, The Hussar Groep, Grill & Sushi, en Panarottis Pizza Pasta is die maatskappy seker verantwoordelik…

Help Mekaar (en Die Vryburger)

Dit is vir my besonder interessant om die verstandige menings en briewe in Die Vryburger te lees. Hoe meer ek mede-Afrikaners se wyse van dink en redeneer verneem, hoe trotser…

Spur – Hoop vir Blankes

Die hele Spur sage is klaarblyklik nie afgeloop nie.  Hoe meer die topbestuur probeer verduidelik, hoe meer draai hul hulself vas.  Maar daar is dalkies iets anders te leer uit…

Regeringslede moet protesskade betaal

Al die talle betogings en gewelddadige onluste sedert 1994, waar grootskaalse skade aan skole, universiteite, besighede, staatseiendom en paaie aangerig is en nog sal word, is die gevolg van die…

Hof regeer

Dit is moeilik om na leiers in regeringsgeledere te verwys omdat daar nie werklik leiers is nie. Daar is wel praters. Die regeringspraters meld kort-kort dat die howe die land…

Selfbeskikking vir Afrikaners

Waar staan die Afrikaner vandag sedert 1994 en hoe gaan dit oor die algemeen met Afrikaners? Dinge lyk maar beroerd en die Afrikaner trek al hoe meer aan die kortste…