Category Archives: Nuus

Mabuza in Rusland vir behandeling

Adjunk-president David Mabuza is in Rusland om mediese behandeling te ontvang vir sogenaamde Vergiftiging wat hy drie jaar gelede opgedoen het.  Sy kantoor ontken egter die berig en meld dat…

Verkragter ontsnap met SAP hulp

‘n Verkragter wat op 28 klagtes van verkragting en moord tereg staan het in Wolmaransstad ontsnap uit aanhouding met die hulp van ‘n oud-polisie beampte. Die polisie woordvoerder het verklaar…

Salmonella vergiftiging in Durban

Twintig mense is gehospitaliseer nadat hul salmonella vergiftiging opgedoen het. Dit blyk dat ‘n plaaslike restaurant die bron van die vergiftiging kon wees met bereiding van ‘n sous waarin rou…

Nampak en Bain

Nampak is besig met groep herstrukturering wat kan lei tot groot werk verliese aangesien die maatskappy beplan om sy besigheid oorsee uit te brei. Wat vreemd is,  is dat Nampak…

Denel baas afgedank

Die staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel het sy hoof van finansies, Odwa Mhlwana, afgedank nadat hy glo skuldig bevind is aan bedrog en onregmatige aanwending van fondse. Denel het intussen vir Wim…

Zuma se swart Vrydag

Die vol bank regters in die Hooggeregshof van Pretoria het beslis dat Jacob Zuma self moet betaal vir sy regskoste vir die sake  wat na die hof geneem is oor…

Nuusflitse

Polisie moet MyCity busse eskort Die polisie moet busse in Kaapstad begelei nadat ‘n tweede bus aan die brand gesteek is deur stakende werkers van MyCity. Johannesburg soek ruimte vir…

Munisipale bestuurders kry verhoging

Munisipale bestuurders se nuwe salaris strukture het pas in werking gekom met die aankondiging dat hul nou R3,9 miljoen per jaar sal “verdien” . Die  tweede in bevel kry dan…

SAUK bestuur weggejaag

Scopa, die parlement se staande kommitteer vir openbare rekeninge het die SAUK se span weggejaag weens die feit dat daar nie inligting verskaf kon word oor R4,9 biljoen se onregmatige…

Evkom kondig afleggings aan

In ‘n poging om koste te besnoei het Evkom aangekondig dat sekere uitvoerende personeel afgelê gaan word. Tans is daar 25 uitvoerende hoofde met meer as 400 senior amptenare en…

Gordhan klim onder Zuma in

In ‘n 68-bladsy voorlegging voor die staatskaping kommissie het Pravin Gordhan sy besonderhede bekend gemaak rondom Zuma se handelinge.  In 2015 is hy deur Jacob Zuma genader aangaande ’n ooreenkoms…

Net onaktiewe grond word gevat

Die ANC se Minister van Landbou, Senzeni Sokwana, het tydens ’n vergadering in die Oos-Kaap aan blanke boere gesê dat grond wat aktief produseer, nie genasionaliseer sal word nie. Alhoewel…

Madonsela vra optrede van Ramaphosa

Die voormalige Openbare beskermer (OB), Thuli Madonsela het ’n beroep gedoen op die ANC president, Cyril Ramaphosa, om die beoogde wetsontwerp te onderteken wat bepaal dat politieke partye moet verklaar…

E-tol sal voortgaan, sê Blade

Die regering van die dag sal nie die e-tol stelsel staak nie en die krisis van betaling sal uitsorteer word op nasionale vlak, sê die Minister van Vervoer. Minister Blade…

OB soek Gordhan se bloed

Die sukkelende Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, het Pravin Gordhan opgeroep om voor haar te verskyn rondom die vroeë uittrede pakket van Ivan Pillay in 2010. Gordhan is in 2016…

300 bestuurders afgedank

Innovative Staffing Solutions het 300 vragmotor bestuurders afgedank nadat hul positief getoets is vir die gebruik van dagga. Die firma meld dat gereelde toetse gedoen word om te bepaal of…

Eerste munisipaliteit vou

Die Fetakgomo munisipaliteit in Limpopo gaan onder administrasie geplaas word nadat salarisse nie betaal kon word nie. Dit volg na sowat R200 miljoen deur die munisipaliteit onwettig by die VBS…

VBS word dalk gelikwideer

– Die Reserwe Bank van Suid-Afrika het geen ander keuse nie as om die VBS Mutual Bank te likwideer sodra hulle voldoende bewyse het dat die Bank insolvent is. Die…

Senior polisie offisiere “leen” blou ligte

Die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat (Ipid) het arrestasies uitgevoer op drie polisie generaals, ’n brigadier en ’n sogenaamde diensverskaffer weens beweerde bedrog en korrupsie asook vervalsing. Die polisie offisiere is…

Zuma moet betaal

Die Hooggeregshof in Pretoria het beveel dat die regskoste wat di staat betaal het vir Jacob Zuma se sake, sowel as die regsverteenwoordiger se inkomste uit die sake, moet terugbetaal…

Nuusflitse

Vuisgevegte in parlement Ramaohosa se spreekbeurt in die parlement moes tydelik onderbreek word vir vyf minute na ‘n fisiese onderonsie tussen EFF en Agang se parlemensledes. Twee lede is gevra…

Makhozi Khoza en Maimane se “kleur”

Die voormalige ANC parlementslid, Makhozi Khoza,  tans direkteur by OUTA (sic) het Mmusi Maimane op Twitter aangevat or sy drinkery van “native beer” tydens ‘n Lobôla geleentheid. Sy het “getwiet”…

Gigaba dreig die ANC

Malusi Gigaba het in ‘n onderhoud gesê hy sal lid bly van die ANC en nie soos Julius Malema die party verlaat nie. Hy gaan verder en sê dat daar…

Wie lieg nou vir ons

Beide Jacob Zuma en sy seun Duduzabe Zuma was betrokke by onreëlmatige en selfs onwettige transaksies.  Nou kom die  nuwe ANC president, en bevestig dat sy seun Andile Ramaphosa betalings…

Groter werkloosheid in SA

Die Nasionale Unie vir Mynwerkers (NUM) het ’n beroep gedoen op die Minister van Minerale Hulpbronne, Gwede Mantashe, om werksgeleenthede te beskerm ny die Gold Field Myn. Die volg nadat…

Zuma en die hofsaal

Die stryd tussen die linkse DA party en die afgesette president, Jacob Zuma, neem ’n tree nader aan beslissing wanneer die party uiteindelik daarin slaag om Zuma in die hof…

Nuusflitse

NVG se baas en band opname Die kantoor van die Nasionale Vervolgings Gesag wou nie kommentaar lewer raangaande verslae van ‘n seks video waarin die waarnemende nasionale direkteur van NVG,…

DA vrees De Lille planne

Die leiers van die linkse DA is erg bekommerd oor die moontlike planne wat Patricia de Lille in die mou voer met di stigting van ’n nuwe party, of selfs…

Nog ’n nuwe swart party gestig

Die swartmense van die noordelike deel van Transvaal het besluit om ’n nuwe politieke party te stig nadat hulle geld verloor het met die VBS Mutual Bank en die ANC…

Terroris se standbeeld kos nog meer

Die R8,2 miljoen se standbeeld van Nelson Mandela buite die Victor Verster gevangenis moet nou “herstel” word aangesien die standbeeld nie werklik ‘n mooi weergawe van Mandela is nie. Volgens…

Evkom verslag “skandelik” gelek

‘n Vertroulike verslag oor gebeure by Evkom is aan die pers gelek wat daarop dui dat ministers Lynne Brown en Malusi Gigaba betrokke kon wees by onderduimse handelinge. Minstens 44…

Nuusflitse

SAKP bevraagteken beleggings Die SA Kommunistiese Party bevraagteken die skielike beleggings van miljarde rande wat nou die land binnestroom na Ramaphosa se ontmoetings met beweerde  “beleggers”.  Die party eis dat…

ANC bevestig SAL sal vlieg

Die ANC se grootbase het bevestig dat hul geen plan het om SAL te sluit of te verkoop nie, en om die verleentheid te verberg oor die gemors in die…

Swak sekuriteit skrik mense af

‘n Verslag rondom die toestand van veiligheid op Suid Afrika se spoor netwerk toon dat daar 6,379 sekuriteit verwante voorvalle was in die 2016/17 tydperk. Sestien sterftes en 525 beserings…

Senior polisie beamptes en korrupsie

‘n Forensiese ondersoek rondom die toekenning van ‘n R61 miljoen kontrak aan Keith Keating vir die voorsiening van forensiese materiaal het getoon dat minstens 20 senior polisiebeamptes betrokke kon wees…

Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party gestig

Numsa het die Sosialistiese Revolusionêre Werkers Party (SRWP) gestig en gaan moontlik in die komende verkiesing van 2019 deelneem met sosialisme as hul slagkreet. Die vryheid van die werkersklas en…

Rugkrappery en die ANC

Ten spyte van vele berigte en bewerings van onreëlmatige optredes en sameswerings teen Ace Magashula het die ANC se hoofbestuur ‘n “verrassings “ partytjie vir hom gehou op sy verjaarsdag….

Gigaba se vreemde gedrag

Die Minister van Finansies het ‘n uitdaging gerig aan enigeen om hom aan te kla van meineed.  Hy wil eerder sy saak stel voor die etiese kommitteer van die parlement….

Nuusflitse

M13 toneel van wilde skietery Die M13 by Durban was die toneel van ‘n skietery tussen die polisie en ‘n moord verdagte.  Die verdagte se voertuig het gebots met ‘n…

Knip SAL vlerke, sê Tito

Tito Mboweni het gesê dat SAL gesluit moet word.  Die entiteit het in 2010 laas ‘n wins getoon en is ‘n las vir die staat. Dit is volgens hom nie…

Durban prof in die moeilikheid

’n Durbanse professor en hoof van ‘n staats hospitaal word tans ondersoek weens beweerde uitlatings wat hy gemaak het. Hy het sy personeel glo dieretuin diere genoem en na homself…

So raak R550 miljoen skoolgeld weg

Staatsfondse wat aangewend moet word vir die oprigting van nuwe skole eindig op in die sakke van die sogenaamde “middelman”. Miljoene Rand wat vir die skole bedoel is om infrastruktuur…

Senior Transnet beampte word ondersoek

Nog ’n senior Transnet amptenaar is geskors vir sy beweerde betrokkenheid by die toekenning van kontrakte wat verband hou met die lokomotief projek waarby die Guptas ook betrokke was. Die…

Vroue wys Cyril die …………

Tydens Ramaphosa se toespraak in Irene rondom vroue geweld het ‘n aktiviste groep  stille protes aangeteken deur vroue onderklere in die lig te hou met boodskappe teen vroue geweld. Dit…

Nasionale gesondheidsorg verlangsaam

Volgens Aaron Motsoaledi sal die beplande Nasionale Gesondheid versekerings projek tydelik vertraag word weens begrotings probleme. Daar word tans gekyk hoe daar meer as 2,000 gesondheidsorg personeel gewerf moet word…

Nuusflitse

CVO Skole Opvoedkundiges het aan Die Vryburger gesê die Christen ouers moet weereens besin voordat hulle hul kinders inskryf by die openbare skole wat nou nog verder verswak met die…

George brande na Tsitsikama

Al die openbare paaie, insluitende dele van die N2 in die Tsitsikama is weer oop wat gesluit was weens die geweldige bosbrande wat vanaf George uitgebrei het na die gebied….

Regering moet wys werkloosheid daal

Die vakverbond Cosatu het die regering versoek om te verduidelik wat sy plan is om ekonomiese groei in die land te stimuleer. Die regering moet ook aandui wat sy panne…

Dokters se kwartiere afgebrand

Agt kwartiere van inwonende dokters by die George Mukhari hospitaal in Ga Rankuwa het afgebrand en dokters haweloos gelaat. ‘n Student het glo ‘n kers gebruik om te studeer na…

Opstand teen Ramaphosa

Kenners meen die aansoek van Supra Mahumapelo om die provinsiale uitvoerende kommittee van Noord-Wes heraangestel te kry daarop dui dat die “opstand” teen Ramaphosa besig is om aan die gang…