Category Archives: Nuus

Nuusflitse

Kontant-vir-werk ‘n Adjudant-offisier in die SAW sal binnekort in die Voortrekkerhoogte Militêre hof verskyn op aanklagte van beweerde kontant-vir-poste skema.  Die werknemer het glo werk beloof vir kinders in sy…

Bek-en-klouseer verniel landbou

Die uitbreek van bek-en-klouseer in die swart gebid by Vhembe is ’n groot terugslag vir vleis produsente in Suid-Afrika, en het die land se goeie rekord ernstig geskaad. Landbouers voel…

Nuwe skool beroof

Skaars ‘n week nadat die LUK van onderwys die gemeenskap van Tsakane gevra het om die nuwe skool “nie te verniel nie”  is die skool beroof  van 185 tablette, agt…

Geskorste NVG baas nou adviseur by SAA

Vusi Pikoli is aangestel deur SAA as die hoof van hul risiko en nakomings afdeling. Hy is tans die adviseur van die staats sekuriteite Minister Dipuo Letsatsi-Duba. Pikoli is deur…

Vrees dat pensioenfonds geplunder gaan word

Ekonome het ‘n ernstige waarskuwing uitgereik aangesien hul vrees dat openbare pensioen fondse gebruik gaan word om Eskom se massiewe swart skuld-gat te vul . Mike Schussler deel ander ekonome…

SA sit sonder ’n president

Suid-Afrika sit sonder ’n president, en niemand weet wi is in beheer van die piesang republiek in wording nie. Die ANC se president, Cyril Ramaphosa sit en onderhandel in Mosambiek…

Nuwe president, maar ou beloftes

Eers was dit Mandela, toe Mbeki, toe Zuma, en nou Ramaphosa wat almal dieselfde spul beloftes aan swart kiesers maak met die verwagting dat hulle maar weer die party sal…

Swak mielie oes word verwag

Die lang droogte en hoë inset koste is die twee belangrikste redes waarom vanjaar se mielieoes gevaarlik laag gaan wees vergeleke met die vorige jaar. Min reën in die westelike…

Minister van Justisie minag Hofbevel

Die Minister van Justisie, Michale Masutha, het ‘n Hooggeregshof bevel verontagsaam waarin hy beveel is om binne 120 dae redes te verstrek hoekom Janusz Walus nog in die gevangenis moet…

N3 hoofweg weer geblokkeer

Die N3 hoofweg is weereens geblokkeer by die Van Reenen en Tugela Plaza deur ontevrede vragmotor bestuurders. Dit is deel van die voortslepende protes deur vragmotor bestuurders sedert 2018 ten…

Evkom op rand van ineenstorting

Volgens die Hoof Uitvoerende Beampte van Evkom is die krag verskaffer vasgevang in ‘n groot skuld las. As gevolg hiervan word die 15% verhoging oor die opeenvolgende drie jaar aangevra…

Overstrand inferno

Een-en-Dertig wonings is vernietig terwyl ten minste agt-en-twintig gedeeltelik beskadig is deur weghol veldbrande in die Overstrand gebied. Bykans 13,000 hektaar plantegroei is in die proses afgebrand. Slegs een persoon…

CemAir se vlerke weer geknip

Die SA Siviele Lugvaart  Agentskap het weereens CemAir verbied om enige vlugte te onderneem. Die vorige verbod is op 1 Desember 2018 terug getrek op voorwaarde dat CemAir sal voldoen…

Unisa kry hofbevel teen studente

Die Hooggeregshof in Pretoria het die Universiteit van SA ‘n interdik toegestaan teen die studente wat sedert verlede Maandag registrasies verhoed het by die instelling. Die interdik verhoed enige persoon…

R5,8 miljoen projek sukkel om te begin

Die Nelson Mandela Baai se lokasies was geoormerk om op 1 November 2018 ‘n “skoonmaak” projek te ondergaan. Die sogenaamde “clean & green” projek sou 200 tydelike werksgeleenthede geskep het….

Mbeki kortwiek Cyril se plan

Die magstryd tussen die twee voormalige presidente en die huidige ANC regeerder het weer na vore gekom in die pas afgelope byeenkoms van die ANC in Durban. Dit was Jacob…

Bankrot Eskom stel nog seniors aan

Die Suid-Afrikaanse kragvoorsiener Eskom, het te midde van ’n ernstige geld tekort, nog agt senior bestuurders aangestel. Aanvanklik sou Eskom ontslae raak van die oorbevolking van sogenaamde bestuurders en uitvoerende…

Zuma is ons man

Die Zoeloe volk van Natal het hulle keuse getoon tydens die ANC se verjaarsdag saamtrek waar Cyril Ramaphosa die hoofspreker sou wees, het die skare duidelik gewys dat Jacob Zuma…

Oud- Suid Afrikaners vermy SA

Uitgeweke Suid Afrikaners of te wel emigrante se lus om terug te keer na die land het ‘n laagtepunt bereik. In ‘n verslag van HSBC Expat Indeks is die land…

Trein ongeluk kos miljoene rand

Die waarheid is uit. Kommunikasie probleme tussen die treindrywer en die kontrole beampte van Spoornet het die ongeluk by Mountain View veroorsaak toe twee treine gebots het. Die treindrywer het…

Discovery verander toelatings vereistes

Die mediese skema Discovery het op ‘n baie laat stadium aangekondig dat pasiënte wat by sekere hospitale inteken nou ‘n ekstra R5000  sal moet opdok of na ‘n goedgekeurde kliniek…

Drie metro lede vas

Drie lede van die Johannesburgse Metropolisie sit in die selle in Hillbrow nadat hulle ‘n Kongolese winkel eienaar wou omkoop. Hulle het R20,000 geëis by die winkeleienaar wat daarvan verdink…

Unisa sluit sy deure

Onderhandelinge tussen die radikale National Student Representative Council (NSRC) en die universiteit owerheid het op ’n dooipunt uitgeloop en het die owerheid besluit om eerder sy deure tydelik te sluit….

Ramaphosa adviseurs dros

Cyril Ramaphosa se adviseurs wat hy onlangs aangestel het om die gemors van Eskom op te los met konstruktiewe advies, is stadig maar seker aan die dros. Sy aangestelde span…

Schweizer skool fiasko duur voort

Verskeie blanke ouers het besluit om hulle kinders uit die Laerskool Schweizer-Reneke te haal kort nadat ’n gegons op die sosiale netwerk begin is. Die Wes-Transvaalse skool het in die…

Dreinering van kennis

In ‘n witskrif oor emigrasie het skrikwekkende, maar bekende feite na vore gekom. Die direkteur van EOSA (Enterprise Observatory of SA) Johannes Wessels lig die volgende feite uit: Vir elke…

Nuusflitse

Ses ontsnap – twee gevang Die polisie het daarin geslaag om twee van die ses verhoor afwagtende misdadigers weer te arresteer nadat hulle uit hul tronksel in Hartbeespoort ontsnap het….

Soort soek soort

‘n Ma van Schweizer Reneke is volgens die media ontstoke omdat haar swart kind saam met twee ander swart kinders sit in die gr 1 klas. Sy verkies dat hulle…

Max du Preez se weergawe

Na twee persoonlike konfrontasies deur swartes het Max du Preez verval in sy woord diarree om die las van rassisme te verduidelik. Hy onderneem dan ook om na die voorvalle…

Nuwe skool geopen – “moet nie verniel nie”

Die berugte LUK van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het ‘n beroep gedoen op inwoners van die Oos-Rand om nie die nuwe Menzi Primêre Skool te beskadig nie. Die nuwe…

Bankrotskap vier die bo-toon

Die algehele bankrot munisipaliteit van Fetakgomo Tubatse het die dwase besluit geneem om ’n bestaande kontrakteur af te dank wat R500,000 gevra het om huise te bedraad vir elektrisiteit. In…

Die ANC se chaos in skole

Woensdag het die skole heropen vir die nuwe skooljaar, maar duisende skoliere weet nog nie waarheen hulle moet gaan nie want daar is hopeloos te min skole en te min…

Is SA bankrot of net korrup?

Dit is onduidelik of Suid-Afrika bankrot is en of die korrupsie so erg toeneem dat honderde gegradueerdes by die huis sit nadat die land se Departement van Gesondheid se begroting…

Nuusflitse

Kokaïen in PE Die Valke het beslag gelê op kokaïen ter waarde van R720 miljoen.  Die dwelms is gevind in ‘n  skeepvrag houer op  ‘n skip in die Port Elisabeth…

Onderwys departement sluit kantoor

Na die Gautengse Departement van Onderwys sy beuel geblaas het oor die “goeie” matriek uitslae, het gebeure daarna die wenkbroue laat lig. Die moontlikheid is glo geopper dat Panyaza Lesufi…

SAL leen R3,5 miljard

SAL het ‘n verdere R3,5 miljard lening aangegaan om die “sinkende” entiteit tot einde Maart in die lug te hou. ‘n Verdere R15,2 miljard word glo verder benodig binne die…

ANC verdeeldheid loop hoog

In hofdokumente deur die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraat word beweer dat kontrak geld wat teen kunsmatig verhoogde pryse deur die polisie toegeken is aan Brainwave Projects, gekanaliseer is om stemme…

SA sokker verloor bod

Die Afrika Sokker Beker byeenkoms van 2019 sal deur Egipte aangebied word.  Egipte het die bod gewen teen die enigste ander land nl. Suid-Afrika na Cameroon se onttrekking. SAFA se…

Noord-Transvaal het Bek-en-klouseer

Die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery het erken dat voorvalle van Bek-en-klouseer ondersoek word wat klaarblyklik in die omgewing van Vhembe gevind is. Vhembe is ’n deel van die…

Universiteite en regering gedreig

Die woordvoerder van die radikale vêr-linkse EFF se sogenaamde Studente Kommandeur het tydens ’n perskonferensie gesê die regering moet registrasie fooie by universiteite afskaf. ’n Reeks eise is gestel, wat…

Nuusflitse

Ons sal diens lewer – miskien later. Ramaphosa is op sy Natal toer om kiesers te lok en in Margate het hy aan lede gesê dat die ANC diens sal…

Wildtuin hek gesluit

Protesteerders het veroorsaak dat die Numbi hek van die Kruger Nasionale Park Maandag  gesluit moes word. Stukke glas en brandende bande versper die ingang sodat motors nie daar kan beweeg…

Durban belas inwoners met R20 miljoen

Twee standbeelde van terroriste gaan opgerig word in Durban teen ‘n koste van R20 miljoen. Nelson Mandela en Oliver Tambo gaan op die wyse “vereer”  word om sodoende swart eenheid…

Verkiesing en matriekuitslae

Net voor die 2004 verkiesing het die matriek slaagsyfer van 2003 gestyg na 78,3 en sopas net voor die 2019 verkiesing spring die syfer na 75,1%.  Onderwys is volgens politieke…

Evkom eis 45% verhoging van tariewe

Evkom se aansoek by Nersa sal volgende week in Kaapstad aangehoor word. Nersa het rees ‘n 4,41% verhoging goedgekeur, maar nou eis Evkom 15% per jaar oor die volgende drie…

Druip ons dan brand ons

Twee skole is Natal is afgebrand, waarskynlik deur leerlinge wat die pas afgelope matriek eksamens gedruip het Die Mvuzo Hoërskool in Pietermaritzburg  is in 2017 geopen en sedertdien het dit…

Universiteite stormloop begin

Met die duisende matrikulante wat sopas geslaag het en boonop Universiteits toelating verkry het, gaan Universiteite en Technikons oorstroom word met nuwe aansoeke en toelatings. Universiteite kan net ‘n sekere…

Woede oor blanke hoof van Denel

Die rassisties “Black Management Forum” (BMF) het gedreig met regs optrede oor die onlangse aanstelling van Daniel du Toit as hoof van Denel. Die wapenvervaardiger het die afgelope dekade al meer…

Vryburger Kinderfonds: Nog een week vir inbetalings

Donateurs vir “Die Vryburger Kinderfonds” het nog net een week kans om inbetalings te doen voordat geïdentifiseerde CVO-skole finansieel gehelp gaan word. Die bestuur van die Kinderfonds doen ‘n beroep…

Nuusflitse

Brand vernietig motor handelaarskap ‘n Brand by Mc Gee’s Auto in Voortrekkerstraat,  Goodwood het minstens 17 voertuie vernietig. Die kantoor perseel is ook in die brand vernietig en skade word…