Category Archives: Buitelandse nuus

Namibiese regering ook grondgryper

Etlike maande nadat die nuwe president van Suid-Afrika sy grondgryp plan bekendgemaak het, was dit die regering van Namibië wat in dieselfde voetspoor getrap het. Die regering het aangekondig dat…

Twaalf pos-bomme skud VSA

Dit het ’n senior span van die FBI en hoogs opgeleide beamptes van die Central Intelligence Agency (CIA) se aanhoudende soektog gekos om die skuldenaar vas te trek. Die pos-bomme…

Wapen verkope aan Saoedi gestop

Terwyl Saoedi Arabië in die spervuur bly oor die wrede moord op ’n joernalis asook sy aandeel in die dood van tientalle burgerlikes in Jemen, het die Europese Unie ’n…

VSA wil troepe na Meksiko grens stuur

Die president van Amerika, Donald Trump, het die opmars van voetslaners uit Sentraal Amerika onderweg na die grens tussen Meksiko en die VSA bestempel as ’n “nasionale noodtoestand”. Minstens 1,000…

Hewige aardbewing skud Griekeland

’n Hewige aardbewing wat 6,4 op die Richterskaal geregistreer het, het Griekeland die naweek getref in die westelike kusgebied van die land. Die skudding was so hewig dat dit selfs…

Wêreld Nuusflitse – 29 Oktober

VSA ’n Skieter het minstens 11 mense gedood in ’n kerkdiens wat Saterdagoggend gehou is in Pittsburgh voordat die polisie hom kon vastrek, waarna Prsidnt Trump gesê het so iemand…

Reuse vinvis op strand uitgespoel

Op die strand van De Haan in België is ’n reuse vinvis op die strand gevind wat gedurende die nag uitgespoel het. Die polisie was verplig om mense weg te…

Theresa May oorwin die rebelle

  Vir etlike maande het die Britse Eerste Minister, Theresa May onder die druk verkeer van haar partygenote in die parlement wat ontevrede is met haar hantering van Brexit. Die…

NAVO bult sy spiere

Bykans 50,000 troepe kom bymekaar in ’n Navo oorlog oefening wat in Noorweë gehou word om die alliansie se verdediging teen aggressors te toets. Duitsland sal die tweede grootste deelnemer…

Oud Franse president skuldig bevind

Die voormalige Franse president, Nicolas Sarkozy, het ’n Appèlsaak verloor waaroor hy vir onwettige finansiële steun gehad het tydens die vorige verkiesingsveldtog in Frankryk. Die konserwatiewe leier staar nou verskeie…

Ou Buick in krat gevind

Asof daar nie genoeg vreemde dinge elke dag gebeur nie, was die verbasing groot toe ’n 1934 Buick Series 600 sedanmotor in ’n skeepsvrag houer ontdek is wat klaarblyklik reeds…

Wêreld Nuusflitse – 26 Oktober

  Brittanje Die Britse owerheid het die omstrede Facebook beboet met ’n bedrag van $644,000 weens beweerde ongerymdhede en toegang tot gebruikers se persoonlike besonderhede.   Saoedi Arabië Die Openbare…

Nog voetslaners op pad na VSA

Behalwe vir die groot optog van sogenaamde vlugtelinge wat te voet onderweg is na die Verenigde State van Amerika, is ’n tweede optog met nagenoeg 7,000 voetslaners nou ook op…

Brief bomme aan Wit Huis, Obama en Clinton

Pakkies wat as brief bomme beskryf word, is by die Wit Huis in Amerika gevind en een elk is ook onderskep wat aan oud president Clinton se huis gestuur is…

Saoedi wou wegkom met leuen

Die VSA se Departement Buitelandse Sake wil blykbaar die visums van Saoedi Arabiese hooggeplaastes intrek en die onbekombaar maak vir hulle. Die drastiese stap volg nadat die koninkryk met leuens…

Oudste skeepswrak in Swart See gekry

Seevaart deskundiges het op die bodem van die Swart See ’n ongeskonde skeepswrak uit die antieke tydperk van die Griekse seevaart ontdek. Die ou handelsvaartuig word beskou as die heel…

Poetin wil Trump in Parys ontmoet

Kort nadat President Donald Trump die Russe daarvan beskuldig het dat hulle die Kernwapen akkoord oortree het, en die VSA se adviseur besoek gebring het in Rusland, het president Poetin…

Duisende vlug te voet na VSA

Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy sal buitelandse hulp aan Honduras, El Salvador en Guatemala stop as die massas mense wat te voet onderweg is na die VSA, die…

Trump wil meer kernwapens bou

Die Amerikaanse president, Donald Trump, wil die VSA se kernwapen arsenaal vergroot om daarmee die druk op Rusland en Sjina te plaas vir instemming tot ’n nuwe kernverdrag. Die Kremlin…

Bavaria leier oorweeg uittrede

Alle oë is in Duitsland gerig op die Minister van Binnelandse Sake, Horst Seehofer, wat laat val het dat hy oorweging skenk aan die moontlikheid om uit te tree. Die…

Orkaan storm op Meksiko af

Vanaf die Stille Oseaan is ’n reuse orkaan, wat as Kategorie 4 aangedui word, teen ’n skrikwekkende spoed onderweg na Meksiko, en sal die kus bereik op dieselfde dag as…

Sjina open langste see-brug

Sjina het pas die langste see-brug ter wêreld in gebruik geneem nadat die president die brug wat 55 kilometer lank is, amptelik geopen het. Die brug wat nou ’n direkte…

Russiese rykdom setel by enkeles

Volgens die jongste verslag wat deur SEEbiz vrygestel is, besit 10 persent van die Russiese bevolking sowat 82% van die land se totale rykdom. Volgens die verslag is daar in…

Maanrots behaal rekord prys

Tydens ’n veiling is ’n meteoriet wat glo van die maan afkomstig is en in die noorde van Afrika geval het, teen ’n rekord prys verkoop. Die gesteente wat oor…

Hof beslis teen Monsanto

Die omstrede maatskappy, Monsanto, wat deur die Duitse farmaseutiese reus oorgeneem is, staar ’n reuse aanslag in die gesig nadat ’n Amerikaanse hof beslis het dat die maatskappy se onkruiddoder…

Italië mik vir EU presidentskap

Die Italiaanse Adjunk Premier, Matteo Salvini, oorweeg die moontlikheid om as kandidaat te staan vir die Europese Unie se verkiesing om die amp van president van die Kommissie. Hy het…

Trump stuur af op grensoorlog

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het ’n ernstige waarskuwing gerig dat hy oorweging gee daaraan om Amerikaanse weermag troepe na die grens met Meksiko te stuur om te voorkom dat…

EU hof vind Pole skuldig

Die Poolse regering moet onmiddellik die nodige stappe neem wat sal verseker dat regters van die Hooggeregshof in die land mag voortgaan met hulle werk en dat die wetgewing wat…

Masedonië aanvaar nuwe naam

Die parlement van Masedonië het na ’n lang debat die nuwe naam aanvaar te midde van groot ongelukkigheid onder baie kiesers van die land. Die nuwe naam soos ondersteun is…

EU vergader oor immigrante-planne

Die Europese Unie se afgevaardigdes uit die lidlande het die afgelope week vergader in die hoop om nuwe antwoorde t vind vir die ernstige immigrante krisis. Die vergadering kon egte…

Brasilië polisie ondersoek valse inligting

Die Federale polisie van Brasilië het ’n ondersoek begin oor ’n disinformasie op die sosiale netwerk en op selfone met boodskappe wat vals inligting is rakende die presidentsverkiesing. Die ondersoek…

Merkel spartel om stemme te kry

Die verkiesing in die Duitse deelstaat Hesse kan Kanselier Angela Merkel se politieke loopbaan finaal knak as die peilings vir die komende verkiesing ’n aanduiding is van wat die uitslag…

Poolse nasionaliste behaal reuse oorwinning

Terwyl die Europese Unie weinig geduld openbaar met die nasionalistiese Poolse regering, het die plaaslike verkiesings in Pole getoon dat die nasionalistiese regering se steun steeds sterker word Die nasionalistiese…

VSA wil onttrek uit kernwapen ooreenkoms

Die Verenigde State van Amerika se Nasionale Veiligheidsadviseur se besoek aan Moskou volg nadat President Donald Trump gewaarsku het dat die VSA sal onttrek uit die Internasionale Kernverdrag weens die…

Duitsland fnuik terreur aanslag

Die Duitse owerheid het een van die grootste terreur aanslae betyds voorkom wat deur die Islamitiese Staat beplan is. Die terroriste het gepoog om reeds in 2016 na Duitsland te…

Merkel-regering in nuwe laagtepunt

Ondersteuning van die regerende partye in die koalisie van Duitsland het ’n nuwe laagtepunt in gewildheid by die kiesers bereik volgens die jongste peilings. Die peilings toon ’n duidelike swaai…

Vlaams Belang nie rassisties, sê Regter

Die Groen party se voorsitter sal hom moet verdedig teen die klag wat die voorsitter van Vlaams Belang in Vlaandere teen hom inbring nadat die linkse Groen party tydens ’n…

Britte eis nog ’n referendum

Die grootste betoging en straat optog wat in Brittanje gehou is die afgelope 15 jaar, het hierdie naweek plaasgevind in die strate van Londen. Sowat 700 000 ontevredenes het Saterdag…

Khashoggi is dood in vuisgeveg

Die druk op Saoedi Arabië om verduidelikings te gee oor die dood van ’n joernalis in hul konsulaat in Turkye, het sodanig toegeneem dat ’n verklaring uitgereik is as ’n…

Russiese inmenger vasgetrek in VSA

Elena Alekseevna Khusyaynova (44) is in die VSA vasgetrek en vervolg weens haar beweerde betrokkenheid by inmenging in die deelstaat verkiesings van die land. Sy is ’n Russiese burger wat…

Puigdemont praat oor onafhanklikheid

Dit is reeds meer as ’n jaar gelede dat Carles Puigdemont, as minister-president van die Spaanse deelstaat Katalonië, sy bekende onafhanklikheidsverklaring in die parlement gelewer het op 1 Oktober 2017….

Spanje verbreek diplomatieke verhouding

Spanje het sy diplomatieke betrekkinge met Vlaandere beëindig nadat die voorsitter van die Vlaamse parlement ’n skerp uitlating gemaak het oor die kwessie van Katalonië. Volgens koerantberigte het die Spaanse…

Bedanking van Armenië premier verdag

Opposisielede het in reaksie op die premier se onverwagse bedanking gesê die optrede is uiters verdag en dui op ’n poging om meer mag in te palm. Die eerste minister,…

VSA soek nuwe handelsooreenkoms

Die Amerikaanse regering van president Donald Trump wil ’n nuwe handelsooreenkoms sluit met Japan, die Europese Unie, en die Verenigde Koninkryk. Die nuwe wending het bekend geword nadat die VSA…

Melanie Trump in benoude oomblikke

Die Eerste Dame van Amerika, Melanie Trump, het ’n noue ontkoming gehad toe die vliegtuig waarin sy sou reis, skielik moes terugkeer na die aanloopbaan omdat rook in die vliegtuig…

Wêreld Nuusflitse – 19 Oktober

VSA Die Amerikaanse president Donald Trump, het Turkye versoek om hulle bewyse vry te stel wat toon dat Saoedi-Arabië betrokke was by die moord op die joernalis en skrywer, Jamal…

Italië uitdagend teenoor EU

Te midde van die Europese Unie se waarskuwing aan Italië dat sy begroting gaan lei tot ekonomiese agteruitgang, het die Italiaanse nasionalistiese regering hom nie daaraan gesteur nie en die…

DRK verloor beheer oor Ebola

Die Ebola krisis in die Demokratiese Republiek van die Kongo het verder versprei, en die inwoners, asook die nooddiens werkers is bekommerd dat die virus se verspreiding nou buite beheer…

Malaria kan uiteindelik verdwyn

Die ontwikkeling van die gene van die malaria muskiet is ’n jarelange navorsingsprojek van wetenskaplikes regoor die wêreld. Tot hede kon navorsers net nie daarin slaag om dit moontlik te…

Sweedse politici sweet behoorlik

’n Tweede politieke party wat gevra is om ’n koalisieregering saam te stel het klaaglik misluk, en nou is ’n derde party gevra om te kyk of hulle ’n regering…