Category Archives: Buitelandse nuus

Oud veldtogbestuurder van Trump in aanhouding

Die voormalige hoof van President Trump se verkiesingsveldtog is gearresteer weens sy leuens oor die Russiese betrokkenheid in die verkiesing. ’n Woordvoerder van die ondersoekers sê hy het hom skuldig…

Venezuela bly gespanne en plofbaar

Twee dae nadat die jong opposisieleier, Juan Guaidó, in die openbaar verklaar het dat hy die nuwe president van die land is, het president Maduro se aansien so laag gedaal…

VSA roep diplomate terug uit Venezuela

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het die diplomatieke personeel in Venezuela teruggeroep. Slegs enkele led van die diplomatieke korps wat in die geteisterde land is, sal steeds…

Linkse miljardêr waarsku teen Sjina

Die vêr linkse Amerikaans-Hongaarse miljardêr, George Soros, wat ook as filantroop beskou word, het tot vele se verbasing, tydens sy toespraak by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, gewaarsku…

Grootbaas van Renault “bedank”

Die Raad van Direkteure van die Franse motorvervaardiger, Renault, het aangekondig dat die Hoof Uitvoerende Beampte, Carlos Ghosn, “bedank” het. Carlos Ghosn is klaarblyklik in Japan in hegtenis geneem weens…

Mond bakterieë veroorsaak Alzheimer

Sekere mond bakterieë is blykbaar die element wat veroorsaak dat Alzheimer by die mens ontstaan, is een van die jongste bevindinge van navorsers. Die bevinding is die afgelope week in…

Venezuela krisis vererger

Die leë rakke in voedsel winkels, apteke sonder noodsaaklike mediese voorraad, en ’n totale ekonomiese ineenstorting weens wanbestuur, is die hoofredes vir die krisis in Venezuela. Dit het gelei tot…

Trump is verplig om Staatsrede uit te stel

President Donald Trump is verplig om sy beplande Staatsrede uit te stel wat op 29 Januarie sou plaasvind, en kan dit eers lewer na die regering se “afsluiting” beëindig is….

Duitsland soek witvoet by VSA

Die uitsprake van Kanselier Merkel van Duitsland tydens haar rede by die Davos Ekonomiese Forum, is nie oral goed ontvang nie. Haar negatiewe opmerkings oor nasionalisme en konserwatisme het menige…

Roemenië ondersteun Premier May

Die Europese Unie se nuwe presidensie vir die volgende ses maande is gesetel in die verteenwoordigers van Roemenië, wat meebring dat die Europese Unie ’n nuwe benadering gaan volg met…

Hof beslis ten gunste van Trump

’n Amerikaanse hof het beslis dat die standpunt en siening van die land se president, Donald Trump, gehandhaaf word om te blokkeer dat die persone wat ’n geslagsverandering ondergaan het,…

Merkel regering vrees verkiesing

Dit wil lyk asof die regering van Kanselier Angela Merkel diep bekommerd is oor die komend verkiesing vir die Europese Parlement. Die spook van haar destydse “oop deur” benadering met…

Sjinese geboortesyfer daal dramaties

Die Statistiek Buro in Sjina het aangekondig dat die land se geboorte syfer drasties gedaal het en dat 2018 se geboortes slegs 2 miljoen is. Die drastiese daling word hoofsaaklik…

Die rykstes word nog ryker

In die jongste Oxfan-verslag wat die 2018 ontleding gedoen het van die 26 rykstes in Nederland, is merkwaardige gegewens vrygestel. Die 26 rykstes in die land het meer bates as…

Verset groei oor Masedonië se naam

Tienduisende mense het die strate van die Griekse stad Athene oorstroom in ’n optog weens hulle ontevredenheid met die naam van die buurland, Masedonië. Die ooreenkoms tussen die twee lande…

Venezuela: Mislukte staatsgreep

Die leë winkelrakke en geen medikasie beskikbaar nie, is klaarblyklik die rede waarom ’n poging aangewend is om ontslae te raak van die huidige diktatoriale regering. Veiligheidsmagte het 27 lede…

Wereld Nuusflitse

Meksiko Meksiko het ’n nuwe rekord opgestel met 33,000 moorde gedurende 2018, wat beteken dat daar gemiddeld 90 mense per dag vermoor word. Frankryk Die Franse owerheid het die internet…

Zimbabwe: geweld en chaos

Die Zimbabwe regering wil sy opponente ten volle verantwoordelik hou vir die geweld en onrus wat tans in die land heers. President Mnangagwa was verplig om sy besoeke aan Europese…

VSA voer lugaanvalle uit in Somalië

In lugaanvalle wat deur die Amerikaanse vegvliegtuie uitgevoer is op basisse van die terroriste in Somalië, is minstens 52 militantes gedood. Die aanval is uitgevoer nadat die terroristegroep ’n aanval…

President Macron kry meer weerstand

Ten midde van die Franse president se goed bedoelde pogings om in al die groot stede op te tree en debat te voer, word die weerstand teen sy bewind al…

Roemenië laat duisende prisonier vry

Gedurende die afgelope jaar het die nasionalistiese regering van Roemenië meer as 14,400 gevangenes uit tronke vrygelaat. Alhoewel due gemiddelde vrylating van ’n 1,000 mense per maand deur familie verwelkom…

Reuse Wit Haai grootste ooi

’n Reuse Wit haai van net langer as 6 meter, is deur twee navorsers gevind en is waarskynlik die grootse een wat nog ooit gesien is. Die twee navorsers kon…

Rusland waarsku teen ruimte wapen wedloop

Fie Russiese Minister van Buitelandse Sake, Sergej Lavrov, het Vrydag in die Veiligheidsraad gewaarsku dat die nuwe vuurpyl afweerstelsel van Amerika sal lei tot ’n wapen wedloop in die ruimte….

Columbiaanse regering maak jag op rebelleleier

Woordvoerders van die Columbiaanse regering het bekend gemaak dat ’n man wat verbind word aan die rebellegroep, die “Nasionale Bevrydings Weermag” verantwoordelik is vir die plant van ’n motorbom waarin…

Duitsland en Sjina versterk handelsbande

Berlyn en Beijing het ’n ooreenkoms onderteken om samewerking in die bankwese en versekering sektor uit te brei. Dit volg nadat die VSA swaar invoer tariewe teen goedere van Sjina…

Internet chaos met miljoene adresse

Nog nooit in die bestaan van die internet was daar soveel drama as wat tans die geval is met miljoene e-pos adresse wat openbaar gemaak is nie. ’n Massiewe aantal…

Wêreld Nuusflitse

Onwettige immigrante Sowat honderd onwettige immigrante uit Afrika land het in die Mediterreense See verdrink nadat hulle oorlaaide boot onklaar geraak het. Kongo verkiesing Daar is steeds stryd in die…

Trump oor Amerikaanse “afsluiting”

President Donald Trump het die afgelope naweek belangrike aankondigings gemaak oor die grensmuur en afsluiting van die regering weens die verdeeldheid oor die wenslikheid om die muur op te rig….

Hewige hittegolf tref Australië

Terwyl Duitsland en Oostenryk ’n sneeustorm beleef wat as die ergste in dekades is, gaan Australië gebuk onder ’n hittegolf van nuwe rekord temperature . Te midde van die geweldige…

Korea hoof onderhandelaar besoek VSA

Noord-Korea se voormalige spioenasiehoof, Kim Yong Chol, en nou die hoof onderhandelaar oor kernwapens, het in Amerika aangejom. Die gevaarlike kommunis sal die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo…

Man gearresteer wat Wit Huis wou aanval

’n Man wat nog nooit ’n vuurwapen afgevuur het, is betrap dat hy wapentuig bekom het om ’n aanval uit te voer op die Amerikaanse Wit Huis, en ook ander…

Noorweë versterk konserwatiewe regering

Die Eerste Minister van Noorweë, Erna Solberg, het na verskille met koalisie vennote gedurig met ’n minderheidsregering gesit. Nou het die Konserwatiewe Party en die leiers van die Christen Demokrate…

VSA vervolg seniors van Audi

Vier van die motorvervaardiger Audi se hoofde word vervolg in die VSA weens hulle beweerde betrokkenheid by die diesel skandaal deur Volkswagen en sy ander maatskappye waarvan Audi een is….

Trump kanselleer vliegrit van Demokraat

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die buitelandse vliegrit gekanselleer wat deur die voorsitter van die Huis van Afgevaardigdes bespreek was. Nancy Pelosi sou ’n vliegtuig haal om die vergadering…

Al meer vroue wil vlug uit Saoedi

Die opspraakwekkende voorval van Rahaf al-Qunun, die jong vrou van Saoedi-Arabië wat asiel gekry het en na Kanada kon vlug, het die waarheid van ander vroue na die oppervlakte gebring….

Plakkaat los Britte met rooi gesigte

Die spook van Brexit wil maar nie tot rus kom in Brittanje nie, en kiesers maak nou hulle eie uitsprake oor die verloop van die proses wat tot hede gevolg…

Swede steeds sonder verkose regering

Stockholm is in ’n doodloopstraat vasgekeer met geen politieke party wat Swede kan regeer saam met die nasionalistiese Sweedse Demokrate. Die Sosiaal Demokrate se huidige Eerste Minister, Stefan Lofven, word…

CNN se blaps maak hulle belaglik

Nog n blaps van CNN het die ver-linkse nuusagentskap letterlik met n rooigesig gelaat toe hulle die rassekaart wou speel wat toe in hulle rooi gesigte ontplof het. CNN het…

Meksiko keelvol vir immigrante

N Nuwe vlaag van onwettige immigrante wat oorspronklik in Honduras begin is, het vinnig in getalle toegeneem en daar is reeds mee as 2,000 van die voetgangers onderweg na Amerika….

Theresa May oorleef wantroue mosie

Die Britse premier, Theresa May, het die Mosie van Wantroue wat teen haar en haar regering ingestel is deur die leier van die Arbeidersparty, gerieflik oorleef. Die oorwinning is egter…

Trump maak sy keuse vir Prokureur-generaal

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy keuse vir ’n nuwe Prokureur-generaal gemaak, maar die nuweling sê hy gaan hom nie laat boelie deur die president nie. William Barr, het…

Duisende afgesny weens swaar sneeu in Europa

Die swaar sneeu wat oor dae neergesif het in dele van Duitsland en Oostenryk, het duisende mense in isolasie weens die onbegaanbaarheid van vervoer roetes. In die Oostenrykse provinsie Salzburg…

Poolse burgemeester sterf na mes aanval

Pawel Adamowicz is as die nuwe burgemeester van die Poolse stad Gdansk ingehuldig, en is kort daarna deur ’n aanvaller met ’n mes gesteek. Die 53-jarige burgemeester het beswyk van…

VW en Ford in vennootskap

Volkswagen het aangekondig dat hy ’n nuwe elektriese voertuig in die VSA gaan produseer by sy nuwe aanleg in Chattanooga wat opgerig word teen ’n bedrag van $800 miljoen. Die…

Republikeine versterk juridiese geledere

Die stryd teen sosialisme duur voort in die Amerikaanse politiek, en dit lyk of die Republikeine ’n belangrike mylpaal gaan bereik in die komende maande. Die linkse Demokratiese Party het…

AFD dreig met Duitse Dexit

Die nasionalistiese opposisieparty in Duitsland, die Alternatief vir Duitsland. (AFD) het gewaarsku dat die Europese Parlement drasties hervorm moet word as hulle nie ’n Dexit wil sien kom nie. Die…

Brexit: Theresa May se nederlaag

Die Britse Eerste Minister, Theresa May, het die parlementêre stemming met ’n groot meerderheid van 230 stemme verloor wat gehou is oor haar onderhandelde ooreenkoms met die Europese Unie. Die…

Zimbabwe verval in chaos

Die brandstofprys het in Zimbabwe met 150% gestyg, en kiesers het in hulle duisende begin betoog en onrus veroorsaak in talle stede en dorpe. Dit het woedende inwoners van Harare…

Ivaka Trump is geen kandidaat

Die Amerikaanse Wit Huis het in reaksie op persberigte gesê daar bestaan geen moontlikheid dat Ivanka Trump beskikbaar sal wees as kandidaat vir die amp as hoof van die Wêreldbank…

Iran se satelliet lansering misluk

’n Woordvoerder in Iran het bevestig dat die lansering van ’n satelliet om inligting te bekom oor omgewings aangeleenthede, ’n algehele mislukking is, maar waarnemers bevraagteken die doel met die…