Category Archives: Buitelandse nuus

Groot medianetwerke se dae getel.

‘n Interessante berig deur die onafhanklike joernalis, Stuart Wilde, maak die bewering dat die groot medianetwerke se dae getel is. Volgens hom is die rede daarvoor dat netwerke soos NBC,…

VSA se vertroue in politici baie laag.

VSA burgery se vertroue in beroepsrigtings word in die onderstaande tabel beskikbaar gestel. Die Vryburger maak verskoning vir die taalgebruik. Dit is opvallend wie die minste vertroue inboesem. In Suid-Afrika…

Gepeupel forseer President Morsi uit paleis.

Teen laat gisteraand was die Egiptiese President, Mohammed Morsi geforseer om by ‘n agterdeur van die paleis weg te vlug nadat die mense opgemars het en geëis het dat hy…

Dr. Merkel nog net so gewild soos altyd

Bondskanselier dr. Angela Merkel (58), is met ’n reuse meerderheid van 98% van die stemme as leier van die konserwatiewe Christen-Demokratiese Unie (CDU) herkies. Sy het soos gewoonlik, haar eerlike…

Clinton waarsku Siriese regering

Hillary Clinton, VSA Minister van Buitelandse Sake, het die regering van pres. Bashar al-Assad van Sirië ernstig gewaarsku teen die moontlike gebruik van chemiese wapens teen rebelle in dié land….

Europa se jongmense – ons kamerade

Tydens die besoek vroeer vanjaar van mnr. Henk van de Graaf aan Europa was daar genoeg mense om ondersteuning te bied. Die foto is geneem van die demonstrasie teen volksmoord…

Die Britte se lawaai oor Peerce

Die moord op mnr. Chris Peerce op sy plaas in Ficksburg-distrik, maak wêreldwyd opslae. Gedurende die afgelope jaar is meer as 130 blankes deur terroriste in die land vermoor. Hierdie…

VN erken Palestina as onafhanklike staat

Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het oorweldigend ten gunste van die erkenning van Palestina as ‘n onafhanklike staat gestem. Dié gebied sal voorlopig waarnemer status kry in die VN…

Spaanse banke gered

Uiteindelik kan Spanje weer asem haal met sy banke wat gered is. ‘n Bedrag van €37 miljard moes verdeel word na Bankia €18 miljard, Catalunya Banc €9 miljard, Novagalicia Banco…

Kanadese Samaritaan gee vroeë Kersfees

‘n Normale weeklikse inkopie tog het uitgedraai in ‘n les van goedgesindheid in Hamilton Ontario vroeër hierdie week. ‘n Barmhartige Samaritaan wat verkies het om naamloos te bly, het $485…

Groenland en Antarktika verloor vier triljoen ton ys

Meer as vier triljoen ton ys het in die afgelope 20 jaar in Groenland en Antarktika gesmelt. Dit dra by tot die styging van seevlakke en bied volgens ‘n studie…

Australiese strande gesluit na bloedrooi see

Toeriste by die Bondi Strand in Australië is vandeesweek teleurgestel na ‘n seldsame natuurverskynsel wat die water bloedrooi kleur. Bondi is een van die verskeie gewilde strande in en rondom…

Arafat se liggaam opgegrawe vir toetse

Die oorskot van Yasser Arafat, die jarelange Palestynse leier, se liggaam is onlangs opgegrawe. Dit vorm deel van ‘n ondersoek na bewerings dat hy vergiftig is. Die gebied rondom Arafat…

Kamera verkoop vir R19 miljoen

Die kamera wat gebruik is om die lewe van Pablo Picasso te dokumenteer, is vir ‘n rekordprys van R19 miljoen verkoop. Die Westlicht-galeryse woordvoerder het gesê die Leica kamera het…

Skotland wil wegbreek.

Skotland se plek in die Verenigde Koninkryk is tans die grootste kwessie in Britse politiek en ‘n groot kommer oor Europa. Verlede maand het die Britse Premier, David Cameron en…

Texas se eis vir onafhanklikheid stu voort

Min mense weet dat Texas in werklikheid nie ‘n staat van Amerika is nie, maar ‘n besette grondgebied wat met bedrog en geweld in die unie ingeforseer is. Hierdie is…

Kataloniërs vorder op vryheidspad

Kataloniërs is ‘n stap nader aan hulle afstigtingsideaal nadat hulle ‘n pro-sesessie meerderheid in die afgelope verkiesing ingestem het. Pro-onafhanklikheids partye het as duidelike wenners uit die stryd getree en…

’n Hele eiland het verdwyn

‘n Eiland wat tussen Australie en Nieu-Kaledonie geleë is, en bekend staan as die Sable-eiland, is nie in sig nie. Dit het verdwyn, beweer wetenskaplikes Verskeie wêreldkaarte en ook op…

Vulkaan uitbarsting ontwrig Nieu Seeland

Vlugte is gekanselleer en ander moes vertraag word nadat ‘n vulkaan in ‘n nasionale park in Nieu-Seeland uitgebars en tonne vulkaanstof die lug ingestuur het. Die regeringsagentskap GNS Science het…

Kantoor op wiele

Twee Duitse polisielede het drie keer gekyk na die “kantoor” van ’n man wat aangekeer is omdat hy 130 km gery het in ’n 100km sone. Die voertuig was deeglik…

EU amptelik in resessie

Die Europese Unie het vir die derde kwartaal ‘n tweede opeenvolgende negatiewe groei ondervind, wat die EU amptelik in ‘n resessie toestand plaas. Die vorige resessie was in 2009, aan…

Sanksies kos Iran $109 miljoen per dag

Westerse sanksies het tot gevolg dat Iran elke dag meer as $109 miljoen se verlies ervaar. Dit is meer as $2,5 miljard per maand. Die sanksies word toegepas weens Iran…

Fransman wen R1,8 miljard

‘n Fransman, wie se naam nie bekend gemaak mag word nie, het die boerpot van R1,8 miljard in die Euro-millions-lotery gewen. Dié bedrag wat gewen is, kan byna vier ton…

Horlosie verkoop vir R32 miljoen

Die Britse rocker Eric Clapton het byna R32 miljoen by sy enorme bankbalans gevoeg toe sy Patek Philippe-horlosie op ‘n veiling in Genève verkoop is. Die afslaer het gesê dat…

Eise om vryheid nou ook in VSA

Washington: Ten minste 20 state in Amerika het in petisies die Obama-administrasie gevra om hulle vreedsaam hulle onafhanklikheid te gee, sodat hulle hulle eie regerings kan kies. Dit volg op…

Die armste president in die wêreld, Jose Mujica

Die president van Uruguay, José Mujica, het ‘n unieke bynaam, veral vir ‘n president: “el presidente mas pobre” (vertaling: “armste president”). Die 77-jarige president het onlangs aan die Spaanse koerant…

Antieke skatte in Bulgarye opgediep

Antieke skatte uit die tyd van Alexander die Grote is in grafte in Bulgarye opgediep. Wetenskaplikes glo dat dié skatte met die Masedoniese koning verband kan hê. Die ontdekking in…

Besondere dag in Kanada

Remembrance Day, ook bekend as Papapwer Dag of Armistice Day is ‘n herdenkings dag ingestel op die 11de November 1918 in die Statebond lande na die einde van die Eerste…

Groot kunsveilings

Meer as 215 viole, altviole, tjello’s en boë sal op die 27ste November deur Christies in New York verkoop word. Na verwagting sal ‘n Joseph Henry vioolboog teen ongeveer $70,000-90,000…

Aussie skroom nie om rassis te wees nie

’n Rasse-bohaai het in Australiese krieket losgebars oor ’n voormalige nasionale speler se gebruik van die k-woord. Die 52-jarige Greg Ritchie, wat in die 1980’s 30 toetse vir Australië gespeel…

Dagga gewettig in VSA

In die deelstate Washington en Colorado is dit nou gewettig om dagga te besit en te gebruik. Hierdie wet is vooraf gegaan met ’n stemming waartydens 55% van die inwoners…

Amerikaanse senator praat vlot Afrikaans

In Arizona, (VSA) is Senator Jeff Flake die eerste Afrikaanssprekende lid van die Amerikaanse senaat. Sen. Jeff Flake, ’n Republikein, praat vlot Afrikaans. Tien jaar gelede het joernaliste in Suid-Afrika…

Obama is weer verkies

Mitt Romney het aan sy ondersteuners gesê hy het aan pres Barack Obama toegegee dat hy herverkies is as Amerikaanse president. “Ek het Obama gebel om hom geluk te wens….

Orkaan ontwrig VSA se verkiesingstryd

Terwyl duisende mense uit laagliggende gebiede aan die VSA se ooskus ontruim is, lyk dit of orkaan Sandy ook die Amerikaanse presidentskandidate kortwiek in die veldtog. Barack Obama en sy…

Orkaan Sandy tref Kanada

Die natuur het Kanada die afgelope week goed laat les opsê. Die ooskus van Kanada is getref deur Orkaan Sandy, dieselfde orkaan wat die ooskus van die VSA verwoes het….

Ford toon rekordwins

Ford, die Amerikaanse motorvervaardiger, het vir die derde kwartaal uitstekende wins van $2,2-miljard bekend gemaak. Volgens die groep se hoofuitvoerende beampte, Alan Mulally, is die bedryfswins veral te danke aan…

Stryd om internetbeheer word feller

‘n Stryd om beheer oor die internet kan binne maande begin woed as afgevaardigdes in Doebai byeenkom vir ‘n vergadering van ‘n agentskap van die Verenigde Nasies (VN). Dit wil…

Die BRICS lande

Die BRICS lande bestaande uit Brazilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika vorm ‘n wesenlike aandeel van die wêreldekonomie. Die BRICS lande (sommige groter moonthede verwys na die BRIC lande, aangesien…

Switserse geheime bankrekenings taboe

Rolprentfilms, waarin skelm geld in ‘n Switserse geheime bankrekening gestort word, sal binnekort nie meer realisties wees nie. Internasionale druk het veroorsaak dat dit deesdae byna onmoontlik is om ‘n…

Calgary, Alberta, Kanada se vroeë winter

In die gebied het daar oornag 10 tot15cm sneeu geval. Temperature het gedaal tot by minus 15 grade Celcius. Die sneeu het ‘n groot gemors veroorsaak op die paaie en…

Die “geliefde land” se agteruitgang

Dit raak alom bekend in die wereld dat Suid-Afrika agteruit boer. Die welbekende uitlating van Allan Paton, “Cry, the beloved country” is gebruik as voorblad opskrif tesame met ’n foto…

China en Japan wil oorlog maak

China het Vrydag gereed gestaan om militêre skepe en vegvliegtuie na die Oos-Chinese See te stuur as gevolg van die dispuut met Japan oor die eienaarskap van ‘n eilandgroep. Die…

Frankryk se “Groot Sharpville”

Na verloop van ’n halfeeu het die Franse regering toegegee dat die land se polisie in 1961 tientalle Algeryne tydens ’n betoging in Parys doodgeskiet het. Die bloedbad van 17…

Obama kon toe nie wen nie

Obama het darem ietwat beter vertoon as tydens die verloorstryd van die eerste rondte. Obama het probeer om Romney te ontsenu deur hom te beskuldig van inkonsekwentheid. Uiteindelik het die…

SKELMSTREKE WORD OPGRADEER

Barclays is daarvan beskuldig dat hulle wins maak uit  die wêreld se hongersnood. Die beskuldiging deur die World Development Movement sê dat die bank met voedselpryse spekuleer en daarmee voedsel se prys opstoot….

Max Keiser oor Nobelprys

Die Nobelprys Komitee sou ‘n beter keuse gemaak het om die vredesprys aan Bill Clinton vir seksskandale toe te ken as aan die Europese Unie, het die internasionaal bekende joernalis,…

Obama teen Romney

Die druk is op Barack Obama. Sy vorige poging was pateties en was waarskynlik die spyker in die doodkis vir hom tydens die vorige TV debat. Romney het die vloer…

Finansies bedreig London se taxis

Die vervaardiger van London se beroemde swart taxis, Manganese Bronze, benodig finansiële bystand om te oorleef. Hulle het by hulle hoofaandeelhouer, Geely, aangeklop om hulp te verleen met die verskaffing…

Romney is besig om voorsprong te rek

Gevaarligte het in die kamp van Obama geflikker toe ’n baie bekende en hoog gerespekteerde meningspeilings buro bevind het dat Mitt Romney die president verbygesteek het. Die Pew-Navorsingsentrum het bevind…

Mooiste Maan

Die datum is 29 September 2012: Die plek: Kanada. Die mooiste maan het saam met die herfs equinox opgekom. Hulle noem hom die super “harvest moon” en hy sal eers…