Category Archives: Betrekkings

Vakature vir ʼn teller/bankklerk

Vakature vir ʼn teller/bankklerk Oranjekas is ʼn koöperatiewe finansiële instelling en het ʼn vakature vir ʼn persoon wat in ʼn bankverwante loopbaan belangstel. Kantore is geleë te Môregloed in Pretoria….

Betrekkings vakant

FOSC het, is ’n maatskappy wat vesel optiese installasies en roetes doen. Hulle benodig tans persone wat kan help met die bou van roetes, slote grawe en weer toemaak. Die…

Betrekking vakant

Ons benodig die dienste van n handvaardige nutsman. Die geskikte kandidaat is tussen 30 en 40 jaar oud en beskik oor eie vervoer om by die werk te kom. Moet…

Geloftefees

Die Lankverwacht Geloftefees begin reeds op13 Desember en duur tot Geloftedag op die plaas Lankverwacht buite Vanrhynsdorp. Die Feesrede word gevoer deur mnr. Paul Kruger van die VVK Ds Jan…

Onderwys poste vakant

CVO-Zoutpansberg skool beskik oor ’n aantal onderwysposte wat gevul moet word Die skool is geleë in die Verre Noord-Transvaalse dorp, Louis Trichardt,   Vir enige navrae kontak gerus die Skoolhoof…

Onderwys poste beskikbaar

Die CVO-Soutpansberg skool beskik oor vakante onderwysposte wat gevul moet word. Aansoekers moet aandui vir watter pos aansoek gedoen word. Die skool is geleë in die pragtige Noord-Transvaal, en bied…

BCVO Betrekkings vakant

BCVO Kantoor in Pretoria beskik oor die volgende twee voltydse Onderrigadviseursposte: 1 Wiskunde, Fisiese Wetenskap, Lewenswetenskap en 2 Afrikaans, Engels, Christelike Lewensoriëntering Die geskikte kandidaat moet toepaslik gegradueerd wees met…

Betrekking gevra

Wicus Du Bruyn E-pos fwdb@vodamail.co.za Betrekking gesoek: Ek het ‘n sertifikaat vir ‘n "walking floor kiln". Ek was jare in die bosbou bedryf asook saagmeule. Ek het ondervinding van steenmakery,…

Betrekking vakant

Die Paardekraal monument in Krugersdorp benodig ’n opsigter. Die persoon word nie ’n salaris betaal nie, maar ’n woning word verskaf wat water en elektrisiteit insluit. Hy sal ook op…

Betrekking gesoek:

Mnr. Frans Roodt is op soek na ’n betrekking as IT hulplyn assistent of as ’n IT konsultant in die Vaaldriehoek omgewing. Sy kwalifikasies sluit in MCITP, ITIL Foundation, Novell…

Betrekkings vakant

Ek is moeg vir werkers se ewige stakings en is dringend op soek na 100 to 150 jongmans in die ouderdomsgroep van 18 tot 25 jaar om ‘n son-kragsentrale te…

Betrekking gevra

Betrekkings gevra Koos Visser is op soek na algemene nutsman of motorwerktuigkunde werk. Hy beskik ongelukkig oor geen kwalifikasies nie, maar is bereid om enige werk te doen. Sy vrou…

Betrekkings vakant

Let asseblief op die keerdatums vir aansoeke   Verkoopsposisies beskikbaar in IT-bedryf Benodig 2 verteenwoordigers (Snr en Jnr Sales assistant) Bewysbare, relevante ervaring noodsaaklik. Kennis in IT voordelig Junior sales…

Eskom poste beskikbaar

Twintig Eskom poste vir jongmense – (verskoon die Engels)   Pos: Leerling – Power Plant Operators (Cadets) x 20 Employment Type : Non-permanent Area of Speacialization : Operating Department :…

Betrekking gevra

Neels Meyer is op soek na ’n betrekking as ’n plaasbestuurder. Hy is op die oomblik werksaam by ’n hoenderboerdery, maar sy kontak verstryk eersdaags. Neels het ook ervaring in…

Betrekkings Vakant

MJR Trading het ’n pos beskikbaar vir ’n opspoorder/agent. Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees. Die kandidaat moet ook oor eie vervoer beskik en bereid wees om in Pretoria…

Betrekkings Beskikbaar

Pieter Smit van Phumelela Infrastructure het ’n pos beskikbaar vir ’n Ontvangs- en Administrasieklerk in Hennopspark, Verwoerdburg. Die pos is onmiddellik beskikbaar en werksure is Maandag tot Vrydag van 7:30…

Betrekking gevra

Maria Strydom is op soek na werk op ’n plaas waar daar ook blyplek beskikbaar is in die vorm van ’n alleenstaande woning of kothuis. Sy is bereid om te…