Search Results For “geloftefees”

Geloftefeeste deur die land

Krugersdorp: Paardekraal monument 06:00  Ds. Johan van Wyk 08:45  Vlaghysing Voorlees van die 1880 Gelofte Samesang 09:00  Feesrede Dr. Christo Pretorius Voorlees van die 1838 Gelofte 11:00  Geloftediens Ds. Hansie…

Geloftefees Vanrhynsdorp

Op Geloftedag, 16 Desember 2016 vind ’n besondere fees plaas in die omgewing van Vanrhynsdorp.. Alle volksgenote word herinner aan, en uitgenooi na die Geloftefees op 16 Desember 2016. Kom…

Groot Geloftefees op Carletonville

Alle Boere-Afrikaner perderuiters word deur die Carletonville Geloftefeeskomitee genooi om vanjaar Geloftefees saam met hulle te herdenk in Carletonville. Mnr. Hendrik van der Merwe van die komitee sê die gedagte…

Wonderboom Geloftefees 2015

“Loof die HERE … solank as ek lewe … Die HERE is vir ewig Koning;” “Die gebeure voor en tydens die slag van Bloedrivier is wonderwerke, daarom eer ons God…

Geloftefeeste

 Hier is die lys van Geloftefeeste wat u kan bywoon. Ondersteun asseblief. CLANWILLIAM • Zeekoevlei Geloftefees Plek: Zeekoevlei Feesterrein (Clanwilliam-Graafwaterpad, 15 km vanaf Clanwilliam) 16/12: 08:45 – Samesang / 09:00…

Geloftefees Groblersdal

Die Geloftefees word in die DLU saal op die N11 na Middelburg te Groblersdal gehou. Dit begin om 09:00 vm. en die verrigtinge word geopen deur ds. Johan du Preez van…

BAV Geloftefeeste

LAERTREK GELOFTEFEES TUSSEN BETHLEHEM EN KESTEL 08h00: Oggendbiduur09h30:  Aankoms van perdekommando en vlaghysing10h00:  Geloftediens deur ds. Francois Venter12h00:  Geloftefeesrede deur mnr. Andries Breytenbach Navrae kan gerig word aan Wessel Lourens…

Geloftefees Vanrhynsdorp

Op 16 Desember 2015 vier ons ons vierde Geloftefees te Lankverwacht Gasteplaas, Vanrhynsdorp. Ons sal die 15de Desember reeds die namiddag saam kuier, maar die fees begin Woensdagoggend om 08h00 met ‘n…

Paardekraal Geloftefees

JAARLIKSE GELOFTEFEES-VIERIERING TE PAARDEKRAAL, KRUGERSDORP. FEESPROGRAM  2015 WOENSDAG, 16 DESEMBER 2015. 06:00-07:00        Vroeë oggenddiens, Paardekraal Feesterrein. Ds. Dirk van’t  Zandt, Predikant van die Gereformeerde Kerk, Witpoortjie Gemeente. Opneem van kollekte. 07:00-08:45               …

Paardekraal Geloftefees

Jaarlikse Geloftefeesviering te Paardekraal, Krugersorp Maandag, 1 Desember 2014 05:00-06:00  Vroeë oggenddiens, Pretoruiskraal. Dr.J.M.van Tonder, Gereformeerde Kerk, Krugersdorp Wes.   Dinsdag, 16 Desember 2014   06:00-07:00  Vroeë oggenddiens, Paardekraal Feesterrein….

Geloftefees

Die Lankverwacht Geloftefees begin reeds op13 Desember en duur tot Geloftedag op die plaas Lankverwacht buite Vanrhynsdorp. Die Feesrede word gevoer deur mnr. Paul Kruger van die VVK Ds Jan…

Pietersburg-Doornkraal Geloftefees

Die Bybel leer ons dat mens ʼn gelofte aan God nie mag misken nie. Dit is dan ook ons voorreg om die Gelofte van 1838 jaarliks te eerbiedig. Hierdie gelofte…

Paardekraal Geloftefees program

Sondag, 1 Desember 2013 05:00-06:00   Vroeë oggenddiens, Pretoriuskraal. Ds.Johan van Staden , Hervormde Kerk, Sionspoort gemeente, Randfontein.   Saterdagaand, 14 Desember 2013 19:00   Kampvuur en Sing van Volksliedere te Paardekraal…

PRIESKA GELOFTEFEES – 2012

Die Prieska Geloftefees komitee het vir kampeerders die kampeer koste drasties ingekort indien hulle betyds bespreek. Kampeerders betaal R99,00 per persoon, GEEN addisionele koste vir woonwa of tent staanplek nie….

Prieska Geloftefees vir 2012

’n Groot byeenkoms word beplan vir die Geloftefees in Prieska. Die Fees sal ook ’n verootmoediging geleentheid wees wat gehou gaan word van die 14 de Desember tot die 21…

Strukture of mense – perspektief op oplossings

Februarie – ´n gepaste maand om te dink aan nuut begin vanuit donker omstandighede. Februarie 1881 – ons vier eersdaags Majubadag – is ´n slag gelewer teen Engelse oorheersing, was…

Geloftedag moet verdedig word

Dit het werklik ‘n droewige dag geword as Afrikaners nie meer eens hulle eie feesdae kan bywoon  nie. Hier verwys ons bepaald na die gebeure tydens verlede week se Geloftevieringe…

Paardekraal Feeskommissie nie deel van nuwe SA lied

Die Paardekraal Feeskommissie het hom op ‘n onlangse vergadering geheel en al gedistansieer van die oproep om deel te word van én deel te neem aan “Sing ‘n nuwe (Suid-Afrika)…

Vryburger Kinderfonds help skole

Die Vryburger Kinderfonds het vanjaar vier CVO-skole finansieel bygestaan uit die bydraes wat van individuele skenkers, organisasies en kerke gekom het. Gedurende die afgelope maande het talle skenkers, waaronder Geloftefees…

Geloftedag – Geloftevolk – Gelofteskuld

Op 9 Desember 1838 dra sowat 470 man hulleself, hulle gesinne en wordende volk, waarvan hulle pioniers was, op aan die beskikking van God – die enigste ware, Drieënige God…

Die Ef-EM vervreem verder

Geagte Redakteur Ek luister lankal nie meer na die radio uitsendings van die gekaapte Radio Pretoria wat deesdae EF-EM genoem word nie, maar kon nie help om te hoor wat…

Volksverootmoediging eerste stap na vryheid

Die Volksraad se oproep vir volksverootmoediging het verlede week afgeskop. Die skielike koue na die lekker warm weer het ‘n demper op die gebeure geplaas, maar daar was volgens verslae ook…

Oproep tot Volksverootmoediging

Die Boere-Afrikanervolksraad is op 25 September 2011 in ‘n volkseie verkiesing daargestel en met die mandaat beklee om kragtens die reëls van die Suid-Afrikaanse en Internasionale Reg selfbeskikking vir die…

Geloftedag 2014 Groblersdal

Die Groblersdal Geloftedag feeskomitee het hul weereens uitmuntend van hul taak gekwyt, met die aanbied van 2014 se Geloftefees. Nieteenstaande die indringende reën wat die oggend van 16 Desember oor…

Geloftedag is wyd gevier

Getrou aan die Gelofte, is Geloftedag wyd gevier deur Boere-Afrikaners, en was daar in die vêrste uithoeke van die land fees gevier en dankdienste gehou. In menige dorpe het kerke…

Geloftedag-herdenkings gee ons nuwe perspektief op Boere-Afrikaner eenheid

16 Desember 1838, met reg al genoem die geboorte-uur van ons volk.  Vir meer as ´n eeu in wording, reeds meer as 175 jaar Geloftevolk, is ons ootmoedig dankbaar dat…

Namakwalandse blomme vanjaar baie mooi

As jy vanjaar die blommeprag van die Wes-Kaap en Namakwaland wil geniet, dan moet jy ook aandoen by Sakkie en Marietjie wat die duur brandstofprys ietwat verlig met hulle uiters…

Nog ‘n verraaier!

Verskuil sonder ‘n naam en slegs bekend as A, het die man wat ‘n voormalige provinsiale rugbyspeler was wat vir die Grens se Bulldogs en Valke gespeel het, erken dat…

Ek sien dit so!

Hier staan ons nou weer aan die einde van ‘n jaar. Dit is miskien ironies dat 2013 die jaar is waarin ons mense begin ontwaak het. Hierdie ontwaking was duidelik…

Ek sien dit so!

Vir die Boerevolk is tergende tye glad nie vreemd nie. Die afgelope twee weke was uiters tergend, maar ook uittartend. Aan die eenkant was dit die onsekerheid oor wat die…

Vier Geloftedag in waaksaamheid

Veiligheidskenners wat moeilikheid verwag het met die dood van Mandela, is enersyds verheug oor die relatiewe rustigheid wat in die land heers, maar andersyds tog versigtig bekommerd dat dit ʼn…

Ek sien dit so!

Met Geloftedag om die draai, sal dit gepas wees om die Geloftevolk op te roep om hulle kant van die ooreenkoms na te kom. Die Gelofte My broers en landgenote,…

Dankie, hooggeagte Leser

Terwyl die wêreld in gekheid verval deur die dood van ’n man wat nie gehuiwer het om hom met terreurdade op te hou nie, het Die Vryburger sy lesers bedien…

Van Noenieput na Bloedrivier

Noenieput, in die Noord-Kaap het sy bydrae te lewer tot herdenking van die Groot Trek, 175 jaar gelede, met Barrie Burger, wat as pastoor sy tog van 78 dae te…

Bloemfontein roep die volk!

Die Dankbaar Geloftefeeskomitee in Bloemfontein bied ’n pragtige program aan gedurende Desember vanjaar. Hulle rig ’n uitnodiging aan behoudende Kultuurorganisasies, en belanghebbendes, om die geleentheid by te woon. Lesers en…

GROMAR VIER 175STE HERDENKING VAN DIE GROOT TREK

Dit is vanjaar die amptelike 175ste herdenking van die Groot Trek. Om hierdie geleentheid te vier word daar landswyd talle geleenthede deur verskeie kultuurorganisasies aangebied. Daar is reeds op die…

Hou Geloftedag in stand

Die Hoofsekretaris van die HNP, mnr. Louis van der Schyff, het in n verklaring gese die afskaffing van Geloftedag is n verdere aanslag op die volk. Die verklaring is uitgereik…

Fees verrigtinge in Bloemfontein

Die Dankbaar Geloftefeeskomitee van Bloemfontein is verantwoordelik om die feesvieringe te reël rondom die herdenking van die 100 jarige bestaan van die Vrouemonument. Dié Komitee is sedert die negentigerjare verantwoordelik…

Die goeie en die slegte

Die lesers sal hierdie week weereens lees van die goeie dinge wat gebeur, maar ongelukkig ook van die minder goeie gebeure. Wat egter opvallend is, is die merkwaardige groei wat…

OPEBRIEF: UITSPRAAK EN FLOU VERONTSKULDIGING VAN MINISTER LULU XINGWANA

Minister Lulu Xingwana se uitspraak op die Australiese nuuskanaal ABC News en haar verontskuldiging, eerder as verskoning, het betrekking. “Young Afrikaner men are brought up in the Calvinist religion believing…

Geloftedag 16 Desember 2012 – Groblersdal

Die Geloftedag verrigtinge te Groblersdal het op die 15 Desember ’n aanvang geneem. Dit is begin met ’n Bring en Braai en daarna ’n filmvertoning oor die Slag van Bloedrivier….

Boodskap van die Volksraad

Liewe Volksgenoot, Sondag herdenk ons die Slag van Bloedrivier in nakoming van ons voorouers se gelofte om die dag en datum van hulle oorwinning oor die Zoeloemag elke jaar as…

Brief uit NZ

Geagte Redakteur Die Vryburger Gegroet vanuit die verre NZ. Baie geluk met die e-koerant. Dankie vir die insig, inisiatief en leiding. Uitstekend en my daaglikse inligting. Soos die Radio destyds,…

Ope brief aan die Kerke van Suid-Afrika

Re: Geloftefees- ‘n Broer in die tronk? Die Bybel maak dit baie duidelik dat ‘n volk wat nie sy Geloftes onderhou nie, swaar gestraf sal word. In die lig hiervan…

Sweepslag – JuJu vir Dominee!!

JuJu vir Dominee!! Julian Muller het nou die arme NG lidmate so deurmekaar soos ‘n DA stemmer by ‘n Geloftefees, alles is vreemd. Die arme mense kan net nie uit…