Trump se vorige verkiesingshoof gevonnis

Paul Manafort, die voormalige hoof van President Trump se verkiesingsveldtog, is deur ’n Amerikaanse hof vier jaar tronkstraf opgelê.

Die vervolging kom nadat die spesiale ondersoeker, Robert Mueller, in sy ondersoek gevind het dat Manafort vyf oortredings van belasting bedrog skuldig is.

Linkse media en politici het egter gehoop dat president Donald Trump ook by onwettige belasting transaksies betrokke sou wees, maar moes teleurgesteld verneem dat die president geen aandeel in sulke bedrog het nie.

Foto – Paul Manafort