Neil Barnard eis sy pond vleis

Die voormalige Suid-Afrikaanse spioen, Neil Barnard, eis miljoene Rand van die Staat Veiligheidsraad omdat Jacob Zuma sy kontrak na bewering verleng het.

Barnard beweer glo dat die vorige president sy kontrak deels skriftelik, en deels mondelings, hernu het en dat hy nou aanspraak maak op die verskuldigde bedrag van R24 miljoen.

Barnard se intelligensie agentskap beweer glo dat die voormalige president in ’n vergadering ingestem het om sy kontrak te verleng, waarvan ’n deel ook skriftelik gedoen is.

Foto – Neil Barnard