Kaapstad lughawe vernoem

Die EFF gaan daarop aandring dat die Kaapse Internasionale Lughawe se naam verander moet word na die Winnie Mandela Internasionale Lughawe.  Sy het internasionaal berug geword met haar goedkeuring van halssnoer  teregstellings.

Sy is skuldig bevind aan die ontvoering van Stompie Sepei en is ook in 2003 skuldig bevind aan diefstal en bedrog.

Dit is die persoon wie nou op die wyse vereer moet word deur ‘n internasionale lughawe na haar te vernoem.