Universiteit Natal in ernstige krisis

Alle klasse by die Universiteit van Natal is tot verdere kennisgewing opgeskort wees die vele protes aksies van studente.

‘n Voertuig is tydens die protes aan die brand gesteek en vreedsame dosente en leerders het onveilig gevoel op die kampus.

Akademiese aktiwiteite is die afgelope jare gekenmerk deur voortslepende geweld, betogings en beskadiging van eiendom.

Maandag was Wits Universiteit in chaos toe ‘n klomp studente klasse ontwrig het, en die verwagting is dat dit verder gaan uitkring na ander universiteite in die land.