Swart bestuurders het Eskom bankrot

’n ANC lid van die party se Nasionale Uitvoerende Komitee, Senzo Mchunu, sê dit is swart bestuurders wat verantwoordelik is vir die toestand by Eskom.

Hy sê al waarin hulle sukses behaal het, was om uitstekend te vaar in die mislukkings.

Senzo Mchunu is een van die ANC president, Cyril Ramaphosa, se vertrouelinge wat nou uitvaar teen die “swart bestuurders” van Eskom.

In ’n onderhoud het hy bygevoeg dat hulle nog spyt sal wees oor sommige van hulle swart bestuurders wat aangeprys is as uitstekende bestuurslui en wat deur die ANC vertrou is.

Meningsvormers sê die uitspraak lei tot die gevolgtrekking dat blankes uit Italieq die chaos by Eskom moet regstel terwyl baie uiters kundige bestuurders te vinde is om blankes in Suid-Afrika, maar dat hulle gehaat word en dus nie aangewend sal word nie.

Foto – Senzo Mchunu