Ramaphosa weier om kontrak te toon

President Cyril Ramaphosa het die versoek van opposisie partye geweier om die kontrak tussen sy seun en Bosasa openbaar te maak.

Opposisiepartyebeweer dat sy weiering daarop dui dat die kontrak nie bestaan nie en die president weereens ‘n leuen kwytgeraak het.

Waarnemers reken dat hy homself al meer vasdraai met al die onwaarhede en ontkennings wat sy geloofwaardigheid nog verder benadeel.

Tot hede het die ANC president n swak rekord opgebou weens die talle ker wat hy uitgevang is dat hy die waarheid verdraai het.