Ramaphosa steeds sonder plan

In ‘n toespraak voor die myn maatskappye het Ramaphosa  gepoog om vrese te besweer rondom Eskom se probleme maar het geen aanduiding gegee wat die regering se planne is om Eskom te red nie met sy R 419 biljoen skuld nie.

Dan het hy weer verval in woordspeling rondom gronddiefstal en gesê dat beleggers nie bang hoef te wees dat hul beleggings en bates hul ontneem sal word nie.

Die grondgryp program van die regering is volgens hom ‘n plan om eiendoms reg te beskerm en te bevorder.