Ramaphosa staar “geveg” in die gesig

Die lank verwagte aankondiging dat Eskom ontbondel gaan word in drie entiteite deur Ramabossa het tot ‘n oorlogsverklaring gelei vanuit Cosatu en Saftu kringe.

Die twee vakverbonde sien dit as die eerste stap om Eskom te privatiseer.  Kenners stem saam dat die besluit slegs sal lei tot drie entiteite met drie oorhoofse besture wat geen verskil aan die bankrotskap gaan doen nie.