OB gaan Mboweni verkla

Die nuwe Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het in ‘n verklaring gesê dat sy Tito Mboweni gaan rapporteer by Cyril Ramaphosa.

Die OB se die speaker van die parlement sal ook verkla word.

Volgens haar ondermyn Mboweni haar kantoor se gesag na hy ’n  verklaring gemaak het dat hy die OB se verslag oor die nasionale Tesourier bevraagteken.,

Mboweni het glo verwys na haar opmerking oor die Direkteur-Generaal Dondo Mogojane wat blykbaar juridies die OB moet hersien aangesien hy nie vertroue het in haar vermoëns as OB nie.

Foto – Busisiwe Mkhwebane