Nuusflitse

 

Oos-Kaap se duur toilette

Die Oos-Kaap regering is weer in die nuus met die oprigting van nege skool toilette teen ‘n bedrag van R4 miljoen. Daar is nie gemeld wie die kontrakteur is en wie die kontrak goedgekeur het nie.

Ses prisoniers ontsnap

Ses verhoor afwagtende gevangenis het uit die Letsitele Polisieselle ontsnap. Die ontsnapping het tydens etenstyd plaasgevind en polisie ondersoek die omstandighede hoe die ontsnapping plaasgevind het.

Abantu Boek Fees bly swart

Die stigter en direkteur van die Abantu Book Festival het bevstig dat die geleentheid slegs vir swart mense sal wees aangesien die besluit verhoed dat die literere geleenthede verder deur “wittes”  gekaap word.  Is die woord Bantu of Bantoe nie ‘n skeldnaam nie.?