Meteoriet val in Kuba

Kubane in die weste van die land sê hulle kon die streep lig in die laat middag sien voordat dit op die grond geval het.

Die ontstellend was dat van die klip het dele in die Kubaanse dorp Vinales geval terwyl ander dele in die westelike provinsie geval het wat ook deur ooggetuies waargeneem is.

Wetenskaplikes het begin met ’n ondersoek na die voorval, en kon daarin slaag om van die dele wat in die dorp geval het, bekom om verder ontledings te don.

Ooggetuies sê daar was twee “ontploffings” voor die meteoriet stukke die grond getref het, wat skynbaar die oorsaak is dat dit opgebreek het in kleiner dele.

Die grootste deel van die oopgebreekte klipagtige meteoriet is sowat 11 sentimeters in deursnit, en ander is vel kleiner.