Landdros op die rooi tapyt.

Pretoria se hoof landdros, Desmond Nair,  sal voor die Landdros Kommissie moet verduidelik of die bewerings van sekuriteit opgradering deur Bosasa by sy huis waar is.

Richard le Roux, vorige werknemer by Bosasa, het getuig dat opgraderings by Nair en ander hooggeplaastes gedoen is.  Die waarde van die werk beloop R200,000

Die landdros is een van vele wat weens beweerde korrupsie in die gevaar is om ernstig vervolg te word indien die owerheid hul werk deeglik gaan doen.