Hof ruk polisie tot orde

Die SAPD het onwettig opgetree deur ’n diensverskaffer te na te kom en die vuurwapen lisensiëring stelsel te misbruik in die proses.

Die diensverskaffer is nie betaal vir ’n jaar se dienste nie en is nou deur die hof beveel om die chaotiese toestand reg te stel.

Die Polisiediens het ’n Diensverskaffer se program misbruik en daarop ook nie ’n enkele Rand betaal het vir die diens gedurende die afgelope jaar nie.

’n Pretoria hof het bevind dat die SAPD onverwyld die diensverskaffer ten volle moet betaal en sy huis in orde moet kry met die bestuur van vuurwapens.